House Kirstenhof
Review Summary
Hillet M - Jul 2019
Overall score
Room very neat just sorry we had to park in the street.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Kamer baie netjies net jammer ons moes in straat stop.
Die kamer was goed ingerig met mooi beddegoed en lekker bed. Badkamer ook goed ingerig en stort warm. Ek sou gehou het van een of ander vorm van verwarming soos 'n paneel teen die muur. Ek het ongelukkig dit nie raak gelees dat ons in die oprit voor die hek moes parkeer. Werkswinkel het oorgespoel na oprit agter hek. Kan nie onthou of dit genoem was dat 'n mens met trappe moet opklim na woonstel. Nie vir ons 'n probleem gewees nie. Eienaars was vriendelik en behulpsaam. Sentraal vir ons besigheid gewees en goeie waarde vir geld. Lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Graeme S - Apr 2019
Overall score
No soap, shampoo etc. and a mix up with check-in times.
Benita J - Apr 2019
Overall score
Manjifiek.
Johann N - Jun 2018
Overall score
Baie aangenaam en ideaal geleë.
Michelle C - Jan 2018
Overall score
Lekker man, lekker!
Sharna S - Jul 2016
Overall score
The perfect place to rest your head and an even better place to wake up too!
Read moreJudy A - Mar 2016
Overall score
Great place to stay and great hosts!
Louis P - Jan 2016
Overall score
Pragtige plek met heerlike atmosfeer.
House Kirstenhof's response
Baie dankie , Louis, Dit was n groot plesier om julle te akkommodeer, Julle is welkom om enige tyd weer hier te kom bly. Ek is bly julle het dit geniet en mooi wense vir 2016.
Peter en Rensche
Trish K - Jan 2014
Overall score
Very happy with the choice of venue
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 15:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 2 Oranje Road, Kirstenhof, Tokai, 7945, Western Cape
- All ages welcome