Hella Cottage
Review Summary
Sonnette C - Feb 2020
Overall score
Awesome place - will definitely use them again!
Hella Cottage's response
Baie dankie Sonette. Julle was sulke uitstaande gaste. Dit was 'n voorreg om jul te ontvang. Ons hoop ons ontmoet die res van die gesin binnekort.
Groete
Annette
Louise V - Aug 2019
Overall score
Our stay was very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons verblyf was baie lekker.
Ons is baie goed verwelkom. Baie netjiese skoon verblyf. Ons het dit baie geniet. Sal beslis weer gebruik maak van hulle.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hella Cottage's response
Baie dankie Louise. Ons sien uit om julle weer hier te verwelkom.
Groete
Annette
Tracy B - Apr 2019
Overall score
Home away from home.
Pieter En Zenda B - Apr 2019
Overall score
Quiet, clean, neat cottage where the two cutest dogs await us and throw away all the tension with the balls for the two.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige, skoon, netjiese huisie waar die twee oulikste honde ons inwag en alle spanning saam met die balle vir die twee weggegooi word.
Die wasmasjien en wasgoeddraad buite en die klein toegeboude stoepie is absolute plus punte ook die silwerskoon vars linne. Baie baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hella Cottage's response
Baie dankie Pieter. Dankie dat ons julle hier by Hella Cottage kon ontvang. Ek vertrou dat die res van jul tyd in SA voorspoedig was en sterkte vorentoe! Laat weet indien ek weer van hulp kan wees.
Hella groete,
Annette
Japie P - Mar 2019
Overall score
Baie rustige en huislike atmosfeer.
Hella Cottage's response
Baie dankie, Japie. Dit was lekker om julle te kon ontvang. Hoop ons sien julle gou weer!
Groete,
Annette
Toelie V - Jan 2019
Overall score
Excellent value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende waarde vir geld.
Vriendelike Afrikaanse verblyf, ons het dit baie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hella Cottage's response
Dankie Toelie, ek hoop om jou gou weer te sien.
Groete
Annette
Enid V - Jan 2019
Overall score
The unit offers single beds for 3 people which suited us very well since we did not need a double bed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Eenheid bied enkelslaapplek vir 3 wat ons uitstekend gepas het aangesien ons nie 'n dubbelbed benodig nie.
Netjiese eenheid met al die geriewe benodig. Dit was baie warm in Desember 2018 in Durbanville en ongelukkig was daar nie 'n waaier nie. Ook nie dun kombersies nie - slegs warm duvets. Verder het alles baie goed uitgewerk.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hella Cottage's response
Baie dankie Enid. Dit was lekker om julle hier te ontvang. Jammer indien jy enige ongerief ervaar het. Ek sou met graagte vir jou n plan gemaak het sou jy dit toe onder jy aandag gebring het. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Hella groete
Ronél S - Dec 2018
Overall score
Beautiful, modern accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige, moderne verblyf.
Ons was baie vriendelik ontvang deur die eienaar. Dis so 'n mooi plekkie. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Mooi, netjies en skoon. Ek sal vir seker hul aanbeveel en self weer gebruik. Baie dankie vir alles.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hella Cottage's response
Baie dankie Ronel! Ek ontvang julle graag weer by ons.
Vriendelike groete
Annette
Juan L - Sep 2018
Overall score
Uitstekende waarde vir geld.
Hella Cottage's response
Baie dankie Juan. Dit was 'n plesier en heerlik om julle te kon ontvang. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Annette
Eckhard F - Sep 2018
Overall score
Just what we wanted!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Net wat ons wou hê!
Vriendelike ontvangs, netjies en ruim woonstel met als wat ons benodig het. Sien julle weer! Baie dankie Annette.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hella Cottage's response
Baie dankie Eckhard! Was heerlik om julle hier te hê. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Annette
Danel V - Sep 2018
Overall score
Vriendelike diens en netjiese plekkie.
Hella Cottage's response
Baie dankie Danel. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Annette
Jean-marie W - Aug 2018
Overall score
Ongelooflik lekker en baie netjies en mooi.
Hella Cottage's response
Baie dankie Jean-marie.
Ek hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Annette
Marike F - Aug 2018
Overall score
Met all of our requirements.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Voldoen aan al ons vereistes.
Ons is vriendelik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Alles was skoon en netjies, met 'n moderne gevoel in 'n huislike atmosfeer. Ons het genoeg spasie gehad en heerlik geslaap. Dis 'n rustige area en ons was naby aan die restaurant waar ons wou gewees het. Die volgende oggend kon ons rustig klaarmaak, koffie drink en huiswaarts keer met 'n goeie gemoed. Dit was beslis goeie waarde vir geld. Baie dankie vir jul gasvryheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hella Cottage's response
Baie dankie Marike. Dit was heerlik om julle te kon ontvang. Ons verwelkom graag sulke aangename gaste. Kom gerus weer.
Vriendelike groete,
Annette
Vanessa V - Aug 2018
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasies.
Al wat ek kan sê is fantasties.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hella Cottage's response
Baie dankie Vanessa. Dit was lekker om julle by ons te kon ontvang. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Hella-Groete
- Capacity: 3 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 60 Hella Crescent, Uitzicht, Durbanville, 7550, Western Cape
- All ages welcome