The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Irene Boomhuis | TravelGround
+18

Irene Boomhuis

Review Summary

4.8 out of 5from 24 reviews for Irene Boomhuis
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.5/5
Vanessa J - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vanessa J
With spouse/partner

Ons nuwe gunsteling plek in Pretoria!

Ek sal veilig voel daar as ek alleen is.

Irene Boomhuis 's response

Lekkerste woorde om te hoor!

Irene Boomhuis
Chantell V - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantell V
With spouse/partner

'n Oase van rus!

Tydens 'n besige familienaweek het ons die kans gehad om by Irene Boomhuis te oornag. Dit was die beste besluit wat ons kon neem. Die verblyf is luuks, báie vreedsaam en ontspannend. Die gasheer en dame gaan uit hul pad uit met bykomende luukshede wat 'n mens tuis en bederf laat voel. Geen moeite word ontsien nie en ons kon heerlik rus tydens hierdie veeleisende tyd. Die badkamer was 'n hoogtepunt met 'n heerlike, luukse bad en ruim stort waar mens weer kragte kon herwin. Die kamer was heerlik warm tydens 'n kouefront, wat 'n lafenis! Gaste word voorsien met smullekker ontbytsnoeperye vir die volgende oggend en die koffiestasie sorg vir heerlike koffies. In die toekoms sal ons sonder twyfel weer hier tuisgaan!

Irene Boomhuis 's response

Liewe Chantell,
Dit is heerlik om sulke terugvoer te lees, ek is bly as julle bietjie van Irene se rustigheid kon ervaar. Dit sal lekker wees om julle terug te verwelkom, hopelik in bietjie warmer weer!

Irene Boomhuis
Liezel H - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel H

Luukse huislikheid.

Ons het 2 aande hier oornag t.w.v. mediese prosedures by Midstream Medi-Clinic. Ons is hartlik ontvang. Die boomhuis is pragtig en uitstekend toegerus. Ons het heerlik warm geslaap. Die ontbyt beskikbaar was heilsaam en meer as voldoende. Al is dit ongeveer 7 km van Midstream af, is dit 'n mooi pad en ons kon hom die oggend om 06:30 binne 15 min ry. Ek sal enige tyd weer hier tuisgaan en beveel die ruim plek van harte aan.

Irene Boomhuis 's response

Baie dankie vir jou terugvoer Liezel, in koue Irene is daar niks so belangrik soos 'n warm bed nie. Dit was heerlik om julle hier te hê.

Irene Boomhuis
Adri M - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri M
On business

Heerlik in Irene gekuier. Kamer is goed ingerig en gasvrou het my heerlik bederf! Sal beslis weer hier tuisgaan.

Puik diens! Sal beslis aanbeveel.

Irene Boomhuis 's response

Dankie Adri, dis altyd lekker as mens weet gaste het lekker gebly.

Irene Boomhuis
Louisa J - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Louisa J
With spouse/partner

Baie mooi gastehuis tussen hoë bome in ’n stil omgewing.

Heerlik gebly. Baie dankie dat ons bietjie vroeër kon inklok. Sal beslis weer daar oornag as die geleentheid hom voordoen.

Irene Boomhuis 's response

Hi Louisa,
Dankie vir die terugvoer, ek is bly julle het heerlik gebly.

Irene Boomhuis
Rhoda L - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rhoda L
Family with young children

Definitief die moeite werd!

Wow, ons sal definitief weer daar gaan bly. Veilig, baie vriendelike diens, lekker speelplek vir die kinders en soveel aandag aan die fynere details.

Irene Boomhuis 's response

Dag Rhoda
Dankie vir die terugvoer, dis altyd lekker om te weet dat gaste lekker gebly het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom!

Irene Boomhuis
Cilna E - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cilna E

Wonderlike gasvrou, omgewing en omgee.

Annalien en haar span se bystand was ongelooflik en hulle het soveel meer gedoen as wat nodig was. Alles was perfek en ons sal hierdie plekkie enige tyd aanbeveel. Ideaal geleë in terme van Midstream Medi-Clinic, en selfs die N1 en R21 snelweë!

