The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Ipanema 2 | TravelGround
+14

Ipanema 2

6 reviews
Self Catering

Review Summary

4.2 out of 5from 6 reviews for Ipanema 2
Cleanliness
4.2/5
Service
4.2/5
Location
4.0/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.3/5
Carina N - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Carina N
Family with teenagers

Not the designated place over Christmas and New Year.

I can really recommend new beds and a more modern TV that doesn't cost that much these days. The 80's TV can't handle USB or latest decoders. And holding deposits for 30 days is also a bit unnecessary others are already through the place and can cause damage because there are no checklists, 7 days are enough.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Nie die aangewese plek oor Kersfees en Nuwejaar.

Ek kan regtig nuwe beddens en 'n meer moderne TV aanbeveel wat deesdae nie so baie kos nie. Die TV uit die 80's kan nie USB of nuutste dekodeerders hanteer nie. En die hou van deposito's vir 30 dae is ook bietjie onnodig ander is al deur die plek en kan skade maak want daar is nie check-lysies nie, 7 dae is oorgenoeg.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marie C - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie C
With spouse/partner

Was lekker en is binne loopafstand vanaf die hoofstrand.

Woonstel kan asb. belê in stofsuier om deegliker en makliker skoon te maak tydens verblyf. Sitkamer se banke en kussings kort 'n behoorlike stoom was. Baie nadelig vir sinus lyers. Dankie vir strandstoele, mandjie en koelerboks wat in woonstel is vir gebruik. Versoek net 6 stoele vir strand en emmer om vloer te kan was. Het breekskadedeposito betaal en het tot op hede geen opvolg korrespondensie van agentskap ontvang i.v.m. terugbetaling van deposito nie.

Ipanema 2's response

Beste Marie,

Baie dankie vir die terugvoer.

Ons sal definitief na dit kyk en laat skoonmaak. Ek het op 08/10/19 'n e-pos ontvang en het reeds op dieselfde dag terugvoer daarop verskaf.

Groete
Ipanema 2

Ipanema 2
Vicky P - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vicky P
With spouse/partner

Baie lekker en rustig dankie.

Die verblyf was uitstekend, gerieflik en baie rustig en veilig asook gemaklik naby alle winkels baie sentraal, sal weer daar gaan bly.

Malinda D - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Malinda D
With spouse/partner

Gerieflik, netjies, veilig, lekker leef-eenheid.

Ons het lekker tuisgegaan. Woonstel in goeie toestand. Parkering egter net knap.

Rita E - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rita E
Family with young children

We had a wonderful week's stay at Ipanema 2. The kids enjoyed to play in the garden while we were braaiing at night.

Ipanema 2 has everything that is required. Clean linen and everything else was in working condition.

Karen K - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen K
Family with teenagers

Rustige veilige verblyf wat jou alles bied wat jy nodig het en nog meer.

Baie aangename verblyf met 'n grasperk waar jy lekker kan ontspan en kuier. Alles wat nodig is, is tot jou beskikking in die verblyf. 'n Lekker swemstrand is binne loopafstand met strandrestaurant. Margate, Ramsgate en Shelly Beach is net om die draai en als wat jy van die see verwag is binne trefafstand!

From R499
per night (sleeps 6)
From R499
per night (sleeps 6)
From R499
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 2 Crown Road, St Michael's-on-Sea, 4270, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRjODkyODgyLTc1OWQtNDU4OC05MDllLTU0N2ZiY2RjZWQ5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R499  per night (sleeps 6) 6 5 1 5 2 Crown Road St Michael's-on-Sea 4270 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 09:00 -30.823344367759 30.402919650078
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!