Addo Accommodation at Homestead B&B | TravelGround
+67

Homestead B&B

B&B

Review Summary

4.2 out of 5from 49 reviews for Homestead B&B
Cleanliness
4.1/5
Service
4.2/5
Location
4.3/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.3/5
Elmien K - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elmien K
Individual traveler

Neat.

Bathrooms and kitchen facilities neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies.

Badkamers- en kombuis-geriewe netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louis E - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis E
With spouse/partner

Enjoyed everything from arrival to day of departure. Delicious breakfast. Can definitely be recommended for short or longer stays.

It is always difficult to please everyone, but our experience was from the top shelves.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Van aankoms tot dag van vertrek geniet. Heerlike ontbyt. Kan definitief aanbeveel word vir kort of langer verblyf.

Dit is altyd moeilik om almal tevrede te stel, maar eie ondervinding was uit die boonste rakke.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kobus B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kobus B
With spouse/partner

Beautiful garden.

Hospitality and stunning garden.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooi tuin.

Gasvryheid en pragtige tuin.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marno H - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marno H
On business

Very friendly people, the best breakfast.

Comfortable accommodation at an afforable price. Very nice breakfast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelike mense, die heerlikste ontbyt.

Gerieflike verblyf teen bekostigbare prys. Baie lekker ontbyt.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Grietjie D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Grietjie D
Family with teenagers

Great location, beautiful place and tasty breakfast.

Gardens are beautiful, friendly people and delicious breakfasts.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie ligging, pragtige plek en smaakvolle ontbyt.

Tuine is pragtig, vriendelike mense en heerlike ontbyt.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Susan S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan S

Fantastiese verblyf naby Addo.

Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons welkom en gelukkig te hou. Diens was uitstekend - die beste wat ons nog ooit by enige gastehuis ervaar het. Persoonlike aandag aan elke versoek was deurentyd die motto. Indien jy Addo besoek, maak gebruik van Homestead. Dit is uitstekende waarde vir geld. Etes was uit die boeke. Ontbyt was uitsonderlik elke oggend van ons verblyf.

Marthie R - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marthie R
Individual traveler

Baie rustig en ontspannend.

Die eenheid was netjies en is geleë in 'n pragtige tuin en baie rustig.

Emil S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Emil S
Family with teenagers

Goeie diens, mooi perseel.

Sien sterre.

Eben V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Eben V
Family with young children

Heerlike wegbreek naby Addo.

Ons is 'n gesin van 5 was gekamp het met 'n karavaan. Baie mooi kampterrein en genoeg bome en groen gras. Al wat gepla het was dat die ablusie geriewe nie elke dag skoongemaak is nie en die waterdruk baie swak en stadig was. Verder was alles lekker. 14 km van Addo-olifantpark.

Johan O - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Johan O
With spouse/partner

Oornagverblyf.

Goeie ligging vir oorslaap of dag besoeke aan Addo Nasionale Park. Baie lekker ontbyt, niemand sal honger daar weggaan nie. Kamer 4, dink ek, kort net 'n bietjie aandag.

J S V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
J S V
With spouse/partner

Heerlik oornag. Ideaal vir twee persone.

Kompakte houthuis met volledige toebehore. Lieflike uitsig oor dam, maar daarmee saam muskiete.

Jan Hendrik B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jan Hendrik B
With spouse/partner

Rustig in 'n pragtige tuinomgewing.

Die verblyf is gerieflik naby die Addo Nasionale Park, wat dit maklik maak vir dagbesoeke. Ons was tuis in die houthuisie nr 10. Daar kan moontlik bietjie meer aandag geskenk word aan die toerusting vir die kombuis met gemakliker sitgeriewe in die sitkamer. Die slaapgeriewe was goed en die beddens baie gemaklik.

Johan D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Johan D
Family with teenagers

Nagmerrie a.g.v bye wat buite beheer is.

