The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Herambi Guest House | TravelGround
+13

Herambi Guest House

98 reviews
Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 98 reviews for Herambi Guest House
Cleanliness
4.7/5
Service
4.6/5
Location
4.7/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.5/5
Derick V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Derick V
With spouse/partner

Genotvol.

Het verblyf geniet. Alles mooi en netjies. Net my kamer het een handdoek gekort en daar was niemand aan diens om vir een voor te vra nie. Sal weer daar oorbly in die toekoms.

Mariandl P - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariandl P
With spouse/partner

Pragtige blyplek in klassieke elegante huis.

Ons het alles soveel geniet, die pragtige meubels, die goed toegeruste kombuis asook die lekker braai area. Die bedlinne was fantasies en ons het heerlik geslaap. Die eienaar is vriendelik en gasvry.

Robert W - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robert W
With spouse/partner

Skoon en netjies.

Rustige omgewing, mooiste antieke dekor.

Marina L - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina L
With spouse/partner

Vriendelik gasvryheid.

Netjiese, pragtige geskiedkundige gastehuis.

Madri V - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madri V
On business

Baie lekker gebly en sal definitief aan ander voorstel.

Glad nie geweet dit is die oudste huis in Laingsburg nie. Was baie interessant.

Christa V - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa V
On business

Aangename plek om oor te slaap. Voertuig en my verblyf baie veilig.

Baie dankie, ek waardeer die aangename verblyf.

Gerhard S - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerhard S

Lekker gebly in 'n baie mooi huis!

Besonder mooi gemeubileerde huis met goeie fasiliteite (WiFi, en suite 'cubicles' in alle kamers, braaifasiliteit, gebruik van kombuis en heerlike stoep met 'n mooi uitsig).

Karen M - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen M
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs by Herambi.

Die kamer was skoon en netjies en die stort het goed gewerk. Ons het aandete en ontbyt by Herambi geëet. Die aandete was smaaklik en die porsies was groot.

Belinda G - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Belinda G

Stil omgewing. Pragtige huis. Heerlike etes.

Die gastehuis is 'n pragtige ou huis wat keurig gemeubileer is. Die etes was heerlik gewees. Die omgewing is stil.

Jessica S - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jessica S
With spouse/partner

Comfortable, clean and safe overnight stay.

Lovely guest house, well located. We had a very comfortable stay en route to Cape Town. Service was good and we had the option to park off-street with a key. Breakfast was a little pricey, and we we had a bit of a wait on arrival as to how it was going to be served. Overall very tasty though! Thank you!

Adri M - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Adri M
Family with young children

Comfortable and had a good rest.

The location is great because its right by the N1.

Rouvierre Howell H - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Rouvierre Howell H
With spouse/partner

Shower stall with toilet in not ideal for two persons sharing.

Welcome good, location good.

Hester U - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hester U
With spouse/partner

Ons het in kamer 1 van die lieflike ou geskiedkundige huis oornag. Alles was netjies, skoon en gerieflik soos op webwerf gesien.

Ons was vroegmiddag al daar en het in die koel kamer gerus voor ons weer die hartseer geskiedenis van die vloed op die koerantknipsels in die gang gelees het. Daarna het ons te voet die dorpie verken en foto's van die ou huise, die kerk en die poskantoor geneem. Mens jaag altyd na jou bestemming, maar het besluit om in die toekoms so veel moontlik die dorpe waar jy oorslaap te verken. So leer jy ons wonderlike land se streke en dorpe en unieke lewe van die inwoners ook beter ken en waardeer en verstaan.

Eunice G - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Eunice G
With friends

Baie netjiese en veilige verblyf.

Vriendelike mense Sal beslis weer daar tuisgaan.

Collette G - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Collette G
Family with teenagers

Gasvry. Netjies. Pragtige huis.

Pragtige ou huis. Geriewe was perfek.

