Jovali
Review Summary
Brian A - Feb 2021
Overall score
Stunning view and surroundings.
Jovali's response
Hi Brian, yhank you for staying with us and for your high score.
We are doing our best about the upkeep of the road.
Kind regards.
Aukeline.
Glen E - Dec 2020
Overall score
Just a sublime view with peace and quiet.
Jovali's response
Good evening Glen,
Thank you for staying at Jovali and thank you so much for your positive kind remarks.
Much appreciated.
Warm regards,
Aukeline
Clement V - Dec 2020
Overall score
Onbeskryflik mooi en baie rustig.
Jovali's response
Baie dankie vir julle vriendelike terugvoer en verblyf by ons. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete.
Aukeline.
Christilda Z - Nov 2020
Overall score
Baie aangenaam, rustig, gerieflik, gasvrye eienaars!
Jovali's response
Dankie vir julle verblyf by ons. Kom gerus weer.
Groete,
Aukeline Jovali Clarens
Juan V - Mar 2020
Overall score
Beautiful views and very clean unit.
Jovali's response
Morning Juan
Thank you for staying at Jovali and your positive remarks. Much appreciated.
Take care.
Aukeline.
Jovali.
Karel P - Mar 2020
Overall score
Location in nature. The stream and the terrace is great.
Jovali's response
Hi Karel.
Thank you for your positive feedback. Much appreciated.
With kind regards.
Aukeline
Jovali
Clarens
Wessel N - Feb 2020
Overall score
Baie netjies en ongelooflik rustig.
Jovali's response
Goeiemiddag Wessel,
Dankie vir julle goeie terugvoer. Waardeer dit baie. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete,
Aukeline.
Stefan S - Feb 2020
Overall score
Tranquillity with the perfect view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustigheid met die perfekte uitsig.
Jovali is die perfekte plek om weg te kom van jou daaglikse omgewing en net te kan ontspan in die natuur. Baie lekker verblyf met alles wat nodig is. Goeie, vriendelike diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dean S - Feb 2020
Overall score
Relax and enjoy the views.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ontspan en geniet die uitsigte.
Jovali was baie goed uiteengesit en ons het die tyd daar ten volle geniet. Sal beslis weer terug wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jovali's response
Goeienaand Dean,
Dankie vir julle verblyf by ons en die positiewe aanmerkings. Ons waardeer dit baie. Kom gerus weer kuier.
Vriendelike groete.
Aukeline.
Jovali.
Clarens.
Jakob I - Jan 2020
Overall score
Fantastic.
Jovali's response
Thank you Jakob, for staying at Jovali and your rating.
Warm regards,
Aukeline
Michelle L - Sep 2019
Overall score
Baie lekker!
Jovali's response
Liewe Michelle,
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer en dat julle Jovali julle keuse van verblyf gemaak het. Ons sal julle graag weer hier ontvang.
Mooi aand vir julle.
Vriendelike groete.
Aukeline.
Sanet H - Aug 2019
Overall score
Was the most enjoyable weekend ever!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was die lekkerste naweek ooit!
Baie netjies. Vriendelik ontvang. Uitsig is baie mooi. Julle sal ons vinnig weer sien. Baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jovali's response
Middag Sanet
Baie dankie dat julle Jovali julle keuse van verblyf gemaak het.
Dankie ook vir julle vriendelike kommentaar.
Kom gerus weer.
Groete,
Aukeline.
Rene V - Aug 2019
Overall score
So na aan die natuur en jou Hemelse Vader, verskietende sterre, jy moet daar tuisgaan!
Jovali's response
Dankie Rene.
Bly julle het julle verblyf geniet. Kom gerus weer.
Vriendelike groete.
Aukeline.
Johan H - Aug 2019
Overall score
Very peaceful and private atmosphere surrounded by beautiful mountains and everything needed to make it convenient.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustige en privaat atmosfeer omring deur mooiste berge en alles wat nodig is om dit gerieflik te maak.
