10% off Get 10% off (minimum 2 night stay). Valid from 16 Jan 2020 until 31 Mar 2020.
Agulhas Accommodation at Huis van 2 Oseane | TravelGround
+27

Huis van 2 Oseane

34 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 34 reviews for Huis van 2 Oseane
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Cathleen H - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cathleen H
With spouse/partner

Sea views are always a winner.

Very kindly received! Beautiful place, well appointed, neat and clean. Walking distance from home to places to eat and other interesting attractions. Sea view from porch a huge winner. Very private, as is the braai area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

See-uitsig altyd 'n wenner.

Baie vriendelik ontvang! Pragtige plek, goed ingerig, netjies en skoon. Stapafstand vanaf huis na eetplekke en ander interessante besienswaardighede. See-uitsig vanaf stoepie 'n reusewenner. Baie privaat, so ook die braaiplek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carreen D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carreen D
With spouse/partner

Wonderful overnight visit!

Friendly reception by Isa, comfortable, practical and stylish accommodation, and the most beautiful environment just steps away. This was our first visit to L'Agulhus and the Huis van 2 Oseane, but certainly not our last. The cherry on top was the full moon that Hannes reminded us about which we could see from our porch.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike oornag kuier!

Vriendelike ontvangs deur Isa, gerieflike, praktiese en stylvolle akkommodasie, en die mooiste omgewing net ‘n paar treë weg. Dit was ons eerste besoek aan L’Agulhus en die Huis van 2 Oseane, maar beslis nie ons laaste nie. Die kersie op die koek was die volmaan wat Hannes ons herinner het om van ons stoep af te sien opkom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willie L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie L
With spouse/partner

Excellent!

Hannes and Isa are the best hosts ever, the room was outstanding and supper clean with quality appliances, furniture and a view of the ocean to die for. We will absolutely visit Huis van 2 Oseane again and again when we are in the area.

Corine B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corine B
With spouse/partner

Perfect location.

Walking distance from lighthouse, southern most point in Africa and delightful restaurants. Friendly hosts. Clean and spacious. Safe undercover parking.

Fallon J - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fallon J
Family with young children

Amazing view and the kindest owners ever, super friendly.

Amazing view and super amazing owners.

Andre V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre V
With spouse/partner

Verblyf uit die boonste rakke.

Baie dankie vir jul vriendelike ontvangs in 'n skoon en netjiese woonstel. Ons het die 3 nagte se verblyf baie geniet en sal beslis weer by julle kom bly.

Huis van 2 Oseane's response

Goeie dag Andre,

Dankie vir julle ondersteuning. Ons is baie bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te sien.
En dankie vir die netjiese toestand waarin julle die eenheid vir ons teruggegee het..

Huis van 2 Oseane
Lizel W - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizel W
With spouse/partner

Ons sal weer wil teruggaan.

Uitstekend! Huis van 2 Oseane was ons beste selfsorgvakansieverblyf, waarde vir geld, mooi ligging, baie netjies en skoon. Baie dankie.

Huis van 2 Oseane's response

Goeie dag Lizel,

Dankie vir die goeie terugvoering. Julle is so welkom om weer hier te kom draai. Jammer die weer speel nie altyd saam nie, maar dit is deel van AGULHAS se sjarme. 'n Mens kan soms minder sjarme en meer sonskyn geniet.

Groete

Huis van 2 Oseane
Liezel J - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel J
With spouse/partner

Incredible!

What an amazingly beautiful view! The place was neat, clean and had everything we would ever need. What a privilege to be able to enjoy coffee and rusks on the porch and watch the sea. Ten out of ten for the filter coffee! Isa and Hannes, you are great people! So friendly and helpful. Will definitely come and visit you again and stay longer!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik!

Wat 'n ongelooflike mooi uitsig! Die plekkie was netjies, skoon en het alles gehad wat ons ooit sou nodig hê. Wat 'n voorreg om koffie en beskuit op die stoep te kan geniet en die see te aanskou. Tien uit tien vir die filterkoffie! Isa en Hannes, julle is great mense! So vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer vir julle kom kuier en langer bly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Huis van 2 Oseane's response

Dankie vir die mooi verwysing Liezl.
Dis goed as mense ons harde werk waardeer.
Hoop om julle weer te sien.
Hannes en Isa

Huis van 2 Oseane
Pieter D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter D
With spouse/partner

Fantastic accommodation.