Marinda H - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marinda H
With spouse/partner

Rustig

Alles is baie mooi en netjies, maar verkies blyplek met ’n privaat ingang en nie alle kamers in 1 huis nie.

Willem V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem V
Individual traveler

Heerlike verrassing na 'n lang dag op die pad.

Min mense sal daaraan dink om op Laingsburg te oornag. Dit was ook maklik om die blyplek te kry. Die kamer is groot genoeg en die lugversorging is 'n lewensredder vir die Desember hitte. Dit was ook vir my baie interessant gewees om te sien hoe hulle die kamer omskep het om vir 'n en suite badkamer voorsiening te maak. Hulle bedien ook etes as mens dit vooraf bespreek wat ek sal aan beveel jy doen. Die huis het ook artikels teen die muur oor die Laingsburg Ramp. Ek het baie lekker hier gebly en sal dan ook weer eendag terugkom en hier kom bly. Ek het nooit onveilig gevoel terwyl ek daar gebly het nie.

Esme O - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esme O
With spouse/partner

Skoon, gerieflike verblyf.

Personeel is baie professioneel en behulpsaam. Heerlike rustige omgewing.

Wiehan S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Wiehan S

Die verblyf is perfek vir 'n nag se oorslaap.

Skoon, netjiese kamers. Baie gerieflik. Die krag proppe is oud en kyk dat alle TV toestelle se remotes werk.

Chris V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris V
Individual traveler

Was perfekte plek om oor te slaap op pad Kaapstad toe.

Vriendelik ontvang. Skoon en netjies, en lugversorger het baie goed gewerk op 'n baie warm somersdag.

Jan B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jan B
With spouse/partner

Pragtige ou herehuis.

Die ontvangs was vriendelik en professioneel en die huis en kamer was silwerskoon en gerieflik. Die linne en handdoeke was kraakvars en silwerskoon. Alhoewel dit met antieke meubels gemeubileer was, het die kamer vars voorgekom wat nie altyd die geval is by die soort van outydse akkommodasie nie. Aandete was heerlik - daar is darem niks beter om te eet as Karoo-skaaptjops in die Karoo nie! Ons was baie beïndruk met die verblyf en sal weer van Herambi gebruik maak. Ek sal egter seker maak dat ek nie weer kamer 3 kry nie aangesien 'n hele klomp lugreëlingkompressors buite hierdie kamer geïnstalleer is. Ongelukkig het daar dan ook 'n onbedagsame en selfsugtige gas oorgebly wat sy lugreëlaar die hele nag laat aanbly het en gevolglik is ek talle male wakker gemaak gedurende die nag wanneer die kompressor aangeskakel het.

Jeffrey J - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeffrey J
With spouse/partner

Super stop over home.

Great quiet position in town with off road parking. Lovely room.

Johan B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B
With spouse/partner

Sien sterre

Aangenaam verras , baie netjies . Uitstekende diens . Sal weer hier oorslaap.

Len V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Len V
With spouse/partner

Baie Netjies en vriendelike diens

Die Personeel was baie vriendelik en dit was baie lekker om in so n ou huis te kon tuisgaan.

Willie M - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Willie M
With spouse/partner

Pragtige antieke atmosveer.

Goeie waarde vir geld. Goeie diens. Mooi geelhout afweking.

Dee B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Dee B
With spouse/partner

Ok for quick overnight stay.

Sadly no hot water when we wanted early morning 4.30am shower! Request for dinner wasn't received.

Loni E - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Loni E
With friends

Friendly service. Efficient. But very dirty under beds.

Poppie attraction with roosterkoeke.

Elize S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elize S
With spouse/partner

Baie netjies en gerieflik.

Die kamers is baie mooi en netjies. Die huis het 'n interessante geskiedenis.

Elaine V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elaine V
Individual traveler

Heerlike, rustige, stil oornagplekkie vir die reis op pad Kaap toe.

Vriendelike personeel, netjiese kamer en so gerieflik met die eetkamer op die perseel vir aandete en ontbyt.

