The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Jock's Cottages | TravelGround
+29

Jock's Cottages

91 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 91 reviews Jock's Cottages
Cleanliness
4.7/5
Service
4.6/5
Location
4.6/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.5/5
Mariska R - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariska R
With spouse/partner

Idillies en pragtig.

Ons het so lekker gebly in Fine Feather's cottage. Dullstroom is 'n pragtige dorpie & die kaggel en jacuzzi bad was 'n bonus. Ons sien uit om weer 'n draai te maak.

Jeanine G - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanine G
With spouse/partner

Lovely location and a cute place.

The farm is just outside of town, but it still feels as if you're on a farm. Nice horses and goats that walk around. The facilities are nice, clean and the fireplace is lovely.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike ligging en oulike plekkie.

Die plaas is net buite die dorp maar voel steeds asof jy op 'n plaas is. Oulike perde en bokkies wat rondloop. Die geriewe is oulik, skoon en die kaggel is heerlik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christelle B - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christelle B
With friends

Baie rustige en gemaklike naweek saam met vriende.

Ons het heerlik gebly in die oulike en goed-toegerusde Jock's Cottage. Die enigste ding wat sleg was, is die kaggel wat nie mooi seel nie en dan kom daar nogal baie rook in die huis in. Ons het wel geleer om die hout na agter te pak so toe was dit baie beter! Lekker warm beddegoed! Daar was 4 wynglase ipv 6, so nog 2 sou lekker gewees het. Verder was alles baie lekker en gerieflik.

Jock's Cottages's response

Dankie dat jy dit onder ons aandag bring dat die kaggel rook en dat glase kort, ons maak dit onmiddelik reg.

Jock's Cottages
Pieter J - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter J

Dit was heerlik en 'n ontspanne oornag.

Die koue van Dullstroom het vinnig plek gemaak vir die heerlike hitte van die kaggelvuur. Die bed en lekker warm beddegoed het gesorg vir 'n snoesige nagrus. Toerusting was meer as voldoende om te sorg vir my behoeftes. Ek sal definitief weer daarvan gebruik maak in die toekoms. Die voorstellings in die advertensie is wat ek gekry het.

Marieka C - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marieka C
With friends

Lekker

Beveel aan, laat jou aan die plaas dink, met kaggels in huisies en braai buite.

Charon R - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charon R
With spouse/partner

Privaatheid.

Perfek vir wegbreek saam met geliefdes.

Henriëtte B - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henriëtte B
With spouse/partner

Rus vir die siel.

Heerlike, skoon verblyf in 'n wonderlike omgewing. Rustige atmosfeer met kaggel wat brand.

Riana L - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana L
With spouse/partner

Gerieflik, skoon en netjies! Baie rustig.

Ons was heel beïndruk met Jock's Cottages "Fine Feathers" is 'n pragtige eenheid! So lekker by die kaggel gekuier. Romantiese wegbreek vir twee. Sal beslis weer kom kuier!

Jana K - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jana K
With spouse/partner

Salig en snoesig.

Dit was heerlik gewees. Jock's Cottages is die perfekte plek vir 'n salige wegbreek. Daar was elke dag nuwe brandhout en ons eenheid was baie netjies en skoon. Dankie vir die moeite en die gasvryheid.

Andy K - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andy K
With spouse/partner

Perfectly located for the best of both worlds.

Beautifully furnished units on the outer edge of town, with all the amenities you might need (no oven or grill though), with a view into the countryside. Just a hop and skip into town so perfect to go for a stroll in or go for lunch (read pub crawl), and return to the peace of the countryside. A great little dam to chuck a fly at, and yes there are fish in it that unfortunately eluded me for the short time I spent fishing.

Dayle M - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dayle M
With friends

Lovely, cozy and comfortable cottage. Very relaxing!

Fireplace and electric blankets were such a treat. Super helpful host.

Mark L - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mark L
With spouse/partner

Lovely paradise.

Really loved the coziness of the place and how everything you needed was in the unit. We loved our stay and will be back again in the future.

Jock's Cottages's response

Dankie Mark. Ons is so bly julle het die kuier geniet, ons sien uit daarna om julle binnekort weer terug te verwelkom.