Our accommodation was lovely in a spacious and neat apartment and would not want to stay in another place again. Thank you for your friendly reception and sorry we couldn't stay longer!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese verblyf.

Ons verblyf was heerlik in ruim en netjiese woonstel en sal nie weer op 'n ander plek wil bly nie. Dankie vir jul vriendelike ontvangs en jammer ons kon nie langer bly nie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lorraine N - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorraine N
With spouse/partner

Pragtige plekkie!

Pragtige verblyf! Baie vriendelike gasheer/vrou. Alles wat 'n mens nodig het, is daar. Sal dit enige tyd aanbeveel vir besoekers. Eienaars gee ook inligting oor die dorp. Dit is een van die beste plekke wat ons op LekkeSlaap gebruik het. Baie dankie.

Marisa R - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marisa R
With spouse/partner

Will definitely come again!

Beautiful, clean and tidy place with nice outside braai! Everything within walking distance of sea, restaurants etc. Very safe. We enjoyed it so much! And, free WiFi.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal beslis weer kom!

Pragtige skoon netjiese plek met lekker buitebraai! Alles loopafstand van see, restaurante ens. Baie veilig. Ons het dit vreeslik geniet! En, free WiFi.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carla V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carla V
Individual traveler

Uitstekend!

Is vriendelik ontvang, uitstekende uitsig en pragtige plek! Sal vir seker weer gaan.

Ilse Z - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse Z
With spouse/partner

Fantastiese plek!

Ek het geboek vir familie en hulle terugvoer was dat hulle vreeslik lekker daar gebly het, by mooi en gerieflik. En baie vriendelike en behulpsame gashere.

Arnold M - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arnold M
With friends

Fantasties.

Beslis vyfster-gehalte en waarde vir geld.

Annie P - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annie P
With spouse/partner

Awesome people, stunning place!

I've booked various accommodation over the years but this is by far my favourite to date.

Huis van 2 Oseane's response

Thank you Carol-Anne. A better compliment we cannot wish for. I feel like printing the review and hang it where everyone can see it. It was so nice having you, and we hope to see you again soon. Hannes, Isa and our cleaning assistant, Sharon.

Huis van 2 Oseane
Gesina K - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gesina K
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs, netjiese en goed toegeruste woonstel.

Pragtige, goed toegeruste wooneenheid. Gasvrou en -heer, baie vriendelik en tegemoetkomend. Ideaal geleë met uitsig oor see en naby interessante plekke.

Huis van 2 Oseane's response

Dankie Chrstine. Ons waardeer die goeie resensie en julle ondersteuing. Julle kan maar weer kom. Ons is seker daar is nog 'n paar interresante plekke wat julle gemis het.

Huis van 2 Oseane
Dalene H - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dalene H

Friendly hostess and host, wonderful location and everything super clean. Everything one needs and more. Wish we could stay longer.

Wonderful! Super clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike gasvrou en gasheer, wonderlike ligging en alles super skoon. Alles wat mens nodig het en nog meer. Wens ons kon langer bly.

Wonderlik! Super skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Huis van 2 Oseane's response

Super skoon, dankie Dalene. Isa en ons skoonmaakdame Sharon, straal van geluk oor julle resensie. Ons wonder partykeer of mense besef hoeveel van ons dag gebruik word om 'n plek so skoon as menslik moontlik te kry, maar jy het nou bevestig dat dit raakgesien word. Ons wens regtig julle kom draai weer hier.

Huis van 2 Oseane
Nicholette B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicholette B
With spouse/partner

Absoluut heerlik!

Ons het tog te lekker by julle gekuier. Die eenheid is so mooi skoon en netjies en het wraggies alles wat mens nodig het. Die stort en bed was wonderlik. Die see se gesuis heelnag en oggend het dit baie moeilik gemaak om uit daai heerlike bed op te staan. Koffie en beskuit op die stoep met die see uitsig was net te lekker! Baie dankie julle vir 'n heerlike oornag stop. Ons het sommer na Seagulls toe gestap vir aandete, heerlike vars lynvis, calamari, rooiwyn van Agulhas en egte Duitse Weiss bier. Ons sien julle beslis weer.

