The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Hartklop Eer die Lewe | TravelGround
+21

Hartklop Eer die Lewe

79 reviews
Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 79 reviews for Hartklop Eer die Lewe
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Deon G - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon G
With spouse/partner

Gasvryheid in praktyk.

Aangename mense wat dit lekker gemaak het. Plek pragtig skoon en alles werk.

Hartklop Eer die Lewe's response

More Deon,
Dit was lekker om julle te ontmoet.
Ek vertrou ons gaan julle weer sien.
Vriendelike groete,
Louise

Hartklop Eer die Lewe
Rochelle L - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rochelle L
With friends

Excellent.

We had a great time relaxing after a long trip. Everything was perfect except that there are no washing up facilities for dishes.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Voortreflik.

Ons het heerlik ontspan na 'n lang reis. Alles was perfek, behalwe dat daar nie opwasgeriewe is vir skottelgoed nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hartklop Eer die Lewe's response

Goeie more
My gaste moet rus en daarom het ek nie 'n wasbak in die kombuis nie.
Daar is wel 'n skottel onder die toonbank indien die gaste dit wil gebruik.
Vriendelike groete,
Louise

Hartklop Eer die Lewe
Koba K - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koba K
On business

Build on good work.

Kitchen infrastructure, sink missing.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Bou voort op goeie werk.

Kombuis-infrastruktuur, wasbak ontbreek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hartklop Eer die Lewe's response

More Koba,
Baie dankie vir jou resensie.
Ek het nie 'n wasbak in die kombuis want ek voel my gaste moet rus.
Daar is wel 'n skottel onder die toonbank vir die gebruik daarvoor.
Vriendelike groete.
Louise

Hartklop Eer die Lewe
Thea C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Thea C
Family with young children

Neat, clean and just right for sleep.

Upon returning from vacation we slept there again. The lady was always friendly. Place was always clean and neat both times.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, skoon en net reg vir oorslaap.

Met terugkom van vakansie het ons weer daar geslaap. Die tannie was altyd vriendelik. Plekkie was albei kere altyd skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hartklop Eer die Lewe's response

Dankie Thea, ek waardeer jou resensie. Mooi loop.

Hartklop Eer die Lewe
Monique G - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique G
Family with young children

Net groot genoeg vir oorslaap, maar het niks meer nodig gehad nie.

Netjies en skoon, met alle geriewe nodig vir oorslaap.

Hartklop Eer die Lewe's response

Dankie vir die rensie Monique. Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves.
Mooi loop en onthou: eer die lewe.

Hartklop Eer die Lewe
Sandra V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra V
Family with teenagers

Ons het een nag oorgeslaap na die lang pad gery.

Rustige plek en die slaapplek is baie mooi en lekker privaat. Sou meer waaiers nodig het of 'n aircon, want dit was baie warm gewees.

Hartklop Eer die Lewe's response

Dankie vir die resensie Sandra. Dit is hierdie tyd van die jaar dat dit ongelooflik warm word in die Karoo.
Mooi loop.

Hartklop Eer die Lewe
Ursula B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ursula B
Family with teenagers

Fantastiese afpakplek na 'n dag se rit. Beste kussings om op te slaap.

Baie vriendelik ontvang.

Hartklop Eer die Lewe's response

Middag Ursula
Dankie vir die resensie. Dit is vir my as gasvrou belangrik dat my gaste goed uitrus vir die volgende dag se rit. Matrasse en kussings is die regte "slaap lekker" items in die kamer.
Mooi loop tot 'n volgende keer.
Louise

Hartklop Eer die Lewe
Johannes J - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johannes J

Skoon en netjies.

Wat kan ons nou sê van rusplek in die Karoo? Plek is skoon en netjies met genoeg ruimte om te oornag, wasbak in kombuis sou soveel meer funksioneel gewees het, wat nie daar is nie.

Hartklop Eer die Lewe's response

More Johannes,
Jammer ek weet nie hoe ek jou resensie mis gekyk het nie.
Dankie dat julle hier oornag het. Dit was wonderlik om julle te kon ontmoet.
Die wasbak is reeds nie ingesit sodat my gaste kan rus. Daar is wel 'n houer onder die toonbank vir die gebruik indien nodig.
Mooi loop en onthou: eer die lewe
Louise

Hartklop Eer die Lewe
Michelle D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle D
Family with young children

Baie netjies en vriendelik.

Baie netjies en vriendelik, goed ingerig.

Hartklop Eer die Lewe's response

Dankie vir die resensie Michelle, sien julle weer.

Hartklop Eer die Lewe
Elmarie M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie M
Family with young children

Netjies, ruim en waarde vir geld!

So heerlik uitgerus! Dankie Louisa dat ons jou pragtige plek kon geniet en dankie ook vir al die ekstra moeite! Tot weersiens!

Hartklop Eer die Lewe's response

Elmarie dit was wonderlik om julle te kon ontmoet.
Om iets vir my gaste te doen is net 'n voorreg.
Sien julle weer.
Mooi loop en onthou: eer die lewe.

Hartklop Eer die Lewe
Wilrie D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Wilrie D
Family with teenagers

Hartklop Eer die Lewe - Colesberg.