Jock's Cottages
Marissa V - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marissa V
On business

Lieflike uitsig, die kliëntediens is wonderlik, ek sien uit om binnekort weer daar 'n draai te gaan maak.

Dit is regtig 'n lieflike plek met die mooiste uitsig en fasiliteite. Ek sal enige iemand aanbeveel om hierheen te kom. Ek sien uit om binnekort weer daar aan te gaan.

Jock's Cottages's response

Dankie Marissa. Ons harte is vol wanneer ons gaste ons omgewing en hul verblyf by Jocks geniet. Ons sien uit daarna om om julle terug te verwelkom.

Jock's Cottages
Lize B - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize B
Family with teenagers

Wat 'n pragtige omgewing en belewenis om in so 'n antieke , maar gemaklike kothuis tuis te gaan.

Vat jou terug in tyd, terwyl die mooi omgewing jou ontvoer na 'n ander wêreld. Nogtans word daar glad nie op gemak en luuksheid ingeperk nie. Die vriendelike, flinke kliëntediens word opreg waardeer. Sal vir seker weer gaan kuier.

Jock's Cottages's response

Dankie Lize. Ons is so bly jul het jul kuier geniet.

Jock's Cottages
Elna J - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elna J
With spouse/partner

Baie netjies, mooi omgewing, goed geleë. Naby alles maar tog stil en eenkant.

Baie netjies. Goed toegerus met alles. Baie mooi omgewing. Stil met 'n mooi uitsig. Alles wat 'n mens nodig het.

Ria M - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria M
With friends

Pragtig, rustig en skoon.

Die huis en omgewing is pragtig en netjies. Die kaggel het elke aand gebrand en was beslis 'n pluspunt.

Madelein F - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelein F
With spouse/partner

Baie lekker, vreeslik mooi! Amazing plek!

Sal baie graag weer gaan, was regtig baie lekker gewees. Baie mooi en stil. Lekker baie plek om rond te loop en nie te ver uit die dorp nie!

Lizette V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette V
With spouse/partner

Koue dog lieflike rustige naweek. Ons het dit inderdaad geniet.

Dankie vir die skoon, pragtige eenheid met vars blomme wat jul ons gebied het. Die dekor is ook pragtig en baie stylvol.

Adam P - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adam P
With spouse/partner

Baie rustig en "rejuvenating".

Dit was 'n lieflike, rustige plek gewees. Het definitief gevoel dit was die wegbreek wat benodig was.

Belinda B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Belinda B

Excellent. 5 uit 5.

Paaie baie sleg. Daar was die aanname geskep dat jy op enige van die eenhede die damme kan sien. Ongelukkig is die damme baie ver van Joe's Place se huisies af en die enigste plek wat naby die dam is is Jocks. Maak asb die reg op advertensie om misleidende inligting en teleurstelling te voorkom.

Jock's Cottages's response

Dankie dat jy dit onder ons aandag bring, ons sal dit regstel.
Die grondpad na Jocks is 'n minisipale grondpad en ons doen ons bes om die minisipaliteit so ver te kry om die pad weer te kom skraap.

Jock's Cottages
Christie S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christie S
With spouse/partner

Baie goed geleë, waarde vir geld.

Jock's Cottages is net op die buitewyke van Dullstroom geleë. Ons het in die honeymoon suite oornag. Baie knus met sy swaar gordyne en antieke meubelstukke. Kombuisie is goed ingerig en ons het lekker op die stoepie gekuier. Baie rustige plaas atmosfeer en lekker kalm uitsig. Die enigste probleem is die "jacuzzi" wat gepromofeer word. Dit is nie 'n Jacuzzi nie maar wel 'n hoekbad met spuitstukke in, verder was die verblyf baie aangenaam en die kaggel met hout 'n groot bonus.

Rozanne H - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rozanne H
With friends

Dit was bitterlik lekker.

Ons kon lekker gaan stap, dorp toe vir 'n paar inkopies en weer kom rus in die stilte! Heerlik!

Stephen C - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephen C
With spouse/partner

Dit was aangenaam.