Huis van 2 Oseane's response

Dankie Nicholette. Pragtige resensie. Jy kan begin boeke skryf. Ek sal almal koop. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie. Groete, Hannes en Isa.

Huis van 2 Oseane
Nazmie W - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nazmie W
With spouse/partner

Money well spent!

Online pictures do not do justice to reality. Initially we were very sceptical about the venue, but were overjoyed with just about every aspect of the accommodation upon arrival. What we received and experienced superseded our expectations by far. Thanks so much to the wonderful, helpful and friendly owners and hosts, Hannes and Isobelle. You and the quality of your accommodation have really contributed positively to a very relaxing, memorable and enjoyable stay.

Huis van 2 Oseane's response

Thank you Nazmie.

We are happy to make friends with the sceptics. We hope to see you again soon. You left the unit as neat and tidy as when you moved in, which makes you and 5-star guests' in our books.

Huis van 2 Oseane
Thelmarie T - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Thelmarie T
With spouse/partner

Dit was heerlik! Wat 'n oulike plek met die beste see uitsig.

Die eenheid se afwerkings is besonder netjies en die bed fantasties. Daar is selfs water, ys, beskuit, tee, koffie en suiker. Die eenheid is binne stapafstand van al die restaurante en winkeltjies wat dit ideaal maak. Tog is dit in 'n baie stil area geleë met pragtige uitsigte oor die see. Ons het heerlik gekuier en sal gou weer terugkeer.

Huis van 2 Oseane's response

Hi Thelmarie, baie dankie vir die goeie resensie. Ons dorpie is werklik geseend met 'n unieke atmosfeer en 'n swak woonplek sal die heerlike ervaring bederf het. Sien gou weer.

Huis van 2 Oseane
Madelein B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelein B
With spouse/partner

Asemrowend.

Die verblyf was baie gerieflik en het alles wat mens nodig het vir 'n wegbreek.

Huis van 2 Oseane's response

Dankie vir die goeie resensie Madelein. Ons luister na wat ons gaste voorstel en dit help om ons aan te koop en te verander sodat die eenheid so gerieflik moontlik is. Ons hoop julle kom weer kuier.

Huis van 2 Oseane
Carol P - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carol P
With spouse/partner

Heerlike rustige atmosfeer.

Die plekkie is netjies ingerig met alles wat jy nodig het. Die uitsig is pragtig en die stoep sit was baie lekker.

Huis van 2 Oseane's response

Dankie Carol. Ons kry min kans om self die stoep te geniet maar ons is geseend om elke dag die uitsig te waardeer.

Huis van 2 Oseane
Tiaan E - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tiaan E
With spouse/partner

Netjies, skoon, waarde vir geld.

Baie netjiese en oulike plek. Baie skoon, netjies en ligging is ideaal. Bed is baie gemaklik en die ekstra koffie en melk was baie onverwags en welkom.

Huis van 2 Oseane's response

Tiaan, as ons in 'n plek bly waar daar filterkoffie is, gee ek dadelik 5 sterre. Ons is bly julle het dit geniet. Kom weer, hier is vars koffie.

Huis van 2 Oseane
Maryann B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryann B
With spouse/partner

It was fantastic.

Isa and Hannes really gave us a warm welcome. Great attitude shown at all time, was always willing to be of help. Will definitely visit again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was fantasties.

Isa en Hannes het ons regtig 'n warm ontvangs gegee. Goeie gesindheid deurgans geopenbaar, was altyd bereid om van hulp te wees. Kom beslis weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Huis van 2 Oseane's response

Dankie Maryann. Ons gesindheid is maar baie 'n spieelbeeld van ons gaste se gesindheid wanneer hulle arriveer, en seker andersom ook. Dit is so lekker om mense te kry wat bly lyk om hier aan te kom. So nou en dan kry ons mense wat lyk asof hulle by 'n strafkamp ingeboek het. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie.

Huis van 2 Oseane
Andries J - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries J
With spouse/partner

Rustig.

Ons gashere was vriendelik, beskikbaar en kon ons van die nodige inligting oor die omgewing voorsien. Die verblyf-eenheid is netjies en alles wat normaalweg benodig word was beskikbaar. Beslis 'n besoek werd.

