Ficksburg Accommodation at Imperani Guest House | TravelGround
+22

Imperani Guest House

Guest House

Review Summary

4.2 out of 5from 16 reviews for Imperani Guest House
Cleanliness
4.5/5
Service
4.0/5
Location
4.3/5
Safety
4.1/5
Value for money
4.3/5
Tshepo M - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tshepo M
With friends

I had a very peaceful night's and enjoyed everything about that place.

Keep up the great work.

Imperani Guest House's response

Good day,
Thank you for your very kind review.
Regards,
Imperani Guesthouse

Imperani Guest House
Pieter S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter S
With spouse/partner

Uit en uit die moeite werd om hier te oornag, sal dit sterk aanbeveel.

Sjef het moeite gedoen om my met die heerlikste lamstjops te bedien asook vir my vrou met varktjops! Die kelnerinne is werklik baie gaaf en bedag, die kamers was baie netjies en gasvry. Sal wel verkies as daar ‘n klein yskassie in die eenheid was om ons goed koud te hou. Lieflike plek, sal dit beslis aan beveel! Dankie, dit was die moeite werd!

Imperani Guest House's response

Goeie dag Pieter,

Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons streef daarna om n warm vriendelike skoon, tuiste vir al ons gaste te skep. Sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom, vra asb by ontvangs sodat ons vir jou 'n yskassie in die kamer kan insit.

Vriendelike Groete Imperani Bestuur

Imperani Guest House
Refiloe M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Refiloe M
With friends

Nice place to visit.

The place was very nice, clean and the staff is very nice!

Freddie W - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Freddie W

Very neat and clean.

Neat, clean, safe, just need a fridge.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en skoon.

Netjies, skoon, veilig, kort net 'n yskas.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Imperani Guest House's response

Goeie dag Freddie,

Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons streef daarna om n warm vriendelike skoon, tuiste vir al ons gaste te skep. Sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom, vra asb by ontvangs sodat ons vir jou 'n yskassie in die kamer kan insit.
Vriendelike Groete Imperani Bestuur

Imperani Guest House
Cora V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cora V
With spouse/partner

Dit was vreeslik lawaaierig en onaangenaam.

Daar was gaste wat bo by kuierdek heeldag gedrink het en al hoe harder lawaai het. Hulle kinders het om swembad gespeel en geskree direk voor ons stoep. Kamers 8,9 en 10 het 'n gang direk agter die kamers waar werkers mens tot 22:00 steur met kliphard praat en op en af loop.

Esna T - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esna T
With spouse/partner

An oasis when we were stranded in the unknown.

This truly was an oasis when we were very down and lost. Thank you for understanding our situation and to help us on short notice. Your food and accommodation was wonderful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Oase toe ons in die vreemde gestrand was.

Hierdie was voorwaar 'n oase toe ons letterlik op moedverloor se vlakte was. Baie dankie dat julle ons situasie verstaan het en bereid was om op kort kennisgewing te help. Julle kos en verblyf is fantasties.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Imperani Guest House's response

Goeiedag Esna,

Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons waardeer dit opreg.

Groete,
Wanda

Imperani Guest House
Ben N - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ben N
With spouse/partner

Best in Ficksburg.

Rooms are neat and clean. Good food.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beste in Ficksburg.

Kamers is netjies en skoon. Goeie kos.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Imperani Guest House's response

Goeiedag Ben,

Vreeslik dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit opreg.

Groete,
Wanda

Imperani Guest House
Michelle R - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Michelle R
With spouse/partner

Always wonderful staying at Imperani.

We stayed at Imperani before and I will definitely stay there again and recommend it to everyone. You don't have to ask for anything more, everything is on one premises. We want to book at Imperani again for the cherry festival. 10 out of 10.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Altyd 'n wonderlike tyd om by Imperani oor te bly.

Ons het met 'n vorige geleentheid by Imperani Guest House tyd spandeer. En sal beslis weer by Imperani bespreek en aanbeveel. Jy hoef vir niks meer te vra nie, alles op een perseel. Ons wil beslis vir die Kersiefees by Imperani bespreek. 10 uit 10.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Imperani Guest House's response

Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons streef daarna om n warm vriendelike skoon, tuiste vir al ons gaste te skep.
Sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom.
Vriendelike Groete
Imperani Bestuur

Imperani Guest House
Lauren F - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lauren F
With spouse/partner

Wonderful.

Very accommodating and welcoming. We were attending a wedding in Clocolan and had various requests regarding rooms and check in and all our requests and needs were met with ease. Lovely place, clean and neat. Good facilities. Excellent service.

