Huis Adriaann
Review Summary
Agnes F - Mar 2020
Overall score
Ontspanne en rustig.
Tobie V - Mar 2020
Overall score
Puik, gasvrou was baie behulpsaam en niks het ontbreek by die plekkie nie.
Lizelle W - Jan 2020
Overall score
Hierdie is 'n pragtig plek en baie goed geleë.
Read morePieter D - Dec 2019
Overall score
Baie aangenaam.
Read moreJurie J - Dec 2019
Overall score
Skoon en netjies maar baie basies.
Sandra H - Nov 2019
Overall score
Convenient.
Gawie J - Oct 2019
Overall score
Skoon en netjiese woonstel.
Paul V - Oct 2019
Overall score
Goeie verblyf in 'n rustige en veilige omgewing.
Carl P - Sep 2019
Overall score
Netjies, rustig en lekker gebraai.
Eric P - Sep 2019
Overall score
Baie goed ontvang, verblyf goed ingerig, baie rustig en stil.
Alta C - Aug 2019
Overall score
Heerlik rustig!
Morne B - Jul 2019
Overall score
Alles wat jy nodig het.
Christie L - Jul 2019
Overall score
Lovely self-catering facility with farm atmosphere and friendly and caring owner.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike selfsorgfasiliteit met plaasatmosfeer en vriendelike sorgsame eienaar.
Was lekker om in 'n skoon, goed toegeruste huisie in te trek. Skoon kombuisgeriewe, beddegoed, handdoeke en alles wat 'n selfsorg eenheid benodig. Binne loopafstand vanaf die kern van die dorpie. Veilige parkering vir 'n motor. Kan dit beslis aanbeveel en sal dit self weer gebruik in die toekoms.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Christa F - Jun 2019
Overall score
Baie skoon en netjies.
John Bruce A - Jun 2019
Overall score
Great accommodation in a wonderful town.
Read moreHector C - May 2019
Overall score
It is a very neat and safe place. Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dis 'n baie netjies en veilige plek. Waarde vir geld.
Sal enige tyd weer daar bly. Beveel net aan dat daar 'n gordyn voor venster in hoofslaapkamer aangebring word.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Janet T - May 2019
Overall score
It was wonderful. Thank you.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Het heerlik gebly. Dankie.
Sonder nonsies verblyf. Skoon netjies en gerieflik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Magdalena J - May 2019
Overall score
Lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Vriendelike diens in 'n rustige omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anilia B - Apr 2019
Overall score
Exactly what we needed for a quick overnight stop.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Presies wat ons nodig gehad het vir 'n vinnige oorslaap.
Ons was 4 volwassenes en dit het voldoen aan ons basiese behoeftes vir 'n vinnige oorslaap. Die hout en melkie in die yskas was 'n bonus. Klein dingetjies wat 'n verskil maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Martli D - Apr 2019
Overall score
Goeie ligging en word sterk aanbeveel!
Betsie C - Mar 2019
Overall score
Was aangenaam.
Willy S - Mar 2019
Overall score
Huis Adriaan matched lovely charm and ambiance of Prince Albert.
Jenny & Ric B - Feb 2019
Overall score
Great stay. Home away from home.
Iwan V - Jan 2019
Overall score
Clean, neat and quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, netjies en rustig.
Ons was baie gelukkig met die blyplek. Was netjies en skoon, groter as wat ons verwag het. Jammer ons her net een nag oorgeslaap, sou baie graag langer wou bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hendrik F - Jan 2019
Overall score
Peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig.
Skoon. Gemaklik. Funksioneel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Danie S - Dec 2018
Overall score
Die verblyf was baie skoon, goed toegerus en sonder geraas.
Ilse V - Nov 2018
Overall score
Accommodation has met our requirements.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf het voldoen aan ons vereistes.
Die verblyf het ten volle voldoen aan ons behoeftes.Sal weer hier tuis gaan. Kan ten sterkste aanbeveel word. Vriendelike ontvangs.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Charlene L - Nov 2018
Overall score
We had a great stay and the host was very caring, friendly and helpful. Couldn't have asked for better.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het heerlik gebly en ons gasvrou is sorgsaam, vriendelik en baie behulpsaam. Kan nie vir beter vra nie!
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Beyers L - Oct 2018
Overall score
Dit was sekerlik een van die bes toegeruste plekke waar ons nog gebly het.
