The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at In the Vineyard Cottages | TravelGround
+40

In the Vineyard Cottages

38 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 38 reviews for In the Vineyard Cottages
Cleanliness
4.8/5
Service
4.9/5
Location
4.6/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.7/5
Annelene K - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Annelene K
With spouse/partner

Baie netjiese verblyf en die gasvrou is baie gasvry.

Die volgende dinge het ons egter gepla: Die stort het ons liggies geskok. Die waaier in die sitkamer kan net werk as die ligte aan is. Ons een seun moes op die slaapbank slaap en was dit probleem want die waaier is nodig omdat dit so warm was maar dan moet die ligte brand. Daar is 'n groot hond met ’n oop seer op sy been wat op ons stoep kom lê het en was dit nie vir ons aangenaam nie. Ons is honde-0mense en het nie omgegee dat die ander twee honde daar is nie.

Theresa V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theresa V
With spouse/partner

Very comfortable with lots of space in the house.

Very nice accommodation away from the noisy city. Highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gemaklik met baie spasie in die huisie.

Baie lekker verblyf uit die gedruis van die stad, aan te beveel vir families ook.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Meiring L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Meiring L

Friendly, helpful, excellent value for money in a beautiful setting.

Comfortable, secure units in a beautiful area, ideally located for exploring Stellenbosch and surroundings. Extremely helpful management. Highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike, hulpvaardige, uitstekende waarde vir geld in 'n pragtige omgewing.

Gerieflike, veilige eenhede in 'n pragtige omgewing, ideaal geleë om Stellenbosch en omgewing te verken. Uiters hulpvaardige bestuur. Kan sterk aanbeveel word.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ina G - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina G

Knus en gerieflik.

Marlene het alles gedoen om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Baie mooi omgewing.

Chené B - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chené B
With friends

Tranquil atmosphere with the most beautiful view and perfect location.

We had a lovely stay. Very hospitable people who go out of their way to make everything as comfortable and enjoyable as possible. It is near Stellenbosch and Paarl and everything around us was just beautiful. The rooms were very neat, with enough space for everyone. The braai area is just as fantastic ─ we enjoyed our stay. I highly recommend it! I will go back to them every time. It was awesome.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige atmosfeer, met die mooiste uitsig en perfek geleë.

Ons het heerlik gebly. Baie gasvry mense wat uit hulle pad gaan om alles so gerieflik en lekker as moontlik te maak. Dit is lekker naby Stellenbosch en Paarl en alles rondom ons was net mooi. Die kamers was baie netjies, met genoeg spasie vir almal. Die braai-area is ook net so fantasties ─ ons het heerlik gekuier. Ek beveel dit sterk aan! Ek sal elke keer teruggaan na hulle toe. Dit was awesome.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johannes W - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes W
With friends

Fantasmagories lekker!

Dit is ons tweede keer wat ons by In The Vineyard Cottages tuisgaan. Dit sal ook definitief nie ons laaste keer wees nie. Ons geniet elke oomblik daar! Als is altyd op sy plek en baie netjies en smaakvol! Ek sal dit definitief aanbeveel vir iemand wat lekker wil bly en rustigheid wil geniet!

Tinie T - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tinie T
With spouse/partner

Privaat en goed geleë.

Ons het in die mountain view eenheid gebly. Dit is silwerskoon, heeltemal privaat en bevat al die geriewe wat nodig is vir 'n langnaweek in die Kaap. Die gasvrou is uiters vriendelik en behulpsaam.

Willem L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Willem L
With friends

Pragtige uitvalsbasis vir Stellenbosch, Franschhoek en nie te ver van Kaapstad.

Ons was met 2 vriendinne, wat nog nooit hier was. Van die lughawe na veneyard gereis as goeie startpunt vir rondgang deur die omgewing. Die "meisies" (60 ers) het hul gate uit geniet van die skoonheid van hierdie land in die 3 dae. Met groot dank aan Marlene, die flukse, liewe en dappere eienaar.

Jan S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jan S
Family with teenagers

Glad nie wat ons verwag het nie en baie ongelukkig daar weg.

