Jasmyn en Protea Kothuise
Self Catering • 7 Western Street, Dormehls Drift, George, 6529, Western Cape
Overall Review:
Average rating of 31 reviews
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Catherine M - Oct 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Catherine M
Family with teenagers
Jasmyn cottage was the perfect place to stay while working in George and having the luxury to spend time with my family.
Thank you, Basson, for your warmth and hospitality. Our stay at Jasmyn Cottage was a delight and thoroughly enjoyable. The cottage catered to all our needs and we are looking forward to our next visit.
Basson's Response
We are delighted to hear your feedback. Thank you for booking with us as well as taking the time to review our accommodation.
Your review enables future guests to book with confidence. Looking forward to hosting you again. Basson
Jasmyn en Protea Kothuise
Andre B - Sep 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Andre B
Family with teenagers
Kind-hearted, friendly reception and neat.
Enjoyed staying there. Friendly reception made us feel very welcome. Peaceful place outside a busy town. Definitely recommended for a next time.
Goedhartige, vriendelike ontvangs en netjiese plek.
Baie geniet om daar aan te doen. Vriendelik ontvangs het ons as gesin beslis welkom laat voel. Rustige plek uit 'n besige dorp. Beslis 'n aanbeveling vir 'n volgende keer.
This review has been translated, to view the original version
Desiree J - Jun 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Desiree J
Family with teenagers
It is very neat and private.
I'd really like to thank Basson for his hospitality. Everything was perfect and neat. Just a pity we couldn't stay for longer.
Dis baie netjies en privaat.
Graag wil ek Basson bedank vir sy gasvryheid. Alles was perfek en netjies. Net jammer ons kon nie langer bly nie.
This review has been translated, to view the original version
Basson's Response
Baie dankie! Dis wonderlik om te hoor as gaste werklik hul verblyf geniet. Ons verkies almal ons eie huise,"there is no place like home", maar dis goed om te weet dat daar ook plekke soos Jasmyn en Protea kothuise is waar mense absuoluut tuis voel!
Sien uit om julle weer te huisves.
Basson Nel
Jasmyn en Protea Kothuise
Stegmann L - May 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Stegmann L
With spouse/partner
Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer gaan.
Baie goeie ligging en gasvrye eienaars.
Simone D - May 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Simone D
Family with teenagers
Wonderlike naweek in Jasmyn Kothuis.
Die kothuis is baie goed toegerus, baie sentraal geleë en baie veilig. Basson is baie vriendelik, behulpsaam. Dit was 'n wonderlike ervaring!
Jeanette O - Apr 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Jeanette O
With spouse/partner
Baie lekker.
Baie lekker, ons het dit baie geniet.
Basson's Response
Beste Richard,
Ek is baie bly dat julle lekker gebly het! Baie geluk met die puik SA senior nasionale golf toernooi! Die golfbane van George en omgewing wag - kom kuier gerus gou weer!
Groete,
Basson
Jasmyn en Protea Kothuise
Yolandi P - Mar 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Yolandi P
With spouse/partner
Dit was fantasties!
Dit was 'n ongelooflike mooi en gerieflike plek, baie netjies en die kliëntediens was puik! Baie dankie vir 'n lekker kuier!
Basson's Response
Wonderlik!
Baie bly dat jul die verblyf geniet het. Dit was n plesier om julle te ontvang en ons sien uit na jul volgende bespreking!
Basson
Jasmyn en Protea Kothuise
Velia M - Mar 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Velia M
With friends
Very peaceful, neat and breathtaking plant life.
Thank you Basson. We had a lovely stay at your place! Place is neat and very clean and will definitely use them again!
Baie rustig, netjies met asemrowende plantegroei.
Baie dankie, Basson. Ons het heerlik gekuier by julle! Plek is netjies en baie skoon en sal definitief weer gebruik maak van julle!
This review has been translated, to view the original version
Basson's Response
Wonderlik om te hoor! George is nie net n juweel in die Tuinroete nie, maar Jasmyn of Protea is perfekte basisse om die res vanaf te verken! SO bly julle het lekker gebly en ons sien uit om jul weer te ontvang!