Deon S - Oct 2018
Overall score
Weereens lekker gekuier.
Read moreBarbara B - Sep 2018
Overall score
My verblyf was baie lekker.
Jessica H - Sep 2018
Overall score
Comfortable, well-equipped accommodation, best suited to a family as rooms inter-lead.
Read moreAlta M - Sep 2018
Overall score
Heel aangenaam.
Levina L - Aug 2018
Overall score
Gesellige en gerieflike privaat verblyf.
Pierro L - Jul 2018
Overall score
Ons het heerlik gebly.
Yvonne H - Jul 2018
Overall score
Die huisie het alles wat mens nodig het.
Liana D - Jul 2018
Overall score
Heerlike Plattelandse bederf.
Don W - Jun 2018
Overall score
Baie rustig, skoon en gerieflik.
Gawie J - Jun 2018
Overall score
Neat, clean and very friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, skoon en baie vriendelik.
Netjies, skoon en veilig. Baie vriendelike diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anton U - May 2018
Overall score
Ekonomiese verblyf in Prins Albert.
Gisela P - May 2018
Overall score
Lovely, tranquil accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike, rustige verblyf.
Oulike tuinkothuis in 'n rustige en veilige area. Baie skoon en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ena-marie C - Apr 2018
Overall score
Dis 'n baie netjiese blyplek met alles wat mens nodig het.
Salomie M - Apr 2018
Overall score
Die huisie is oulik en netjies.
Martin S - Apr 2018
Overall score
Great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Great.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Linda B - Apr 2018
Overall score
Rustige en veilige verblyf.
Hentie N - Apr 2018
Overall score
Aangenaam verras oor die plekkie en dorp.
Erica M - Mar 2018
Overall score
Vyfsterverblyf.
Pieter T - Mar 2018
Overall score
Uitstekend.
Elsie B - Feb 2018
Overall score
Baie goeie geriewe, vriendelike gasvrou. So mooi dorp.
Cobus F - Jan 2018
Overall score
Baie netjies en skoon.
Sonja J - Jan 2018
Overall score
Baie netjies en naby alles.
John M - Jan 2018
Overall score
Heerlike verblyf in Prince Albert.
Linda F - Jan 2018
Overall score
Pragtige huisie wat jou laat welkom voel.
Rae G - Dec 2017
Overall score
Gemaklik en veilig.
Dalene D - Dec 2017
Overall score
Goed geleë, goed toegerus en netjies en skoon.
Berto V - Nov 2017
Overall score
Cheap.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goedkoop.
Dit was okay, maar eienaar kan net bietjie meer moeite doen met binnekant van huisie. Miskien is dit maar wat mens moet verwag vir R500/nag. Relatief skoon, behalwe vir die kokkerotjie wat die volgende oggend op my pizza geloop het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anine B - Nov 2017
Overall score
Cozy, quiet and peaceful.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Gesellig, rustig en stil.
Lieflike huisie, en troeteldiervriendelik. Alles wat jy nodig het, is daar. Oulike dorpie, en pragtige omgewing met die mooiste uitsigte op die berge en vlaktes. Baie mooi deel van die Karoo. Fantastiese foto's om te kan neem. Was 'n interessante ervaring. As jy hou van geskiedenis, ietsie uniek, kultuur, die natuur en landskap, en weg te kom van die gejaagde lewe, is dit die plek om te wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nic V - Oct 2017
Overall score
Gerieflik.
Willie V - Oct 2017
Overall score
Netjies en rustig.
Deon S - Oct 2017
Overall score
Aangenaam verras oor die gastehuis. Oud maar baie gemaklik en smaakvol.
Gerhard L - Sep 2017
Overall score
Fantasties, mooi, elegant.
Johannes [koos ] S - Sep 2017
Overall score
Gerief en rustigheid.
Cecile D - Sep 2017
Overall score
Such a quaint place in a quaint town - wonderful time!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Oulikste plekkie in oulikste dorp - heerlik gekuier!
Kan vir enigiemand aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Paige A - Aug 2017
Overall score
Awesome.
Ronelle R - Aug 2017
Overall score
'n Oulike, netjies huisie in 'n pragtige dorp waar 'n mens veilig en rustig kan verken.
Adele R - Jul 2017
Overall score
Goeie waarde vir geld.
