The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Iso'Bella Vita Guesthouse | TravelGround
+49

Iso'Bella Vita Guesthouse

10 reviews
Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 10 reviews for Iso'Bella Vita Guesthouse
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.6/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.9/5
Noeline B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Noeline B
On business

In alle opsigte elke sent werd!

Baie vriendelike en behulpsame personeel. Het vir my plek ingeruim om saam met my ander kollega (wat iewers anders gehuisves was) te kon sit en werk. Selfs vir ons bakkie met vrugte en heerlike koue water reggesit. Ruim en netjiese kamers, kussings en linne baie goeie gehalte. Bad en stort, vir seker 'n pluspunt. Eskom het my nie geaffekteer nie, want die kragopwekker het aangeskakel sekondes nadat krag af was. Ontbyt - ek dink ek gee sommer 10 sterre.

Zelda V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Zelda V
With spouse/partner

Pragtig, rustig en huislik.

Hierdie is 'n pragtige, skoon, rustige gastehuis. Dit het 'n huislike atmosfeer en die personeel laat jou soos 'n ou bekende voel. Die ontbyt was heerlik en keurig voorgesit. Beslis 'n plek wat ek weer sal besoek. Wel gedaan dames!

Iso'Bella Vita Guesthouse's response

Baie dankie Zelda,

Ons het dit waarlik geniet om sulke vriendelike gaste hier by ons te he, baie dankie dat julle ons gekies het om oor te slaap en ons sien uit daarna om julle gou weer te sien!

Vriendelike groete,
Almal van Iso Bella Vita Gastehuis!

Iso'Bella Vita Guesthouse
Hendrik O - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik O
Individual traveler

Uitstekende waarde vir geld.

Vriendelike, behulpsame personeel. Heerlike ontbyt, kamers ruim. Sal weer besoek.

Tertia E - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tertia E
Individual traveler

Waarde vir geld.

My kamer was stylvol, netjies en skoon met ‘n lugversorger, yskas en volle DStv-pakket. Vriendelike diens en lekker ontbyt! Ek het behoorlik ontspan. Sien julle beslis weer!

Attie B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Attie B
With spouse/partner

Excellent.

Good value for money. Great customer service. Neatness unspoken. Good location with restful safety.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Goeie waarde vir geld. Puik kliënte diens. Netheid onbesproke. Goeie ligging met gerustellende veiligheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter C - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter C
On business

Puik, puik, puik!

Van die oomblik wat ek aangemeld het was die diens puik, professioneel, vriendelik, behulpsaam, en die gastehuis uiters netjies, modern, keurig, gerieflik met 'n uitstekende ontbyt. Van die beste waar ek al ooit oornag het! Baie dankie vir 'n wonderlike verblyf!

Jaco P - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco P
With spouse/partner

Dit was aangenaam in alle opsigte, van die ontvangs tot die volgende oggend se ontbyt, was uiters vriendelik en professioneel.

Ons is vriendelik ontvang en gou touwys gemaak om dit vir ons gemaklik te maak. Die kamers is ruim en uiters netjies, alles werk daarbinne en die geskiedenis van hoe die gastehuis ontstaan het, is baie interessant. Die ontbyt was keurig voorgesit en besonder lekker. Julle doen goed, hou dit so! Ons sal beslis weer daar kom aanklop.

Iso'Bella Vita Guesthouse's response

Goeiemiddag Jaco,
Baie dankie vir die moeite wat jy gedoen het deur vir ons die mooi resensie te skryf. Ons waardeer dit opreg. Hoop om jul weer by Iso'Bella Vita Gastehuis te ontvang.
Baie dankie,
Leilani Stucki

Iso'Bella Vita Guesthouse
Elmo E - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmo E
On business

Baie mooi en die tuine is ook mooi en netjies.

Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Kamers is netjies. Die ontbyt was goed.

Iso'Bella Vita Guesthouse's response

Beste Elmo,
Baie dankie vir die moeite wat jy gedoen het om ons Gastehuis te beoordeel ons waardeer dit baie. Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien by Iso'Bella Vita.
Groete,
Leilani

Iso'Bella Vita Guesthouse
Lynn P - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynn P
With spouse/partner

Stunning.

Stunning guesthouse with friendly people. Thanks.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik.

Puik gastehuis met vriendelike mense. Dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Iso'Bella Vita Guesthouse's response

Hi Lynn,

Baie dankie vir die moeite wat jy gedoen het om 'n "review" te doen op ons Gastehuis, ons waardeer dit baie. Dankie ook dat julle ons gekies het om oor te bly in Phalaborwa, ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Vriendelike Groete,
Leilani Stucki

Iso'Bella Vita Guesthouse
Annemarie V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemarie V
With spouse/partner

Puik.

Puik. Persoonlike aandag en aangename atmosfeer.

From R1 810
per night (for 2 people)
From R1 810
per night (for 2 people)
From R1 810
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 18 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 26 Sperwer Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFMeLyTJktDHhXpPIZy6kxbMB1YGkgaVCNMTSFOiOb1W6xXYSKh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 810  per night (for 2 people) 10 5 1 5 26 Sperwer Street Phalaborwa 1390 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -23.930235 31.132301
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!