'n Paar woorde om ons 4 dae op te som: stil, pragtige uitsig, ondervloerse verhitting, kombuisie toegerus met alles wat jy nodig het en van baie goeie gehalte, vars blomme, beskuit en koeksisters in die yskas, sjerrie en sjokolade, kwaliteit beddegoed asook kombuisware, haardroër, lekker handdoeke en seep in die badkamer, onderdakparkering, alles wat nodig is vir 'n lekker braai (bring net jou vleis). En die sneeu op die berg was die resep vir die lekker tuisgebakte beskuit wat ons gasvrou aangestuur het. Ons sal definitief weer by Jovali gaan bly. Ideaal vir 'n stil wegbreek vir 2 mense. Jy kan regtig net jou klere pak! Alles is voorsien. Eet in Clarens by al die oulike eetplekke.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jovali's response
Hi Rhoda,
Baie dankie vir julle verblyf by Jovali en jou baie positiewe terugvoer. Waardeer dit baie.Kom kuier gerus weer en 'n geseënde week vir julle.
Vriendelike groete
Aukeline
Jovali
Jannie J - Jul 2019
Overall score
Peace and quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stil en rustig.
Alles netjies en skoon. Die bed benodig 'n nuwe (stewige) matras. Persone wat 'n rugoperasie of soortgelyk gehad het, kan nie op die bed slaap nie. Alles verder piekfyn en baie skoon en netjies. Dankie. Motors met laeprofielbande moet die paadjie na Jovali baie baie stadig ry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jovali's response
More Jannie,
Jammer oor jou ongemak met die matras. Ek was van plan om dit te vervang maar die mense na julle het my verseker dat hulle lekker geslaap het alhoewel hulle ook rugprobleme gehad het. Dankie vir die res van jou positiewe terugvoer.
Groete
Aukeline
Anton L - Jul 2019
Overall score
Awesome.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowend.
Die uitsig is asemrowend. Die ontvangs was uit die boonste rakke. Die gasvryheid was een van die bestes wat ons nog ontvang het. Wel gedaan julle, ons sal vir seker weer kom kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jovali's response
Beste Anton,
Baie dankie vir julle vriendelike terugvoer, dit word baie waardeer. Ons hoop om in die toekoms weer vir julle n tuiste te bied hier by Jovali.
Stuur groete aan vroulief.
Groete,
Aukeline
Athol K - Jun 2019
Overall score
Very nice and clean.
Mari K - May 2019
Overall score
Room with a beautiful view just outside Clarens.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Kamer met 'n pragtige uitsig net buite Clarens.
Ons het lekker gebly by Jovali. Die doodse stilte en natuurskoon was presies wat ons in gedagte gehad het om bietjie van die gejaagdheid van die lewe te vergeet. Die kinders het dit baie geniet om af te stap na die rivier en om daar te kan piekniek hou. Onthou om drinkwater saam te vat as jy meer as een nag wil oorslaap - die area se kraanwater kan soms na swael ruik. Die kamers is netjies en goed toegerus. Al was die herfswindjie koel was die kamer knus en warm. 'n Lekker ervaring!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carin K - May 2019
Overall score
Friendly welcome. Neat unit. Beautiful view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike ontvangs. Netjiese eenheid. Mooi uitsig.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jovali's response
Dankie dat julle Jovali, julle keuse van verblyf gemaak het. Kom gerus weer. Vriendelike groete. Aukeline Jovali.
Marisa W - Apr 2019
Overall score
Ongelooflike mooi uitsig!
Elydia M - Mar 2019
Overall score
Heerlik.
Venessa R - Mar 2019
Overall score
Absolute heaven on earth!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Absolute hemel op aarde!
Waar begin 'n mens. Die uitsig is asemrowend! Die huis is baie mooi en skoon! Die oom en tannie is so vriendelik, hulle is soos regte "oupa-en-ouma-mense"! Hulle was so besorg oor ons kinders en my seuntjie was absoluut mal oor hulle. Om elke oggend wakker te word met daai uitsig en sonsopkoms, voel dit of 'n mens 'n bietjie nader is aan die hemel. Dis doodstil en so rustig in die aande. Die tuin is 'n prag vir die oë en so mooi versorg. P.S. Baie dankie vir my plantjies en saadjies, tannie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jovali's response
Hi Vanessa.
Dankie vir jpu vriendelike woorde en julle verblyf by ons. Hoop al jou plantjies en sade groei.