Ons gesin van 4 het tuisgegaan by die bogenoemde oornag-akkommodasie. Die kamer waar ons 4 geslaap het was skoon en netjies ingerig. Al versoek wat ek sal voorstel is dat daar duidelike aanduidings moet wees waar om te parkeer, aangesien die inwoners- en gaste-parkering oorvleuel. Die gevraagde tyd wat gaste die perseel moet verlaat is 08:00 am (waar ander gastehuise/oornagkamers 10:00 am is), is dit baie vroeg juis omdat gaste ver reis en sodoende genoeg rus moet kry.

Hartklop Eer die Lewe's response

Wilrie, die parkering oorvleul nie. Daar word versoek om nie voor ons motorhuise te parkeer nie en daar moet immers vir ons plek gemaak word om ons motor uit die motorhuis te trek.
08:00 is my tyd om die kamers se linne af te trek, skoon vars linne op te sit en weer mooi skoon en vars te maak vir die volgende gaste wat enige tyd na twee in bespreek.

Hartklop Eer die Lewe
Stefan M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefan M
With spouse/partner

Dis veilig, rustig en skoon. Ideal vir 'n oorslaap na 'n lang reis.

Daar is 'n lekker ruim erf wat toe is vir mense met honde om bietjie bene los te maak na 'n lang reis op die pad.

Hartklop Eer die Lewe's response

Dankie vir die resensie Stefan.
Sien julle weer.

Hartklop Eer die Lewe
Thea C - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Thea C
Family with young children

Friendly and simple.

A very nice place, just for an overnight stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelik en eenvoudig.

'n Baie oulike plekkie, net reg vir 'n oorslaap aandjie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hartklop Eer die Lewe's response

Dankie vir jou resensie. Mooi loop.

Hartklop Eer die Lewe
Chris M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris M
Family with teenagers

Dit is baie rustig en netjies.

Die verbly is baie aangenaam en die gasvrou is ook baie aangenaam. Die plek is goed geleë aan die hoof pad en ook maklik om te vind.

Hartklop Eer die Lewe's response

Dankie vir die resensie, Chris. Mooi loop.

Hartklop Eer die Lewe
Marika P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marika P
With spouse/partner

Gerieflik en netjies.

‘n Stort in die eenheid sal lekker wees.

Hartklop Eer die Lewe's response

Marika
Die Harmonie eenheid wat 'n stort het, was klaar bespreek toe jy navrae gedoen het.

Hartklop Eer die Lewe
Linda V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda V
Family with teenagers

Very clean and neat.

Very friendly people. Comfortable and neat rooms.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie skoon en netjies.

Baie vriendelike mense. Gemaklike en netjiese kamers.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hartklop Eer die Lewe's response

Linda,
Baie dankie vir die resensie.
Hoop ons sien julle binne kort weer.
Geseende feesgety vir julle gesin.
Vriendelike groete,
Louise

Hartklop Eer die Lewe
Lizan V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizan V
Family with young children

Affordable and neat accommodation!

Very neat and clean room for overnight stay. Room is equipped with everything you need. Rusks in the morning is a bonus.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Bekostigbaar en netjiese verblyf!

Baie netjies en skoon kamer vir oornagverblyf. Kamer is toegerus met alles wat jy nodig het. Beskuit in die oggend is 'n bonus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hartklop Eer die Lewe's response

Middag Lizan,
Dankie vir die resensie. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Ons hoop ons sien julle binnekort weer.
Mooi loop en onthou: eer die lewe.

Hartklop Eer die Lewe
Melinda S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melinda S
With spouse/partner

Vriendelike mensies!

Veilige, netjiese plekkie. Baie welkom gevoel!

Hartklop Eer die Lewe's response

Dankie vir jou resensie, Melinda.

Mooi loop en groete
Louise

Hartklop Eer die Lewe
Hans H - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hans H

Hoogs aanbeveel vir een nag oorslaap.

Gasvrou doen moeite om aankomstyd te bevestig, lig volledig in oor restaurante en eetplekke, aankoms-/vertrektye gerieflik vloeibaar, kamers netjies en gerieflik, gasvrou/gasheer vriendelik en behulpsaam.

Hartklop Eer die Lewe's response

Beste Hans,

Baie dankie vir jou resensie. Ons vertrou ons gaan julle weer sien.

Groete
Louise

Hartklop Eer die Lewe
Morne W - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Morne W
Individual traveler

Nice.

No problems.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker.

Geen probleme gehad nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hartklop Eer die Lewe's response

Ek is bly jy was gelukkig.

Hartklop Eer die Lewe
Annamarie K - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annamarie K
With friends

Very nice place with the 2 most precious people.

Peaceful place. Awesome.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker plekkie met die dierbaarste 2 mensies.

Rustige plekkie. Awesome.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hartklop Eer die Lewe's response

Annamarie, dankie vir die resensie. Sterkte met die nuwe uitdaging wat voorle.

Onthou: eer die lewe.

Hartklop Eer die Lewe
Corne B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne B
With spouse/partner

Stil en rustig.

Ek sal beslis Hartklop Eer die Lewe aanbeveel. Eienaars baie vriendelik en oms het baie lekker gebly. Al wat ek sal voorstel is dalk om 'n TV in die kamer te sit.

Hartklop Eer die Lewe's response

Corne, baie dankie vir die resensie.
Wanneer jy Karoo toe kom vergeet mens van 'n tv en geniet die natuur, al is dit bitter droog en veral die sterre in die aand is iets om te aanskou.

Hartklop Eer die Lewe
Andre B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre B
On business

Well situated within the area of Colesberg. A great place to overnight to Cape Town.

See stars.

