Honeynest Camping
Review Summary
Leni V - Mar 2022
Overall score
Rustig en ontspanne.
Honeynest Camping 's response
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons poog om die natuur die voorkeur te gee en dit is baie lekker om gaste te ontvang wat die natuur waardeer.
Lana N - Nov 2021
Overall score
Heerlik en rustig.
Honeynest Camping 's response
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons wil graag dat die gaste rus en die natuur ervaar. Dit is voedsel vir die siel. Baie dankie dat julle ons plekkie so mooi opgepas het en so netjies gelaat het. Dit sal 'n voorreg wees om julle weer te ontvang.
Josua C - Oct 2021
Overall score
Stil, rustig en veilig – die belangrikste wat ons by enige kampplek wil hê. Jy het jou eie badkamer, baie netjies.
Neels K - Sep 2021
Overall score
Baie rustig en stil.
Honeynest Camping 's response
As gevolg van grondformasie was dit nie moontlik om 'n groter swembad te bou nie, maar ons is besig met 'n groter swembad in 'n ander gedeelte wat binnekort oopgestel gaan word.
Die trampolien is wel net vir klein kinders bedoel.
Andre M - Aug 2021
Overall score
'n Baie spesiale kampplek vir diegene wat stilte en die bosveld geniet.
Honeynest Camping 's response
Dit was baie spesiaal om julle te kon ontvang.
Anna Mari P - Aug 2021
Overall score
Saligheid vir die siel
Honeynest Camping 's response
Die helfte van die genot is die kamp. Die res is die gaste wat ons besoek. Baie dankie vir julle vriendelikheid en ook die manier waarop julle ons kamp waardeer.
Ladel B - Jan 2021
Overall score
Fantastiese plekke om te "recharge".
Honeynest Camping 's response
Dankie vir die mooi woorde. Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Ons is bly dat ons ons doelwit bereik om rus en vrede te verskaf.
Sien uit na julle volgende besoek.
Roy B - Jan 2021
Overall score
Awesome
Honeynest Camping 's response
What a pleasure to have them. Great, fun, and friendly. Looking forward to the next visit.
Anita K - Oct 2020
Overall score
Lekker naby wewgbreek as jy van stilte hou.
Honeynest Camping 's response
Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle te kon ontvang.
Doanda M - Oct 2020
Overall score
'n Heerlike, rustige naweek kuier.
Honeynest Camping 's response
Dit is altyd lekker om met mense te kuier wat ook lief is vir die bos en die natuur respekteer. Die gaste maak die plek.
Ons waardeer die opmerking oor die ablusies. Ons het werklik probeer om dit iets besonders te maak. Baie dankie dat julle ons plek so mooi opgepas het.
Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Marli K - Apr 2019
Overall score
Honeynest is really a place for relaxation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Honeynest is werklik 'n plek vir ontspanning.
Die kampterrein is so mooi netjies en skoon. Ons is met vriendelikheid en gasvryheid ontvang en het sommer onmiddellik tuis gevoel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Honeynest Camping 's response
Dit was baie lekker om julle te kon ontvang. Vyf ster gaste en dit sal baie lekker wees om julle weer te sien. Die bokkies kom ook al meer na ons.
Herkie N - Aug 2018
Overall score
Lekker rustig en stil.
Honeynest Camping 's response
Dit was 'n voorreg om julle hier te ontvang. Aangename mense met respek vir die natuur. Hoop ons sien julle weer.
Petrus F - May 2018
Overall score
Baie rustig, stil en lekker in die bos.
Honeynest Camping 's response
Dit was baie lekker om so 'n groep te kon akkommodeer, wat gemaklik en vriendelik was. Ons hoop om julle weer te sien.
Lucelle J - Apr 2018
Overall score
Baie stil en rustig.
Honeynest Camping 's response
Ongelukkig het die toilet se water inlaat verstop geraak. Ons het dit dadelik herstel toe die fout onder ons aandag gebring is. Daarna was dit skynbaar net 'n bietjie water wat uit die reservoir na die toilet gelek het. Nadat die gaste vertrek het het ek ondersoek ingestel en gevind dat hulle die handvatsel te hard opgetrek het en die draad binne gebuig het wat tot gevolg gehad het dat die seel nie behoorlik gewerk het nie. Ons is jammer dat hulle ervaring nie goed was nie. Ons het alles in ons vermoe gedoen om die probleme uit te stryk.
Taryn Leigh D - Sep 2017
Overall score
Lovely venue for camping.
Read moreHoneynest Camping 's response
It was great to have you. Thank you for your kind words. We love campers like you. Hope we see you soon.
Fanie
Martina P - Jan 2017
Overall score
This place is sweeter than honey!
Read more- Capacity: 112 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: Off the R30, Derby, 0347, North West
- All ages welcome