The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Hartenbos Self-catering Holiday Home | TravelGround
+11

Hartenbos Self-catering Holiday Home

Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 83 reviews for Hartenbos Self-catering Holiday Home
Cleanliness
4.6/5
Service
4.1/5
Location
4.5/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Curtley J - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Curtley J
With spouse/partner

Baie gerieflike akkommodasie.

Akkommodasie is goed ingerig in 'n rustige omgewing naby die strand en winkels.

Petronella S - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petronella S
With spouse/partner

Wonderlik.

Waarde vir jou geld. Wat jy sien is wat jy kry! Gasvryheid is wonderlik!

Kosie G - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kosie G
With spouse/partner

Excellent friendly service. Value for money.

The host was so kind and friendly and even accommodated me after the check-in times. She made our stay so comfortable.

Kitty V - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kitty V
With spouse/partner

Wonderlik en baie gerieflik.

Ons het heerlik gebly en ons vakansie geniet. Die woonstel is ten volle toegerus en veral in die kombuis is daar niks kort nie. Baie ingeboude kaste help baie om alles 'n plekkie te gee aangesien die woonstel nie groot is nie. Ek kan die plek regtig aanbeveel. Baie dankie.

Jp D - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jp D
With spouse/partner

7-ster-verblyf.

Ek sal enige tyd weer die verblyf gebruik! Die eienaar is baie vriendelik en behuplsaam, sien uit om weer hier te bly in die toekoms.

Nicoleen J - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicoleen J
With spouse/partner

Was 'n lieflike en ontspanne atmosfeer.

Sien sterre.

Chris H - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris H
With spouse/partner

Fantasties.

Fantasties. Baie, baie lekker.

Wendi M - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wendi M
On business

Exactly what we needed.

Will book again, private, clean, comfy bed.

Veronica K - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Veronica K
With friends

Skoon en netjies!

Heerlik en rustige plekkie.

Coenie D - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Coenie D
With spouse/partner

Dit is in 'n goeie stil area geleë.

Die eienaars van die akkommodasie het ons so vermy dat ons nie eers weet hoe hulle lyk nie, het ook glad nie gevra of alles in orde is nie. Verder is daar twee stort koppe en net die een werk en is gekoppel aan 'n buigbare pyp en hak te laag aan die muur wat stort vir ons baie ongemaklik maak. Daar is drie lug onttrekkings waaiers wat raas en slaap ongemaklik maak

Annietjie B - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annietjie B
With spouse/partner

Hartenbos Self-Catering is privaat, goed toegerus en netjies met gerieflike stortfasiliteite.

Ons het ons verblyf en ligging terdeë geniet. Dankbaar vir die geleentheid.

Chadwick S - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chadwick S
With spouse/partner

It was nice and quiet.

Everything was there. Need some coffee, tea and milk, clean towels and sugar.

Frans E - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans E
With spouse/partner

Puik en puik.

Wat 'n plesier om by so 'n plek te kan instap. Skoon en netjies. Sal beslis weer gebruikmaak van die plek.

Wihan L - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Wihan L

Lekker week.

Goeie toegeruste kombuis vir dié lae prysklas van verblyf. Oorgenoeg spasie in die kaste vir 'n week se bagasie. Die ligging van die woonstel op die erf is optimaal om privaatheid te verseker. Vinnige internet en volledige DStv, maar die TV se ligging is onprakties vir sit en kyk.

Lisa Marie F - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lisa Marie F
With spouse/partner

Heerlik, rustig, voel tuis.

Heerlik gebly, veilig en naby aan alles. Plekkie het alles wat mens nodig het. Ideaal vir 'n wegbreek. Sal definitief aanbeveel, en gerus weer daar bly.

Isak B - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isak B
With spouse/partner

Pragtige plekkie en goed toegerus.

Baie goed geleë, veilig, stil en rustig. Het die week baie geniet .Sal dit enige tyd aanbeveel.

Hannes N - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hannes N
With spouse/partner

Very nice stay

The apartment is very neat, clean and well-equipped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly

Die woonstel was baie netjies, skoon en goed ingerig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karin B - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Karin B

Heerlik gekuier.