Hartklop Eer die Lewe's response

Middag Andre,
Dankie vir jou resensie. Waardeer dit. Ek vertrou julle sal weer hier kom oornag. Onthou: Eer die lewe.
Louise

Hartklop Eer die Lewe
Cathy B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cathy B

Skoon en gerieflike verblyf.

Ons is vriendelik ontvang deur Louise. Verblyf was gerieflik en kamer skoon en netjies. Billike tarief. Sal plek beslis aanbeveel.

Hartklop Eer die Lewe's response

Beste Cathy,

Baie dankie vir jou resensie.

Was 'n voorreg om julle te kon ontvang en ek vertrou julle sal weer by Hartklop Eer die Lewe oornag.

Groete,
Louise

Hartklop Eer die Lewe
Anna-marié M - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna-marié M
Family with young children

Baie, baie aangenaam.

Vriendelike dame. Silwerskoon en baie, baie billike tariewe.

Hartklop Eer die Lewe's response

Baie dankie vir die resensie, Herman. Ek waardeer dit en vertrou julle sal weer hier kom oornag en dan selfs langer bly.

Mooi loop.

Hartklop Eer die Lewe
Karlien T - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karlien T
With friends

Skoon, gerieflik, bekostigbaar - gerieflike oornag op reis Kaap toe.

Ons was 'n geselskap van twee en het vir een aand oorgebly by Hartklop Eer die Lewe op pad Kaap toe. Ons is vriendelik ontvang. Die kamer was skoon en gerieflik. Sal enige tyd weer hier oorbly.

Hartklop Eer die Lewe's response

Dankie Karlien.
Ek vertrou ons sien spoedig weer.
Mooi loop en onthou: eer die lewe.
Louise

Hartklop Eer die Lewe
Glen K - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Glen K
With spouse/partner

Convenient, clean and comfortable.

Perfect for an overnight stop. Hospitable and friendly host!

Hartklop Eer die Lewe's response

Thank you Glen.
Trust you will make a stop over again.
Kind regards,
Louise

Hartklop Eer die Lewe
Jeanré T - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jeanré T
Family with young children

Skoon, netjies en goed ingerig.

Doeltreffende oornagverblyf vir moeë reisigers. Gemaklik en rustig.

Hartklop Eer die Lewe's response

Dankie vir die resensie. Ek vertrou ons sien julle eersdaags weer.
Vriendelike groete
Louise

Hartklop Eer die Lewe
Natasja W - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasja W
With spouse/partner

Very enjoyable experience.

The place really exceeded all our expectations and we can recommend Hartklop Eer die Lewe to anyone. Very, very neat and clean. Louise was a lovely host, thanks for a pleasant stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangename ondervinding.

Die plekkie het regtig al ons verwagtinge oorskry en ons kan Hartklop Eer die Lewe vir enige persoon aanbeveel. Baie, baie netjies en skoon. Louise was 'n lieflike gasvrou, dankie vir 'n aangename verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hartklop Eer die Lewe's response

Baie dankie vir jou resensie. Dit is vir my baie belangrik dat my gaste hulle tyd hier moet geniet.
Tot 'n volgende keer.
Onhou: eer die lewe.

Hartklop Eer die Lewe
Thealize L - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thealize L
With spouse/partner

Very nice! Would book there again.

Everything is neat. Heater available. Safe parking. Hospitality excellent.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker! Sal weer daar bespreek.

Alles netjies. Verwarmer beskikbaar. Veilige parkering. Gasvryheid by uitnemendheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hartklop Eer die Lewe's response

Thealize,
Baie dankie vir die resensie.
Dit was 'n voorreg om julle te kon ontmoet.
Onthou: eer die lewe.

Hartklop Eer die Lewe
Louis C - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis C
With spouse/partner

Waarde vir geld. Vriendelike ontvangs.

Ons gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Sy het vertel waarna ons kan kyk en waar ons kan eet. Die kamer was skoon en netjies. Beslis waarde vir geld.

Hartklop Eer die Lewe's response

Dankie Aileen.
Wonderlik om nuwe gaste te ontmoet wat graag meer van ons Dorp wil weet.
Tot 'n volgende keer.

Louise

Hartklop Eer die Lewe
Michelle K - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle K
Family with young children

Was very nice and very neat.

After a long way it was nice to have a hot shower and hot bed. You get proper milk for your coffee or tea and biscuits to eat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was baie lekker en baie netjies.

Na 'n lang pad was dit lekker om 'n warm stort en warm bed te hê. Jy kry behoorlike melk vir jou koffie of tee en beskuitjies om te eet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hartklop Eer die Lewe's response

Michelle,
Dankie vir die resensie. Waardeer dit. Dit was wonderlik om julle te kon ontmoet. Sien weer op 'n volgende keer. Mooi loop en onthou: Eer die lewe.

Hartklop Eer die Lewe
Lizan V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizan V
Family with young children

Comfortable, affordable accommodation!

We had a very nice stay. Unit was clean and neat, and equipped with everything you need. Will stay here again for sure.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike, sakpasverblyf!

Ons het baie lekker gebly. Eenheid was skoon en netjies, en toegerus met alles wat jy benodig. Sal vir seker weer hier oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hartklop Eer die Lewe's response

Ek is bly julle het jul verblyf hier geniet, Lizan.

Mooi loop tot 'n volgende keer.

Hartklop Eer die Lewe
Ria V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria V
With friends

Great. Glory.

