Hoog 109 High
Review Summary
Faadhil M - Sep 2020
Overall score
A very big wow.
Fransie V - Sep 2020
Overall score
Lekker gebly!
Jaco O - Jun 2018
Overall score
Baie baie lekker blyplek!
Read moreShane C - May 2018
Overall score
Beslis my eerste keuse as ons weer in Mosselbaai wil bly.
Anita J - Oct 2017
Overall score
Baie netjies en gerieflik en ons sal baie graag weer daar wil gaan bly.
Annemarie G - Jul 2017
Overall score
'n Baie goed geleë, gesellige woonstel waar ons graag weer sal wil oorbly!
Robin M - Apr 2017
Overall score
Ideal place for a getaway.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ideale plek vir wegbreek.
Ideale woonstel vir naweekwegbreek en waarde vir jou geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dorothy J - Mar 2017
Overall score
It's fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit is fantasties.
Ons groep was baie beïndruk met die woonstel. Baie netjies en het alles in benodig word vir 'n wegbreek. Sal dit beslis aanveveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mervan D - Feb 2017
Overall score
Great stay. Everything within walking distance and child friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie lekker, alles binne stapafstand en kindervriendelik.
Die plek was nie baie moeilik om te vind nie en die feit dat jy naby alles is, was perfek. Die groen grasperk voor was lekker speelplek vir my kleintjie. 5 min se ry vanaf Diaz strand en die slippery slides was ook baie opwindend. Ons het goeie vakansie gehad met heerlike reën wat Kaapstad so baie nodig het. Goeie "memories". Sal beslis weer kom kuier, dankie Mitch.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Vivienne D - Feb 2017
Overall score
Excellent accommodation, pristine, clean and everything there you would need.
Elize S - Jan 2017
Overall score
Just enough.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Net genoeg.
Heerlike klein plekkie. Sal verseker weer oorbly. Sou net voorstel dat stortgordyn dalk vervang word met glas, want daar was net een stortmat. Gordyn vou om en maak vloer nat. Na 5 mense deur die stort is, is dit bietjie onaangenaam. En ekstra klein handdoekies. Verder was dit meer as wat ons verwag het en meer as genoeg wat jy nodig het vir vakansie by die see.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nadia B - Oct 2016
Overall score
Comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik.
Die verblyf was gerieflik, netjies en in 'n stil area geleë. Die eienaar was baie gasvry en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 5 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 109 High Street, Linkside, Mosselbaai, 6506, Western Cape
- All ages welcome