We really enjoyed our time there.

Martin G - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Martin G
With spouse/partner

Netjies, homely, rustig.

Borrelbad se water in die pype het gestink. Die kaggel in die eenheid was baie awesome.

Jock's Cottages's response

Dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het, ons gee dit dadelik aandag.

Jock's Cottages
Kobus B - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kobus B
With spouse/partner

Baie lekker gewees.

Baie mooi omgewing met mooi netjiese tuine en pragtige bome.

Van V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Van V
With spouse/partner

Baie gerieflik en netjies.

Puik waarde vir geld. Ons sou net graag in kennis gestel wil gewees het dat geen restaurant of eetplek op 'n Sondagaand oop is in Dullstroom nie.

Selenti F - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Selenti F
With spouse/partner

Ontspannend!

Ons het lekker uitgerus. Dis so mooi daar. 'n Lekker romantiese wegbreek vir twee! Ons sien hulle gou weer!

Jock's Cottages's response

Ons sien uit om julle terug te verwelkom.

Jock's Cottages
Louise-mari M - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Louise-mari M
With spouse/partner

Lekker en rustig.

Alles was fantasies. Daar was net nie ’n sleutel vir die kamer nie. Maar dit is n baie mooi en rustige plek.

Elzana D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elzana D
Individual traveler

Pragtige, gesellige huisie.

Gesellig. Die natuurskoon is pragtig. Lekker naby aan die dorp. Die eienaars is baie vriendelik en die personeel is ook vriendelik. Sal vir seker weer gaan.

Eugenie W - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Eugenie W
Family with young children

Pragtig - alles wat mens nodig het.

'n Klein huisie met al die benodighede en meer. Pragtig versier, netjies en so skoon. Moeite is gedoen om die gaste veilig te laat voel aangesien die eiendom naby aan 'n informele nedersetting is.

Nico V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico V
Individual traveler

Absoluut fantasties!

Van die beste en keurigste verblyf nog! Hierdie plekkie is Dullstroom op sy beste. 'n Heerlike huislike gevoel met 'n fantastiese uitsig!

Stefan F - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefan F
With spouse/partner

Awesome stay and view.

Very impressed and nice place for a relaxing breakway.

Steven L - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Steven L
With friends

Comfortable and enjoyable.

Would’ve been nicer to be closer to the fishing.

Wilna B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna B
With spouse/partner

Rustig en vreedsaam, maar tog lekker naby aan die dorp.

Ons het ons verblyf terdeë geniet. Dit was so lekker om na al maande van inperking net rustig en veilig te kon ontspan, die natuur en die stilte te geniet en batterye te herlaai. Jock's Cottages (Fine Feathers) is goed toegerus en het alles gebied wat ons nodig gehad het.

Jock's Cottages's response

Ons is so bly julle het julle kuier geniet. Kom gerus weer Wilna.

Jock's Cottages
Sasha D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sasha D
With spouse/partner

Lekker, mooi en rustig.

Ons het so lekker uitgerus, ek sal die plekkie vir almal aanbeveel, dis definitief die geldjies werd.

Jock's Cottages's response

Ons is so bly julle het lekker gerus en dat die rustigheid van die omgewing weer julle harte vol gemaak het. Kom gerus weer.

Jock's Cottages
Wiaan N - Jun 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wiaan N
On business

Wonderlike wegbreekverblyf.

Ideaal vir 'n wegbreeknaweek, geen TV of afleidings. Net die stilte en 'n kaggel vir daai koue nagte. Ideaal vir 'n paartjie wat wil ontsnap en net herlaai. Goed toegerus en netjiese verblyf. Sal beslis weer hier oornag.

Johann F - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johann F
Family with young children

Peacefulness itself.

We were at Jock's for our wedding anniversary. We couldn't have asked for a better guesthouse. It was nice and private and the kids thoroughly enjoyed the dam and lawn.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustigheid vanself.

Ons was by Jock's vir ons huweliksherdenking. Ons kon nie vir 'n beter gastehuis gevra het nie. Dit was lekker privaat en die kinders het die dam en grasperke terdeë geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alida D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Alida D
With spouse/partner

Lafenis vir die siel.