Surett D - Jul 2017
Overall score
Verblyf is waarde vir geld met alles wat jy nodig het.
Alta L - Jun 2017
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Rustig en veilig. Kan lekker ontspan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Albertus C - May 2017
Overall score
Huis Adriaann het uitstekende oornagfasiliteite gebied en ons sal beslis weer daarvan gebruik maak.
Daleen V - Apr 2017
Overall score
Very neat, convenient for a quick stopover.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies, gerieflik vir kort oorslaap.
Vriendelike diens, netjies, gerieflik vir gesin, daar is net gordyne i.p.v deure na slaapvertrekke.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Adriëtte L - Apr 2017
Overall score
Puik waarde vir geld. Baie netjies, baie mooi, baie ekstras.
Ray G - Mar 2017
Overall score
Nice and convenient location in a lovely town.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker en gerieflike adres in 'n lieflike dorp.
Ons boek weer vir Mei. Dink nie ek hoef meer te sê nie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ferdie V - Feb 2017
Overall score
Only need one word: excellent. Will go again any time.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Het net een woord nodig, puik. Sal enige tyd weer oorbly.
Vriendelik, skoon, egte Karoo-verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan M - Feb 2017
Overall score
Fully equipped, clean and tidy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Volledig toegerus, netjies en skoon.
Die dame in beheer is baie vriendelik en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan N - Jan 2017
Overall score
Good experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie ervaring.
Die eienaars was vriendelik en behulpsaam. Die eenheid was netjies en skoon, en die ervaring van 'n nag in die Karoo asemrowend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lynette W - Jan 2017
Overall score
Was good.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was goed.
Hierdie plek was baie aangenaam maar uit al die plekkies waar ons gebly het was hy onderaan my lys. Eienaar wat ons ontmoet het, het geen warmte gehad nie, kon nie vir die vakansie om verby te kom nie, en het sommer ook gesê, los sommer sleutel in deur volgende oggend as julle ry. Waar ons hartlik en warm ontvang was deur ander Karoodorpe, het hierdie eienaar my die idee gegee dis 'n straf om mense hier te ontvang.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan M - Jan 2017
Overall score
Lovely old-worldly home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige ou wêreldse huis.
Soos bo beskryf. Omgewing lekker rustig en stil.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leoni M - Jan 2017
Overall score
Nice and special.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam en spesiaal.
Die plekkie is gerieflik toegerus. Ek het net 'n braairooster-borsel gemis. Verder is dit heerlik. Ons het lekker geslaap en dis baie gemaklik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wayne G - Dec 2016
Overall score
Net wat ons nodig gehad het op pad Kaapstad toe.
Diana V - Dec 2016
Overall score
Great accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende verblyf.
Baie lekker gebly. Baie sentraal geleë. Huis baie goed toegerus, netjies en silwerskoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Albert J - Nov 2016
Overall score
Neat, relatively private and a very beautiful town.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, redelik privaat en 'n baie mooi dorp.
Vanaf ons aankoms het ons die dorp en omgewing baie geniet, en daar is baie om te doen. Sal definitief weer daar gaan oorbly. Baie vriendelik ontvang en die huisie baie skoon en netjies gevind.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hennie F - Oct 2016
Overall score
Neat and well equipped house. Relaxed atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en goed toegeruste huis. Ontspanne atmosfeer.
Baie mooi huisie. Baie klein vir vier persone. Ons het nogal gebrek aan privaatheid ervaar. Die hoofhuis en gastehuis se ingange is baie naby mekaar. Belangrik dat in advertensie genoem moet word dit is 'n huis vir ouers met kinders. Die twee slaapkamers is met 'n deur verbind. Die slaapkamers het net gordyne voor, nie deure nie. Baie netjies en goed toegerus. Baie sentraal.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marlene V - Oct 2016
Overall score
Quiet, lovely, friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stil, heerlik, vriendelik.
Dit was heerlik, ontspannend. sal enige tyd weer gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Louise K - Sep 2016
Overall score
Privaat, sentraal en baie gemaklike verblyf.
Huis Adriaann's response
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit word baie waardeer. Ek sien uit daarna om julle weer in die toekoms te akkommodeer as julle ons dorpie kom besoek. Groete Nina
Monique S - Aug 2016
Overall score
The owners were not friendly.