"In the Vineyard Cottages" het reeds 28 resensies gehad toe ek bespreek het, en dit was omtrent 100% positief! Die foto's is regtig mooi geneem, en dit is getrou aan wat hulle bied, maar vertel nie die hele storie nie en skep 'n vals verwagting. Hier is my gesin se ervaring: 1) Die plek het sterk gestink van ou sigaretrook. Dit is ingetrek in alles. My neus het in die nag begin brand en ek het in my kar gaan slaap. 2) Die plek is beknop geleë, en teenaan 'n aangrensende eenheid gebou met net 'n kort muurtjie wat die stoepe skei. Die bure het gesit en rook op hulle stoep dan waai dit tot op ons stoep en in ons huisie in. Dit was onaangenaam. Die plek is gelys met "geen rook binneshuis nie", maar hulle sê nie dat bure net agter die muurtjie van jou braaier mag staan en rook nie. 3) Ons moes ons kar parkeer aan die ander kant van die bure se eenheid. Terwyl die bure op die stoep sit en kuier, moes ons reg voor hulle stoep verby sukkel met al ons tasse. Hulle was gawe bure, maar dis nie lekker as mense jou dophou terwyl jy intrek nie. 4) Soos by 'n tent kampterrein waar jy teen mekaar woon met oop "deure" stap die bure toe sommer gou om die muurtjie en kom maak vriende. Gaaf as ek gaan kamp met my tent, maar dis nie lekker as ek 'n selfsorg-eenheid bespreek het wat lyk of dit privaat weggesteek is in 'n wingerd nie. Daar was geen privaatheid nie. 5) Die mooi swart bank op die foto in die sitkamer is heeltemal deurgesit. Jy sit basies op die planke onder in die bank. Daar is nie meer sprake van stoffering nie. Dis erg ongemaklik. En dit word geadverteer as 'n oopvou-bed vir nog 'n persoon. 6) Die stoele in die sitkamer se stoffering was sigbaar vuil. Dis dalk gewas, maar lyk vuil en oud. Dis dalk ook deurgesit. Ek wou dit nie toets nie. 7) Net na ons ingetrek het, het die eienaar gloeilampe in die badkamer kom vervang. Ek verstaan nie hoekom dit nie gedoen is voor ons opgedaag het nie. 8) O ja, daar groei bietjie onkruid op die stoep teen die huis se mure en die tuin voor die eenheid was glad nie versorg nie. Grassooie groei al vir 'n geruime tyd in die beddings in, en net die gras word gesny, nie die rante nie. Dit lyk slordig. Eienaars is wel gawe mense en die plekkie was op 'n stadium mooi gewees, maar dit was heeltemal anders as wat ons verwag het en 'n onaangename ervaring om die minste te sê. Ek raai enige iemand af om hierdie plek te bespreek totdat die eienaar bg. probleme aangespreek het. Een e-pos en 'n paar oproepe later en ons het nuwe verblyf gehad vir die volgende aand en daar word gereël vir terugbetaling van ons besprekingsfooie.

Nelia D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nelia D
Family with young children

Rustige verblyf tussen die olyfbome en druiwe.

Dankie aan ons vriendelike gasvrou wat ook plek kon maak vir die twee kleintjies. Heerlik geswem in sement-dam, tussen wingerde gestap, sterre gekyk, gebraai. Geriewe skoon en gerieflik. Lekker groot familiestort. Water effens wisselvallig. Die besoeke van die plaashonde en die pou was ook lekker. Koffie- / eetplek met vars groente en geskenke oorkant die pad is ideaal. Ons sal weer kom.

Heidi V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Heidi V
Family with teenagers

It was lovely buy I would have liked having a hot water bottle or an electric blanket as it was quite cold.

We are from the Lowveld, so for us it was very cold, just wanted to warm up with electric blankets or a hot water bottle. Something to think about. Apart from that it was lovely and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was heerlik maar sou net graag warmwatersakke of elektriese kombersies wou hê, was nogal koud.