Leon V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon V
With spouse/partner

Pragtige netjiese skoon plek met lugversorging in kamers vir daar die warm Karoo somer.

Dit was my 2de keer wat ek daar oornag het en sal beslis weer daar bly.

Mark M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mark M
Family with teenagers

Very convenient destination en route to Cape Town from Johannesburg.

Given the state of electricity supply in South Africa, a generator should be a standard feature, other than that all good.

Gerrie K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrie K
With spouse/partner

An ideal overnight guesthouse.

Pleasantly surprised with the beautiful home! Impressive with the professional reception. The home and room are extremely tastefully decorated. Immediately felt at home in the spacious room. Lighting and office service through the night made you feel safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Ideale oorslaap gastehuis.

Aangenaam verras met die pragtige woning! Beïndruk met die professionele ontvangs. Die woning en kamer is besonder smaakvol ingerig. Dadelik tuis gevoel in die ruim kamer. Beligting en kantoordiens deur die nag het 'n mens veilig laat voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Joan B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Joan B
With friends

Everything fine except bed linen.

Check in was easy and efficient. The house is lovely and nicely decorated but the big drawback for us was the quality/cleanliness of the bed linen. The white sheets and quilt were grubby, threadbare and stained. One of the pillows on our bed was so grubby we couldn't use it. When I reported this to the only staff member on duty the next morning, she was pretty disinterested.

Adriaan V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adriaan V
With spouse/partner

Very friendly, neat and an awesome breakfast.

Would recommend Herambi Guest House and stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelik, netjies en 'n awesome ontbyt.

Sal Herambi Guest House vir enige een aanbeveel en beslis weer besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lee S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lee S
With spouse/partner

Beautiful building.

Lovely building, big veranda. Staying at Herambi was historically interesting.

Jacquelyn A - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacquelyn A
With friends

Convenient stop in a scenic area.

We thoroughly enjoyed our stay. The hospitality was great. The internet reception is abysmal, but that isn't Herambi's fault.

Isabel M - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isabel M
With friends

Comfortable, peaceful and neat.

It was our overnight stay. We could rest, lie in bed and watch DStv and use the guesthouse's WiFi.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik, rustig en netjies.

Dit was ons oorslaap-gastehuis. Ons kon lekker rus, in die bed lê en DStv kyk en die gastehuis se WiFi gebruik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tinie G - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Tinie G
Individual traveler

Baie rustig en ontspannend.

Warm ontvangs. Het onmiddellik tuis gevoel. Baie interessante woning met 'n ryk geskiedenis. Kan beslis dit sterk aanbeveel.

Philip G - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Philip G
With spouse/partner

Pragtig, netjies, goed geleë met vriendelike personeel.

Dit was slegs 'n oornagstop, maar ons wens ons kon langer bly. Vriendelike en hulpvaardige personeel. Goeie ontbyt en goeie aanbeveling vir aandete. Goed geleë, effens weg van die gedruis van die N1 af.

Deon V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon V
With spouse/partner

Pragtige huis, baie vriendelike gasvrou.

Pragtige huis met 'n geskiedenis na die 1981-vloede, aan die kant van die dorp so die verbygaande verkeer pla glad nie. Lekker gebly.

Anne-marie V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anne-marie V
With spouse/partner

Baie rustige en gasvrye omgewing.

Ideaal vir oornag na 'n lang reis.

Pieter N - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Pieter N
With spouse/partner

Heerlik oornag na 12 ure op die pad.

Ons eerste oorslaap in Laingsburg - sal die plek aanbeveel.

Reinette H - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reinette H
With spouse/partner

Heerlike ontspanne kuier in 'n pragtige, rustige woonplek.

Ons het 'n bitter lekker aandjie geniet in 'n rustige, pragtige kamer. Alles was beskikbaar en super netjies. Ons kan regtig hierdie plek aanbeveel onder die bekwame hande van die gasheer, Jakob.