Annalize S - Jul 2016
Overall score
Small house, but met all of our requirements for a 2 night stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die huis is nie baie groot nie, maar het meer as voldoen aan ons behoeftes vir 2 nagte se verblyf.
Dié tweeslaapkamerhuisie is baie knus en het alles wat ons nodig gehad het vir 2 nagte se verblyf. Daar is nie baie plekke wat 5 mense kan huisves in 'n selfsorgplek nie, en Huis Adriaan het 'n bank wat as 'n bed afslaan in die woonvertrek. Nie baie groot huis nie, maar het alles wat mens nodig het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lorna N - Jul 2016
Overall score
Everything you need for a 1 or 2 night stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles wat mens nodig het vir een aand se verblyf of selfs twee aande.
Enigste probleem wat ons ondervind het was dat die adres as Nieuwestraat deurgegee is, wat wel die regte straatnaam is, maar op GPS is dit Nuwestraat.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lionel M - May 2016
Overall score
Gerieflik en ontspanne.
Jan K - May 2016
Overall score
Netjies en gerieflik met alles wat jy benodig.
Wouter H - May 2016
Overall score
Baie lekker gebly vir die twee dae in 'n vriendelike, plattelandse en stil omgewing met die Swartberge in die agtergrond.
Johannes Jurie C - Apr 2016
Overall score
Baie netjies.
Willie H - Apr 2016
Overall score
'n Heerlike rustige en veilige omgewing waar ons baie tuis gevoel het.
Jenny M - Apr 2016
Overall score
Baie lekker en die ligging was perfek.
Leslie F - Mar 2016
Overall score
Gerieflik geleë.
Hannetjie R - Mar 2016
Overall score
Teleurstellend!
Huis Adriaann's response
Na die gaste uit die eenheid is het ek ondersoek ingestel en gevind dat die geyser by die skakelbord afgesit was. Dit is nie my praktyk om die geyser af te skakel nie behalwe indien die gastehuis vir n tydperk langer as 'n week leeg staan wat nie die geval was daardie week nie. Die vorige gaste moes die geyser afgeskakel het voor hulle vertrek het.
Hierdie situasie kon vermy gewees het indien ek self die gas ingeteken het maar die gas het voor die in-teken tyd by die gastehuis aangekom en is ingehelp deur n persoon wat hulle n guns bewys het aangesien ek nog by die werk was. Snaaks genoeg het die gas my die vorige dag gekontak maar glad nie genoem dat hulle vroeër wil inkom nie anders sou ek my roetine inspeksie van die gastehuis gedoen het voor ek die oggend werk toe was.
Omtrent die plaag kokkerotte! Prins Albert maak gebruik van ‘n ou sanitêre stelsel waar die munisipaliteit maandeliks die tenks moet kom leeg suig. Om so af en toe n kokkerot te kry is te verstane! Ek kan nie keer wat van buite af inkom nie. Die gastehuis word tenminste 2 keer n week skoongemaak en daar is nie kans vir kokkerotte om nes te skrop in die gastehuis nie.
Berkeley G - Jan 2016
Overall score
Goeie waarde vir geld, netjies en goed geleë.
Read moreWendy B - Jan 2016
Overall score
Delightful.
Neil H - Nov 2015
Overall score
Aangenaam en rustig.
Arnie O - Nov 2015
Overall score
Aangenaam en gemaklik, goed geleë en die personeel baie behulpsaam met inligting.
Gerhard O - Nov 2015
Overall score
Gemaklik en waarde vir geld.
James L - Nov 2015
Overall score
Great abode, great town.
Elane S - Oct 2015
Overall score
Dis 'n baie oulike huisie, rustige atmosfeer en vriendelike mense!
Noreen W - Oct 2015
Overall score
Fully equipped and very clean.
Cornel T - Sep 2015
Overall score
Die huis was gerieflik ingerig en dit het die ouwêreldse gevoel van 'n tipiese huis in die Karoo.
Read moreNols & Sandra J - Sep 2015
Overall score
Outentieke verblyf in die Karoo!
John & Beverley B - Aug 2015
Overall score
Very pleasant stay.
Viljoen V - Jul 2015
Overall score
Oornag tydens reis deur platteland.
Marlene M - Jun 2015
Overall score
Lekker sakpas-verblyf!
- Capacity: 3 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 45 Nieuwe Street, Prince Albert, 6930, Western Cape
- All ages welcome