It was so nice to be greeted generously and kindly. Louise kept in touch with SMS and made us feel welcome. Safe and quiet environment. We were able to relax in privacy and spend the night in our melodic unity. It was bitterly cold and an oil heater was used in that room for that reason. Didn't even miss the TV. The bathroom was clean and neat, like the kitchenette. Early in the morning she came out to open the gate for us. A hostess thousand. Will know where to book when going to Cape Town next time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik. Glory.

Dit was só lekker om gulhartig en vriendelik ontvang te word. Louise het met SMS'e kontak gehou en ons laat welkom voel. Veilige en rustige omgewing. Ons kon in privaatheid aflaai en die aand in ons melodieuse eenheid verkeer. Dit was bitter koud en ‘n olieverwarmer was vir daardie rede in die kamer gebruik. Het nie eers die TV gemis nie. Die badkamer was soos die kombuisie skoon en netjies. Vroegoggend het sy uitgekom om vir ons die hek oop te maak. ‘n Gasvrou duisend. Sal volgende keer op pad Kaap toe, weet waar om te bespreek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hartklop Eer die Lewe's response

Ria ek is so dankbaar vir die resensie.
Ek is bly julle het dit geniet en lekker rustig en veilig kon voel.
Sien julle 'n volgende keer.
Onthou, eer die lewe.
Mooi loop tot 'n volgende keer.

Hartklop Eer die Lewe
Bennie F - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Bennie F
On business

Fantastic.

Thanks a lot, the hospitality and service was excellent. Would stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Baie dankie, die gasvryheid en diens was puik. Sal weer van hulle gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hartklop Eer die Lewe's response

Wat 'n wonderlike 4 dae saam met al julle opgewondenheid om Colesberg toe te wil verhuis.
Sien jull om julle te help waar ons kan.
Mooi loop en onthou, eer die lewe.

Hartklop Eer die Lewe
Brunyilde A - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brunyilde A
Family with young children

Beautiful place in a tranquil area.

Louise has a beautiful place and we were welcomed and we had a nice chat about Colesberg. The room was neat and clean and we enjoyed our time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige vesting in 'n rustige area.

Louise het 'n pragtige plekkie en ons was vriendelikheid ontvang en ons het lekker gesels oor Colesberg. Die kamer was netjies en skoon en ons het ons tydjie geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hartklop Eer die Lewe's response

Goeie naand Brunyilde,
Baie dankie vir die resensie.
Ek vertrou ek sal julle weer sien.
Mooi loop en onthou: eer die lewe.

Hartklop Eer die Lewe
Eurelia M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eurelia M
With spouse/partner

Pleasant.

Very neat and value-for-money accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam.

Baie netjiese en waarde vir geld-verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hartklop Eer die Lewe's response

Beste Eurelia,

Baie dankie vir die resensie. Ek vertrou julle sal weer by Hartklop Eer die Lewe kom oornag.

Groete tot 'n volgende keer,
Louise

Hartklop Eer die Lewe
Michelle S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle S
With spouse/partner

Baie lekker!

Baie dankie vir u gasvryheid!

Hartklop Eer die Lewe's response

Goeiedag Michelle,

Baie dankie vir die resensie. Ek vertrou julle sal Hartklop Eer die Lewe weer besoek.

Groete,
Louise

Hartklop Eer die Lewe
Gerrit O - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerrit O
With spouse/partner

Gemiddeld.

Geen TV in kamer. Omdat daar min te doen is en ons sports mense is, sou ons graag TV waardeer het. Ons was daar vir 'n begrafnis. Omdat dit winter is en baie koud was sou 'n elektriese kombers baie gehelp het. Geen WiFi nie. Vergelyking met ander gastehuise in die area sal ek in die toekoms my naslaan werk beter doen.

Hartklop Eer die Lewe's response

Jammer julle het nie julle klagtes geopper na die eerste aand se slaap nie. Hier is Wi-fi en julle moes net gevra het vir die kode. Verwarmer is in die kamer wat julle wel gebruik het. Met navraag het julle gesê dat julle lekker en warm geslaap het.

Hartklop Eer die Lewe
Carla P - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Carla P
With spouse/partner

Reënweer in Colesberg.

Baie netjies, lekker gebly. As gevolg van nat weer moes ons ry tot by restaurant wat paar km weg is.

Hartklop Eer die Lewe's response

Beste Carla,

Dankie vir jou resensie. Ek is bly julle het lekker gebly.

Wees dankbaar saam met ons oor die goeie reën wat ons hier ontvang het. Dit is seëninge van bo vir almal, veral vir die skaapboere.

Tot 'n volgende keer.

Groete,
Louise

Hartklop Eer die Lewe
Charmaine R - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Charmaine R
Family with young children

Baie vriendelike diens en baie netjies.

Ons was baie vriendelik verwelkom en gehelp met ons goedjies. Die kamers is baie netjies en skoon. Ons het verskriklik lekker gebly.

Hartklop Eer die Lewe's response

Beste Charmaine,

Baie dankie vir jou resensie, ek waardeer dit opreg. Die terugvoer dat julle verskriklik lekker gebly het maak my hart sommer warm.

My gaste is prioriteit en hulle moet goed uitgerus wees vir die volgende dag se lang pad.

Mooi loop,
Louise

Hartklop Eer die Lewe
Eben S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eben S
With spouse/partner

The apartment is perfect for an overnight stay on the long road - with hospitable owners on hand if needed!

Louise's place is spotlessly clean, well equipped and also nice beds.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die woonstel is perfek vir 'n oorslaap op die lang pad - met gasvrye eienaars byderhand indien nodig!