Kom kuier gerus weer.
Liefdevolle groete.
Tannie ouma Aukeline.
Johan R - Mar 2019
Overall score
Ongelooflike mooi uitsig.
Jovali's response
Dankie Johann dat julle Jovali as wegbreekplekkie gekies het. Kom gerus weer.
Groete
Aukeline.
Nico B - Mar 2019
Overall score
Skoon, stil en veilig.
Wendy K - Jan 2019
Overall score
Wonderful.
Jovali's response
Thank you for your stay at Jovali and your kind remarks Wendy. Most appreciated.
Warm Regards.
Aukeline
Jovali.
Johan L - Jan 2019
Overall score
Perfekte selfsorg-opsie vir 2 persone.
Jovali's response
Beste Johan
Baie dankie vir julle gunstige kommentaar ons is dankbaar daarvoor. Bly julle het lekker gekuier. Ons hoop om julle gou weer in die toekoms te sien.
Mooi dag vir julle.
Hartlike groete.
Aukeline
Jovali.
Clarens.
Ruan S - Dec 2018
Overall score
Beeldskoon en waarde vir geld.
Jovali's response
Baie dankie Ruan dat julle Jovali julle keuse van verblyf gemaak het. Ons ontvang julle graag weer hier by ons.Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie.
Groete,
Aukeline.
Lynette J - Dec 2018
Overall score
Lovely, quiet with breathtaking views.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike, rustig met asemrowende uitsig.
Dit was vreeslik lekker om daar oor te bly en sal definitief weer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jovali's response
Hi Lynette. Julle was gawe gaste. Kom gerus weer.
Groete,
Aukeline
Chantelle K - Dec 2018
Overall score
It was breathtaking and so tranquil.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was asemrowend mooi, en so rustig.
Beste plekkie sover waar ons nog gebly het. Als is so mooi en netjies. Die uitsig wat mens het in die oggend is fantasties dit is 'n skilderprent. Die rustigheid was regtig baie lekker en die wandelpaadjies iets om te sien.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jovali's response
Middag Chantelle,
Dankie vir julle verblyf by ons. Ons ontvang graag sulke vriendelike gaste weer by ons.
Alles wat mooi is vir julle.
Aukeline.
Katryn S - Oct 2018
Overall score
'n Pragtige wel ingerigte eenheid, perfek vir 'n romantiese of ontspanningswegbreek!
Jovali's response
Liewe Katryn, dit was baie lekker om julle weer te sien. Dankie dat jy jou ouers saamgebring het.
Baie dankie ook vir jou vriendelike kommentaar. Ek waardeer dit baie.
Warm groete
Aukeline
Jovali
Engeli A - Oct 2018
Overall score
Peaceful break for the haste of the city.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige wegbreek van die stad se gejaag.
Ons het heerlik by Jovali gebly. Die huisie was mooi skoon en netjies. Lekker sjerrie, beskuitjies en koeksisters het ons ingewag met ons aankoms by Jovali. Asook braaigeriewe is beskikbaar en net 'n klipgooi uit die dorp. Die uitsig op die stoepie is beeldskoon en laat mens sommer dadelik rustig voel. Ek sal vir seker weer bly Jovali gaan bly as ek in Clarens en omgewing is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jovali's response
Beste Engeli,
Baie dankie dat julle Jovali jul keuse van verblyf gemaak het en dat julle dit by ons geniet het. Ons waardeer jul positiewe terugvoer.
Mooi bly en kom gerus weer kuier.
Vriendelike groete.
Aukelinee
Hercules D - Oct 2018
Overall score
Om hier te bly is pure bederf.
Jovali's response
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons is altyd dankbaar wanneer mense lekker bly ons bly. Kom gerus weer.
Mooi naweek.
Vriendelike groete.
Aukeline.
Connie P - Oct 2018
Overall score
Wonderlike plek om te bly en te rus.
Timothy B - Sep 2018
Overall score
'n Heerlike wegbreektuiste.
Jovali's response
Baie dankie Timothy vir julle vriendelike positiewe aanmerkings. Ek is bly julle het dit geniet by ons. Kom gerus weer kuier.
Vriendelike groete.
