Kouga Country Accommodation at InniKloof | TravelGround
+23

InniKloof

19 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 19 reviews for InniKloof
Cleanliness
4.7/5
Service
4.5/5
Location
4.4/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.4/5
Cathy B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cathy B

Rustig en heerlik stil.

Pragtige omgewing en lekker afkoel in die swempoel - net wat mens nodig het, weg van die besige lewe. Dankie.

InniKloof's response

Baie dankie.
Ons hoop ons sien julle weer.

InniKloof
Cindy P - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cindy P
With spouse/partner

Had the most relaxing weekend, me and my husband.

A bird lover's den, so peaceful.

InniKloof's response

Thank Cindy. Glad you enjoyed your stay.

InniKloof
Werner V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Werner V
With friends

Rustig en 'n moet vir natuurliefhebbers.

InniKloof is 'n pragtige plek. Ons het ons tyd daar geniet. Natuurskoon op sy beste met goeie en skoon geriewe.

InniKloof's response

Baie dankie Werner!. Waardeer jou kommentaar. Bly julle het lekker gekuier.

Groete
Catherina Wait
inniKloof

InniKloof
Emil S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Emil S
Family with teenagers

Vriendelike diens en mooi omgewing.

Waarde vir geld.

Anes H - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anes H
With spouse/partner

Rus en stilte in die kloof.

Baie mooi teen die berg. Vroegoggend wakker geword met pragtige voëlgesang. Heerlike wegbreek van die stad.

InniKloof's response

Hallo Añés,
So bly julle het die kuiertjie geniet.
Dankie vir die mooi woorde.
inniKloof

InniKloof
Winston R - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Winston R
Individual traveler

Tranquillity.

One place you have to visit in your life to get away from the rat race.

Hennie J - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie J
With friends

Ongelooflike mooi natuurskoon, ongerep. Die bonus natuurlik geen selfsoonopvangs!

Eersteklasgeriewe en regte plattelandse gasvryheid, niks meer nodig nie, Dankie vir 'n onvergeetlike naweek en dat julle jul juweel met ons kon deel. InniKloof sien ons vir seker weer. En dankie vir die geen selfoonopvang, en as tegnologie regtig druk op julle plaas, sit 'n tiekieboks op.

Jan V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan V
With spouse/partner

Dit was ongelooflik aangenaam op hierdie gasvrye Kapenaars se plaas.

Catharina het van ons eerste ontmoeting uit haar pad gegaan om ons te akkomodeer. Sy was nie bewus van my besering en die feit dat ek nie in die boskamp kon bly nie. Sy het onmiddellik geskuif en geprakseer en ons 'n lieflike staanplek gegee in natuurlike woud, omring deur Geelhoute. Die voëllewe was buitengewoon baie en ons kon die stilte en vreedsaamheid geniet. Klagtes het sy onmiddellik hanteer en daadwerklik werk van gemaak en elke aand saam haar gade by elke kampeerder omgegaan om te hoor of almal gelukkig is. Dit was oor Kersfees en hulle het ons eerste gestel bo hul eie belange. Dankie julle, ek vertel almal van julle!

InniKloof's response

Baie dankie vir die mooi woorde. Jy sal maak dat ek self daar gaan kamp. Dit is vir ons belangrik dat ons gaste tevrede moet wees.
Groete
Catherina Wait
inniKloof

InniKloof
Stefan V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Stefan V
With spouse/partner

Baie rustig.

Lekker diep in kloof, baie stil en rustig.

Daniel G - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Daniel G
Family with young children

'n Ligging om te wees waar jy van al die gejaag van alledaagse lewe kan vergeet en ontspan.

InniKloof se eienaar se gasvryheid was van begin tot einde puik gewees, ondervinding wat ons nog nooit ondervind het nie. Die ligging is ideaal waar jy van als kan vergeet en net kan ontspan saam met jou hele gesin. Die beste van als is die ligging, net mooi uit die opvanggebied van selfone sodat 'n mens in gemak kan ontspan. Sal inniKloof enige tyd voorstel vir ander wat opsoek is na rus en vrede. Puik!

Schalk M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Schalk M
With friends

Tranquil and relaxing.

Beautiful and quiet, lovely pools for swimming. No TV or cellphone which is great. Nice walking trails and mountain biking routes.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en ontspannend.

Pragtig en rustig, liefelike poele om in te swem. Geen TV en selfoon, wat dit meer aangenaam maak. Lekker wandelpaaie en roetes vir bergfiets.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dario B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dario B
Family with young children

Lovely stay.

A most pleasant experience and peaceful stay.

Janice W - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janice W
With spouse/partner

Awesome!