Heerlik gebly gedurende Valentynsnaweek. Klein, maar goed ingerig met alles wat nodig is. Heerlike Jacuzzi, kaggel, pragtige uitsig en tuine. Die stilte was wonderlik. Eenheid was mooi skoon. Voedsel vir die siel. Enigste negatiewe - bed was te hard.

Ronel O - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ronel O
With spouse/partner

Very quiet and cosy cottages. Adequately equipped. Loved the cows and horses that came to say hello.

Wonderful stay. Will return. Having bikes available for guests to ride into town with would be an added bonus. The fire place worked very well.

Nanine S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nanine S
With spouse/partner

Nice place in the heart of Dullstroom.

Such a nice place! Nature is breathtaking. The perfect getaway to relax and reflect on the past year.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooi plekkie in die hartjie van Dullstroom.

So 'n mooi plekkie! Natuur is asemrowend. Die perfekte wegbreek om rustig te raak en te reflekteer oor die jaar wat verby is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vicky D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vicky D
Individual traveler

The road is not really very good to drive with a regular vehicle and directions are not very clear.

The place is very beautiful. Was too short to really comment, but for the night I slept, it met my needs.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die pad is nie regtig baie goed om met 'n gewone voertuig te ry nie en aanwysings is nie baie duidelik nie.

Die plek is baie mooi. Was te kort daar om regtig kommentaar te lewer, maar vir die aand wat ek oorgeslaap het, het dit aan my behoeftes voldoen.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Brenda D - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brenda D
With spouse/partner

Wat 'n sielsverrykende fees!

Die rustigheid is sielskos! Alles wat ons nodig gehad het. Goed georganiseerd. Baie goed geleë. Ons sal beslis weer daar wil kuier en beveel dit beslis aan. Goeie waarde vir geld.

Jock's Cottages's response

Dit verbly ons harte wanneer ons gaste hul kuier geniet, dit is hoekom ons doen wat ons doen! Hoop ons kan julle gou weer terug verwelkom.

Jock's Cottages
Kim V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kim V
With spouse/partner

Lovely cottage.

Beautiful little cottage, we were not aware all the cottages were all joined together. So when other people came, it was quite noisy! Well equipped. Double beds are too small. Queen size would be better.

Henk D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Henk D
With spouse/partner

Very cosy.

Great stay, well equipped self-catering unit.

Bernice M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernice M
With friends

Peaceful.

My husband and I, along with some friends, spent this past long weekend there. What an incredible spot. It was quiet and peaceful. The cottage was lovely. We spent our nights in front of the fireplace and it was incredible. Not too far from all the hustle of Dullstroom, but the perfect distance to forget anyone else existed. Highly recommended!

Jock's Cottages's response

Thank you, Bernice. We hope we can welcome you back to Jock's Cottages soon.

Jock's Cottages
Mandie B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mandie B
With spouse/partner

Peace and rest.

Pleasant, haven't had a rest like that in a while. Beautiful and peaceful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vrede en rus.

Aangenaam, het lanklaas so lekker gerus. Beeldskoon mooi en rustig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jock's Cottages's response

Dankie Mandie. Hoop om julle gou weer terug te verwelkom!

Jock's Cottages
Kathy S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kathy S
With spouse/partner

Lekker rustige wegbreek van die gejaag van die stadslewe.

Die kaggel op die koue aande was die hoogtepunt van ons dag. Die voorsiening van die skoonmaak diens was 'n positiewe punt vir my, 'n wegbreek van my huisroetine. Ons het die rustigheid baie geniet.

Corrie D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corrie D
With spouse/partner

Definitely the place for a peaceful getaway.

Our stay at Jock's Cottages was absolutely what we needed. Fine Feathers was fully equipped with everything needed, and if we were a little short, the place is just a 5 minute drive to the nearest shop, dining or entertainment venue. The fireplace with enough fire content made sure we didn't get cold at all. We will definitely recommend it to others.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beslis die plek vir 'n rustige wegbreek.