Erin M - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erin M
With spouse/partner

Always a lovely stay and reasonably priced!

I have stayed at Herambi multiple times, and each time is a joy. The room is clean and you have everything you need. The staff is always super helpful and friendly. I also find that Herambi is one of the more reasonably priced places to stay and it is definitely value for money! While it is affordable, they do not skimp on giving you a lovely stay. We will stay over at Herambi again! Thank you!

Eljo V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Eljo V

Nice overnight rest.

Well received and the place is beautiful and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker oornag gerus.

Goed ontvang en die plek is pragtig en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dalene G - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dalene G
Family with young children

Very spacious, neat and cosy.

We were delighted with the room. It was cosy, very neat and clean. We felt very safe and slept well. This room had everything we needed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie ruim, netjies en gesellig.

Ons was heerlik verras oor die kamer. Dit was gesellig, baie netjies en skoon. Ons het baie veilig gevoel en heerlik geslaap. Dit kamer het alles gehad wat ons benodig het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vernon V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Vernon V
With spouse/partner

Gerieflik oornag.

Net wat ons nodig had na 8 uur rit. Mooi ou huis wat mooi gerestoureer is. Baie vriendelike en hulpvaardige ontvangs. Word beslis aanbeveel.

Mareli S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mareli S
Individual traveler

Charming and comfortable stopover in Laingsburg.

I was very warmly received upon arrival, and the guesthouse has everything you need. Beautiful, high ceilings, lots of space, excellent location (only a few hundred meters from the highway, yet very quiet). Access to the kitchen was a plus. I would definitely recommend Herambi as a stopover location in Laingsburg.

Riaan V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan V
Family with young children

Uitstekend! Waarde vir jou geld!

Skoon, veilige en huislike verblyf! Ek hou van die antieke gevoel van die huis en die vriendelike ontvangs. Beslis waarde vir jou geld.

Schalk F - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Schalk F
With spouse/partner

Goeie oornagpunt.

Aangename, netjiese en skoon fasiliteit naby aan winkels. Toegangspaaie is geteer. Voertuig staan agter 'n hek maar nie onder dak.

Johan N - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan N
With spouse/partner

Excellent!

I'm so grateful I booked at Herambi Guest House, with our arrival after a 12 hour drive from Pretoria, they gave us the friendliest welcome, beautiful place, had a great rest, decent bed and bathroom. Thanks a lot guys, we'll definitely stay there again. Wishing you all the best and success.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend!

Ek is so dankbaar ek het die bespreking gedoen by Herambi Guest House, met ons aankoms na 12 ure se ry vanaf PTA, het ons die vriendelikste ontvangs gekry, beautiful plek, lekker geslaap, ordentlike bed en badkamer. Baie dankie julle, ons sal definitief weer daar kom oornag. Alle voorspoed en sukses.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Walter P - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Walter P
With friends

Dit was baie gemaklik en netjies en het als gehad wat ons nodig gehad het vir een aand se oorslaap.

Ons was baie vriendelik ontvang en die diens was baie goed. Dit is 'n pragtige gastehuis en het dadelik welkom gevoel. Die nagwag het ons ekstra veilig laat voel en het ons selfs gehelp om hekke oop te maak om dit vir ons makliker te maak met ons vertrek die volgende oggend. Die enigste negatiewe kommentaar wat ek kan lewer is dat ons nie die spesifieke slaapkamer gekry het wat ons bespreek het nie. Aangesien ons twee vriendinne was wat daar oorgeslaap het, het ons die slaapkamer met plek vir 3 persone bespreek, maar is in 'n kamer met 'n dubbelbed ingeboek wat veroorsaak het dat ons 'n bed moes deel.

Fiona C - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Fiona C
With spouse/partner

Lovely place - loved the historical feel.