Met aankoms was ons baie opgewonde aangesien dit 'n pragtige plek is. Nie lank nie toe vra die eienaar my of ons allergies is vir bye, wat baie vreemd was. Kort voor lank toe verstaan ek waarom hy gevra het. Ons sit nog so en gesels toe 'n by my seun in sy gesig steek en skielik is daar 'n swerm bye wat ons aanval...steek to ook my vrou en haar hand swell onmiddellik op en so geswel gebly vir 3 dae. Ons vlug toe maar na binne en hou die bye dop, dink toe maar hulle sal verdwyn. Sodra ons kop uitsteek is hulle terug en baie aggressief, ons moes toe maar al die tyd in die huis spandeer totdat die bye gaan slaap het.

Hantie P - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hantie P
With spouse/partner

Rustige en stylvolle verblyf. Netjies en skoon.

5 ster-verblyf. Stylvol baie gesellige atmosfeer. Ons het 'n probleem met 'n afvoerpyp gehad op Kersdag en dit gerapporteer en daar is onmiddellik aandag aan gegee. Dit is merkwaardig.

Nico V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico V
With spouse/partner

Stil en rustig met vriendelike ontvangs.

Baie goed ingerig en uitstekende diens. Lekker naby aan 'n klomp besoekplekke. En die aanbeveling van Lenmore restaurant is baie waardeer, hulle mag maar kos maak.

Susan H - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Susan H
With friends

Neat.

Good place to stay when visiting Addo.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies.

Goed om te bly as jy Addo Park besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Errol E - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Errol E
Family with young children

Very nice place and lovely people.

Very nice place to stay in.

Louisa S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Louisa S
With spouse/partner

Teleurgesteld.

Netjies, skoon, maar geen krag toe ons laataand tuiskom. Ons het in die donker geskarrel en daar was geen warm water om volgende oggend te stort.

L A H - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
L A H
With spouse/partner

Karavaan staanplek met genoeg fasilieite en goeie sekuriteit.

Vriendelike mense, genoeg terugvoer, maklik om te kry. Openbare toegangspad vol gate, maar nie Homestead se skuld nie. Staanplek met elektrisiteit, skoon badkamers met kokende warm water, en nagwag saans. Dis nie 'n luukse staanplek nie, maar aanvaarbaar genoeg. Ek sal weer daar staan. Die huisies / chalets lyk baie oulik. Oulike ontvangsdametjie.

Wilfried R - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilfried R
Family with teenagers

Very close to Addo. If Addo disappoints you, you will be advised of many alternatives, which are even better.

Very welcoming place very close to Addo. They advised us on places, where we had a much higher chance to see the Big 5 than in Addo. The suggestion for Daniells Cheetah project in Uitenhage was an absolute highlight on our trip through the Cape Provinces.

Riaan V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Riaan V
With spouse/partner

Verblyf okay.

Kamers is miskien okay, maar die karavaan was baie vuil, yskas ruik sleg en nie skoon nie. Ons het besluit om in ons eie tent te slaap. Ligging is pragtig.

Dorothy P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dorothy P
With spouse/partner

Pragtige en rustige omgewing waar ons eerlik ontspan het na 'n baie lang pad.

Wat 'n verrassing was dit om die pragtige plekkie te sien. Die kamers is smaakvol versier en tuine is pragtig in stand gehou. Voorwaar 'n stukkie paradys met 'n interessante geskiedenis.

Kassie C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kassie C
Family with teenagers

Baie lekker met aangename gashere

Beter as wat ons verwag het, ablusie blokke goed versorg en genoeg vir karavaners en kampeerders. Bus vol mense maak ablusieblokke te klein.

Alta B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Alta B
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Baie behulpsaam en tegemoetkomend.

Anna M.k. F - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Anna M.k. F
With spouse/partner

Good camping.

Lovely garden. Close to Addo town and Addo Elephant Park. Felt save.com

Greg W - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Greg W
With spouse/partner

Baie rustig kamp en naby Addo.

Ons het baie lekker gekamp. Die geriewe is goed en dit was waarde vir geld.