Basson
Jasmyn en Protea Kothuise
Mariana S - Feb 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Mariana S
With spouse/partner
It's quiet and quiet for a tired traveller.
The cottage is neat. Everything you need is available. Owner friendly and helpful. Would recommend to friends.
Dis stil en rustig vir 'n moeë reisiger.
Die kothuis is netjies. Alles wat jy nodig het, is beskikbaar. Eienaar vriendelik en behulpsaam. Sal aanbeveel by vriende.
This review has been translated, to view the original version
Basson's Response
Ons is baie bly julle het lekker gebly en sal ons ook by jul vriende aanbeveel, dit sê baie en ons waardeer dit en ontvang julle graag weer volgende keer.
Jasmyn en Protea Kothuise
Ed V - Jan 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Ed V
With spouse/partner
Goed.
Vriendelike mense en goeie eenheid.
Allicia P - Jan 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Allicia P
Family with young children
Verfrissend en hopeloos te kort.
Baie dankie vir die gasvryheid en dit was beslis 'n onvergeetlike week by die gastehuis, sal basis weer kom kuier. Wat die gastehuis meer aangenaam sal maak is air-conditioning.
Basson's Response
Baie bly om te hoor julle het so lekker gebly.
Read more
Die beste bewys van tevrede gasteis daardie opvolg besprekings.
Lugreeling sal die kothuis ongelukkig heelwat duurder maak en ons probeer puik waarde vir geld lewer. Daarom sluit ons prys die gebruik van die swembad in en die volle premium pakket van DStv, en natuurlik is die braaihout ook nog gratis. Ons het wel n topklas 5-lem waaier ingesit sedert jul verblyf wat n groot verskil sal maak oor Desembers. Alternatiewelik kan gaste oorweeg om ons ander gastehuis "ON the Water @ Pirates ...
Jasmyn en Protea Kothuise
Elandrè S - Dec 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Elandrè S
With spouse/partner
Baie gerieflik en uiters vriendelike ontvangs gehad.
Met aankoms was ons verras met puik diens. Ons was aangenaam verras met verversings in die kamer. Ons was gereeld gevra of ons nog iets benodig. Ek beveel hul met 'n geruste hart aan en sal beslis weer daar bly.
Gerrie G - Nov 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Gerrie G
With spouse/partner
Quiet and pleasant.
It was quiet and pleasant to stay there. I will stay there again if the circumstances allow it.
Stil en aangenaam.
Dit was stil en aangenaam om daar te oornag. Ek sal enige tyd weer daar oornag sou omstandighede so vereis.
This review has been translated, to view the original version
Mia K - Oct 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Mia K
Family with young children
Really very neat and comfortable! Excellent price!
We had a very nice stay, very child friendly! Thank you!
Regtig baie netjies en gerieflik! Uitstekende prys!
Ons het baie lekker gebly, baie kindervriendelik! Dankie!
This review has been translated, to view the original version
Basson's Response
Beste Mia,
Of dit nou net 'n vinnige "trippie" George toe is vir 'n troue, of 'n week of langer se vakansie - mens wil lekker bly! Deesdae bied Jasmyn en Protea ook beide nog meer waarde vir geld met Premium DStv.
Ons is bly julle het lekker gekuier en hoop julle bly volgende keer langer!
Groete,
Basson
Jasmyn en Protea Kothuise
Danelle V - Oct 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Danelle V
Family with young children
Baie netjiese verblyf met vriendelike eienaars.
Ons het die kothuis eintlik net vir slaapdoeleindes gebruik, maar was beïndruk met die netheid. Die plek het alles wat jy nodig het met baie vriendelike en behulpsame eienaars! Daar is 'n paar trappe en so klein entjie van die kar tot by die kothuis pak dalk minder as meer.
Esme' S - Oct 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Esme' S
With spouse/partner
Baie rustig met voëlgesang.
Baie netjies alles wat benodig is. Rustig en stil sal nie glo die plek is in die dorp nie. Die bed se matras moet vervang word.
Stephan S - Oct 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Stephan S
With spouse/partner
Baie lekker en rustige area.