Vir ons wat van die Laeveld afkom was dit nogal koud, sou net bietjie warmer wou kry met 'n elektriese kombersies of warmwatersakkie. Iets om aan te dink asb. Verder was dit heerlik en lekker skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rensia V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rensia V
Family with teenagers

Ongelooflik!

Ongelooflike lekker plek om te bly! Die eienaars is besonder behulpsaam en vriendelik. Die plek is uiters sentraal geleë met toegang tot baie wynplase en roetes binne 'n goeie radius. Dit is so 'n rustige omgewing met die mooiste uitsig. Ek sal die plekkie definitief weer besoek en dit met 'n geruste hart vir iemand aanbeveel. Baie dankie Marlene, jou plekkie is pragtig en iets besonders!

In the Vineyard Cottages's response

Baie dankie Rensia, vir jou mooi woorde! DIt was heerlik om julle hier te ontvang. Ons hoop om julle weer te sien

Vriendelike groete,
Marlene Conradie

In the Vineyard Cottages
Johan C - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan C

Lekker tuis gevoel.

Ons het bietjie gesukkel om die ingang te kry op daardie besige pad. Hulle moet miskien net 'n groot genoeg bord(e) posit. Maar daarna het ons geweet waar die ingang was en maklik reggekom. Plek is ruim en netjies en alles wat jy nodig het. Die Great Danes voeg waarde tot die kuier! Ons program was te besig, wens ons het een dag afgevat net om die plaas en mense te geniet. Hulle vervaardig ook hulle eie olywe en perskekonfyt. Ons is baie vriendelik ontvang en ons is baie tevrede. Baie dankie.

In the Vineyard Cottages's response

Beste Johan,

Baie dankie dat julle by ons gekuier het! Volgende keer kuier ons 'n bietjie saam!

Vriendelike groete,
Marlene Conradie

In the Vineyard Cottages
Dr Marianne T - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dr Marianne T
With friends

Very pleasant and enjoyed the stay.

Met all our needs. Child friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam lekker gebly.

Het aan al ons behoeftes voldoen. Kindervriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jackie K - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jackie K
With friends

Stunning place in the vineyard!

It's a beautiful area and place to stay in. Easily sighted from the main road and accessible. The facilities are excellent and clean. The house we stayed in was private and safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragplek in 'n wingerd!

Dit is 'n ongelooflike mooi area en plek om in the bly. Baie maklik sigbaar van die hoofpad en maklik in en uit. Die geriewe is puik en silwerskoon. Die huisie wat ons ingebly het was lekker privaat en veilig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wilna D - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna D

Beautiful farm. Nice stay. Cottages are clean and neat.

Lovely place to stay. Owners are very friendly and helpful. Cottage is clean, neat and spacious, peaceful atmosphere. Nice and close to lots of wine farms, yet it is on a beautiful grape and olive farm.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige plaas. Lekker gebly. Cottages skoon en netjies.

Heerlike plek om te bly. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Cottage is skoon, netjies en ruim, rustige atmosfeer. Lekker na aan talle wynplase geleë, tog is dit rustig op 'n pragtige druiwe en olyfplaas.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willie S - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Willie S
With friends

Central and comfortable!

We had a lovely stay in the Mountain Cottage. The location is perfect and close to lots of other wine farms and activities. The Potbelly is nice and close and perfect for breakfast or lunch. We also bought meat there and had a lovely braai at the cottage. The cottage was also nice and clean and everything was very convenient. We will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sentraal en gerieflik!

Ons het heerlik gebly in die Mountain Cottage. Die ligging is perfek en naby aan menigte ander wynplase en doendinge. Die Potbelly is baie naby geleë en perfek om ontbyt of middagete te geniet. Ons het ook sommer vleis daar gekoop en heerlik gebraai by die cottage. Die cottage was ook heerlik skoon en alles was baie gerieflik. Ons sal beslis weer hier kom oorbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Riana J - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana J
Family with teenagers

Relaxing, homely atmosphere.