Louise se plek is silwerskoon, goed toegerus en ook lekker beddens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hartklop Eer die Lewe's response

Middag Eben,
Dankie vir die resensie. Ek vertrou ons gaan jou binnekort weer sien.
Tot 'n volgende keer onthou, eer die lewe.
Louise

Hartklop Eer die Lewe
Bosman S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bosman S
Individual traveler

Very neat and clean.

I was very impressed by the clean and neat room, all that was needed was a shower. My fellow travellers who already booked accommodation somewhere else were a bit disappointed that their accommodation was more expensive and less comfortable than mine.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en skoon.

Ek was baie beïndruk met die skoon en netjiese kamer, al wat dit benodig het is 'n stort. My medereisigers wat reeds elders in die dorp bespreek het was bietjie afgehaal dat hul verblyf duurder en minder gerieflik was as myne.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hartklop Eer die Lewe's response

Middag,

Baie dankie vir die resensie. Jammer die kamer met 'n stort was klaar bespreek gewees.
Ek is verbaas dat jou medereisigers afgehaal was omrede jy 'n meer ontspanne en gerieflike eenheid gehad het.

Verblyf maak of breek jou spesiale oornag plek. Jy moet heeltemal kan ontspan en uitgerus wees vir die lang pad wat voorle.

Tot 'n volgende keer, onthou: eer die lewe.

Hartklop Eer die Lewe
Lee-ann G - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lee-ann G
Family with young children

The accommodation met our needs completely.

We experienced problems and couldn't depart from our house at the planned time. As a result, we could only book in an hour after check-in time. Tannie Louise was always in contact with us and reassured us the whole way. She waited for us until late. The room was neat and warm. It met our requirements completely and gave us a safe, clean place where we could rest to drive early the next morning. We also had a special request with an extra bed to be arranged for us. Thank you so much for that. Would definitely recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die verblyf het heeltemal aan ons behoeftes voldoen.

Ons het probleme ondervind en kon op die beplande tyd vertrek het van ons huis af nie. As gevolg daarvan kon ons eers 'n uur na inklok tyd inboek. Tannie Louise was heeltyd in kontak met ons en ons heelpad gerusgestel. Sy het vir ons tot laat gewag. Die kamer was netjies en warm. Dit het heeltemal aan ons vereistes voldoen en vir ons 'n veilige, skoon plek gegee waar ons kon rus om vroeg weer die volgende oggend te ry. Ons het ook 'n spesiale versoek gehad met 'n ekstra bedjie wat vir ons so gereël was. Baie dankie vir als. Sal beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hartklop Eer die Lewe's response

Hi Lee-aan
Dit was geen moeite om vir julle te wag nie.
Kindertjies is baie spesiaal so hulle behoeftes kom vir my bo aan die lys.
Tot 'n volgende keer.
Mooi loop en onthou: eer die lewe.

Louise

Hartklop Eer die Lewe
Mmw L - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Mmw L
With friends

Netjies en oulike verblyf.

Was skoon en netjiese verblyf.

Hartklop Eer die Lewe's response

Dankie Natascha.

Hartklop Eer die Lewe
Christien G - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christien G
With friends

Die plek was netjies en die dame baie vriendelik en behulpsaam.

Die plek was baie netjies en skoon en die prys was baie redelik. Die dame was baie vriendelik en behulpsaam sal definitief weer van die verblyf gebruik maak.

Hartklop Eer die Lewe's response

Dankie Christien.
Sien julle binnekort.

Hartklop Eer die Lewe
Simone B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Simone B
With spouse/partner

Baie netjiese huisie met al die nodige geriewe.

Ons is hartlik verwelkom en die kamer is toegerus met al die nodige geriewe. Louise het selfs haar persoonlike vrieskas vir ons gebruik aangebied en het bitter vroeg opgestaan sodat ons die kos kon uithaal voor ons ry. Ek sal beslis Hartklop aanbeveel.

Hartklop Eer die Lewe's response

Dit was lekker om julle te ontmoet. Ag die vriesspasie was beskikbaar maar ek is bly ek kon help.
Mooi loop tot 'n volgende keer.

Hartklop Eer die Lewe
Rena B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rena B
With friends

Spotless, comfortable and affordable!

The rooms were impeccably clean and the hostess Louise was friendly and very accommodating. The value for money is unbelievable. Other establishments in this price class do not even bear comparison! Will definitely be recommending Hartklop to any friends/family looking for a comfortable night's rest.

Hartklop Eer die Lewe's response

Goeie middag Rene,

Ek voel absoluut geseend om so 'n resensie te kry.
Dit gee my so warm gevoel om my hart om te weet my gaste is gelukkig en ek probeer hard om waarde vir geld en net die gemaklikste ondervinding vir hulle te kan gee.

Weer eens baie dankie.

Louise

Onthou: eer die lewe.

Hartklop Eer die Lewe
Annalene O - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annalene O
With spouse/partner

Baie rustig en netjies. Honde het ook lekker gebly.

Sien sterre.

Hartklop Eer die Lewe's response

Beste Nicolene,

Baie dankie vir die resensie.

Troeteldiere is gaste se kinders en is deel van hul gesin. So wanneer hulle versoek dat hul diere mag saam kom is dit lekker om te sê: Bring hulle.

Groete,
Louise

Hartklop Eer die Lewe
Angela V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angela V
Family with young children

Gaan uit hul pad om ons te help en gemaklik te laat voel.