Aukeline.
Anne-marié V - Aug 2018
Overall score
Rustig, natuurskoon.
Jovali's response
Skuus ek neem so lank om julle te bedank vir julle vriendelike aanmerkings. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete.
Lekker naweek.
Aukeline.
Jenny D - Jul 2018
Overall score
Awesome, perfekte, rustige wegbreeknaweek.
Read moreJovali's response
Baie dankie Jenny vir julle besoek aan ons asook jou positiewe kommentaar. Bly, julle het lekker gekuier. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie by Jovali.
Warm groete,
Aukeline.
Fred B - Apr 2018
Overall score
One of the best guesthouses that we visited in the last 6 years.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Een van die beste gastehuise wat ons die afgelope 6 jaar besoek het.
Pragtige plekkie, uitstekende uitleg, mooi omgewing en uiters hulpvaardige mense. Stukkie grondpad is nie `n probleem en die enigste knelpunt is die reuk van kraanwater, alhoewel gebottelde drinkwater verskaf word.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Megan M - Apr 2018
Overall score
Pragtige uitsig, lieflike mense.
Jovali's response
Middag Megan
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar, ek waardeer dit baie. Dankie ook dat julle 3 jaar al van Jovali gebruik maak om te kom ontspan. Ons kyk uit vir julle vir volgende jaar dieselfde tyd.
Baie groete
Aukeline
Jovali
Carlene E - Mar 2018
Overall score
Vrede en sielerus met ongelooflike uitsig, heerlike goed toegeruste en netjiese verblyf!
Jovali's response
Beste Charlene,
Dankie vir julle positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie. Dankie dat julle Jovali as verblyf in Clarens gekies het.
Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete.
Aukeline.
Rudi En Margriet K - Mar 2018
Overall score
Wonderlike verblyf tot in die puntjies versorg met fantastiese ligging.
Jovali's response
Baie dankie vir julle baie positiewe terugvoer Rudi en Margriet ons waardeer dit baie. Kom kuier gerus weer. Dankie vir julle ondersteuning en dat julle Jovali as julle keuse van verblyf en rus gemaak het.
Vriendelike Groete.
Aukeline. Jovali. Clarens.
Dennis H - Mar 2018
Overall score
Gasvryheid en uitsig.
Jovali's response
Dankie Dennis vir julle verblyf by ons. Kom kuier gerus weer.
Groete.
Aukeline.
Francois P - Mar 2018
Overall score
Gerieflike, goed toegeruste verblyf met 'n asemrowende uitsig.
Jovali's response
Dankie Franscoise vir julle vriendelike aanmerkings omtrent Jovali. Ons waardeer dit baie.Dankie dat Jovali julle keuse van verblyf was. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete.
Aukeline.
Mario B - Feb 2018
Overall score
Superb accommodation in a beautiful area of South Africa.
Read moreBrent L - Jan 2018
Overall score
Fantastiese verblyf met 'n pragtige uitsig en seker die gemaklikste bed waarin ek nog geslaap het!
Read moreJovali's response
Beste Brent,
Baie dankie vir jul gunstige kommentaar. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete,
Aukeline
Corina B - Jan 2018
Overall score
Vrystaatse gasvryheid in 'n skilderagtige omgewing.
Jovali's response
Baie dankie vir julle vriendelike positiewe terugvoer Corina. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete.
Aukeline.
Jaco L - Dec 2017
Overall score
Baie rustig
Jovali's response
Baie dankie vir julle besoek. Jovali het groot oop grasperke waar die kinders kan rondhardloop asook 'n paadjie af rivier toe. Baie ruimtes vir kinders om te speel. Kinders kan krappies vang in die river. Hope speelplek vir kinders, net nie swaaie en klimrame nie en die goed wat jy in pretparke vind nie.
Theresa V - Oct 2017
Overall score
Meer as wat ons verwag het!
Read moreJovali's response
Liewe Theresa en Paul. Baie dankie vir julle positiewe terugvoer en dat julle Jovali julle keuse van verblyf gemaak het.
Kom gerus weer.
Mooi dag.
Vriendelike groete.