Peaceful, central and hospitable people. Would definitely book again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ontspanne, huislike atmosfeer.

Heerlik rustig, sentraal en baie gasvrye mense. Sal vir seker weer besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

In the Vineyard Cottages's response

Riana
Baie dankie vir die mooi boodskap en julle kuier by ons. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.Vriendelike groete.
Joubert en Marlene Conradie

In the Vineyard Cottages
Elizma M - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizma M
With spouse/partner

Place for your soul to rest.

We had such a nice stay here! Marlene is friendly and helpful. The units are spacious, big and very neat. If we could we would've stayed longer for sure. And as my dad said: definitely a place we have to remember for the future!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Plek vir die siel om te rus!

Ons het so lekker hier gebly! Marlene is vriendelik en behulpsaam. Die eenhede is groot, ruim en baie netjies. As ons kon sou ons definitief langer daar gebly het. En soos my Pa gesê het, definitief 'n plek wat mens moet onthou vir die toekoms!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eugene M - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eugene M
With friends

It was lovely and I will definitely book here again.

We were warmly welcomed by Joubert and Marlene. The 3 nights we stayed there was extraordinary and the view of across the vineyard with the mountain in the background was an experience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was heerlik en sal beslis weer Olive Cottage bespreek.

Ons is hartlik verwelkom deur Joubert en Marlene. Ons drie nagte daar was besonders en die uitsig oor die wingerd en olyfbome met die berg agter was rerig 'n belewenis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andries W - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries W
With spouse/partner

Pleasant and relaxing.

Good accommodation and ideal if you want to explore the Cape.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam en rustig.

Goeie verblyf en ideaal om die Kaap van daar te verken.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Amanda S - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Amanda S
With friends

Friendly reception and relaxing area.

See rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike ontvangs in 'n rustige omgewing

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

P.s. O - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
P.s. O
Family with young children

Baie rustig!

Joubert was baie vriendelik en behulpsaam. Die blyplek is baie skoon en netjies en lekker rustig. Dit sit ook lekker sentraal tussen Stellenbosch, Franschhoek, Wellington en Paarl.

Elmarie S - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie S
With friends

Altyd 'n plesier, voel soos my tweede huis!

In the Vineyard skep 'n ontspannende plaas atmosfeer, gekombineer met 'n wyn en olyfplaas. Dis sentraal geleë, baie rustig en baie lekker vir familie/vriende wegbreek. Ons gaan al vir die afgelope twee jaar daar tuis en sal weer en weer gaan!

Francois B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois B
With spouse/partner

Baie netjies en gerieflik.

Marlene en Joubert is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het regtig ons 4 nagte baie geniet. Koop gerus van Marlene se tuisgemaakte olyfolie, konfyt en atchar. Jy gaan nie spyt wees nie!

In the Vineyard Cottages's response

Dankie dat julle by ons gekuier het! Dit was heerlik om julle te ontmoet.
Vriendelike groete.

Joubert en Marlene Conradie

In the Vineyard Cottages
Michelle D - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle D

Wat 'n fantastiese ervaring.

Dit was die eerste keer dat ons op 'n wynlandgoed gebly het. Die diens was absoluut ongelooflik en die blyplekkie knus en oulik. Omdat daar so baie vakansiedae was en in Desember is meeste plekke toe, het ons gesukkel om droogskoonmakers oop te kry vir ons wasgoed en Marlene was so fantasties om aan te bied om dit self vir ons te was. So 'n gasvrye paartjie! Die twee honde op die perseel het 'n ekstra "warmte" in ons harte gelos elke dag. Ons kinders kon vrylik op die perseel rondbeweeg en ons het nie vir een oomblik oor hul veiligheid bekommer nie. So sekuur! Die plaasdam (aka swembad) was 'n ekstra gelukkie in die hitte gedurende ons Desember vakansie. Ons besoek die Kaap as familie elke tweede jaar en ons sal beslis weer bespreek by hierdie oulike plekkie! Dankie Marlene en gesin vir die beste vakansie ooit!

