The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Jahwe Jihre | TravelGround
+9

Jahwe Jihre

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 26 reviews for Jahwe Jihre
Cleanliness
4.8/5
Service
4.9/5
Location
4.3/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Leonie V - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leonie V
Individual traveler

Heerlik gekuier. Baie skoon en netjies.

Marie is 'n baie goeie gasvrou wat jou dadelik laat tuis voel. Die woonstel is baie skoon en netjies en toegerus met alles wat jy nodig het. Die bome, pragtige tuin, voëls en oulike honde was 'n ekstra bonus. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Jahwe Jihre's response

Baie dankie Leonie, jy was ook 'n ster gas. Dit het gevoel soos familie wat hier kuier.

Jahwe Jihre
Willem V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Willem V
Individual traveler

Baie huislike gevoel, naby alle geriewe soos winkels en die Sandbaaistrand is 'n kort stap weg.

Die ontvangs was warm en baie vriendelik, die woonstel is goed toegerus en ruim en so ook die tuin wat deel is van die ontspanning. Veiligheid is deel van jou verblyf.

Jahwe Jihre's response

Baie dankie, Willem, dit was 'n voorreg om jou as gas te hê. Sien uit na jou volgende kuier.
Lekker dag,
Marie.

Jahwe Jihre
Andre B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Andre B
With spouse/partner

Baie lekker gekuier, netjies en skoon.

Gashere is baie vriendelik en behulpsaam. Het baie lekker gebly. Die enigste uitdagings was dat die yskas heelwat kleiner is en kookgeriewe soos op foto's vanaf die webtuiste was nie beskikbaar nie. In my opinie is dit nie geskik om langer as 'n naweek te bly nie. Die kookgeriewe was beperk tot braai of 'n elektriese braaipan wat self-catering interessant maak. Anders as dit het ons baie lekker gebly.

Charles S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles S
With spouse/partner

A home away from home. Complete, peacefully and relaxing stay.

Will definitely come back again.

Jacky V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jacky V
Family with young children

Had a great time.

Enjoyed. Very neat with great atmosphere.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n baie lekker plekkie om te kuier.

Ons het ons kuier baie geniet. Die plekie is baie netjies en het 'n heerlike huislike atmosfeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christine R - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Christine R
With spouse/partner

A comfortable, friendly, neat, complete place to be.

This was the second time I was at Jahwe Jireh. Very hospitable. Had nice walks near the sea. Close to Hermanus where we saw the whales.

Jahwe Jihre's response

Thank you Christine, it was nice to have you here again with your husband. Marie.

Jahwe Jihre
Terrin B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Terrin B
With spouse/partner

It was lovely and peaceful.

It's a place you can just relax. It was a great weekend and Marie was very friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie lekker en rustig.

Dit is 'n plek waar 'n mens kan gaan om te onstspan en net rustig verkeur. Dit was 'n lekker naweek en tannie Marie was baie vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jahwe Jihre's response

Dankie Terrin, julle is welkom om weer te kom rus.

Jahwe Jihre
Danadia L - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danadia L
With spouse/partner

Dit was fantasties en soveel meer as wat ons verwag het!

Dit was regtig wat ons ingedagte gehad het vir ons wegbreeknaweek en meer! Dit was perfek! Ons sal enige tyd weer soontoe gaan! Ons is baie vriendelik ontvang asook afgesien!

Jahwe Jihre's response

Hi Danadia,

Dit was 'n groot plesier. Julle is 'n oulike paartjie en ek hoop julle kom kuier sommer baie gou weer.

Marie by Jahwe Jihre

Jahwe Jihre
Theresa L - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theresa L
Individual traveler

Ek het dit so baie geniet, sou graag langer wou bly as ek kon.

My naweek by Jahwe Jihre was wonderlik! Het soontoe gegaan om net te rus en te doen wat ek wil en dis presies wat ek gedoen het. Tannie Marie het my so vriendelik ontvang en ek het baie welkom gevoel. Die plekkie is pragtig toegerus en ek het baie tuis gevoel. Ek kom definitief gou weer!

Jahwe Jihre's response

Dankie Theresa en bring die kinders volgende keer saam.

Jahwe Jihre
Rozanne E - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rozanne E
With spouse/partner

Dit is regtig 'n great plek.

Sien definitief weer, 'n mooi en rustige plekkie.

Jahwe Jihre's response

Dankie Rozanne, wag vir julle.

Jahwe Jihre
Willie T - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie T
With spouse/partner

Excellent house away from home experience.

Friendly and caring hosts. We enjoyed our stay and will visit again whenever we are in the region.

Jahwe Jihre's response

Dankie Willie, julle is baie welkom om weer te kom kuier. Geniet die dag verder.
Marie

Jahwe Jihre
Dawn B - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dawn B
With spouse/partner

Baie gawe, behulpsame mense.

Marie was so behulpsaam en het uit haar pad gegaan om my ma te ondersteun deur my pa se hospitalisasie en het sonder om te skroom my familie gehuisves wat in nood moes afkom. Baie dankie!

Jahwe Jihre's response

Dankie Dawn, ek hoop dit gaan goed met jou Pa.
Lekker dag en groete vir Christa.


Jahwe Jihre
Naomie C - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Naomie C
Individual traveler

Waarde vir geld. Beste verblyf was aangenaam verras.

Super aangenaam. Goeie ligging. Ster verblyf.

Jahwe Jihre's response

Dankie Naomie, Jy was 'n ster gas en die avokadepeer net so. Geniet jou kuier in NZ.

