The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Jolly Roger Akkommodasie | TravelGround
+30

Jolly Roger Akkommodasie

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 8 reviews for Jolly Roger Akkommodasie
Cleanliness
4.9/5
Service
5.0/5
Location
4.5/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.9/5
Nicola C - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicola C
Individual traveler

Absolutely wonderful break-away.

I cannot recommend this little spot enough! Suenette was a fantastic hostess and the accommodation was wonderful value for money with everything you need. Comfortable and relaxing break-away from city life.

Jolly Roger Akkommodasie 's response

Hi Nicola. Thank you so much for this wonderful review - I sincerely appreciate it. I am looking forward to see you again. All the very best to you.

Jolly Roger Akkommodasie
Leinadu A - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leinadu A
Individual traveler

Rustig en vreedsaam.

Lieflike blyplekkie met meer as wat mens nodig het. Die diens is onoortreflik.

Jolly Roger Akkommodasie 's response

Baie dankie, ek waardeer dit.

Jolly Roger Akkommodasie
Chris V - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris V
Family with teenagers

Gasvrou is baie vriendelik en sorg dat alles reg is.

Omgewing is wyd en oop en mense wat hou van stap sal dit geniet. Alles wat benodig word, is beskikbaar. Hout en ander toerusting word voorsien vir braai. Jy is so een en 'n halwe uur weg van Bloukransbrug, Stromsrivierbrug en ander toeriste-aantreklikhede. Verblyf was baie aangenaam.

Jolly Roger Akkommodasie 's response

Baie dankie Chris, ek waardeer julle mooi resensie. Groete, Suenette.

Jolly Roger Akkommodasie
Helna S - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Helna S
With spouse/partner

Baie netjies, skoon en so rustig.

Suenette is 'n voortreflike gasvrou wat die huisies pragtig ingerig het met alles en nog wat.

Jolly Roger Akkommodasie 's response

Hallo Helna,
Baie dankie vir jou pragtige resensie.
Ek waardeer dit opreg.
Alles van die beste vir julle.
Ek hoop om julle weer te sien.
Groete, Suenette.

Jolly Roger Akkommodasie
Melissa W - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Melissa W
With spouse/partner

Value for money, cosy accommodation.

Owner is awesome, very friendly. Comfortable and neat little house with a lot of rustic charm, short walk to the most beautiful mountain view, pity the view isn't from your porch, but nevertheless we enjoyed our weekend at Jolly Roger.

Jolly Roger Akkommodasie 's response

Thank you kindly for your feedback Melissa, it is much appreciated. Kind regards, Suenette.

Jolly Roger Akkommodasie
Elmarie S - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie S
With friends

Bo verwagting, 'n plekkie wat ons oor en oor sal gebruik sonder om twee maal te dink.

Ek het vir vriende van ons vir 'n troue bespreek, Seunette en Jimmy se gasvryheid het alle verwagtinge oorskry. Fantasties, wonderlik, mooiste plekkies om in te bly. Ons kan nie wag om weer te gaan kuier nie, baie dankie julle, ons sien defnitief weer. Daar is net een plek om te bly in Twee Riviere en dis by Jolly Roger.

Jolly Roger Akkommodasie 's response

Baie, baie dankie Elmarie, ons waardeer dit vreeslik baie. Ons sien baie uit daarna om julle weer te sien.

Jolly Roger Akkommodasie
Gerhard N - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard N
With spouse/partner

Fantastiese plek om te ontvlug vanaf die stad se gejaag.

Die Pansy huisie was werklik net waarna ons opsoek was. Rustige, oudwêreldse, geskiedkundige atmosfeer en gerieflik. Niks luuks nie maar met alles wat nodig is om jou verblyf aangenaam te maak. Ons het ons paar nagte terdeë geniet en sal graag weer teruggaan. Die eienaars is fantasties en ons het hul geselskap baie geniet. Hulle gaan uit hul pad om seker te maak dat mens alles het wat jy nodig mag hê. Mens kan die omgewing en Twee Riviere dorpie te voet ontdek of die kop agter Kranzig uitklim vir asemrowende uitsigte. Ons het ook ons besoeke aan die padstal geniet. Heerlike quiche, suurlemoentert en padkos om die lang pad terug stad toe korter te maak.

Jolly Roger Akkommodasie 's response

Baie dankie Gerhard, vir hierdie pragtige resensie, ons waardeer dit opreg. Julle kuier was vir ons wonderlik, julle is absolute uitstaande gaste. Ons sien baie uit na julle volgende kuier.

Jolly Roger Akkommodasie
Graham W - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Graham W
On business

Perfect stop over on the R62.

Suenette and Jimmy are a lovely and very interesting couple. We were very comfortable and thoroughly enjoyed our short stay with them. Will definitely remember this accommodation in the future.

Jolly Roger Akkommodasie 's response

Hi Graham,

A happy and Prosperous New Year to you and your family. Thank you kindly for the great review, much appreciated. It was such a pleasure accommodating you. We look forward to your next visit.

Kind regards, Jimmy and Suenette

Jolly Roger Akkommodasie
From R650
R650 R585
per night, for 2 ppl
From R650
R650 R585
per night, for 2 ppl
From R650
R650 R585
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Free cancellation up to 1 week before your stay!
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 10:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Kranzig, Twee Riviere, Twee Riviere, 6410, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d5b6d5272027285d4c3cc707cad8036eb0f274f44269470886a574ff1c78737a52c974ad284edfb2e9e52a74682a0cee6e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650, now From R585  per night, for 2 ppl 8 5 1 5 Kranzig Twee Riviere 6410 Eastern Cape 0860 022 102 10:00-19:00 10:00 -33.842910760122 23.89109962634
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!