The guest house was beautifully laid out, a clever addition of a bathroom in the large room. Secure parking was a bonus. A very comfortable stay.

Marie V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie V

Jacob's friendliness and helpfulness is outstanding.

Very neat and clean. Was ready to receive us. Peaceful and beautiful. Highly recommended to anyone looking for a great experience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Jacob se vriendelikheid en hulpvaardigheid is uitstekend!

Baie netjies en skoon. So gereed om ons te ontvang. Rustig en mooi. Sal die gastehuis vir enige een aanbeveel wat op reis is. 'n Heerlike ervaring.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Joey S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Joey S
With spouse/partner

Baie gerieflik en skoon, lekker ontbyt.

Herambi is 'n pragtige ou gastehuis met mooi groot kamers. Vriendelike gasvrou.

Dennis M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dennis M
On business

Great for business travel.

Clean, well appointed. Great service!

Arista B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Arista B
With spouse/partner

Oornagverblyf in Laingsburg oppad huis toe van Seepunt af.

Ons het verblyf vir een nag gesoek waar ons motor en sleepwa veilig sou wees. Herambi is 'n pragtige ou historiese huis met 'n stoep reg rondom die huis - die tipe huis wat ek begeer. Ons is gulhartig ontvang en gehelp met die afhaak en parkering van ons sleepwa. Die meubels in die huis is oud, maar goed instand gehou. Die kamer is 'n bietjie klein vir al die meubels daar in. Sommige artikels kan verwyder word sonder dat dit 'n impak sal hê op die gemak van die verblyf. Die bed is baie mooi, maar ek sal 'n dikker matras aanbeveel. 'n Mens soek 'n goeie matras na soveel kilometers se reis. Die ligging van die huis is wonderlik omdat dit effens weg van die hoofstraat is met al die trokke wat heelnag daar deurry.

Hester N - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hester N
Individual traveler

Plek is pragtig reggemaak.

Dankie vir Jakob wat my uiters vriendelik verwelkom en help aflaai het. Minstens kon hy my raaksien na my reis van oor die 800 km en nie bo-oor my kop van 'die vrou en haar hond' praat nie. Ek was ook baie dankbaar vir die TV in die kamer. Herambi Guest House nooi jou uit om 'n lekker glasie wyn op hul stoep te geniet, daarom was ek teleurgestel om net 2 dik waterglase in my kamer te kry.

Roelf F - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Roelf F
With spouse/partner

Gerieflike akkommodasie in stil straat.

Gerieflike akkommodasie in stil straat. Skoon en netjies.

Susan P - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Susan P
With spouse/partner

'n Baie gerieflike oornagplek op pad Kaap toe.

Die slaapkamer is gerieflik en skoon, met alles wat mens nodig het vir vinnige oornag op pad. Die warm kombers op die bed was baie welkom, dit was vrek koud. Die bestuurder, Jacob, het ons so lekker welkom geheet en laat tuis voel. Goeie verblyf as mens op pad is Kaap toe of andersom.

Heidi F - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heidi F
On business

Fantastiese, stil, aangename plek. Jacob en sy span is uitmuntend. Kamers is ruim en gerieflik.

Die ontbyt is uit die boonste rakke, die personeel is vriendelik, die ligging is fantasties. Kan die plekkie hoogs aanbeveel, dis 'n moet vir 'n Laingsburg-oorslaap. Die area is stil en daar is baie parkering tot 'n nagwag. Die WiFi werk ook besonders goed.

Pieter V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Pieter V
With spouse/partner

Very pleasant house and room with friendly reception!

As per my previous experience very pleasant house and room with friendly reception. Even though I didn't experience any problems, I do feel that the parking is somewhat unsafe and I wasn't sure if maybe I rather had to unload the car completely? Also missed a rusk or two, something I often find in other guesthouses upon arrival. This is handy for guests that need to leave early and don't have time for breakfast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangename huis en kamer, met vriendelike ontvangs, dankie!