Huis van 2 Oseane's response

Ekskuus dat ek so lank vat om te antwoord Andries. Partykeer mis mens net dinge. Dankie vir jou goeie resensie. Ons hoop julle kom draai weer hier. Groete, Hannes en Isa.

Huis van 2 Oseane
Donovan J - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Donovan J
With spouse/partner

Very neat and perfect for a long weekend, with everything one needs.

It is a very pleasant guesthouse. The customer service was first class. Will stay there again in the future.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en perfek vir 'n langnaweek met alles wat 'n mens benodig.

Dit is 'n baie aagename gastehuis. Die kliëntediens van was eersteklas. Sal weer daar bly in die toekoms.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Huis van 2 Oseane's response

Dankie Donovan. Ek sien jy voel veiligheid is nie voldoende nie. Kan ek net noem dat ons sonder mure en tralies is omdat ons dit nog nie nodig gekry het nie. Ten spyte van geen inbrake die afgelope paar jaar nie, ry ons gemeenskap, waarvan ek deel is, elke nag patrollie van 23:00 die nag tot die volgende oggend 05:00. Daar is net een pad na Agulhas en dit is met kameras beman. Sodra ons voel dit is onveilig, sal ons die gaste agter tralies sit. Tot dan, laat ons die vryheid geniet. Ons sien uit om julle weer te ontvang. Groete

Huis van 2 Oseane
Lynette S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lynette S
With spouse/partner

It was lovely.

Friendly welcome, good coffee en goof rusks, beautiful view, neat and clean accommodation, located well, equipped with everything needed and beautiful detail. The owners make a lot of effort. Enough information and pamphlets for surrounding attractions met detail in each unit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was heerlik.

Vriendelike ontvangs, goeie koffie en lekker beskuit, pragtige uitsig, netjiese skoon verblyf, goed geleë, met alles wat nodig is in pragtige detail. Die eienaars doen regtig baie moeite, baie dankie. Genoeg inligting en pamflette van omliggende besienswaardighede met detail is in die eenheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Huis van 2 Oseane's response

Dankie Lynette. Ons het nou 'n koue biertjie by die lekker koffie gevoeg, so julle kan dit ook kom probeer. Groete, Hannes en Isa.

Huis van 2 Oseane
Estelle D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle D
With spouse/partner

Juweel van 'n plek met die mooiste uitsig.

Die verblyf is fantasties en beslis meer as waarde vir jou geld. Die eienaars Hannes en Elna is die mees hulpvaardige persone en loop die ekstra myl vir hulle gaste. Die foto's wys nie regtig hoe asemrowend hierdie stukkie paradys is nie. Sal House of 2 Oceans beslis vir enige een aanbeveel.

Huis van 2 Oseane's response

Goeiedag Estelle,

Baie dankie vir die baie mooi terugvoering. Dit werk nogal na beide kante toe. Hoe vriendeliker die gaste, hoe meer geniet ons dit en hoe vriendeliker raak ons. Gelukkig kry ons maar min gaste wat lyk asof vakansie 'n straf is. Kom kuier gerus weer, ons het julle baie geniet.

Hannes en Isa

Huis van 2 Oseane
Christene T - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Christene T
With friends

Netjiese gerieflike akkommodasie.

Goed geleë, netjies gerieflike akkommodasie. Pragtige sonsopkoms! Eienaar baie behulpsaam en akkommoderend. Baie dankie. Hou so aan!

Huis van 2 Oseane's response

Goeiedag Christine,

Dankie vir die terugvoering.
Wat veiligheid aanbetref. Ons verstaan dat gaste wat gewoond is aan heinings en tralies effens ongemaklik mag voel met ons alles oop benadering. Ek wil darem byvoeg dat ons dorpie se misdaad beperk is tot meestal motoriste wat nie by stopstrate stilhou nie. Ten spyte daarvan ry/stap ons as gemeenskap elke nag patrollie tussen 22h00 en 05h00. Ons slaap baie gerus in Agulhas.

Sterkte met die baie goeie werk wat julle doen met julle reis deur ons pragtige land.

Hannes en Isa

Huis van 2 Oseane
Amanda K - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda K
With spouse/partner

House of 2 Oceans is perfek geleë, baie netjies en 'n aangename verrassing.