This is a piece of heaven on earth, one of the best getaways myself and hubby have had and we will definitely be going back, next time with the kids too.

Aletta P - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Aletta P
Family with young children

Lovely holiday.

We enjoyed the holiday and should the opportunity arise, we will definitely go again. Would like to make a suggestion regarding the shower though - a door might help to keep the floor a dryer and the cold/hot water isn't always easy to navigate. Thanks to the couple Waite for your hospitality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike vakansie.

Ons het die vakansie geniet en sal as die geleentheid hom voordoen beslis weer kom. Sal egter 'n voorstel wil maak oor die stort - 'n deur sal dalk help om die vloer beter droog te hou en ook is die koue/warm water nie altyd maklik nie. Dankie aan die egpaar Waite vir die gasvryheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerrie P - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrie P
Family with young children

Volgende keer sal ek so beplan dat ek langer daar kan bly.

Pragtige omgewing en 'n mens moet tyd maak om die omgewing te verken.

Salome R - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Salome R
With spouse/partner

Hemel op aarde.

Ongelooflik mooi en rustig. Die huisies is baie gerieflik. Pragtige staproetes. Sal definitief weer gaan.

Armand V - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Armand V

Lekker om weg te breek van stadslewe.

Vir die prys per nag sal verkies dat DStv ingesluit word per eenheid met TV. Dit is nie vir almal bekombaar om Watervalle te sien nie. As julle Watervalle wil sien moet dit 'n groepbespreking wees en dit kos 'n plaas se geld en dan dit ook nie vir almal om daai erge opdraande bergklim te doen nie. Daar is ook geen selfoon sein nie en vat maar gif saam daar is baie insekte en spinnekoppe. Ons was daar vanaf die 12/02/16 tot 14/02/16 op die dag van die 13/02/16 was daar die hele dag geen krag vir die hele Kouga. Die oord se bestuurders het nie eers moeite gedoen om te laat weet daar gaan kragonderbreking wees nie en het nie eers voorsiening gemaak vir gaste nie wat uiters swak is. Andersins was dit heel aangenaam so vat maar gasbottels saam ens. net om voorbereid te wees indien krag afgaan lyk of dit maklik kan afgaan daar. Gelukkig het hulle gas geisers so water was darem heeltyd warm. Pasop net as jy stort gebruik een oomblik is water kokend warm en dan ewe skielik yskoud.

InniKloof's response

Goeie dag, Armand.
Die feit dat daar juis nie selfoon- en TV-opvangs is nie, is een van die verkoop punte wat ons duidelik op ons webblad adverteer en wat die mense na ons toe laat kom. Hulle wil weg kom van alles af en daarom kom hulle na inniKloof. Ongelukkig was ons nie daarvan bewus dat jy wou saam gaan waterval toe nie. Die waterval hike word glad nie bemark as 'n heen-en-weertjie nie. Die hike is "challenging" en daarom is dit net oop vir begeleide groepe, 1 keer per maand. Ons is 3 maande vooruit vol bespreek daarvoor. Jy is welkom om in Mei gratis te kom saam stap. Daar is nog openinge. Die prys vir die stap vir gaste by inniKloof is R25 wat spandeer word aan onderhoud. 'n Ekstra R25 word betaal indien 'n stapper kom as dag besoeker (aanvaarbare prys by enige oord vir dag besoekers). inniKloof is in die bos en goggas en spinnekoppe is deel van die bos. Die beplande kragonderbreking is wyd gepubliseer en jou ouers was bewus daarvan daarom het hulle 'n gasbottel saamgebring. Die hele Kouga se krag was af en dit was totaal buite ons beheer. Ons is jammer dat jou besoek aan inniKloof nie aan jou verwagtinge voldoen het nie.
Groete
Catherina Wait
inniKloof

InniKloof
Hennie B - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Hennie B
With friends

Pragtige omgewing. Vars en skoon. Baie voëls. Groot bome.

Rusplek vir siel. Dis net jammer dat daar nie 'n kaggel in die huis is om saans voor te kuier nie.

Hanlie G - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Hanlie G
With spouse/partner

Rustige wegbreek saam met my man.

Pragtige omgewing met volop voëllewe. Skoon en netjiese geriewe. Lekker gerus en ontspan. Ideaal vir wegkom van alles af.

From R230
per night (for 2 people)
From R230
per night (for 2 people)
From R230
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 72 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Honey Clough, Kleinfontein, Hankey, 6350, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0MDgyMzM4LTYxNGYtNDdjZC04ZDhjLTM1ODI0Mjg4MmE0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R230  per night (for 2 people) 19 5 1 5 Honey Clough Kleinfontein 6350 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.782985265569 24.932381801605
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com