The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Innikol 38 | TravelGround
+41

Innikol 38

12 reviews
Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 12 reviews for Innikol 38
Cleanliness
4.6/5
Service
4.6/5
Location
4.3/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.6/5
Hendrik W - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik W
With spouse/partner

Plekkie was netjies en rustig.

Innikol 38 was netjies en skoon en baie naby aan winkelsentrums en die see. Ons hoef nie ver te ry om by enige plekkie uit te kom nie. Mense is vriendelik en behulpsaam en self die eienaar het nie gehuiwer om enige bystand te verleen nie. Baie dankie vir 'n wonderlike plekkie Jacques, en jou plekkie is wonderlik ingerig en sal dit beslis aanbeveel aan enige persoon.

Christine C - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Christine C
Family with teenagers

Good.

Place is nice. People are friendly.

Lieschen E - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lieschen E
With friends

Absoluut fantasties!

Alles wat mens nodig het is daar. Baie netjies en gerieflik. Sal beslis weer Innikol 38 bespreek

Innikol 38's response

Baie dankie Lieschen.
Ons is baie bly julle het lekker gekuier. Ek hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete
Jacques.

Innikol 38
Bea W - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bea W
Family with teenagers

Ons het heerlik gebly, dankie.

Die woonstel is baie goed ingerig, met alles wat 'n vakansieganger nodig mag kry.

Innikol 38's response

Baie Dankie Bea,

Ons kan nie wag om julle weer te verwelkom in die toekoms nie!

Groete,
Jacques.

Innikol 38
Sonja Z - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja Z
Family with young children

Was baie lekker plek, lekker ruim en het als wat nodig is.

Is 'n baie lekker vakansiehuis, mense met kinders kan gerus die plekkie bespreek dit op grondvloer en baie veilig.

Innikol 38's response

Hi Sonja, ek is so bly julle het lekker gebly. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom.

Innikol 38
Veandre A - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Veandre A
With friends

Sal weer hier kom bly.

Ons was vriendelik ontvang deur gasvrou. Plekkie lyk soos dit op die foto's lyk. Dis ruim, netjies en als is daar wat jy nodig het. Pragtige plekkie! Sal definitief weer gaan.

Innikol 38's response

Baie Dankie Veandre! Ek is bly julle het dit geniet. Groete tot volgende keer, Jacques en Elmarie.

Innikol 38
Anthea J - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anthea J
Family with young children

My stay was very nice, clean place and very comfortable.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

My verblyf was baie lekker, skoon plekke en baie gerieflik.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Innikol 38's response

Goeie dag Anthea,

Baie dankie!. Ons hoop om julle sommer gou weer te verwelkom.
Groete,
Jacques & Elmarie.

Innikol 38
Jolandi W - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jolandi W
With friends

Dit was heerlik en die plek was fantasties.

Hierdie was nou regtig 'n fantastiese plek en sal vir seker weer terugkom en dit aanbeveel. Die inligting vooraf was so gedetailleerd en ons het presies geweet waar en hoe en wat om te verwag. Die plek is pragtig en uit die boeke uit! Baie lekker gewees!

Innikol 38's response

Hi Jolandi, baie dankie! Ons is baie bly julle het dit geniet! Groete tot volgende keer, Jacques en Elmarie.

Innikol 38
Veronica V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Veronica V
Family with young children

Fantastic!

The best accommodation I've had in a long time. It's absolutely my new home from home. Jacques and Tannie Marie deliver the friendliest, best service I have ever experienced in SA. Would recommend it to anyone. Thank you!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Die beste akkommodasie wat ek in 'n lang tyd gehad het. Dis absoluut my nuwe huis van die huis af. Jacques en Tannie Marie lewer die vriendelikste, beste diens wat ek nog ooit in SA ervaar het. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Innikol 38's response

Beste Chantel,
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer, ons waardeer dit vreeslik!
Tannie Marie is ons geheime wapen, sy is die beste!
Ons hoop om jou gou weer te verwelkom.
Groete,
Jacques en Elmarie.

Innikol 38
Johan H - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan H
With spouse/partner

Neat, clean and has everything we need.

We were contacted on the way to Hartenbos and received an email to contact as well as emergency numbers. Upon our arrival we were welcomed and briefly informed what we need to know about the gas braai, WiFi, etc. We enjoyed our stay, will definitely make use of Innikol 38. Just the TV's sound is delayed meaning, that the sound is a few seconds later than when the person's lips move, it takes a while to get used to it. touch it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, skoon en als wat ons benodig het vir ons verblyf.

Ons was gekontak op pad na Hartenbos en 'n e-pos ontvang wie om te kontak asook noodnommers. Met ons aankoms was ons verwelkom en vlugtig ingelig wat ons moet weet ten opsigte van die gasbraai, WiFi, ens. Ons het ons verblyf geniet, sal beslis weer gebruik maak van Innikol 38. Net die TV se klank is vertraag bedoelende, dat die klank so 'n paar sekondes later is as wanneer die persoon se lippe beweeg, dit neem 'n tyd om gewoond te raak daar aan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Innikol 38's response

Baie Dankie Johan,
Ons hoop om julle sommer gou weer te verwelkom!
Groete,
Jacques en Elmarie.

Innikol 38
Wimpie D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wimpie D
Family with teenagers

Nice and neat.

Had a great stay. Beautiful unit. Furniture is very tasteful. Feels like a home away from home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooi netjies.

Baie lekker gebly. Baie mooi eenheid. Meubels is baie smaakvol. Voel soos huis van die huis af.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Innikol 38's response

Beste Wimpie

Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly julle het lekker gebly.

Groete
Jacques en Elmarie

Innikol 38
Michele K - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michele K
Family with teenagers

We had a great stay.

Awesome place. Everything is right there, no need to drive around town for activities, our accommodation was so much more than what we paid for, new modern, very neat and tidy place. We received a warm welcome! Thank you so much for a good holiday experience.

Innikol 38's response

Beste Michele,

Baie dankie vir jou pragtige resensie, Ek is bly julle het dit vreeslik geniet. Ons hoop om julle sommer gou weer te verwelkom!

Groete,
Jacques en Elmarie Mostert.

Innikol 38
From R600
per night (sleeps 4)
From R600
per night (sleeps 4)
From R600
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Louis Fourie Road, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbtf7xDiGW6cxg4xQGhYyWqvssUttyuPqz6Lbj1Z5ny3xSZxBG3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R600  per night (sleeps 4) 12 5 1 5 Louis Fourie Road Hartenbos 6520 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.134407911706 22.102882534393
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!