Ons verblyf by Jock's Cottages was absoluut wat ons nodig gehad het. Fine Feathers was ten volle toegerus met alles wat nodig was, en sou ons ietsie kort, is die plekkie slegs 5 minute se ry na die naaste winkel, eet of kuierplekkie. Die kaggel met oorgenoeg brandhoud het seker gemaak dat ons glad nie koud kry nie. Ons sal beslis dit vir ander aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jock's Cottages's response

Dankie vir jou mooi terugvoer. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom!

Jock's Cottages
Christelle L - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Christelle L
Family with teenagers

Geen vis. Reg by plakkerskamp. Ou huis en inhoud.

Nie die moeite werd nie. Reg by plakkerskamp. Onveilig en raserig. Kort aandag. Stort lek en toilet los van die vloer. Kombuisinhoud baie oud. Beddens was wel baie mooi. Geen vis in die dam.

Jock's Cottages's response

Ons is werklik jammer dat dit die gas se ondervinding was. Dit is vir ons uiters belangrik dat elke gas die rustigheid wat die omgewing bied, ten volle moet geniet tydens hul verblyf by Jocks Cottages.
Ons gee onmiddelik aandag aan die klagtes rakende die onderhoud van die eenheid en is tans besig om ons eenhede nuut oor te doen.
Daar word op 'n gereelde basis forel in ons damme vrygelaat.
Die veiligheid van al ons gaste is vir ons baie belangrik en daarom is ons groter perseel met elektriese draad omhein en word gaste van 'n toegangskode voorsien. Ons het ook 'n baie goeie verhouding met ons bure, veral omdat die groter gemeenskap van Dullstroom besef hoe belangrik elke besoeker vir die ekonomies inspuiting van ons dorp is.

Jock's Cottages
Carla J - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carla J
With spouse/partner

Fantastic accommodation.

Honestly, the best experience I have had in a very long time. The accommodation was beautiful, this place made my trip so magical, I would recommend this place to anyone 20 times over. There was ample firewood, the bath was amazing, the place was spotless and there was the cutest dog to welcome us in the morning. Love!

Amanda F - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda F
With spouse/partner

Fantastic. The fireplace was a winner.

Lovely, tasteful accommodation with a beautiful view. It was great value for money. The fireplace was a winner.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties. Die kaggel was 'n wenner.

Heerlike, smaakvolle verblyf met 'n pragtige uitsig was goeie waarde vir geld. Die kaggel was 'n wenner.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jock's Cottages's response

Hoop ons kan julle gou weer terugverwelkom, Amanda.

Jock's Cottages
Gavin M - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gavin M
With spouse/partner

Very tranquil surroundings.

Very beautiful setting. Only complaint was that there was no hairdryer in the unit. For an establishment positioned as luxury self catering this should be standard.

Jock's Cottages's response

Thank you for your suggestion and feedback.

Jock's Cottages
Izak D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Izak D
With spouse/partner

Uitsonderlik stil, rustig, gerieflik en netjies.

Ideale wegbreek uit die stad met 'n lieflike plaas-atmosfeer en 'n lekker forel-dam.

Annie V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Annie V
With spouse/partner

Comfortable with all the necessary extras.

Happy about enough wood for fireplace.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik met al die nodige ekstras.

Bly oor genoegsame hout vir kaggel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Suritha B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suritha B
With spouse/partner

An absolute treat!

Truly a beautiful place! So quiet! Everything was of excellent quality and very tasteful. I would highly recommend it!

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Absolute bederf!

Voorwaar 'n pragtige plekkie! So rustig! Alles was van uitstaande gehalte en baie smaakvol. Ek sal dit met grootste vrymoedigheid aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V
With spouse/partner

Joe 1 en Joe 2 baie gerieflik, alles wat jy nodig het.

Baie lekker gebly, rustig, netjies en gerieflik.

Petrie S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petrie S
With spouse/partner

Very quiet and calm getaway from the city's noise. Will go back anytime. Thank you very much.

Will definitely recommend for someone who wants to get away for a weekend. Just what you need with nice views.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustige en kalm wegbreek van die stad se geraas. Sal enige tyd weer teruggaan. Baie dankie.