Soos uit vorige ondervinding; baie aangename huis en kamer met vriendelike ontvangs en hoewel geen probleme ondervind is nie voel die parkering effe onveilig en was ek nie seker of die motor eerder volledig (pynlik!) afgepak moes gewees het nie. Het ook net 'n "Ouma"-beskuitjie (of twee) gemis - wat wel in baie ander gastehuise beskikbaar is met aankoms en bykomstig dalk vir gaste wat vroeg vertrek en nie ontbyt wil benodig nie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lorraine V V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorraine V V
With spouse/partner

Verblyf was ongelooflik!

Die gastehuis was absoluut 'n belewenis, soveel so dat ons uiters teleurgesteld was met ons volgende gastehuis die volgende aand. Vriendelike personeel wat almal net wil behulpsaam wees. Ontbyt was uit die boonste rakke!

Karin H - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin H
With friends

A very nice accommodation.

Very friendly staff, clean nice rooms, quiet area, anytime a come back.

Rika C - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rika C
Family with teenagers

Baie lekker gebly.

Diens is goed. Veilig en stil oornag-plek.

De Wet L - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
De Wet L
Individual traveler

Relaxing atmosphere, rooms neat with everything you need. Friendly staff.

Real countryside hospitality with friendly staff. Like home away from home. Thank you for the great stay and good service. See you again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige atmosfeer, kamers netjies met alles wat jy benodig. Vriendelike personeel.

Regte plattelandse gasvryheid met vriendelike personeel. Soos 'n huis, weg van die huis. Dankie vir die heerlike verblyf en goeie diens! Sien julle weer!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Desire D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Desire D
With friends

Fantasties.

Dit was 'n lekker oorstop op pad Kaapstad toe. Die eienares was baie aangenaam.

Hein D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hein D
With spouse/partner

Baie mooi gebou en kamer. Ook stil en rustig.

Baie mooi gebou en kamer.

Cecil O - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cecil O
With spouse/partner

Ordentlik gewees.

Verblyf was goed gewees, diens vriendelik en seker van die beste nog.

Diako M - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Diako M
Family with teenagers

Place is neat, staff are friendly.

Directions are clear, rooms clean, could not have breakfast.

Michele N - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michele N
Individual traveler

Rustig en salig.

Vriendelike ontvangs! Baie netjiese kamer. Alles wat ek benodig het, was daar. Mooi beddegoed. Goeie matras. DStv. 'n Pragtige ou woning wat lieflik gemeubileer is. Dit wat jy sien op die foto's, is wat jy kan verwag. Ek sal mense beslis aanmoedig om daar oor te slaap.

Wouter B - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Wouter B
With spouse/partner

Gemaklik, gerieflik, vriendelike hulpvaardige diens.

Gemaklike kamers. Pragtige oudtydse sjarme. Heerlik geslaap na 'n lang dag op die pad.

Cobus F - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cobus F
With spouse/partner

Baie aangenaam en rustig.

Skoon, netjies en puik ontvangs.

Jetane C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jetane C
With spouse/partner

Vriendelike diens, skoon en netjiese kamer.

Sien sterre.

Karinda B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Karinda B
With spouse/partner

Gerieflik genoeg vir oornagpunt na die Kaap.

Gerieflik genoeg vir een nag. Die kamer is ruim en skoon en het als wat jy nodig het vir 1 nag. Die dorp het nie water gehad toe ons daar geland het nie, en die gasheer het nie moeite gedoen vir alternatiewe om koffie te maak of tande te borsel nie. Gelukkig het ons water saamgebring anders het ons vuil en droë bek gaan slaap. Gelukkig was dit weer aan toe ons wakker word die volgende oggend en kon ons die nodige doen.

Noleen M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Noleen M
Family with teenagers

Excellent.

Excellent service received.

Imari V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Imari V
With friends

Beautiful old house.

Beautiful old house close to the main road.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige ou huis.

