Bredasdorp Accommodation at In-i-bos Selfsorg Eenheid | TravelGround
+13

In-i-bos Selfsorg Eenheid

4 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 4 reviews for In-i-bos Selfsorg Eenheid
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.5/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Dirk L - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk L
On business

Die eenheid was lekker ruim, netjies skoon en goed geleë.

Die mense was baie vriendelik en bedagsaam. Die eenheid was lekker ruim, netjies skoon en die grys kat het my verblyf baie aangenaam gemaak. Ek sal beslis weer daar gaan oornag as ek in Bredasdorp kom. Die tarief pas my ook goed.

Lorenzo G - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lorenzo G
Family with young children

Tranquil getaway.

See rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker rustig om weg te breek.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lena C - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lena C
Family with teenagers

Dit is 'n pragtige, rustige, skoon en veilige plekkie.

Die naweek by In-i-bos was baie lekker. Alles was so rustig. Die woonstel is baie netjies en ek beveel dit aan. Ons sal beslis volgende jaar as ons weer die Voet van Afrika-marathon hardloop daar wil gaan bly.

Magda D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda D
With spouse/partner

Lieflike plek!

Baie mooi ruim, netjies en gerieflik! Christel het ons hartlik verwelkom en ons het die paar dae baie geniet. Daar is lekker wandelpaadjies in die bos wat ons elke dag gestap het. Ek kan In i Bos vir almal aanbeveel!

was R800
From R720
per night (for 4 people)
was R800
From R720
per night (for 4 people)
was R800
From R720
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 12:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1A Park Street, Bredasdorp, 7280, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaQdmWc6TlunYYEL9YVbh7vjCKFQkRlPoI4Siu2A9cd9dUJtyl8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, now From R720  per night (for 4 people) 4 5 1 5 1A Park Street Bredasdorp 7280 Western Cape 0860 022 102 12:00-19:00 10:00 -34.526797765955 20.038775221298
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com