Cyrilene C - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cyrilene C
With spouse/partner

Most tranquil weekend ever.

Very friendly and helpful staff. Serene and tranquil setting. Great value for money! Would highly recommend it for a relaxing weekend away.

Harley V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Harley V
Family with young children

The hostess goes the extra mile, especially with the children!

Very neat and clean with safe facilities. Fantastic breakfast and hospitality. Would come again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die gasvrou stap die ekstra myl, veral met die kinders!

Baie netjies, skoon en veilige geriewe. Fantastiese ontbyt en gasvryheid. Sal weer kom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sunoba B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sunoba B
With spouse/partner

Neat, clean, safe, owners very friendly.

We were there for a week - enjoyed it a lot, lots to do and see around Addo.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, skoon, veilig, eienaars baie vriendelik.

Was 'n week daar - dit baie geniet, baie om te doen en te gaan sien rondom Addo.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Len O - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Len O
With spouse/partner

Simply excellent in a very relaxing, beautiful place.

Would definitely recommend it to friends because we got a relaxed atmosphere with very professional service. The breakfast was 5-star quality and the gardens are beautiful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Eenvoudig uitstekend in 'n baie rustige en pragtige plek.

Sal die plek definitief vir vriende aanbeveel, want ons het in 'n ontspanne atmosfeer baie professionele diens gekry. Die ontbyte was 5-ster-gehalte en die tuine is pragtig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ria B - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria B
Individual traveler

As jy welkom wil voel, is dit die plek vir jou.

Baie netjies en skoon, almal is baie hulpvaardig. Die reën was bietjie woes vir my ou tentjie, maar geen probleem en in 'n japtrap het ek 'n kamer. Ek kan Homestead B&B beslis aanbeveel vir 'n heerlike verblyf.

Sjane S - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sjane S
With friends

Rustige omgewing met vriendelike diens.

Ons sal vir seker weer saam met vriende daar gaan bly as ons in die omgewing is. Dis 'n jammerte ons het die keer so kort gebly. Hulle sien my vir seker weer.

Dian L - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Dian L
With friends

Teleurstellend.

Die tentstaanplekke was nie die oorspronklike staanplekke nie - dis ingedruk tussen die ongebruikte woonwa en die deurlooppad, omdat die kamp baie vol was. Ons moes 3 keer vra vir 'n braaidrom. Op die ou end het ons self een aangedra. Dis nie R100 per persoon per nag werd nie.

Homestead B&B's response

Dian,
Jammer vir jou nare ondervinding by Homestead. Ja, die kamp was vol, en behalwe vir 'n vol Addo park was ons die enigste ander kampplek in die onmiddellike omgewing en wou ander help waar ons kan. Duidelik sal ons vir die toekoms ons siening hieroor moet verander indien dit ander kampers ongelukkig maak.

Homestead B&B
Elani W - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elani W
With spouse/partner

Fantasties!

Ons het by Homestead B&B gebly tydens ons besoek aan Addo Nasionale Park. Die personeel is vriendelik, die kamers was skoon en netjies en die ontbyt was uit die boonste rakke!

Robin H - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Robin H
With spouse/partner

Baie gemaklik en vreedsaam.

Die verblyf was baie gemaklik en die kamer was netjies. Daar is ook goeie restaurante nabygeleë.

Jan H - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan H
With spouse/partner

Dit het heelpad na 5 ster gevoel.

Baie tevrede. Ronnie en familie het ons baie tuis laat voel.

Homestead B&B's response

Beste Jan,

Dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Ronnie

Homestead B&B
Tertius L - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Tertius L
With spouse/partner

Mooi omgewing met baie moontlikhede, maar dit benodig aandag.

Dit het agteruitgegaan sedert ons laaste besoek daar. Bestuur word nou aan die skoonmakers oorgelaat en die kamers moet opgeknap word.