Pragtige ou huis naby hoofpad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Isabel M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Isabel M
With friends

Friendly, competent service.

There was a problem with the air conditioner in the room, but Herambi's staff quickly sorted it out. I will stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike, bekwame diens

Daar was 'n probleem met die lugversorger in die kamer, maar Herambi personeel het dit blitsvinnig uitsorteer. Ek sal enige tyd weer hier oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ivan U - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ivan U
With friends

Lekker om by Herambi aan te kom na 'n dag op die pad.

Ons is baie vriendelik ontvang laat op 'n Saterdagmiddag, ons gasvrou was baie behulpsaam en het ons gou gou tuis laat voel. Herambi Gastehuis is baie netjies binne en buite. Ons het lekker deur Laingsburg gestap op soek na 'n plek om aandete te kry en het toe sommer by die Royal Hotel 'n lekker aandete geniet. Die gastehuis is ook in 'n rustige area geleë. Ek kan Herambi Gastehuis aanbeveel.

Pieter S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter S
With spouse/partner

Het voldoen aan ons behoefte om net oor te slaap.

Het voldoen aan ons behoefte om oor te slaap op pad Kaap toe. Kamer goed en netjies ingerig. Kan dalk doen met bietjie stewiger matras. Kamer in pragtige en statige ou huis geleë wat besonder netjies onderhou is. Kan dit aanbeveel.

Deidre V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deidre V
With spouse/partner

Ons was vreeslik beïndruk en het dit baie geniet.

Vriendlike personeel wat ons dadelik baie welkom laat voel het. Kamers is pragtig netjies en skoon. Ons kan werklik niks negatief se oor ons kuiertjie by Herambi nie. Ons sal definitief weer daar gaan oorbly.

Annerita B - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annerita B
With friends

Picturesque!

Safe parking, warm welcome, beautiful rooms. The guesthouse is so beautiful and th service, including breakfast, was excellent.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Prentjie mooi!

Veilige parkering, hartlike ontvangs, pragtige kamers. Die gastehuis is prentjie mooi, en die diens, insluitende ontbyt, was puik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karin H - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Karin H
With spouse/partner

Very friendly service.

The bathroom is part of the room. The room was cluttered with furniture which made the stay uncomfortable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelike diens.

Die badkamer was deel van die kamer, die kamer was oorvol meubels wat die verblyf daar ongemaklik gemaak het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annelize L - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelize L
Family with teenagers

We felt welcome and had a peaceful stay.

Nice and peaceful, close to restaurants. Spacious. Friendly service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het welkom gevoel en heerlik rustig gebly.

Baie lekker rustig, tog naby restaurante. Groot en ruim spasie. Vriendelike diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Michelle S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle S
Family with teenagers

An experience.

We really enjoyed Herambi Guest House. The owner is very friendly and so is the staff. This place is full of history and our kids had a lot of questions, Would definitely recommend them and go back there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Ondervinding.

Ons het Herambi Guest House regtig geniet. Die eienaar is baie vriendelik asook die personeel. Die plek is vol geskiedenis en ons kinders het baie vrae gehad. Sal hul definitief aanbeveel en sal ook weer terug gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mary P - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mary P

We had a fantastic, unique time.

Will definitely stay here again if I'm in the area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n besonderse fantastiese kuiertjie.

Sal definitief weer daar oorbly as ek in die omgewing is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chris B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Chris B
With friends

Was 'n genotvolle rusplek vir die aand.

Harambi is baie netjies en skoon.

Wilna M - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Wilna M
With spouse/partner

Billik in Desember, koel, huislik en rustige verblyf.

Ons is vriendelik en met goeie diens verwelkom. Kamer as skoon. Ons het heerlik geslaap. Puik oornagbestemming.

Elizabeth V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elizabeth V
Individual traveler

Comfortable and sufficient overnight stay.

Friendly reception, comfortable accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en voldoende oornagverblyf.