Die eienaar was vriendelik en hulpvaardig. Goeie waarde vir geld. Protea kothuis baie gerieflik met lekker ruim braai area. Baie beïndruk met WiFi, Netflix en Dstv by 'n billike prys ingesluit.
Elize B - Sep 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Elize B
It was a pleasure staying here. Peaceful atmosphere.
Lovely place, quiet and peaceful. Had everything we needed in a nutshell. The owners are very friendly and helpful. Would take my whole family here at any time. Would also recommend it to family and friends.
Dit was 'n plesier om daar te slaap. Rustige atmosfeer.
Lieflike plek, stil en rustig. Als wat ons nodig gehad het in een neutedop. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd my hele familie daarna toe neem. Sal ook dit aanbeveel aan familie en vriende.
This review has been translated, to view the original version
Gloudine S - Sep 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Gloudine S
Family with young children
Rustige en gemaklike naweek weg saam met gesin.
Ons het die verblyf by Jasmyn Kothuis baie geniet. Die kothuis het al die nodige geriewe gehad om ons verblyf gemaklik te maak. Sal dit definitief aanbeveel en weer daar bly.
Carol F - Jun 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Carol F
Absoluut wonderlik.
Ek sal enige tyd weer teruggaan na Jasmyn Kothuis. Die ontvangs was uitstekend en baie vriendelike, behulpsame ontvangs en dit is net eenvoudig uit die boeke. Dit is absoluut baie netjies en alles wat mens wil hê. Die lekker eetplekke is uitgewys en as daar enige iets is wat ons nie verstaan het nie of wou geweet het, was die eienaar altyd bereid om te help en te adviseer. Natuurlik is George absoluut fantasties, want daar is net soveel plekke en die dae was net eenvoudig te min. Ek sal Jasmyn Kothuis definitief aanbeveel vir enige persoon.
Basson's Response
Dis so lekker wanneer gaste hul verblyf geniet. Kom volgende keer sommer vir 'n week of meer, hier is soveel om te sien en doen in die omgewing. Nogmaals dankie vir ons geskenk, dis nie aldag dat betalende gaste geskenke gee nie.
Basson
Jasmyn en Protea Kothuise
Sonita L - May 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Sonita L
Individual traveler
Fantastic.
The Nel family are wonderful, friendly and helpful people. Service was outstanding. Felt safe and cosy. Jasmyn Kothuis is in a beautiful area. Highly recommended and will go back anytime.
Fantasties.
Die Nel gesin is wonderlike, vriendelike en hulpvaardige mense. Diens was uitstekend. Veilig en beskut gevoel. Jasmyn Kothuis is in 'n pragtige area geleë. My aanbeveling is hoog op die lys en ek sal enige tyd weer daar gaan bly.
This review has been translated, to view the original version
Basson's Response
Dis so lekker om te hoor dat jy jou verblyf hier geniet het, en dat julle reën gehad het in die Kaap. Hoop ons sien gou weer.
Basson
Jasmyn en Protea Kothuise
Beatrix B - May 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Beatrix B
With spouse/partner
Netjies, skoon, volledig ingerig.
Ons het heerlik gebly en is hartlik ontvang deur die eienaar en sy vrou. Volledige inligting verskaf betreffende area. Kothuis is ruim en leef gemaklik. Grootskerm TV met Netflix 'n onverwagte bonus! Definitief waarde vir geld. Absoluut geen klagtes! Sal in die toekoms nie eers na ander akkommodasie soek nie!
Basson's Response
Dit is so lekker om so 'n positiewe resensie te kry. Dit gaan tog daaroor om seker te maak dat gaste se verwagtinge sover moontlik oortref word, en dis lekker om te hoor as ons daarin slaag. Sien gou weer. Basson
Jasmyn en Protea Kothuise
Nicolette J - Apr 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Nicolette J
Family with teenagers
Baie netjies en gerieflik, voldoen aan behoeftes.
Ek en my gesin het vir 'n week in George gebly. Alles was presies soos geadverteer. Ons was hartlike ontvang en daar is deurgaans seker gemaak of alles reg is. Sal dit aanbeveel.