Baie vriendelike hulpvolle mensies. Ons gaan vir seker van nou af net Hartklop gebruik. Waarde vir geld, silwer skoon en rustig. Bitter oulike plekkie.

Hartklop Eer die Lewe's response

Middag Angela,

Baie dankie vir die resensie. Ek waardeer dat julle terugvoering gee van julle tevredenheid.
Gaste soos julle is 'n voorreg om te huisves.

Vriendelike groete,
Louise

Hartklop Eer die Lewe
Linri O - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Linri O
With spouse/partner

Baie gerieflike ervaring.

Ons het werklik lekker hier oornag. Dit is die perfekte plek om vinnig by oor te slaap. Die eienares het spesiaal vir ons later gewag as wat die beleid eintlik is. Die diens was baie persoonlik en bo verwagting. Alles was baie skoon en netjies. Dit is ook naby aan die N1, so ons kon vroeg die volgende oggend baie maklik weer in die pad val. Ons sal beslis weer daar oornag.

Hartklop Eer die Lewe's response

Hi Linri,

Dankie vir die resensie.

My gaste probeer ek so ver as moontlik behulpsaam te wees. Een ding is die laat aand gaste wat arriveer.

Hulle is altyd baie moeg en waardeer dan 'n bietjie eksta sagte liefdevolle sorg.

Mooi loop tot 'n volgende keer en onthou, eer die lewe.

Louise

Hartklop Eer die Lewe
Michelle D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Michelle D
With spouse/partner

A lovely place to stay the night.

Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker plek om te oornag.

Sal beslis weer gebruik maak van Hartklop Eer die Lewe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hartklop Eer die Lewe's response

Michel, dankie vir jou resensie.


Hartklop Eer die Lewe
Elzaan P - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elzaan P
Family with teenagers

Pragtige plekkie om oor te slaap.

Hartklop Eer die Lewe is 'n pragtige plek om oor te slaap. Rustige omgewing. Sal 100% aanbeveel.

Hartklop Eer die Lewe's response

Dankie Elzaan.
Tot 'n volgende keer.
Onthou: eer die lewe.

Hartklop Eer die Lewe
Michelle D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle D
Individual traveler

Lovely and clean, nice size room, very impressed.

I really enjoyed my stay, it was very clean and comfortable.

Hartklop Eer die Lewe's response

Thank you for the review. I trust I will see you again.

Hartklop Eer die Lewe
Sarel B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarel B
Individual traveler

Baie vriendelik ontvang en alles is gerieflik vir oornag.

Baie vriendelik ontvang met 'n stuk waatlemoen! Alles is gerieflik vir oornag en ek sal dit weer gebruik.

Hartklop Eer die Lewe's response

Middag Sarel.

Was lekker om jou weer te kon ontvang.

Louise

Hartklop Eer die Lewe
Johan V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
Family with young children

Comfortable and friendly.

It was a pleasure to stay there. Everything you need and Louise made us feel very welcome.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik en vriendelik

Dit was 'n plesier om hier te bly. Daar was als wat ons nodig gehad het en Louise het ons baie welkom laat voel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hartklop Eer die Lewe's response

More Johan,
Dankie vir die resensie. Ek hoop ons sien julle binnekort weer.

Vriendelike groete,
Louise

Hartklop Eer die Lewe
Dirk C - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dirk C
With spouse/partner

Heerlik, rustig, privaat, hartlik, gasvry en spontaan ontvang.

Baie vriendelik ontvang en gemaklik gemaak. Alles splinternuut en wat nodig was. Rustigheid en ligging gerieflik en uitstekend vir 'n oornag.

Hartklop Eer die Lewe's response

Middaag Dirk,

Dit was aangenaam om jou te kon ontmoet.
Dankie vir die rensie.

Vriendelike groete,
Louise

Hartklop Eer die Lewe
Peet V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Peet V
With spouse/partner

Baie lekker en netjies.

Ons was net onder die indruk dat dit selfsorg is. (Ons fout) Daarom het ons wasbak in kombuisdeel gemis en ook nêrens 'n toonbank waarby ons kon eet nie en geen stoel om op te sit nie. Die eienaars is baie gaaf en behulpsaam. Baie lekker by hulle gekuier.

Hartklop Eer die Lewe's response

Middag Peet,

Dankie vir jou resensie.
Ek het reeds nie wasbakke in die kombuis gesit nie sodat die gaste kan rus.
Ek kom haal die skottelgoed soos dit benodig word om weer gewas te word.
Die tekortkoming sal middle volgende jaar aangespreek word.

Vriendelike groete,
Louise McDuling

Hartklop Eer die Lewe
Hester N - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hester N
Individual traveler

Baie netjies en gasheer en -vrou uiters gasvry en behulpsaam.

Baie dankie aan die gasheer en -vrou wat my kom haal het, nadat ek verdwaal het. Dit was nou diens! Dankie ook vir die netjiese kamer en gasvryheid aan my Yorkie!

Hartklop Eer die Lewe's response

Hester,

Dit was my voorreg om julle te kon ontvang.
Ek waardeer jou resensie. Ek is altyd bly om te hoor dat die "honde kinders" ook welkom gevoel het vir hul eienaars.

Vriendelike groet,
Louise.

Hartklop Eer die Lewe
Cecile D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Cecile D
With spouse/partner

Daar is baie moeite gedoen.