Sal definitief aanbeveel vir iemand wat wil wegbreek vir 'n naweek. Net wat mens nodig het met mooi uitsig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Barend J - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barend J
With spouse/partner

Nice in a peaceful and beautiful area.

There was only one problem, there's not enough storage space in the kitchen. The cupboards in the bedrooms aren't big enough either and there's no hangers. The fridge is also too small.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker rustig en stil, mooi omgewing.

Net een probleem, daar is nie genoeg pakplek in bv. kaste in kombuis-area nie om kruideniers in te pak. En ook nie genoeg pak- en hangplek vir klere nie ook nie hangers nie. En die yskas is ook te klein.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerhard C - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerhard C
With friends

Ons het heerlik uitgerus, en dadelik tuis gevoel.

Ons het tuisgegaan in Fine Feathers. Ons het presies gekry wat ons na gesoek het en nog meer. Die gasvrou laat mens dadelik tuis voel en is baie hulpvaardig. Definitief waarde vir geld (al wat dalk kort is 'n waaier). Die beeste en perde skep 'n wonderlike plaasgevoel. Die uitsig en al die sterre wat jy kan sien is pragtig. Die blyplekkies is baie skoon, baie kreatief, baie goed beplan en die kaggel en stoepie met die braaiplek is 'n wenner! Dit was wonderllik om te sit en luister na die uile. Ons het net een nag oorgeslaap maar nogsteeds baie lekker uitgerus. Ons het heerlik gestap en die pragtige natuurskoon vreeslik geniet. Jock's Cottages sal ons definitief weer sien!

Gerhard S - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Gerhard S
With spouse/partner

Nice stay in town.

Unit needs a bit of attention.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gekuier in die dorp.

Eenheid benodig bietjie aandag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Martin J - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Martin J
With spouse/partner

Beautiful and very neat, area is beautiful and accommodation excellent.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig en baie netjies, area is mooi en verblyf uitstekend.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hendrik S - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik S
With spouse/partner

Ek wil daar aftree!

Baie lekker verblyf met die lekkerste stoele voor die kaggel! Groenste gras en die mooiste tuin, perde in die agtergrond en vrede vir jou siel.

Madelein E - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelein E
With friends

Jocks Cottages is a getaway out of this world.

Stunning, neat inside and out, very private.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Jocks Cottages is 'n wegbreek duisend!

Pragtig, netjies binne en buite, baie privaat.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kobus D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Kobus D
With spouse/partner

Baie rustig.

Baie lekker gebly en gasvryheid was goed.

Darrel G - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Darrel G
With spouse/partner

Great spot to meet up with family - clean, tidy and tranquil.

We drove from Pretoria and caught up with family who drove down from Phalaborwa for the weekend. Perfect meeting place!

Bertus V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bertus V
With spouse/partner

Quiet and relaxing getaway with tidy facilities and friendly service.

Jocks Cottages is die ideale plek vir 'n romantiese wegbreek saam met jou lewensmaat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige en ontspannende wegbreek met netjiese geriewe en vriendelike diens.

Jocks Cottages is die ideale plekkie vir 'n romantiese wegbreek saam met jou lewensmaat.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mark L - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Mark L
On business

Very nice.

Very nice rustic accommodation just outside Dullstroom, peace and quiet in the countryside

Judy M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Judy M
With spouse/partner

Goeie ligging, heerlik om te ontspan maar ook naby aan dorp (binne stapafstand). Baie lekker met kaggel!

Sien sterre.

Hilda R - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Hilda R
With spouse/partner

Stil en rustig. Die omgewing sal seker meer aanskoulik wees na goeie reën.

Gasvrou en skoonmakers baie vriendelik, plekkie skoon en netjies, sou net dalk 'n groter yskas aanbeveel vir gaste wat langer periodes bly aangesien dit selfsorg is.

Chris G - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Chris G
With spouse/partner

Skoon en netjies - sou graag 'n radio/TV vir musiek wou gehad het.