Netjiese en bekostigabre plek vir 'n wegbreek!

Poppie M - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Poppie M
With spouse/partner

Baie rustig en ontspanne atmosfeer.

Het dit baie geniet in die rustige, bekommernisvrye atmosfeer. Woonstel was gerieflik, ten volle toegerus en alles was netjies en skoon.

Leandra B - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
4/5
Leandra B
With spouse/partner

Nie so aangenaam nie.

Glad nie die gasvrou ontmoet vir die hele tydperk van die verblyf van die 7 dae wat ons daar was nie. Die plekkie is beknop en baie koud. Die blaasverwarmer het nie veel gehelp nie. As dit nie was vir opmerkings van vorige gaste nie sou ek ook nie geweet het hoe om die water deur te voer vanaf die handstort na die boonste stort nie. Tyd vir uitgaan is 9 uur in die oggend, maar die huishulp het al halfnege die bedlinne kom haal.

Magda P - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda P
Individual traveler

Baie lekker.

Als wat ek nodig gehad het was daar.

Unathi B - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Unathi B
Family with young children

We had a great time as a family of 3.

I would consider coming to this place again in the future. We had a great time with my family. The place is beautiful and safe in a quiet neighborhood.

Arno D - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
0/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Arno D

Lekker.

Die blyplek moet net 'n klein kluis kry.

Nico G - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico G
With spouse/partner

Lekker rus.

Baie goed toegerus, baie netjies. Stil, rustige omgewing, loopafstand vanaf die strand.

Sylvia D - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sylvia D
With spouse/partner

Netjies, veilig, sakpas.

Presies wat ons nodig gehad het. Sal weer en weer daar gaan bly. Wanneer ons op pad is om akkommodasie te beset wat ons nog nie van gebruik gemaak het nie, is daar maar altyd 'n klomp vraagtekens wat hier agter in ons koppe ronddans. Ons was aangenaam verras. Ons het die plek skoon en netjies gevind. Dit is sentraal geleë, wat ons wat baie lief vir rondrits is, soos 'n handskoen gepas het. Dit alles teen 'n billike tarief. Sal beslis weer daar gaan bly.

Petro W - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Petro W
With spouse/partner

Baie rustig.

Lekker gebly. Wasbakkraan in die badkamer moet reggemaak word.

Maggie D - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maggie D
With spouse/partner

Plek was baie netjies, ideaal vir 'n paartjie.

Was 'n baie rustige en stil area. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Bennie V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bennie V
With spouse/partner

Baie lekker gekuier, al het die Covid-19 beperkings ons van die strand gehou.

Dankie vir gasvryheid.

Ansa V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ansa V
With spouse/partner

Netjies, waarde vir geld en gerieflik.

Gerieflik, netjies en lekker skadu-parkering. Alles wat jy nodig het vir ’n rustige kuier. Die mooi tuin is ’n bonus.

Sarel C - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarel C
With spouse/partner

Heerlik

Lekker stil omgewing en heerlik om te rus. Naby al die geriewe, doen en sien dinge. As die geleentheid hom voordoen sal ons definitief weer gaan.

Hartenbos Self-catering Holiday Home 's response

Dankie Sarel, welkom om weer te kom !!
Hannetjie

Hartenbos Self-catering Holiday Home
Cynthia S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Cynthia S
With spouse/partner

Veilige parkering. Netjies maar kan ook baie verbeter op foute.

Baie skoon en netjies. Baie lekker gebly. Veilige parkeerarea. Daar is egter baie punte wat kan verbeter. Daar is 'n kat wat snags net eenvoudig hom tuismaak - my verloofde is allergies vir katte so dit was 'n nagmerrie. Tweedens is die beddegoed sowel as die gordyne baie oudtyds (afgeleef) vervang asb. ook die bedmatras, voel ook asof dit klaar is. Derdens werk die groot stortkop nie, dus baie ongemaklik om met 'n klein stortkraan in jou hand te hou en te was die hele tyd, mors baie tyd. Ek hoop regtig dat aan hierdie kwessies aandag gegee sal word.

