The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Hout Huisie | TravelGround
+40

Hout Huisie

13 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 13 reviews for Hout Huisie
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.7/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Marissa K - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marissa K
With spouse/partner

Lekker ontspan in die bos.

Ons het voorreg gehad om eienaar te ontmoet en hy is regtig baie aangenaam. Ons het so lekker gekuier. Plek is skoon en netjies en lekker rustig in bos. Ons sal gou weer gaan.

Hout Huisie's response

Goeie dag Marissa
Dankie vir julle kompliment, net soo aangenaam gewees om julle te kon ontmoet al was dit nou onder die omstandighede met julle pap wiel, en dit was vir my 'n plesier om julle van hulp te kon gewees het.
julle was aangename gaste en het Hout huisie in so 'n mooi en skoon toestand gelaat baie dankie daarvoor, julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
Groete
Heinrich

Hout Huisie
Adriaan C - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adriaan C

Pragtige huis met genoeg geriewe.

Met aankoms was die binnekant van die vertrek ongelooflik warm. Na 'n paar minute en nadat ons alle deure en vensters oopgemaak het, het ons steeds die hitte aangevoel en met nadere ondersoek waarom die kombuis so warm is, het ons ontdek dat die tweeplaatstofie se oond aan was wat ons genoodsaak het om dit dadelik af te sit. Die vermoede is dat dit nooit afgesit is nie. Sou ons nie die bespreking gehad het nie, kon die plek afgebrand het.

Hout Huisie's response

Goeie dag Adriaan
Ons het die kwessie van die die stoof reeds opgeneem met die mense wat die huisie diens en hopelik sal dit nie weer gebeur nie.
Ons is net bly dat julle gelukkig was met die res van die Hout Huisie.
Ook wil ek dan net dankie sê dat julle ook wonderlike gaste was en is meer as welkom om weer 'n besoek af te kom lê alhoewel julle baie vêr is.
Groete, Heinrich.

Hout Huisie
Heleen K - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heleen K
With spouse/partner

Natuur, vryheid en vrede

Absolute fantastiese wegbreek. Pragtige huis in die bos met afkoelswembad. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Hout Huisie's response

Baie dankie vir julle trug voer. ons is so bly julle het dit geniet is altyd vir ons n riem onder die hart om te hoor dat die gaste ook die bos geniet soos ons. Ek moet darm ook se julle was fantastiese gaste en julle is altyd meer as welkom ons sien uit na julle volgende kuier by Hout Huisie

Hout Huisie
Stefan S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefan S
Family with young children

Fantasties.

Lekker rustige en onstpanne plekkie knus in die bos!

Hout Huisie's response

Goeiedag Stefan
Baie dankie vir jou tyd wat jy afgestaan het om vir ons 'n resensie te skryf.
Ons is so bly julle het julle wegbreek geniet by Hout huisie.
Baie dankie dat julle ook so mooi na Hout huisie omgesien het dit was regtig 'n voorreg om julle te kon akkommodeer en is julle regtig weer enige tyd welkom om te kom kuier.
Groete
Heinrich

Hout Huisie
Stephen A - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Stephen A
With spouse/partner

A week in nature.

The Hout Huisie is in Marloth Park which is on the bank of the crocodile river overlooking the Kruger National Park. The house is spacious and well kitted out suitable for nature lovers. The park has a fair amount of game that wanders around the park and through the property.

Hout Huisie's response

Good day Stephen,
Thank you for your time to give us feedback on your stay at Marloth park, and your stay at Hout huisie.
Also thank you for being wonderful guest that looked after Hout huisie.
Regards,
Heinrich

Hout Huisie
Miriam L - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Miriam L
With spouse/partner

We stayed at the Hout Huisie for 16 days. Very enjoyable. Love the ravine habitat and the atmosphere of die huisie. Owner is friendly and everything is clean and neat, decor beautiful.

Why did we choose if, when there were lots of other options? (We booked during strict lockdown). A: Because owner offers a discount if you book for longer than 15 days. We recommend the place as a cozy little place for a break-away. Will go back. Beautiful, peaceful.

Hout Huisie's response

Good day Miriam,
Thank you for the 5-star review, we really appreciate it.
We are so glad that you have enjoyed your stay at Hout huisie, just a pity that we could not accommodate you when you decided to stay longer, but hope that you have enjoy Marloth park where you have stayed with your daughter. We also want to thank you for looking after Hout huisie, after you left the house was nice and clean you really looked after Hout huisie as if were your own place.
You are really 5-star guests as well and we look forward to accommodate you again.
See you soon
Regards
Heinrich

Hout Huisie
Michelle K - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle K

Was baie lekker, netjies, skoon en het baie wild gesien.