Aukeline
Dirk V - Oct 2017
Overall score
Very satisfied. Quite. Clean. Beautiful accommodation.
Jovali's response
Good day Dirk. Thank you for your positive rating. Hope to see you again at Jovali.
Have a good day.
With warm regards.
Aukeline.
Kaye M - Sep 2017
Overall score
Pretty and clean.
Read moreJovali's response
Hi Kaye,
Thank you for staying with us and taking the trouble to review our guesthouse. We value our guests' criticisms as we continuously strive to improve the quality of our service. We evaluate the facilities regularly by accommodating our family and friends whom we trust to give us honest opinions.
The mattresses are obviously important for our guests to have a good nights rest. We ask regularly if the mattresses are comfortable and we have only had 2 negative responses from the hundreds of guests in the 8 years we have operated the guest house. The mattresses are expensive and of a high quality and we can only assume that you are used to a different class of support.
It is understandable that you may feel insecure in a farm environment. In the past 8 years the 8 guest houses on Bethel Estate have had no security incidents and we all feel safe here. To fence in the properties, would detract from the charm and beauty of the place and therefore no additional security arrangements are contemplated.
Unfortunately the road is a problem, but on the positive side the bad stretch is only 1,2 kms long and we advise our guests to endure the few minutes of inconvenience by driving slowly.
We trust that you will visit us again in the near future.
Kind regards,
Jovali
Clarens
Morne S - Aug 2017
Overall score
Really nice stay, wish the gravel road was in better shape.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Regtig lekker gebly, wens net die grondpad was beter geskraap.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jovali's response
Beste Morne,
Dankie dat julle Jovali jul keuse van verblyf gemaak het. Jammer oor die pad. Ons het al duisende rande spandeer om die pad te verbeter en om dit meer aanvaarbaar vir ons gaste te maak. Die grondpaaie in en om Clarens is 'n groot probleem. Dit is 'n distrikspad wat ons probeer onderhou uit ons eie geld.
Die mooi omgewing maak darem op vir die pad.
Groete,
Aukeline
Debbie D - Aug 2017
Overall score
Accommodation is tasteful and well set out. It is in a very beautiful setting.
Jovali's response
Hi Debbie,
Thank you so much for your positive rating, and for staying at Jovali. Guests like you are most welcome here.
Kind regards,
Aukeline.
Ryno F - Jul 2017
Overall score
Ongelooflike wegbreek bestemming!
Jovali's response
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer Ryno. Kom kuier gerus weer, ons ontvang julle graag by Jovali.
Groete.
T.Aukeline.
Loura G - Jul 2017
Overall score
Wonderful quiet getaway!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike stil wegbreek!
Ons het ons 3 dae by Jovali vreeslik baie geniet! Die plek is stil en die stappaadjies was perfek vir ons as gesin met 'n een-jarige! Sal vir almal aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jovali's response
Hi Loura,
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Lekker gewees om julle te ontmoet. Kom gerus weer.
Vriendelike groete,
T.Aukeline.
Federico L - Jun 2017
Overall score
Incredible views in a cosy cottage.
Read moreJovali's response
Thank you, Federico, for staying with us, sorry about the road, we are constantly working on the roads to better them for our guests. Kind regards, Aukeline.
Erna P - Jun 2017
Overall score
Jovali is a gem!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Jovali is 'n juweel!
Ons 4 dae verblyf in Jovali was net sommer lekker! Afgesien van die heerlikste beskuit ooit, is die huisvesting luuks en skoon, met die asemrowendste uitsig. Dankie, Audeline en John, vir julle gasvryheid. Ons sal beslis weer terug wees en het nou al heelwat van ons vriende ook na julle verwys. Nogmaals dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jovali's response
Dankie Erna vir die positiewe terugvoer. Kom gerus weer kuier.
Hartlike groete,
Aukeline,
Jovali.
Fick B - May 2017
Overall score
Nice and tranquil atmosphere with everything that you need close to the town.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker rustige atmosfeer met als wat jy nodig het asook naby die dorp.
Ons is vriendelik ontvang en die eenheid is soos beskryf en volledig toegerus. Die rustige plaas-atmosfeer en stilte is goed vir die siel. Dankie aan Aukeline en John vir hul gasvryheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jovali's response
Goeiemore
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Kom gerus weer.