Hartenbos Self-catering Holiday Home 's response

Wel ek het nog nooit n kat gehad nie, is ook glad nie bewus van n kat nie !! Die stort het n knoppie wat jy indruk dan werk die groot stort!

Hartenbos Self-catering Holiday Home
Willem P - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem P
With spouse/partner

Goed toegerus, netjies en veilig

Plekbespreking was maklik. Die plekkie het aan ons as egpaar aan alle vereistes voldoen.

Erasmus D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erasmus D
With spouse/partner

Stil, rustig en gemaklik.

Baie netjies, veilig en stil.

Juan-pierre B - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juan-pierre B
With spouse/partner

Privaat, veilig en netjies.

Ons het ons kuier baie geniet. Ek moes ook een dag van die rekenaar af werk. Die internet is lekker vinnig so ek kon my werk sonder steurings doen. Privaat ingang, en privaat, veilige parkering vir die kar. Baie naby aan die wandelpaadjie langs Hartenbos se strand. Moderne kombuis en kaste. Sal beslis weer kom kuier.

Martie L - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martie L
With spouse/partner

Uitstekend.

Smaakvol, netjies, prakties met motorafdak, braaifasiliteite, volle DSTV en veilige parkering agter geslote hekke. Beveel ten sterkste aan.

Jenny D - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jenny D
With spouse/partner

Was baie lekker!

Sal julle definitief weer sien.

Nathaleen P - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nathaleen P
With spouse/partner

This was one great place to stay!

It was safe, cosy and has everything you could need. It was great!

Arthur P - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Arthur P
With spouse/partner

Baie rustige wegbreekplekkie.

Die plekkie is baie netjies en alles is in goeie toestand. Mens kan sien die eienaar doen baie moeite om besoekers tevrede te stel. Die tuin is sowaar 'n lus vir die oog, en die omgewing is baie rustig en veilig.

Willie S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie S
With spouse/partner

Gerieflik, maar meubels in leefarea sit ongemaklik.

Geen kliëntediens word ontvang van gasvrou/eienaar. Ons het tuisgegaan vir 13 nagte en tot met ons vertrek het ons geen kontak gehad met eienaar. Braaigeriewe word geadverteer maar die braai, stoele en tafel is deel van huis en is glad nie privaat en ons het nie geweet of ons dit mag gebruik nie. Ons het dus baie ontuis gevoel. Ons stel voor dat 'n lys met die nodige inligting en reëls beskikbaar gestel word aan die gaste.

Chandre P - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Chandre P
With spouse/partner

Nie goed ontvang.

Ons was glad nie ontvang of verduidelik waar is wat in die eenheid, die eienaar was glad nie sigbaar vir die hele tydperk van ons 4 nag kuier nie.

Dinah L - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dinah L
With spouse/partner

Skoon, knus vir 'n vinnige wegbreek.

Knus woonstelletjie vir 'n vinnige, bekostigbare wegbreek.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Clean, cosy for a quick getaway.

Cosy little flatlet for a quick and affordable getaway.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bennie V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bennie V
With spouse/partner

Very neat and quiet environment. Close to shops.

Hostess also very friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en rustige omgewing. Naby winkels.

Gasvrou ook baie vriendelik en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johannes P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes P
With spouse/partner

Sien sterre.

Die plekkie is privaat met veilig parkering vir 1 motor. Daar is alles in die plekkie, bring net jouself en jou kossie. Baie netjiese plekkie, baie dankie.

Nicholene V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Nicholene V
With spouse/partner

Hartenbos Self-catering Holiday Home is a lovely place.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hartenbos Self-catering Holiday Home is 'n heerlike plek.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rosandra L - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rosandra L
With spouse/partner

Daar is alles. Veral volle DStv was bonus.

Baie skoon en netjies. Daar was alles wat nodig was in woonstel. Onderdakparkering en veilig agter hekke.

Candice D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Candice D
With spouse/partner

Absolutely amazing house.

The place was immaculate. Enough space for 2 people. Close enough to all attractions and very easy to find. We felt right at home and felt very safe while we were there. Thank you for making our first booking experience a memorable and easy one!

Riana M - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana M
With spouse/partner

Heerlik en rustig.