Jahwe Jihre
Arrie L - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arrie L
With spouse/partner

Excellent value for money and very friendly, helpful owner.

Very tranquil. Well equipped. Will be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende waarde vir geld en baie vriendelike en hulpvaardige eienaar.

Baie rustig. Goed toegerus. Sal weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jahwe Jihre's response

Dankie Arrie, as julle weer kom gaan daar dalk 'n lekker groot bank wees.
Lekker dag.

Jahwe Jihre
Corne V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne V
Family with young children

Professional service.

We enjoyed the stay, definitely value for money. We had a friendly reception, even though we were a few minutes late. I will stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Professionele diens.

Ons het lekker gebly, definitief waarde vir geld. Hul het ons vriendelik ontvang, selfs al was ons 'n paar minute laat. Ek sal weer daar gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jahwe Jihre's response

Baie dankie Corne. Julle is baie welkom om weer te kom kuier.

Jahwe Jihre
Henriette N - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henriette N
With friends

Everything that I could've asked for.

Will definitely make use of LekkeSlaap again. Very professional and everything is made easy.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles wat ek voor kon vra.

Sal definitief weer gebruik maak van LekkeSlaap. Uiters professioneel en alles baie maklik gemaak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jahwe Jihre's response

Baie dankie Henriette, kom kuier maar weer gou vir jou tannie. Lekker dag.

Jahwe Jihre
Marian B - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marian B
With spouse/partner

The right place to rest.

The flat is well equipped and the area is just the right place to rest. Marie is an excellent hostess. The garden and pets make one feel at home. We plan on returning.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die regte plek om te rus.

Die woonstel is goed toegerus en die omgewing is net die regte plek om te rus. Marie is 'n uitstekende gasvrou. Die tuin en troeteldiere laat 'n mens tuis voel. Ons beplan om weer terug te gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charmonique B - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charmonique B
With spouse/partner

The stay was awesome and it was a much needed break.

Jahwe Jihre is a nice place, exactly what I needed. The quiteness felt like I was at home, that I could be in control of how I want things to be done. The house itself was in tiptop shape and everything you need is there.

Jahwe Jihre's response

Thank you, Charmonique, have a nice day.

Jahwe Jihre
Ben C - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben C
With spouse/partner

Wonderful and private.

Thanks Peter. We had a great time. The apartment is excellent, we will definitely be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik en privaat.

Dankie Oom Pieter-julle. Ons het lekker gekuier. Die woonstel is puik en ons sal beslis weer daar kom oorbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elmari S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmari S
With spouse/partner

Beautiful, relaxing, clean apartment, friendly hosts who know how to make you feel at home.

We had a great time and were able to rest at Piet and Marie's self-catering unit. Clean, neat, and we really enjoyed the privacy. They made us feel welcome and at home. The unit was clean, neat, and equipped with everything we wanted.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige, rustige, skoon woonstel, gasheer en gasvrou baie gasvry en vriendelik.

Ons het heerlik by Piet en Marie se selfsorg-eenheid gebly en gerus. Dit is skoon, netjies en ons het lekker privaatheid geniet. Ons het baie welkom en tuis gevoel. Die eenheid is skoon, netjies en het alles wat ons harte begeer het in.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jahwe Jihre's response

Dankie Elmari en Johann.
Dit was 'n groot plesier om julle hier te hê. Julle het amper soos familie gevoel.
Mooi jaar vir julle.

Jahwe Jihre
Janine M - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine M
With spouse/partner

Dit het gevoel soos ons tweede huis.

Vanaf ons aankoms daar, het Marie en haar drie pragtige honde ons tuis laat voel. Die plekkie is heel rustig, veilig en binne bereik van baie klein wonderwerkies, soos die tweedehandse winkels wat ons besoek het, die lekker eetplekke, en natuurlike, paar minute se ry see toe.

Jahwe Jihre's response

Beste Janine,

Baie dankie vir die terugvoer, dit was 'n groot plesier om julle hier te hê.

Groete,
Marie

Jahwe Jihre
Renee P - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renee P
With spouse/partner

Aangename, rustige atmosfeer.

Baie privaat. Sal beslis weer daar kom bly! Aangenaam en bekostigbaar.

Martie U - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Martie U
Individual traveler

Baie aangenaam gewees.

Sien gerus die sterre.

Anita G - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita G
With spouse/partner

Kort maar kragtig!

Vriendelike ontvangs, netjiese en goed toegeruste asook rustige verblyf. Miskien net 'n voorstel: hou rooibostee en gewone tee apart. Ek hou nie baie van rooibostee nie en die tee het na rooibos gesmaak (of dalk was dit rooibos) en daar was ook nie melk nie.

Altus V - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Altus V
Family with young children

Heerlike verblyf in 'n rustige woonbuurt.

Ons is baie tevrede met die diens en verblyf by Jahwe Jihre en sal weer daar tuisgaan.

Samantha F - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Samantha F
With spouse/partner

Rustige eenheid met 'n pragtige tuin.

Ons het lekker gebly in hierdie oulike woonstelletjie en sal graag weer hier oornag.

From
R600
per night, for 2 ppl
From
From R600
per night, for 2 ppl
From
R600
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 86 Jan van Riebeeck Crescent, Sandbaai, Hermanus, 7200, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhaOlti28VGqMhDjJN8Qr45fqrDe3HJINnEtAHd0dubPDq26GIC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R600  per night, for 2 ppl 26 5 1 5 86 Jan van Riebeeck Crescent Sandbaai 7200 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.423402 19.202762
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!