Ons kan regtig House of 2 Oceans aanbeveel. Ons was baie vriendelik ontvang deur Hannes en hulle doen alles in hulle vermoë om mens se verblyf so gemaklik en lekker moontlik te maak. Die ligging is baie goed, loopafstand van alles af, met 'n see-uitsig vanaf die stoepie, alles binne en buite is baie netjies en skoon en van goeie gehalte met 'n lekker private buite braai-area. Dit was 'n plesier om daar te bly.

Huis van 2 Oseane's response

Goeiedag Amanda en Bennie,

Dankie vir die terugvoering. Dit was wonderlik om mense uit ons verre verlede toevallig as gaste te kry. Ons sien uit om julle weer te sien.

Hannes en Isa

Huis van 2 Oseane
Juanita B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juanita B
With spouse/partner

Was baie lekker.

Ons het baie lekker gebly! En dit baie geniet! Die eenheid was baie lekker, met alles wat ons nodig gehad het vir die naweek.

Huis van 2 Oseane's response

Goeiedag Juanita,

Baie dankie vir die mooi terugvoering.Ons waardeer julle ondersteuning en ons probeer om ons gaste se verblyf perfek te maak.

Groete,
Hannes en Isa

Huis van 2 Oseane
Gershwin G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gershwin G
With spouse/partner

Wonderful and breathtaking.

Very nice place, Hannes must just take better pictures of the place as the pictures on the site are not good to advertise. I took a last minute booking on this place and it way exceeded my expectations. He must upload better pics just and also bring a fan with you because the place can get very hot!

Huis van 2 Oseane's response

Hi Gershwin and Carli. Thank you for the nice review. We are glad you enjoyed your visit with us. Regarding your vote of no confidence in my camera work; If I took better pictures, you would not have been so impressed with the real thing. It is called "An unintentional good strategy". We really hope to see you again. It was a pleasure to have you as guests.

Regards,
Hannes and Isa

Huis van 2 Oseane
Hannes W - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes W
With spouse/partner

Very neat and clean accommodation and friendly hosts.

We were warmly welcomed by Hannes and they did everything in their power to make us feel at home. The accommodation has all the amenities a traveler needs to relax and it is beautifully clean and tidy. It is neatly furnished and all linen and bedding are of high quality. The outdoor braai facilities offer everything a braai master needs. The location offers a beautiful sea view and is within walking distance of the restaurants and shops. We can recommend House of 2 Oceans with ease.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjiese en skoon verblyf en vriendelike gasheer en gasvrou.

Ons is vriendelik deur Hannes en Isa otvang en hulle het alles in hul vermoë gedoen om ons welkom en tuis te laat voel. Die wooneenheid het al die geriewe wat 'n reisiger nodig het om heerlik te ontspan en is pragtig skoon en netjies. Dit is keurig gemeubileer en alle linne en beddegoed is van hoogstaande gehalte. Die buite braaigeriewe bied alles wat 'n braaimeester nodig het. Die ligging bied 'n mooi see-uitsig en is binne loopafstand van restaurante en winkels. Ons kan House of 2 Oceans met vrede aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Huis van 2 Oseane's response

Baie dankie. Ons hoop julle is gou weer lus vir 'n naweek af. Ons het nou baie goeie beligting by die braai opgesit nadat julle weg is. Groete

Huis van 2 Oseane
Elmien K - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elmien K
Family with teenagers

Besonder aangenaam!

Alles in die eenhede is van 'n baie hoë standaard. Baie dankie.

Huis van 2 Oseane's response

Dankie vir die terugvoering Pieter. Agulhas is sekerlik die veiligste dorp in Suid Afrika en ons voel die veiligheid is op standaard vir die omgewing. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Hannes

Huis van 2 Oseane
was R990
From R891
per night (sleeps 2)
Special Offer 10% off
Get 10% off (minimum 2 night stay). Valid from 16 Jan 2020 until 31 Mar 2020.
was R990
From R891
per night (sleeps 2)
SECURE PAYMENT VIA
TRAVELGROUND.COM
was R990
From R891
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 15:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 15 Crescent Street , Agulhas, 7287, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyNmJlZDMyLTc2ZDktNGJmYi1iN2MzLWFjZjQwYzUzZTkyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R990, now From R891  per night (sleeps 2) 34 5 1 5 15 Crescent Street Agulhas 7287 Western Cape 0860 022 102 15:00-19:00 10:00 -34.824798193609 20.014228414339
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com