Hartz View Guest House
Review Summary
Marita S - Nov 2020
Overall score
Heerlik gebly en gekuier om die pragtige swembad met sonsondergang.
Hartz View Guest House's response
Baie dankie, dit was lekker om julle bederf! Hoop ons sien julle gou weer.
Dawie En Annalise M - Sep 2019
Overall score
Buitengewone gasvryheid en moeite is met ons besoek gedoen.
Rudi C - Sep 2019
Overall score
Was amazing, thank you.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was amazing, dankie julle.
Was regtig goed gewees met 'n oog vir detail. Dankie vir die lekker tyd.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hartz View Guest House's response
Beste Rudi,
Baie dankie, waardeer!
Groete
Martina
Jaco V - Jul 2019
Overall score
Vriendelike ontvangs en baie netjiese kamer.
Hartz View Guest House's response
Jaco, baie dankie vir die pragtige terugvoering. Dit was 'n groot plesier om julle by ons Gastehuis te ontvang. Groete Martina
Elize K - Mar 2019
Overall score
Martina stap 'n ekstra myl om haar gaste "happy" te maak.
Melani B - Feb 2019
Overall score
Peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig.
Was baie lekker, vriendelik ontvang, weer was swaar en krag was af, maar gastehuis het so gou moontlik probleem opgelos. Netjiese kamers.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hartz View Guest House's response
Melanie,
Baie dankie vir julle ondersteuning en geduld met krag onderbreking. Hoop om julle spoedig weer te sien.
Groete,
Martina
Lourika H - Nov 2018
Overall score
The accommodation was very clean, modern and all the necessities were available.
Hartz View Guest House's response
Thank you Lourika.
Marisa F - Sep 2018
Overall score
Heerlike verblyf!
Hartz View Guest House's response
Baie dankie vir die terugvoer Marisa!
Hendrik K - Nov 2017
Overall score
Friendly welcoming and excellent breakfast.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike ontvangs en uitstekende ontbyt.
Was regtig baie tevrede met die gul ontvangs. Net jammer die swembad was leeg en in die proses om hervul te word. Ontbyt was goed en die kamer skoon en goed toegerus. Sal beslis weer daar oorbly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hartz View Guest House's response
Baie dankie.
Die swembad is nou 100% gereed vir swem, jammer dat ons nog besig was om die swembad te hervul.
Groete
Martina
Juanita V - Aug 2017
Overall score
Comfy, fine folks.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik, goeie mense.
Eienaar gaan uit hul pad vir jou! Dis baie privaat en baie netjies!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hartz View Guest House's response
Baie dankie Juanita!
Kele S - Aug 2017
Overall score
Clean, secure and a very humble and respectful housekeeper. The managers are also very friendly.
Hartz View Guest House's response
Thank you, Kele. Hope to see you soon!
Thea R - Jul 2017
Overall score
It was very quiet and lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie stil en aangenaam.
Die enigste probleem is die kussings was baie dik en hard.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lesedi L - Jul 2017
Overall score
It's a nice place, very quiet. I relaxed and enjoyed. If a person needs peace of mind this is the place to visit.
Hartz View Guest House's response
Thank you Lesedi.
Tianca S - Jun 2017
Overall score
Home away from home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
"Home away from home"
So lekker gebly by julle. Dankie vir al die bederfies. Sien julle beslis elke maand.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hartz View Guest House's response
Baie dankie Tianca, dit was 'n groot plesier om julle te bederf.
Willem D - Jun 2017
Overall score
Great! Service and accommodation exceeded expectations.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties! Diens en verblyf oorskry verwagtinge.
Op aankoms was ons vriendelik verwelkom by Hartz View Gastehuis. Die diens was vriendelik, aangenaam, gemaklik en voldoende. Die beeld wat algeheel vertoon word is asemrowend. Kamers was gerieflik groot, luuks en vreeslik baie aandag word aan detail verleen en die afronding vertoon pragtig. Ontbyt was propvol bederf en geen klagtes rakende 'n tekort aan kos kan gereken word nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Claudia K - May 2017
Overall score
Definitely recommend Hartz View.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sal Hartz View beslis aanbeveel.
Vriendelike ontvangs, behulpsaam, netjiese en ruim kamers en die ontbyt was heerlik!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hartz View Guest House's response
Claudia, baie dankie vir die mooi woorde. Dit was baie lekker om julle by Hartz View Gastehuis te ontvang. Groete Martina
Crystal R - May 2017
Overall score
'n Lekker warme ontvangs en goeie gasvryheid.
Read moreHartz View Guest House's response
Beste Crystal,
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons hoop om julle met die volgende wedloop weer te sien. En so was die roete wat julle gehardloop het verby Hartz View Gastehuis.
Groete,
Pieter & Pieter
William V - Apr 2017
Overall score
Gerieflike en goed toegeruste moderne kamer met badkamer in veilige omgewing.
Hartz View Guest House's response
Beste Roy,
Baie dankie, dit was regtig 'n plesier om julle hier by Hartz View Gastehuis te ontvang. Baie dankie ook vir ons mooi fotos van die swaeltjies wat jy geneem het.
Groete,
Pieter & Martina
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 32 Korhaan Crescent, Hartswater, 8570, Northern Cape
- All ages welcome