Enigste probleem is dat kontakpersoon nie telefoon beantwoord nie. Ons staan toe met 'n sleutel wat nie die veiligheidsdeur wil oopsluit nie en het maar later iemand moes gaan soek. Gelukkig het die eienaar toe net tuis gekom en kon ons help. Straat name by webtuiste is verkeerd gespel en ons het nogal gesukkel om die plek as gevolg daarvan moeilik gekry.

Mienké B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mienké B

Amazing!

Die plekkie was cosy, netjies en pragtig mooi skoon en netjies. Sal dit beslis aanbeveel en sal definitief weer daar bly in die toekoms.

Cherise S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cherise S
With spouse/partner

Enjoyed the stay.

Enjoyed our 10 days at the apartment. Was peaceful and quiet close to the house. Will make use of it again if we must go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verblyf geniet.

Het ons tien dae by die woonstel geniet. Was stil en rustig en redelik naby aan als. Sal dit weer gebruik as ons weer moet gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christa M - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa M
With spouse/partner

Uitstekende privaat en netjiese, bekostigbare akkommodasie.

Baie dankie vir 'n pragtige, privaat en skoon woonstel. Daar het niks gekort nie en was baie veilig om ons motor agter hekke te kon parkeer. Ons sal dit definitief weer besoek.

Ampie S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ampie S
With spouse/partner

Very efficient and value for money.

We had a great stay, everything needed, good location. Will definitely use the place again, can highly recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie doeltreffend en waarde vir geld.

Ons het lekker gebly, alles wat nodig is, goeie ligging. Sal beslis weer gebruik maak van die plek, kan van harte aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

R E - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
R E
Family with young children

A home away from home.

We enjoyed the stay at Hartenbos Self-catering Holiday Home very much! It was very neat and clean and had everything we needed. The place is child friendly and the WiFi is of course always a bonus. We look forward to booking this place again next year.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Tuiste weg van die huis.

Ons het die verblyf by Hartenbos Self-catering Holiday Home baie geniet! Dit was baie netjies en skoon en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die plekkie is kindervriendelik en Die WiFi is natuurlik altyd 'n bonus. Ons sien daarna uit om volgende jaar weer by hierdie plekkie in te boek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Martha D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martha D
With spouse/partner

Dit was 'n lekker naweek.

Die verblyf as sulks was van goeie gehalte. Dit is net ontsettend koud in die plekkie en ek sal aanbeveel dat die eienaar belê in 'n paar matjies vir die slaapkamer. Was ook geen oog tot oog kontak met eienaar alhoewel kontak deur middel van foon. Verder was verblyf baie goed.

Conrad N - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Conrad N
With spouse/partner

Exactly what we needed.

When we choose self-catering, we're looking privacy and that's what we got. Very neat and clean and comfortable. Will book again if necessary to sleep in the area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Presies wat ons nodig gehad het.

As ons self-catering kies soek ons privaatheid, en dis wat ons gekry het. Baie netjies en skoon en gemaklik. Sal weer bespreek indien nodig om in die omgewing oor te slaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Corrie K - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corrie K
With spouse/partner

Uitsonderlike waarde vir geld!

Net wat ons wou gehad het. Lieflike, skoon, netjiese woonstelletjie met alle geriewe, selfs DStv. Rustige, netjiese omgewing. Parkering op skoon, geplaveide area, agter hoë hekke, digby woonstel. Ideaal vir twee mense. Kan die woonstel met vrymoedigheid aanbeveel.

Elizabeth V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elizabeth V
With spouse/partner

Ons het dit regtig baie geniet, naby alles.

Ons het regtig baie lekker gekuier in Hartenbos, naby alles. Plekkie was baie netjies gewees.

Mp F - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mp F
With spouse/partner

Onverbeterlik.

Mag dalk soortgelyke plekke wees, maar beslis nie beter nie!

Willy B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Willy B
With spouse/partner

Nice and quiet.

The place is very neat, everything you need is there. We struggled a little with the bed, it's big, but it's also hard. Both my wife and I slept awkwardly. It would also be nice if there was just a little shade for the car.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker rustig.