Imperani Guest House's response

Good day Lauren,

Thank you so much for the lovely review.

Kind regards,
Wanda

Imperani Guest House
Danie Z - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie Z
With spouse/partner

Puik verblyf.

Puik verblyf, baie netjies, goeie geriewe, lekker gekuier.

Imperani Guest House's response

Goeiedag Danie,

Baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit opreg.

Groete,
Wanda

Imperani Guest House
Tia H - May 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Tia H
With spouse/partner

Not good.

On arrival at about 14:00 our room was still not cleaned up, the next day when we returned from our trip at about 14:45 and the room was not cleaned up again. We had to wait outside for it to be cleaned up. The Saturday evening when we got back at the premises there were no parking available. We had to run around organising parking. Sundays breakfast was a disaster, Monday morning it was better. Clients should be warned about the functions hosted on the premises, as the venue is just behind some of the rooms and it is very noisy.

Martin V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin V
With spouse/partner

Die moeite werd.

Vriendelike personeel en baie bedagsaam. Kos was uit die boonste rakke. Beste naweek wat ek en my vrou in lang tyd gehad het.

Imperani Guest House's response

Goeiedag Martin,

Vreeslik dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit opreg.

Groete,
Wanda

Imperani Guest House
Thinus K - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thinus K
On business

Pragtig, netjies, skoon en gerieflik.

Imperani sal altyd my eerste keuse bly in Ficksburg. Kamers is gerieflik en die beddens en kussings is van uitstaande gehalte vir 'n goeie nagrus. Die badkamers is ruim en modern en hele oord is luuks en mooi en netjies. Kan dit enige tyd aanbeveel.

Imperani Guest House's response

Goeiedag Thinus,

Vreeslik dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit opreg.

Groete,
Wanda

Imperani Guest House
Jandre V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jandre V
With spouse/partner

Oulike plek vir Ficksburg verblyf.

Ek sal beslis Imperani Guest House aanbeveel vir enige iemand wat op soek is na verbly in die Ficksburg omgewing. Imperani het vreeslik baie verblyf geriewe so ek kan dink dit werk lekker vir troues of spesiale geleenthede. Ons kamer het bestaan 'n koninggrootte-bed, klerekas, TV, bedkassies, groot spieël asook 'n koffiestasie perfek afgerond met badkamer wat stort, toilet en wasbak bevat. Die plek is regtig baie oulik uitgelê en daar is selfs 'n klein tafeltjie en stoele buite die deur waar jy kan sit en gesels op die algemene stoep. Parkering is ook relatief naby aan die kamers so dis glad nie te veel moeite om die bagasie heen-en-weer te dra nie. Reg buite die kamer was 'n koivis-dammetjie, klein lapa met stoele en tafels waar lekker gekuier kan word. Die swembad, "Cocktail bar" en restaurant is ook naby geleë wat baie gemaklik was. Die restaurant het 'n groot menu met alles van seekos tot slaaie op. Ek het geen klagtes gehad gedurende my besoek nie en sal beslis weer van hiérdie akkommodasie gebruik maak as ek ooit weer in die Ficksburg omgewing is.

Imperani Guest House's response

Goeiedag Jandre,

Vreeslik dankie vir die wonderlike resensie. Dit word opreg waardeer.

Groete,
Wanda

Imperani Guest House
Dawie F - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Dawie F
With spouse/partner

Het beter verwag.

Ek het die beste geboek maar average gekry. Geen nommer op huis. WiFi werk nie. Heater in badkamer werk nie. Die plek nodig 'n bestuurder wat weet wat aangaan!

Imperani Guest House's response

Goeie more Meneer,
Baie dankie vir u terugvoer, ek is vreeslik jammer om te verneem dat u verblyf nie voldoen het aan u verwagting nie.
Sonder u kommentaar kan ons nie streef na verbetering nie.
Indien u weer van ons sou gebruik maak kan ek u verseker dit nie weer die geval sal wees nie, daarvan sal ek seker maak.

Groete,
Wanda

Imperani Guest House
Johann R - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann R
With spouse/partner

Beste in Ficksburg.

Puik, skoon, rustig, heerlike kos en vriendelike diens.

From R910
per night (for 2 people)
From R910
per night (for 2 people)
From R910
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 84 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 53 MacCabe street, Ficksburg, 9730, Free State
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxYThhNjU1LTUyODItNDA1MS05NzlkLTk0MmJkN2I4Y2JhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R910  per night (for 2 people) 16 5 1 5 53 MacCabe street Ficksburg 9730 Free State 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -28.873257609511 27.871252298355
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com