Jock`s Cottages is goed geleë, maar niemand ontvang mens nie - dit was nogal bietjie frustrerend wanneer mens arriveer. Die kamers is netjies en skoon, word elke dag skoongemaak en die kaggel was 'n wenner. Jock's Cottages het elke dag nuwe hout vit die kaggel voorsien. Sou graag 'n TV/radio in die eenheid wou sien - agtergrondmusek voor die kaggel sou die atmosfeer aangehelp het.

Conrad T - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Conrad T
With spouse/partner

Verblyf was pragtig en heerlik gemaklik!

Ons verblyf was baie mooi en netjies, skoon en baie goed geleë. Die dam is nie reg voor Joe's cottage of Fine Feathers nie, maar net agter dit. Visvang was baie goed. Dankie, ons het heerlik gebly.

Nandie V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nandie V
With spouse/partner

Snoesig en baie rustig.

Ons het 'n naweek van net afskakel en rustigheid nodig gehad, en het dit beslis by Jock's Cottages ervaar. 'n Onverwagse koue het gemaak dat ons die kaggel heerlik kon geniet, en boonop 'n heerlike warmkombers en bed het gesorg vir 'n heerlike nagrus. Dit is rustig en stil, en buite die geraas van die dorp geleë. Die eenheid bied alles wat jy nodig het vir selfsorg vir 2 mense. Ons sal beslis Jock's Cottages weer besoek.

Philip F - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Philip F
With spouse/partner

Baie ontspane en stil.

Sal weer gaan, dit is goed vir 'n wegbreek van die gejaagde lewe van Johannesburg.

Jeanette V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanette V
With friends

Beautiful place.

The owner has a definite eye for detail. I have appreciated the decor and all the necessary heaters, electrical blankets, hairdryer. She has thought of everything. Dullstroom is a beautiful little town. We enjoyed our stay.

Anja P - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anja P
With spouse/partner

Wonderlik en romanties. Perfek vir liefdespaartjie.

Alles was perfek. Lekker gesellig voor die kaggel met 'n wonderlike uitsig op die natuur. Stapafstand weg van die dorpie en die dam. Vriendelike mense. Lekker warm in 'n baie koue dorp.

Patricia B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Patricia B
With spouse/partner

Very quiet and peaceful.

Very peaceful, quiet and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie stil en rustig.

Baie rustig, stil en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andries C - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Andries C
With spouse/partner

Perfek vir koue, wintersaande!

Ek en my vrou het in Fine Feathers tuisgegaan vir ons 1 jaar huweliksherdenking. Was 'n koue naweek en die eenheid was toegerus met 'n kaggel, wat heerlik was! Alles was netjies en gemaklik. Al wat wel nie soos geadverteer was nie, was die uitsig. Sal hulle beslis weer besoek.

Sherice T - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sherice T
With spouse/partner

Klein, intiem en romanties.

Jock's Cottages is 'n intieme klein cottage perfek vir 'n romantiese wegbreek. Dit is modern en skoon met 'n kaggel en borrelbad, die handdoeke is die sagste en skoonste wat ons nog ooit ervaar het. Baie lekker plekkie vir twee net jammer daar is nie 'n dam voor die huisie nie.

Willie D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Willie D
With spouse/partner

Relaxing and easy break-away.

Rooms were pretty and neat and everything was in working order.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en 'n maklike wegbreekkans.

Kamers was mooi en netjies en alles was in goeie werkende orde.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Werner O - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Werner O
With spouse/partner

So rustig in die natuur!

Wat 'n lekker spesiale plekkie net buite Dullstroom!

Werner G - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Werner G
With spouse/partner

Rustig en kon baie lekker kuier sonder 'n TV sou graag 'n stort wou hê.

Ons het baie lekker gekuier voor die kagel die plekkie is goed geleë en dit voel of mens km's buite die dorp is, dis lekker stil en sal beslis weer van julle gebruik maak.

Stephan F - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephan F
With spouse/partner

Kwaliteit verblyf.

Jock's Cottages is netjies, mooi en toegerus vir oornag verblyf. Die werf is mooi en word ook goed in stand gehou. Die pad na Jock's Cottages is nie die netjieste nie, maar kan oorgesien word, aangesien die verblyf daarvoor opmaak.