Homestead B&B's response

Tertius,

Dankie vir eerlike terugvoering. Ek is jammer dat die ondervinding nie na wense was nie. Ons neem jou kommentaar en aanbevelings ernstig op om wel te verbeter waar nodig.

Groete,
Ronnie

Homestead B&B
Juliana C - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juliana C
With friends

Baie lekker plekkie en baie netjies.

Sien asb. die sterre.

Gijs S - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gijs S
With spouse/partner

Genoten.

We hebben genoten van de gastvrijheid en het meer dan prachtige ontbijt.

Theo K - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Theo K
With spouse/partner

De B&B is vergane glorie.

Slaapkamer niet hygienisch door teveel kleden en onnodige aankleding. Veel stof. Wastafelkranen werken niet correct. De weg naar de B&B is bijzonder slecht door talloze potholes.

Henriette R - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Henriette R

Mooie kamers in een pragtige tuin.

De huisie was netjies en schoon. Pragtige tuin. Ons Hollanders sit graag buiten op de stoep; ons was jammer dat er geen fijne stoeltjies was om in te sit. (terugvoer van buitelandse gas)

Kiki I - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kiki I

Fantasties! Rustig! Netjies! Vriendelike diens! In een woord: PUIK.

Die ontvangs was hartelik. 'n Netjies plek in 'n rustige omgewing. 'n Pragtige tuin. Die eienaars was vriendelik met goeie raad oor wat ons kon doen. Sal beslis aanbeveel en sal ook beslis weer kom.

Debbie J - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Debbie J
With friends

A little paradise in the middle of nowhere

Felt very comfortable in this beautiful place. Just a bit disturbing, the last night, and hope that the security problems will be sorted out.

Louis U - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Louis U
Family with young children

Die homestead was netjies, skoon en die personeel baie vriendelik ... ek sal weer hier oorbly.

Dit was werklik 'n aangename ervaring om in Homestead te bly. Die eienaar/personeel was baie akkommoderend en hulle het uit hul pad gegaan om die verblyf so aangenaam as moontlik te maak vir ons. Homestead het baie netjiese en skoon eenhede met 'n mooi tuin. Vir ons was dit ideaal geleë na aan Addo Park. Ons het met 2 honde en 2 klein kinders oorgebly en hoewel dit nie werklik geskik is vir sulke groot honde nie, het die personeel uit hul pad gegaan en is ons glad nie ontwrig nie. Ek beveel die plek maklik aan en sal weer hier oorbly.

Kosie S - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Kosie S
Family with young children

Good self catering value for money visiting Addo National Park.

Comfortable accommodation that is good value for money when you visit the Addo National Park.

Andre M - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre M

Die verblyf was goed. Die pad soontoe van PE was nou.

Die kamers het nie heeltemal aan ons standaarde voldoen nie, want die gordyne kort onder andere 'n was. Andersins was die verblyf perfek. Dankie!

Larry K - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Larry K
Family with young children

Delightful garden setting for a relaxing stay close to Addo Elephant Park

This was an idyllic place for a grandparent, parents, and three children aged 11, 6 years, and 6 months. Relaxing, yet ample garden space and pool for children to play in - and only 60kms from PE - no long distance travel! It was just 14 kms to Addo Park - so it's the perfect base for day trips.

Rencia E - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rencia E
With spouse/partner

'n Netjiese, skoon kamer met vriendelike personeel. Sal beslis aanbeveel.

Bekostigbare skoon en netjies verblyf, veral as jy ADDO Nasionale Park wil gaan besoek (slegs 15 km vanaf park).

Nadia G - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia G
With spouse/partner

Dit was heerlik en die natuurskoon was net so mooi!

Sien die sterre hieronder.

From R320
per night (for 2 people)
From R320
per night (for 2 people)
From R320
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 86 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Valentine Road, Addo, 6105, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGAcpmO3EdVUGA6uew3ljcYoyqcgswkeOTUZNAWfrok8XfUe4dP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R320  per night (for 2 people) 49 5 1 5 Valentine Road Addo 6105 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -33.5437325 25.6866165
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com