Die plek is baie netjies, alles wat jy nodig het is daar. Ons het bietjie gesukkel met die bed, dis lekker groot, maar dis ook lekker hard. Beide my vrou en ek het ongemaklik geslaap. Dit sal ook lekker wees as daar net 'n bietjie koelte vir die motor was.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Paula P - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paula P
With spouse/partner

Clean, neat and safe.

It was very nice to stay in such a neat and clean apartment. Slept well after a refreshing shower. Highly recommended and will go back. Thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, netjies en veilig.

Dit was baie aangenaam om in so 'n netjiese en skoon woonstel in te stap. Heerlik geslaap na 'n verfrissende stort. Sal dit beslis aanbeveel en self 'n volgende keer gebruik. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre D - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre D
With spouse/partner

Baie netjies en gerieflik.

Die woonstel is baie netjies en alles wat jy nodig het, is beskikbaar. Baie veilig en in 'n stil omgewing en nie ver van Hartenbos hoofstrand af nie. Sal net 'n skadunet afdak aanbeveel vir die voertuig. Baie lekker gebly en sal dit definitief aanbeveel. Baie dankie.

Dawie B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawie B
With spouse/partner

In one sentence we can just say our stay was very pleasant.

Our stay was very pleasant. The place is well equipped. Bed sleeps incredibly nice. No back issues when you get up. And what a lovely shower. Car also safe behind gates. Can certainly recommend the place. Small walk from cottage to Hartenbos beach walk, as well as the small centre.

This review has been translated,click hereto view the original version.

In een sin kan ons net sê ons verblyf was baie aangenaam.

Ons verblyf was baie aangenaam. Die plekkie is goed toegerus. Bed slaap ongelooflik lekker. Geen rug kwessies as jy opstaan nie. En wat 'n lieflike stort. Motor ook veilig agter hekke. Kan vir seker die plekkie aanbeveel. Klein entjie se stap van huisie tot by Hartenbos se strand wandelpad, asook die klein sentrum.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christo W - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Christo W
With spouse/partner

Neat, but impersonal, felt very out of place.

No contact with owner or responsible person, contact was on our side per cell, while the owners stayed on the premises.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, maar onpersoonlik, baie ontuis gevoel.

Geen kontak met eienaar of verantwoordelike persoon nie, kontak was van ons kant per sel, terwyl eienaars op perseel bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hartenbos Self-catering Holiday Home 's response

Jammer was min by huis weens werkomstandighede en was naweek in Kaap. Jammer van my glasbladstoof wat julle beskadig het.

Hartenbos Self-catering Holiday Home
Cecilia V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Cecilia V
With spouse/partner

Rustige, stil en veilige omgewing naby alles. Ongelukkig koue ontvangs van eienaars en moes sleutels aan skoonmaker teruggee. Huiseienaar het nie 1 dag kom vra of alles reg is nie.

Die TV sit op 'n ongemaklike plek met ongemaklike sitplekke. 2 persone kan nie in daardie klein spasie TV kyk nie. Ons stel voor hul skuif die TV na die kamer. Mens kan nie 2 in die sitkamer/kombuis TV kyk nie.

Eben R - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eben R
With spouse/partner

Comfortable. Neat. Value for money.

A new bed will complement the stay even more.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik. Netjies. Volledig end waarde vir die prys.

'n Nuwe bed sal die die verblyf nog meer komplimenteer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mardi B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mardi B
With spouse/partner

Fantasties.

Die woonstel is baie netjies en goed ingerig. Lekker naby aan die strand en perfek vir 'n paartjie.

Christal M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Christal M
With spouse/partner

Nice place.

Very neat place. Full DStv and wonderful WiFi. Mattress needs to be replaced and bedding as well. Besides this it is a very nice place. Very helpful hostess.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker plekkie.

Baie netjiese plekkie. Vol DStv en wonderlike WiFi. Matras moet vervang word en beddegoed ook. Behalwe vir dit is dit 'n baie oulike plekkie. Baie behulpsame gasvrou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jacqueline J - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jacqueline J
With spouse/partner

Die verblyf was goed.

Die eienaar was in kontak, wou hoor of alles nog reg was.

Liesel W - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesel W
With spouse/partner

Everything you need.