Irene Boomhuis 's response

Dankie Cilna, ek waardeer jou terugvoer.

Irene Boomhuis
Lizandia K - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizandia K
With friends

We really enjoyed it, so peaceful! Beautiful place, thank you so much!

Annelien and Jostina made us feel very at home and were very accommodating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het dit baie geniet, so rustig! Pragtige plek, baie dankie!

Ons het dit baie geniet, so rustig! Pragtige plek, baie dankie! Annelien en Jostina het ons baie tuis laat voel en was baie akkommoderend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Irene Boomhuis 's response

Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer, ek is bly julle het dit geniet!

Irene Boomhuis
Natasha D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Natasha D
Family with young children

Such a hospitable environment.

Great place to overnight. Very comfortable and we felt so cared for.

Nicole M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicole M
On business

Netjies, rustig en baie gerieflik.

Ons het heerlik gebly. Dankie Annalien vir jou gasvryheid en jou bereidwilligheid om elke bietjie ekstra te doen. Irene Boomhuis is pragtig en so netjies! Dit was heerlik om ná die kursus op jul lieflike stoep te ontspan.

Irene Boomhuis 's response

Ek is bly dat julle dit geniet het, hoop ek sien julle weer volgende keer as julle in Pretoria is! ?

Irene Boomhuis
Dorothea W - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dorothea W
With friends

Was the perfect place for a ladies getaway.

See stars.

Neels V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neels V
With friends

Neat.

Very neat. Secure parking. Location good.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies.

Baie netjies. Veilige parkering. Ligging goed.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christine F - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christine F
With spouse/partner

Pragtige, skoon plekkie met lugversorging.

Irene Boomhuis is baie mooi en in 'n rustige area geleë. Die kamer en badkamer was skoon en daar is lugversorging in die kamer wat wonderlik was! Ontbyt word ook voorsien in die form van vars vrugte, joghurt, oats en bran flakes. Daar is ook 'n Nespresso-koffiemasjien en kapsules vir koffie en hot chocolate beskikbaar. Ons het baie lekker gebly sal beslis dit aanbeveel!

Irene Boomhuis 's response

Liewe Christine,
Dankie vir jou terugvoer, ek is bly julle het dit geniet.
Hoop ons sien julle gou weer.

Irene Boomhuis
Melissa S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melissa S
On business

Perfect little tree house with perfect hostess.

This one bedroom flat had everything I needed and was spotless clean. Annalien was the perfect. The hostess with just the right amount of caring! Will definitely stay there again.

Eugene V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eugene V
With spouse/partner

Beautiful guest house.

Annalien our host is friendly, going to trouble to call us to find out when we would arrive. She was there to welcome us and show us around. Lovely big stoep to sit out on with perfect view over lush garden and golf course in the distance.

Antonie J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antonie J
Individual traveler

Uitstekend en aangenaam!

Verblyf hoogs aan te beveel, diens en fasiliteite was puik! Het dit baie geniet.

Mariann H - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mariann H
Family with teenagers

Rustig, gerieflik met hulpvaardige gasvrou en gasheer.

Die kamer was netjies, baie ruim en gerieflik. Ek en my tienerdogter het heerlik en gemaklik vir drie nagte daar gebly. Uiters netjiese badkamer, met kamerjasse, asook 'n haardroër. 'n Yskas, mini-kroeg met pryse was beskikbaar asook 'n gratis koffiemasjien met sy "pods". Ontbyt was selfsorg in die kamer, heel genoeg vir die ligte eter. Ek sou graag net ook 'n mikrogolf wou hê en moontlik 'n pakkie muffins ekstra vir ontbyt.

Retief O - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Retief O
Individual traveler

Baie gasvry en behulpsaam.

Annalien se diens is uitstekend. Omgewing is stil, rustig en veilig. Ontbyt was 5-ster kwaliteit! Huis het alles in wat nodig is om gaste gemaklik en tuis te laat voel.