Etienne K - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Etienne K
With spouse/partner

Baie rustige, netjiese wooneenhede.

Die verblyf was slegs vir een nag maar dit was 'n ervaring. Baie skoon en rustig. Omrede die verblyf 'n entjie uit die dorp is sal 'n kontantkroeg of yskas nogal help. Geen TV is goed maar ander vorm van musiek sou lekker gewees het.

Des D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Des D
With spouse/partner

Asemrowend.

Ons het dit vreeslik geniet was net wat ons nodig gehad het vir 'n romantiese naweek-wegbreek as man en vrou saam vir eerste keer in 10 jaar. Hanlie en Adri het regtig moeite gedoen en dit het regtig vir ons soos 'n 2de wittebrood gevoel. Regtig tops!

Annerie P - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Annerie P
With spouse/partner

Stil en rustige plekkie, perfek vir wegbreek uit die stad.

Die eenheid is pragtig. Die kaggel was baie welkom op die koel aand. Ons sal vir seker weer gaan.

Ferdi S - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ferdi S
With spouse/partner

Stil en rustig. Kothuis netjies en skoon.

Hier kan jy afskakel en herlaai, geen televisie en musiek. Tog is dit teenaan die dorp. Ons het in die twee bed kothuis tuisgegaan wat lekker ruim is vir twee persone. Die kothuis is netjies en skoon en goed toegerus vir selfversorging. Die bestuurder het vooraf ons gekontak om reëlings te finaliseer. Baie ruimte om te stap.

Adrie H - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Adrie H
With spouse/partner

Dit was baie netjies en stil. Sal aanbeveel.

Dullstroom is buitensporig duur - as 'n RSA burger voel ek hulle misbruik die RSA burgers en betaal ons in Rand en nie Dollars nie. Alhoewel ek ons verblyf in 'n positiewe lig sien sal ek nie gou weer Dullstroom toe gaan nie - dis net te duur. Resturante en als. Die winkels is almal dieselfde en die verskeidenheid min. Teleurstellend.

Marine L - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marine L
With spouse/partner

Die kothuis was skoon en netjies en geleë in 'n baie stil en mooi omgewing.

Die kothuis was skoon en netjies en geleë in 'n baie stil en mooi omgewing. Die kaggel in die kamer was heerlik om te gebruik en die pragtige perde en natuurskoon op die plaas was 'n hoogtepunt. Indien jy graag naby die bedrywige hoofstraat van Dullstroom wil wees, is Jock's Cottages dalk nie die beste opsie nie. Dit is effens buite die dorpie uit op 'n grondpad geleë. Maar beslis 'n wonderlike plek om te ontspan.

Martin W - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin W
With spouse/partner

Wonderlike ervaring.

'n Wonderlike naweek weg en baie skoon en netjiese eenheid.

Marie L - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie L
With friends

Gesellig by hartlike mense.

Maak net seker van die ligging, Google Maps gaan jou in die boendoes instuur. Die dammetjie op die foto is nie naby Joe 's Place, Feather Tree of die Farm house nie. Ons is hartlik ontvang. Die huisie was pragtig ingerig, mooi skoon en die vuur al gepak. Hoewel die plekkie op die kant van die dorp is (oorkant die karavaanpark) is dit nogsteeds naby die besigtighede. Perde en beeste is jou bure.

Ilze C - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Ilze C
With spouse/partner

Baie stil en naby die dorp.

Baie lekker gekuier, alles mooi skoon en die kaggel baie geniet. Sou graag wou visvang maar die dam is leeg. Misleidend. Glad nie die eienaars ontmoet nie en baie op ons eie aangewese gewees. Lekker naby die dorp. Plaas atmosfeer en baie stil.

From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Farm Grootsuikerbochkop, Off Blue Crane Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4b93e75af5cb5669ea85ea045ac49616f4122b395836c20650716b8508e93d69bd31c1e741f38cdcab694d5a3d350bfcff1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R900  per night (for 2 people) 91 5 1 5 Farm Grootsuikerbochkop Off Blue Crane Drive 1110 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.406250057124 30.103334505294
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!