Vriendelike groete.
Aukeline.
Tinus O - Apr 2017
Overall score
Die naweek was te kort!
Jovali's response
Liewe Tinus
Dankie dat julle Jovali, julle keuse van verblyf gemaak het. Ons sal julle graag weer hier ontvang.
Mooi dag vir julle.
Vriendelike groete.
Aukeline
Jovali.v
Ronel C - Mar 2017
Overall score
Asemrowende verblyf.
Jovali's response
Beste Ronel. Dankie vir julle positiewe terugvoer. Dankie ook dat julle Jovali julle keuse van verblyf gemaak het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete,
Aukeline
Angela F - Mar 2017
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Ons sal definitief weer teruggaan na Jovali. Uitsig asemrowend, rustig en veilig. Eenheid pynlik netjies met baie detail. Baie goed toegerus. Met 'n sjerrie en koeksister verwelkom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jovali's response
Beste Angela, baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit word baie waardeer.
Vriendelike groete.
Aukeline
Andre C - Feb 2017
Overall score
Couldn't ask for better.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Kon nie vir beter vra nie.
Dit was een van my beste ervarings nog. Alles was net perfek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jovali's response
Baie dankie, Andre, vir jou positiewe terugvoer. Ek waardeer dit baie. Dankie ook dat Jovali jou keuse van verblyf was. Kom gerus weer.
Vriendelike groete.
Aukeline.
Frikkie V - Jan 2017
Overall score
Baie aangenaam.
Nardus N - Dec 2016
Overall score
Home away from home.
Jovali's response
Dankie vir jou goeie terugvoer.Jammer oor die pad ons probeer gereeld verbeterings aan bring. Hoop om julle weer in die toekoms te sien
Groete,
Aukeline Jovali
Rika L - Dec 2016
Overall score
Our stay at Jovali was very pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons verblyf by Jovali was baie aangenaam en ontspannend.
Ons verblyf by Jovali was baie aangenaam en ontspannend met uitstekende gasvryheid. Die plekkie was baie netjies. Die uitsig was baie mooi en verkwikkend vir die siel. Die staproete rivier toe was goeie oefening enige tyd van die dag. Ons beveel Jovali definitief aan vir 'n naweek of langer wegbreek uit die stad se gewoel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jovali's response
Beste Rika. Dankie dat Jovali julle keuse was vir n wegbreek van Pretoria. Kom gerus weer.
Vriendelike groete.
Aukeline.
Kobus E - Nov 2016
Overall score
This place meets your expectations.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Plek wat jou verwagtinge vervul.
Prentjiemooi plek wat omgewing aanbetref asook akkommodasie. Kan die plek aanbeveel vir enige persoon wat wil gaan ontspan. Naby genoeg om in en uit te ry na eetplekke in die dorp. Afdakke vir parkering van voertuig sal baie help.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jovali's response
Hi Kobus, dankie vir julle verblyf hier en die terugvoer.
Ons het al vele kere mense hier gehad om ons 'n kwotasie te gee vir 'n afdak vir motors. Hulle kom net nie weer terug nie. Platteland! Ons hoop om aan ons gaste in die nuwe jaar aan hulle parkeringbehoeftes te voldoen.
Vriendelike groete.
Aukeline.
Marja J - Nov 2016
Overall score
Stylish accommodation which suits all of one's needs.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stylvolle verfblyf waar daar in al jou behoeftes voorsien word.
Asemrowende natuurskoon en rustige omgewing met vriendelike diens. Aukeline het tot moeite gedoen om ons te skakel om sodoende te verneem wanneer ons gaan arriveer, aangesien dit begin reën het in Clarens. Die elektriese komberse en verwarmer in die badkamer het ons die koue Vrydagaand baie waardeer. Die ekstra bederf soos die koffie, tee, melk, beskuit ens. het nie ongesiens verby gegaan nie. Soos daar in Hollands gesê word: "Doe zo voort!"
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jovali's response
Hi Marja
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer asook julle keuse van verblyf in Clarens. Word baie gewaardeer.
Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms!
n Vreugdevolle dag vir julle.
Aukeline
Jovali.