Estelle V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle V
With spouse/partner

Mateloos beïndruk.

Verblyf by 'n gastehuis kan net 'n skoon bed en stort beteken, of dit kan 'n heerlike ervaring wees van "om te voel jy word gekoester en bederf". Annalien verstaan hierdie verskil mooi. Ons 2 nag oorslaap by Irene Boomhuis was heerlik. Ons het gevoel dat ons omring word van omgee, so asof ons hulle heel beste vriende is wat kom kuier het. Baie baie dankie!

Irene Boomhuis 's response

Beste Estelle,

Ek is baie bly julle het die kuiertjie hier geniet, ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom!

Irene Boomhuis
Hendrik V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Hendrik V
With spouse/partner

Net 'n oornag-eenheid maar geen diens.

'n Netjese eenheid, gekonnekteer aan die eienaar se huis. Ongelukkig geen diens. Vuil koppies ens. word nie geruil nie, stoep word nie gevee nie. Gee nie veel om oor of mens gerieflik is of nie. Geen fasiliteit vir ontbyt, maar ook geen mikrogolfoond of iets waar jy self kan kos voorberei nie.

Irene Boomhuis 's response

Liewe Hendrik
Ek is baie jammer dat jy 'n slegte ervaring gehad het.
Die omruil van vuil skottelgoed moet op 'n daaglikse basis gebeur, indien dit oorgesien was, vra ek om verskoning en ek neem dit op met die huishoudster. Die stoep buite word altyd op Maandae, Woensdae en Vrydae skoon gemaak. Dit is moontlik dat daar 'n storm was die Maandag aand, wat moontlik blare op die stoep kon agtergelaat het. Ongelukkig kan ek nie so lank gelede onthou nie.
Dit is duidelik in die eenheid se beskrywing dat dit nie 'n kombuis het nie, dit beteken ongelukkig dat gaste nie hier kan kosmaak of opwas nie. Die yskas en Nespresso-koffie masjien is slegs daar om gaste se verblyf te vergemaklik. Daar is 'n gratis self-help ontbyt, met jogurt, vrugte en graankos wat in die kamer is.
Ek is weereens jammer dat julle 'n slegte ervaring gehad het, ons probeer ons bes om gaste nie net lekker te laat bly nie, maar te laat voel dat hulle bederf en uitgerus hier weggaan.

Irene Boomhuis
Marie B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie B
Family with young children

Baie vriendelike diens, omgee mense.

Kan met groot vrymoedigheid hulle aanbeveel. Puik diens met omgee mense. Wil mens se verblyf so gemaklik moontlik maak.

Gezina Johanna W - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gezina Johanna W
With spouse/partner

Excellent. Friendly.

Will go back here any day. Excellent service and room.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend. Vriendelik.

Sal enige tyd weer gaan, uitstekende diens en kamer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elsabe S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe S
With spouse/partner

Exceptional hospitality and impressive detail! Location and quiet were bonusses!

Safe, stunning and peaceful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Besonderse gasvryheid en detail is indrukwekkend! Ligging en stilte is 'n groot bonus!

Veilig, pragtig en rustig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lanel C - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lanel C
Family with young children

Gasvryheid in 'n ander katogorie!

Die Boomhuis is netjies, lekker geleë en gevul met klein detail wat die verblyf spesiaal maak. Die gasvryheid is uit die boonste rakke.

From
R1 200
per night, for 3 ppl
From
From R1 200
per night, for 3 ppl
From
R1 200
per night, for 3 ppl
Make a Booking
  • Free cancellation up to 1 week before your stay!
  • Capacity: 3 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Blesbuck Ridge, Irene, 0062, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAejxI8cAP5qC5PKrc4MX0O423fzlzRunCkQIFDJHYo55GUdf26N?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 200  per night, for 3 ppl 24 5 1 5 Blesbuck Ridge Irene 0062 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.879254620109 28.21964217791
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!