Vriendelike ontvangs, gerieflike verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alta K - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Alta K
Family with young children

Lovely room, although the en suite were awkward at times as it doesn't offer much privacy.

Warm reception. They accommodated our granddaughter who travelled with us. The rooms in the house are lovely.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige kamer, en suite net met tye bietjie ongemaklik omdat dit min privaatheid bied.

Vriendelik ontvang. Voorsiening gemaak vir kleindogter wat saam gereis het. Kamers in huis is pragtig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerhard E - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Gerhard E
With spouse/partner

Besonders skoon en netjies gewees in 'n lieflike, opgeknapte ou huis.

Baie netjiese kamers gewees en baie goeie kliëntediens ontvang. Die huis self is mooi opgeknap en alles was in goeie werkende toestand.

Annelien R - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelien R
Individual traveler

Dit was rustig, veilig en aangenaam.

Die huis en kamer is baie smaakvol gemeubileer en baie netjies en skoon. Die stort-'trap' kort net aandag aangesien dié gebreek is en mens jou voet of toon lelik kan sny teen die metaal. Die een bedliggie het ook nie gewerk nie. Mev. Jeanette August en Jakob was besonder vriendelik en die ontbyt was baie lekker en goed bedien ─ baie dankie! Ek wil voorstel dat LekkeSlaap vir laer pryse beding vir enkelreisigers of tipe kamers wat spesiaal vir enkelreisigers beskikbaar is teen 'n laer tarief ─ nie noodwendig met 'n enkelbed nie aangesien baie enkellopende mense 'n dubbelbed verkies. Die feit dat enkellopende mense dubbel die tarief betaal is in 'n mate diskriminerend aangesien enkellopende mense soos ek wat 'n weduwee is verplig is om oorslaap-fasiliteite te gebruik op 'n lang reis tussen Parys en Kaapstad of enige ander bestemming. Dankie vir goeie diens deur LekkeSlaap en Herambi Gastehuis.

Albertus B - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Albertus B
With spouse/partner

Beautiful little old style Karoo house - warm & friendly!

Greeted by a friendly host, Jacob. He stayed later than required to accommodate us as we were travelling quite late in the evening. Beautiful old Karoo house transformed into warm guesthouse.

Elzabe R - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Elzabe R
With friends

Our stay at Herambi Guest House was a bit sad.

On our arrival we were treated well. Should I want to stay over there again, I will make sure the beds are good before the staff leave and we will not be staying for breakfast.

Elize O - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Elize O
With spouse/partner

Lekker, maar daar is plek vir verbetering.

Kamers baie mooi, maar toiletspasie is baie klein en ontvangsdame was nie baie behulpsaam toe die televisie in die eetkamer nie wou werk nie.

Theo G - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Theo G
With spouse/partner

Kan beslis aanbeveel om lekker te rus.

Ons was regtig verras met die gastehuis. Ons was baie goed ontvang en die kamer was lekker groot, netjies en skoon. Die enigste negatief is die veiligheidsdeur wat 'n toemaak veer aan het en vreeslik slaan. Vroeg in die oggend is dit baie irriterend.

Elsie C - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Elsie C
With spouse/partner

Netjiese eenheid vir oorslaap.

Victoriaanse atmosfeer in huis en tuin baie mooi en rustig. Restaurante vir aandetes nie in die onmiddellike omgewing nie.

Jacobus G - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jacobus G
With spouse/partner

Ons het die baie geniet.

Baie beïndruk met Herambi. Ek sal weer daar bly.

From R850
per night (for 2 people)
From R850
per night (for 2 people)
From R850
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 9 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 14 Willem Destroo Street, Laingsburg, 6900, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiYmZhMDljLWZjMWItNDU2MS05MTdlLWFlNTFhNWNlZjExOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R850  per night (for 2 people) 98 5 1 5 14 Willem Destroo Street Laingsburg 6900 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.194125053567 20.858609080242
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!