The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Indunduma Resort | TravelGround
+43

Indunduma Resort

Review Summary

4.3 out of 5from 3 reviews for Indunduma Resort
Cleanliness
4.3/5
Service
4.7/5
Location
4.3/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.0/5
Pierre O - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Pierre O
Family with teenagers

Ons het slegs die een nag oorgebly en bloot omdat ons funksie in Koppies laataand klaargemaak en ons nie na Pretoria wou ry in die donker nie.

Gevolglik was ons nie so erg gepla oor die netheid van die oord nie, maar ek dink dit kan beter. Daar was egter geen probleem om laat die aand in te boek nie - baie dankie aan die eienaars dat hulle so geduldig was. Die matrasse is onaanvaarbaar - holrug geslaap. Die verlengingsprop het nie gewerk nie, sodat die vrouens gesukkel het om hul hare te blaas.

Indunduma Resort's response

Goeiedag Pierre,

Ons is verbaas dat u ontevrede was met u verblyf. Dit is net 'n karavaan wat vir baie gaste voel asof hulle uitkamp sonder om 'n karavaan te sleep.
In die ablusie (stort) is daar 'n kragprop net langs die spieel wat dit baie gemakliker vir die dames sou gemaak het.
Die matrasse is nog redelik nuut en glad nie holrug nie. Gaste se smaak verskil, sommige soek 'n harde bed en ander weer 'n sagte bed.
Ons sou dit egter waardeer het indien u met ons daaroor gesels het.
Dis 'n gawe idee om klagtes aan die oord eienaar oor te dra en 'n goeie woord aan die hele wereld.
As gaste hul probleme aan die oord eienaar oorddra kan hul iets daaromtrent doen.
Vriendelike groete,

Ida van Vuuren

Indunduma Resort
Hentie V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hentie V
With spouse/partner

Baie aangemaak en rustig.

Verblyf was baie aangenaam en stil. Die enigste probleem is toegang tot die perseel indien daar nie selfoonontvangs is nie, om welke geval ook al.

Gerte F - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerte F
With spouse/partner

Netjiese plek, met vriendelike, gasvrye diens en heerlike maaltye!

Indunduma was 'n netjiese, skoon plek. Tannie Ida en haar sus was baie vriendelik, en het die heerlikste aandete en ontbyt voorsien. Beslis waarde vir geld om by hul te eet! Hulle het uit hul pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak met hul vriendelikheid en gasvryheid! Ons sal beslis weer daar gaan kuier en volgende keer langer inboek!

From R480
per night (sleeps 5)
From R480
per night (sleeps 5)
From R480
per night (sleeps 5)
Make a Booking
  • Capacity: 192 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 09:00
  • Address: Koppies Road, Koppies, 9540, Free State
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhNTczMTg3LWMzODEtNDQzMC1hYmM2LTBjMTZlMTk5M2JmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R480  per night (sleeps 5) 3 5 1 5 Koppies Road Koppies 9540 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 09:00 -27.256678 27.660639
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!