Cute little neat house!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles wat jy nodig het.

Baie oulike huisie wat netjies is!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Errol E - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Errol E
With spouse/partner

Goedkoop, maar kan baie verbeter.

Oor die algemeen netjies, maar die beddegoed is baie swak en oud. Kussings ‘n nagmerrie. Toegangshek is baie moeilik om oop en toe te maak.

Johan E - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan E
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Aanwysings moeilik om te volg. Geen handdoeke nie. Houttoegangshek het herstel nodig en is uiters moeilik om oop en toe te maak.

Judith V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Judith V
With spouse/partner

Mooi netjiese plek.

Koffie, suiker, handdoeke en opwaslap vir kombuis kort. Ry gelukkig altyd 1ste saam. Gasvrou nooit gesien weens haar werksure. Baie netjiese, skoon plek. Hou van dekor. Sal weer daar bly.

Lourens V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lourens V
With spouse/partner

Wow! Baie lekker gebly.

Hierdie is een van daardie juweeljies. Alles was net perfek. Dit is een van die beste (indien nie die beste) oorslaap wat ons nog gehad het. Sal definitief weer daar wil oorbly.

Johan E - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan E
With spouse/partner

Had a lovely stay.

The stay was very convenient with regard to location and size and was good value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het baie lekker gebly.

Die verblyf was baie gerieflik t.o.v. plasing en grootte en was goeie waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leirah J - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leirah J
With spouse/partner

My stay was amazing.

I would definitely recommend Hartenbos Self-catering Holiday Home for the quiet and lovely environment. Owners are very helpful and nice will surely go there again. Peace and quietness is what you will find there.

Charne S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charne S
Family with young children

Baie lekker gebly maar net nie so lekker geslaap nie.

Ons het baie lekker gebly maar daar kort vir seker 'n nuwe bed. Hy is al deurgelê en het glad nie lekker geslaap nie.

Hans F - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hans F
With spouse/partner

Netjies, skoon en veilig.

Was reg vir ons behoefte.

Marco S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marco S
With spouse/partner

Lekker by die see.

Ek sal dit baie graag will aanbeveel, daar is veilige parkering vir jou kar, gratis WiFi en 'n vol pakket van DStv. Definitief waarde vir geld, die kamer is groot en alles is netjies, kom boek jouself gerus in.

Jean V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jean V
With spouse/partner

Lekker gebly.

Die plekkie is mooi, modern, maar kort 'n goeie bed. Die gasvrou het ons die derde dag vir die eerste keer gesien nadat ons haar drie keer geskakel het. Ons het gevoel sy kon 'n bietjie meer aandag aan haar gaste gee.

Sandra V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra V
With spouse/partner

Baie rustig en privaat.

Het heerlik in die huisie gebly, sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak.

Jopie F - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jopie F
With spouse/partner

Baie lekker gebly.

Sal net 'n ander matras op bed sit, is deurgelê al.

Willem H - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem H
With spouse/partner

Dit was van hoë gehalte.

Dit was baie heerlik en van 'n hoë gehalte. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Barry L - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barry L
With spouse/partner

Aangename verblyf en goeie waarde.

Ek en my lewensmaat het vir twee nagte oorgebly in Hartenbos Self-catering Holiday Home en sal beslis weer van hulle gebruik maak. Die eenheid self is baie modern met genoeg spasie. Ons is warm ontvang en ons gasvrou was baie behulpsaam. Die plekkie is goed geleë, baie goed toegerus, en is 'n kort afstand per kar na Mosselbaai.

Bennie V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bennie V
With spouse/partner

Fantasties.

Die huis is baie veilig.

Hartenbos Self-catering Holiday Home 's response

Baie dankie.
Hannetjie

Hartenbos Self-catering Holiday Home
From
R390
per night (sleeps 2)
From
From R390
per night (sleeps 2)
From
R390
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 29 Berthol Alheit Street, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE2NDY2NTFlLWM4OGItNDFiNy05NDE3LTUyZDkzMmVjZjVhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R390  per night (sleeps 2) 83 5 1 5 29 Berthol Alheit Street Hartenbos 6520 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 09:00 -34.1345736 22.1100608
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!