Basson's Response
Ons is so bly julle het lekker gebly. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Basson
Jasmyn en Protea Kothuise
William S - Apr 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
William S
With spouse/partner
It was a pleasure to stay there.
We had a lovely stay. Unit neat. Garden beautiful. I missed DSTV for sport.
Dit was regtig aangenaam om daar te bly.
Baie lekker gebly. Eenheid netjies. Tuin asemrowend mooi. Ek het net DStv vir sport gemis.
This review has been translated, to view the original version
Basson's Response
Ons is so bly julle het lekker gebly - tevredenheid is 'n absolute prioriteit vir ons! Hoop ons sien julle weer tydens die volgende April-vakansie.
Groete,
Basson
Jasmyn en Protea Kothuise
Sharne G - Mar 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Sharne G
With spouse/partner
Beste waarde vir geld in 'n baie lang tyd.
Ons verwagtinge was oortref en die Netflix was 'n groot bonus om net rustig op 'n Saterdagaand daar te ontspan. Puik!
Basson's Response
Dis baie lekker om te hoor as gaste hul verblyf geniet het en veral as hul verwagtinge oortref is. Ons soek mos almal na waarde vir geld.
Sien hopelik sommer gou weer.
Basson
Jasmyn en Protea Kothuise
Marilyn V - Mar 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Marilyn V
With spouse/partner
Rustig.
Netjies, vriedelik en rustig.
Basson's Response
Dit was 'n voorreg om julle hier te hê. Sulke ongelooflike netjiese gaste. Ons hoop julle kom gou weer oorbly.
Basson
Jasmyn en Protea Kothuise
Madeleine N - Feb 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Madeleine N
Baie aangenaam gewees.
Baie netjiese plek, goed geleë en baie vriendlike en behulsame mense. Ek beveel Jasmyn baie sterk aan.
Basson's Response
Ons is so bly julle het dit geniet by Jasmyn. Dit was 'n plesier en voorreg om julle hier te huisves!
Groete,
Basson
Jasmyn en Protea Kothuise
Zinelda M - Jan 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Zinelda M
With spouse/partner
Mooi, netjies, gerieflik en vriendelik!
Ons het baie lekker gebly by Jasmyn Kothuis. Die eienaars was baie behulpsaam en vriendelik. Die oomblik toe ons daar instap was dit opvallend hoe mooi en netjies die plek ingerig is. Dit het mens sommer tuis laat voel. Die buurt is lekker stil, maar dit is baie naby aan Yorkstraat, so alles wat mens nodig het is maklik binne bereik. Ons sal beslis weer daar gaan bly.
Basson's Response
Baie dankie.
Ons is so bly julle het die verblyf by Jasmyn geniet.
Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te ontvang.
Basson
Jasmyn en Protea Kothuise
Peter V - Jan 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Peter V
With spouse/partner
Die rustigheid was fantasties.
Ons verblyf was goed en die omgewing was baie rustig en die vriedelikheid van Basson en sy gesin spreek van goeie menslike gasvryheid.
Basson's Response
Baie dankie. Dit was lekker om julle hier by Jasmyn te ontvang en ons hoop julle kom kuier spoedig weer!
Basson
Jasmyn en Protea Kothuise
Antoinette D - Jan 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Antoinette D
Family with young children
Was fantasties.
Goeie diens, skoon en netjies, kan vir enige een dit aanbeveel. Baie vriendelik ontvang.
Basson's Response
Baie dankie. Ons sien uit om julle gou weer by Jasmyn Kothuis te verwelkom.
Jasmyn en Protea Kothuise
Astrid L - Jan 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Astrid L
Family with young children
Gem in George.
From the minute we checked in I felt a warm atmosphere. The kids also felt at home. What a warm welcome, champagne waiting for New Year’s Eve, spacious comfy living area. Thank you for sharing your “braai” with us too. It’s not often I come across people who are still so caring and genuine. We will be back.
Basson's Response
Wow guys! Thank you for choosing us - we are delighted that you enjoyed your stay here. Basson
Jasmyn en Protea Kothuise
Guests that viewed Jasmyn En Protea Kothuise also viewed:
Accepts online payment through TravelGround.com |
![]() ![]() |