Baie behulpsame gasvrou. Sy het bv. eetplekke aanbeveel en ons gesê wat op 'n Sondagaand oop is, en 'n houer met water en chammy voorsien vir afspoel van gevriesde vensters van motor.

Hartklop Eer die Lewe's response

More Cecile,
Dit was wonderlik om julle te kon ontmoet,.
Dankie vir die rensensie.
Louise

Hartklop Eer die Lewe
Vonji A - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vonji A
With spouse/partner

Ons was uiters bevoorreg dat ons by Hartklop kon oorslaap. Die eienaars het die ekstra myl gestap toe ons in nood verkeer.

Ons het al die pad uit Hermanus gery tot op Colesberg om 'n begrafnis by te woon. Met ons aankoms, het die eienaars ons reeds ingewag. Ons het uit die staanspoor gemaklik gevoel. Teen die Saterdagoggend het ons motor probleme gegee en die eienaars het gesorg dat ons by op tyd by die begrafnis kom. By die gastehuis self, het hulle koffie en beskuit aangedra en seker gemaak my man het die nodige hulp. Tot op Maandagoggend het hulle regtig uit hul pad gegaan om ons tegemoet te kom. Baie dankie aan 2 wonderlike mense vir julle gasvryheid! Ek beveel julle aan.

Hartklop Eer die Lewe's response

Hallo, baie dankie vir die wondelike resensie.
Dit is naaste liefde.
Onthou altyd, eer die lewe.
Tot 'n volgende keer.
Mooi loop.

Hartklop Eer die Lewe
Francis O - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Francis O
With friends

Comfortable and neat.

The other guests that left at 04:00 were very noisy.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en netjies.

Ander gaste wat 4:00 vertrek het was baie lawaaierig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hartklop Eer die Lewe's response

Francis,
Baie dankie dat julle Hartklop Eer die Lewe, as julle oorag verblyf gekies het.

Ek is jammer oor die lawaai 04:00.

Tot volgende keer.

Onthou, eer die lewe.

Hartklop Eer die Lewe
Mariska D - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariska D
Family with teenagers

Aangenaam.

Ons is baie vriendelik ontvang, en het snoesig geslaap. Alles was netjies en skoon. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Hartklop Eer die Lewe's response

Vir 'n mooier resensie kon ek nie gervra het, van 'n gelukkige gas wat lekker uitgerus is en reg vir die volgede skof is nie.

Mariska, jy leef my leuse uit, eer die lewe.

Tot 'n volgende keer.

Mooi loop.

Hartklop Eer die Lewe
Sarel B - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarel B

Netjies en vriendelik.

Ons het eers laatmiddag daar aangekom en is baie vriendelik ontvang. Die hondjies was rustig buite in 'n veilige, toe omgewing. Sal weer daarvan gebruik maak as 'n halfpad-stop.

Hartklop Eer die Lewe's response

Middag Sarel,

Baie dankie vir jou uitstekende resensie. Ek waardeer dit baie.
Dit is vir my uiters belangrik dat my gaste baie tevrede is en dit geniet het om hier tuis te gaan.
Tot 'n volgende keer en onthou eer die lewe.

Louise

Hartklop Eer die Lewe
Colleen M - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Colleen M
With spouse/partner

Cosy place, I'll definitely visit again.

A cosy little place that had everything I needed for a one night stay. Clean, and tidy. Loved the beds!

Hartklop Eer die Lewe's response

Baie dankie vir die resensie.
Tot 'n volgende keer.
Onthou, eer die lewe.
Louise

Hartklop Eer die Lewe
Andre D - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Andre D
With spouse/partner

Puik.

Die kamers was onberispelik netjies die gasvrou vriendelik en behulpsaam. Dit was lekker om by Hartklop te oornag. Dit was bitter koud en 'n matjie voor die bed sal 'n bonus wees.

Hartklop Eer die Lewe's response

Middag Andre,
Ek vertrou dit gaan baie goed met julle. Baie dankie vir die rensie.
Dankie vir die voorstel, ek waardeer dit.
Mooi loop,
Louise

Hartklop Eer die Lewe
Anina N - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anina N
With spouse/partner

Musiek tema was baie uniek.

'n Veilige en netjiese melodieuse kamer.

Hartklop Eer die Lewe's response

Middag Anina, dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang. Dankie vir die resensie. Tot 'n volgende keer - eer die lewe. Louise

Hartklop Eer die Lewe
Chris C - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris C
With spouse/partner

Felt welcome.

Warm welcome by Louise. Parking and rooms were secure. Louise always came to ask whether we needed anything and was always friendly. The accommodation and area were very clean and neat. We would stay there again and also recommend to others.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Welkom gevoel.

Baie goed ontvang deur Louise. Parkering en kamers was veilig. Louise het altyd kom vra of ons enige iets benodig en sy was altyd baie vriendelik. Die plek en omgewing was baie skoon en netjies. Ons sal weer daar gaan bly en ook aanbeveel vir ander.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hartklop Eer die Lewe's response

Baie dankie julle. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon ontvang. Tot 'n volgende keer, onthou eer die lewe.

Hartklop Eer die Lewe
Belinda H - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinda H
Family with young children

Skoon, veilig, vriendelik en omhein vir troeteldiere.

Ons was vriendelik verwelkom, die kamers is mooi netjies. Die karre is veilig en die tuin is toe so my hondjie het lekker rondgehardloop! Sal vir almal hierdie plek aanbeveel en sal beslis weer daar slaap!