Was 'n baie aangename mid-week wegbreek. Mense is baie behulpsaam. Plek is baie goed ingerig.

Hout Huisie's response

Goeie dag Michelle
Baie dankie vir julle trugvoer ons waardeer dit baie en ons is so bly julle het dit geniet.
Julle self was wonderlike gaste en het dit vir ons ook maklik gemaak om julle te akkommodeer. Julle is enige tyd weer welkom dit sal vir ons net 'n voorreg wees om julle weer te huisves
Hout huisie groete
Heinrich

Hout Huisie
Chantal C - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantal C
With spouse/partner

Relaxing & spectacular animal visits.

Our stay was ruined by builders behind us disturbing the peace and quite on the 4th day without notification. House needs a bigger fridge - far too small for even 2 people, let alone 4/6. And a suggestion to put ceiling fans in the rooms and lounge, so that the aircons don't have to be on 24/7 to save electricity.

Hout Huisie's response

Good day Chantal,
Thank you for your time to give a review and feedback on your stay.
I again apologize for the Builders noises at my neighbors, as I have explained there is nothing that we could do, and even we were not notified about the building.
We will look at a bigger fridge like the one that is in is a 157L fridge freezer.
We are also busy looking at other ways to keep the Hout huisie cooler as to install fans that just circulate the hot air.
Thank you again for your time and evert to give feedback and advice we really appreciate it, and can just make us better hosts.
Regards
Heinrich

Hout Huisie
Aletta D - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aletta D
With friends

Lekker rustig op stoep gekuier.

Goeie plek om net te gaan rus.

Hout Huisie's response

Aletta, baie dankie vir julle tydwat julle gebruik om trugvoering vir ons te gee ons waardeur dit opreg en is so bly dat julle lekker onspan het en die natuur ingeneem het
Hout huisie groete,
Heinrich

Hout Huisie
Jeanette I - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Jeanette I
With friends

Marloth Park is a wonderful holiday town. And it is fantastic it that it is just a 30 minute drive from Kruger.

We loved being surrounded by the beautiful indigenous trees in the garden, and the daily animal visitors. But what concerned us was that there were a whole lot of unnecessary objects in the garden like a toilet seat, and a stop sign etc things that detracted from the beauty of the place. I also did not like the pond with stagnant water. I don't think it is very good for the animals and the birds, and again it does not fit in with the natural beauty of the Marloth Park. Other than that Hout Huisie is a well located holiday cottage with a very welcome plunge pool and airconditioners, much needed during the heatwave we experienced while there.

Hout Huisie's response

Good day Jeanette,
I just want to thank you for your time to give us your experience and feedback of Hout Huisie.
As I’m busy with a house manual where I will explain the story behind the toilet and stop sign, it all had a specific story to the house.
As we are still developing the house, the fish pond is not completed yet and still needs some work, at this moment it self-feeding with fresh water, as the water level lower, but we still need a filter system.
Other than above I am very glad that you have enjoyed your stay at Hout Huisie and hope to see you again.
Regards,
Heinrich

Hout Huisie
Eddie M - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eddie M

Baie lekker kuier gehad.

Skoon netjies stil deel, diere baie rustig.

Hout Huisie's response

Baie dankie, Eddie, vir julle trugvoering ons waardeer dit baie en ons is so bly julle het dit geniet.
Groete,
Heinrich

Hout Huisie
Stef-marié S - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stef-marié S
With spouse/partner

Ons het dit baie geniet, dis privaat en rustig.

Dis 'n baie netjiese plekkie. Mooi skoon. Baie privaat.

Hout Huisie's response

Baie dankie vir julle truvoering Stef-marie dit word regtig baie waardeur.
groete
Heinrich

Hout Huisie
Dirk L - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk L
Family with teenagers

Dit was baie lekker. Wonderlik in die natuur.

Ek sal die Hout Huisie aanbeveel vir mense wat lief is vir die naruur. Die mense is so vriendelik en Marloth Park is so skoon en netjies.

Hout Huisie's response

Baie dankie vir julle trugvoering Dirk.
Ons is so bly julle kon 'n stukkie van hierdie paradys deel en ons hoop om gou weer van julle te hoor en sien uit na julle volgende besoek
Hout huisie groete
Heinrich

Hout Huisie
was R850
From R680
per night (sleeps 6)
was R850
From R680
per night (sleeps 6)
was R850
From R680
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 151 Kudu Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75a4611f2836221dad0e22a34860a45f350a53318c886a94287d7b6b7449d6928408a8800527d8b0701db6e7e6818e967e9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850, now From R680  per night (sleeps 6) 13 5 1 5 151 Kudu Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -25.392372060145 31.762375402101
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!