In the Vineyard Cottages's response

Dankie vir die mooi woorde.
Dit was heerlik om julle hier te ontvang.
Vriendelike groete.

Joubert en Marlene Conradie

In the Vineyard Cottages
Johan O - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan O
Family with young children

Baie vriendelike en gasvrye plaasatmosfeer.

Beslis waarde vir geld. Sien julle volgende jaar weer.

In the Vineyard Cottages's response

Dit was heerlik om julle te ontmoet! Ons sien daarna uit om julle volgende jaar weer te sien! Vriendelike groete. Joubert en Marlene Conradie

In the Vineyard Cottages
Elvezo C - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elvezo C
Family with teenagers

Dit was baie aangenaam. Ons het die baie geniet.

Die rustigheid op die plaas was baie welkom. Ons gasvrou was baie vriendelik. Sal dit aanbeveel vir mense wat wil wegbreek. Lieflike kothuis.

Cornelia W - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelia W
Family with young children

Heerlik! Baie sentraal geleë en vriendelike, gasvrye eienaars!

Ek oordeel altyd 'n plek ten opsigte van sy linne. Goeie kwaliteit linne op die beddens en die plek was skoon en netjies. Dit voel amper as jy daar wegry dat jy die eienaars jare reeds ken! Sal by enigeen aanbeveel!

Elmarie S - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie S
With friends

Onvergeetlike vakansie op een van die mooiste plekke.

Ons gasheer en gasvrou is absoluut wonderlik, het ons met ope arms ontvang en regtig baie behulpsaam! Pragtige kothuise ek sal dit vir enige iemand aanbeveel en dis so naby aan van die beste wynplase. Was regtig een van my lekkerste vakansies nog!

Elsabie V - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elsabie V
With friends

Heerlik tuis en welkom gevoel!

Dankie vir 'n heerlike kuier!

Riana B - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana B
With spouse/partner

Baie lekker gebly.

Sou net 'n sterker lig in die badkamer sit, want dit is bietjie donker.

Johan S - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan S
With friends

Eersteklas geriewe met skitterende diens!

Ons het heerlik gebly vir vier nagte! Sal ver moet soek om beter waarde vir geld te kry. Sal beslis weer hier tuisgaan.

Antoinette B - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Antoinette B
With spouse/partner

Baie aangenaam!

As daar twee onafhanklike gesinne in die twee huisies is, is die mure maar dun.

Hennie B - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hennie B
Family with teenagers

Ruim, veilig, sentraal, met uitsonderlike gasvryheid van die gasheer en gasvrou.

Die ideale plek vir vrede en rus vir jou gemoed. Koel in 'n warm omgewing, maar met baie warm gasvryheid, weg van die geroesmoes van die besige Stellenbosch. Baie sentraal met drie pragtige dorpe naby genoeg vir uitstappies - en tien-talle wynkelders en eetplekke binne 'n paar kilo's. Ons sal beslis weer gaan.

Sylvia D - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sylvia D
Family with teenagers

Baie lekker gebly en gerus.

Kan verseker aanbeveel vir enige persoon.

Liza B - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liza B
Family with young children

Verblyf was heerlik! Wens ons kon langer bly.

Die verblyf is skoon en gerieflik en is baie lekker sentraal geleë. Daar is 'n heerlike braaiplek en speelplek vir kinders op die gras buite. Die gasheer en -vrou was baie vriendelik. Ons sal beslis weer daar inloer!

Frikkie D - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frikkie D
With friends

Baie goeie diens, vriendelike mense, en great plek!

Ons het ons verblyf baie geniet by dié fantastiese plek!

From R1 800
per night (sleeps 4)
From R1 800
per night (sleeps 4)
From R1 800
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 18 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: R44 between Klapmuts and Stellenbosch, Klapmuts, Paarl, 7625, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyN2YyNWZlLTZjYTgtNGUxNy1iZDJlLTlhNTQ5NGVkYzNhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 800  per night (sleeps 4) 38 5 1 5 R44 between Klapmuts and Stellenbosch Klapmuts 7625 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -33.82318 18.868107
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!