Hartklop Eer die Lewe's response

Baie dankie Belinda. Ek is bly julle het lekker hier tuis gegaan. Dit was aangenaam om julle te kon ontmoet.
Tot 'n volgende keer.
Louise

Hartklop Eer die Lewe
Anne-marie P - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anne-marie P
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs. Baie skoon en netjies.

Sal dit definitief aanbeveel. Tannie Louise is 'n warm, vriendelike dame. Die plek is netjies en skoon. Dalk net 'n klein tafel of stoeltjies waar mens kan sit en koffie drink of iets eet.

Hartklop Eer die Lewe's response

Dankie vir die mooi woorde. Dit was 'n voorreg om julle hier te gehad het.

Tot 'n volgende keer, en onthou eer die lewe.

Hartklop Eer die Lewe
Annette H - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annette H
With friends

Awesome place and loved Louise to bits.

Honestly would recommend this place for us weary travellers. Louise even packed us a little food pack for my mom and I. Lovely, clean and the best beds to sleep on.

Hartklop Eer die Lewe's response

Good day Annette,

Thank you for the very special review. It was lovely to meet you and your Mom. Until next time.

Louise

Hartklop Eer die Lewe
Wouter V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wouter V

Ons is baie vriendelik ontvang en het heerlik oornag in 'n aangename, ruim, private kamer.

Baie netjiese kamer met goeie kwaliteit beddens. Vriendelike, behulpsame gasheer en -vrou. Baie billike tarief. Ideale oornagverblyf.

Hartklop Eer die Lewe's response

More Wouter, baie dankie dat julle Hartklop Eer Die Lewe, as jul oornag huisvesting gekies het. Ek waardeer jul terugvoering. Tot 'n volgende keer. Eer die lewe. Louise

Hartklop Eer die Lewe
Martie S - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martie S
Family with teenagers

Perfek voldoen aan ons behoefte - een nag verblyf met basiese geriewe.

Hartklop was ideaal vir ons behoefdes - 'n netjiese, basiese en gerieflike oornag slaapplek. Die addisionele afslag wat aangebied is, was 'n onverwagte bonus.

Hartklop Eer die Lewe's response

More Martie

Baie dankie vir die resensie, ek waardeer dit.

Tot ons weer sien.

Louise

Hartklop Eer die Lewe
Nj V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nj V
Family with young children

Baie lekker.

Alles was baie netjies en skoon en daar is selfs 'n ekstra bed ingedra om te help met om ons twee klein kinders te huisves.

Hartklop Eer die Lewe's response

Baie dankie vir die resensie. Dit was ons voorreg om julle te kon ontvang en te ontmoet. Kleingoed is kosbaar so mens doen moeite vir daardie spesiale geskenkies.

Hartklop Eer die Lewe
Ryan C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ryan C
Individual traveler

Relaxed comfortable overnight in Colesberg.

I overnighted in Colesberg on my way from Pretoria to Plettenberg Bay for the Christmas holidays. The room was very clean and well kept. The hosts were very helpful and friendly.

Hartklop Eer die Lewe's response

Hi Ryan,

Thank you for the review. We hope to see you again in the near future.

Kind regards,

Louise

Hartklop Eer die Lewe
Barry R - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Barry R
With spouse/partner

Gasvrye gasvrou, netjies, skoon kamer, goed toegerus.

Corrie en Louise baie gasvry. Skoon netjiese en goed toegeruste kamer. Baie dankie jul.

Hartklop Eer die Lewe's response

Baie dankie. Ek waardeer jul resensie.

Groete tot 'n volgende keer.

Louise.

Hartklop Eer die Lewe
Marelize C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marelize C
Family with young children

Baie vriendelik en gasvry en 'n baie netjiese plekkie!

Dankie vir die vriendelike ontvangs en gasvryheid, dit was 'n nagrus uit die boonste rakke! Alles was skoon, nuut en netjies en ten volle toegerus met alles was nodig was om te oornag. Sal verseker weer bespreek!

Hartklop Eer die Lewe's response

Marelize, baie dankie dat julle Hartklop gekies het, om na 'n warm dag op die pad, te kom rus.
Dankie vir die resensie, ek waardeer dit opreg.
Tot ons weer sien.
Geniet en eer die lewe.
Louise

Hartklop Eer die Lewe
Sharon K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharon K

So clean and felt so welcome.

Very clean. Had all the necessities. Hosts so friendly and made us feel so welcome. So much parking and easy access.

Hartklop Eer die Lewe's response

Hi Sharon,
Thank you so much for the review. I trust we will be seeing you again.
Kind regards,
Louise

Hartklop Eer die Lewe
Anchen S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anchen S
Family with young children

Netjies en skoon, puik oornag, my dogter sou 'n TV waardeer.

Sien sterre.

Hartklop Eer die Lewe's response

Baie dankie Zelda. Ek vertrou dat julle lekker gekuier het en ek julle weer binnekort sal sien. Tot 'n volgende keer, Louise

Hartklop Eer die Lewe
From R540
per night (for 2 people)
From R540
per night (for 2 people)
From R540
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 08:00
  • Address: 18 De Jager Street, Colesberg, 9795, Northern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAScIAJS6Kzlh3BzEPvNRk3iyhePizLfonyV6ZcGng9Pmi83fhmc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R540  per night (for 2 people) 79 5 1 5 18 De Jager Street Colesberg 9795 Northern Cape 0860 022 102 14:00-21:00 08:00 -30.728875677518 25.088344627844
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!