Aura K - Oct 2016
Overall score
Beautiful, neat and peaceful! Thanks!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig, netjies en rustig! Dankie!
Netjiese eenheid met pragtige uitsigte. Perfek vir 'n wegbreek uit die stad!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jovali's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Kom gerus weer.
Vriendelike groete.
Aukeline.
Jovali.
Kotie E - Oct 2016
Overall score
Beautiful place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige plek.
Pragtige verblyf met joviale gasvrou.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jovali's response
Dankie Kotie dat julle Jovali jul keuse van verblyf gemaak het. Kom gerus weer. Dankie vir die gunstige terugvoer.
Mooi dag.
Aukeline.
Danie O - Oct 2016
Overall score
It was neat, beautiful nature and welcoming.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Plekkie was baie netjies, baie mooi natuur en gasvry.
Eenhede baie skoon en netjies, baie mooi uitsig en natuur.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jovali's response
Beste Danie. Baie dankie vir die goeie terugvoer. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete.
Aukeline.
Chantal G - Sep 2016
Overall score
The personal touch to Jovali was amazing.
Jovali's response
Dear Chantal. Thank you for your kind remarks. Much appreciated.
With warm regards.
Aukeline.
Eveleen E - Sep 2016
Overall score
Quiet and relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stil, rustig, salig en ontspanne.
Sien die sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marina S - Sep 2016
Overall score
Jovali is te best!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Jovali is die beste!
Jovali is alles en nog meer. Pragtige verblyf, gasvrye mense, asemrowende uitsig. Al my verwagtinge is oortref. As jy lief is vir stap, is dit net die plek vir jou. Baie dankie, Aukeline, Jovali sien my definitief weer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jovali's response
Liewe Marina,
Baie dankie vir jou besoek aan ons en is ons baie bly jy het lekker gekuier en baie dankie ook vir die positiewe terugvoer. Kom gerus weer.
Vriendelike groete.
Aukeline.
Ela D - May 2016
Overall score
A peaceful getaway with the most beautiful views and very gracious hosts.
Read moreJovali's response
Thanks for the good report. Thank you for staying with us. We would love to have you here again.
Take care.
Aukeline.
Alta F - May 2016
Overall score
Dit was heerlik... Als wat ons nodig gehad het.
Jovali's response
Beste Alta,
Dankie vir die positiewe terugvoer.
Hoop julle het klaar ingetrek en is baie gelukkig in julle nuwe tuiste.
Asseblief moet nie vergeet om vir my die kontakbesonderhede aan te stuur van die plek waar julle altyd in Dargle bly nie.
Groete aan Pieter.
Aukeline
Jovali
Clarens.
Jaco C - Mar 2016
Overall score
Perfekte uitsig oor een van die mooiste areas van die land.
Jovali's response
Hi Jaco
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie asook dat julle Jovali as rusplek gekies het. Kom gerus weer in die toekoms en vertel ook ander van ons asseblief.
Mooi bly en lekker dag.
Groete.
AUkeline.
Ian D - Jan 2016
Overall score
Die beste plek om te bly in Clarens!
Jovali's response
Beste Ian,
Baie dankie vir die goeie terugvoer, ek waardeer dit. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Aukeline
Morne D - Jan 2016
Overall score
Prentjiemooi.
Jovali's response
Baie dankie dat julle Jovali julle keuse van verblyf gemaak het. Kom gerus weer.
Vriendelike groete.
Aukeline.
Chris P - Jan 2016
Overall score
Gerieflike luukse verblyf met besonderse uitsigte
Thandi H - Nov 2015
Overall score
Kamer en uitsig was pragtig!
Jovali's response
Beste Augusta,
Dankie vir julle ondersteuning en positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete.
Aukeline
Jovali.
J.d P - Nov 2015
Overall score
Luukse eenheid, asemrowende uitsig.
Jovali's response
Baie dankie dat julle Jovali julle keuse gemaak het. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete.
Aukeline
Christelle V - Oct 2015
Overall score
Jovali is 'n rustige wegbreekplek.
Jovali's response
Beste Christelle,
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie. Ons sal julle graag weer in die toekoms by Jovali wil ontvang.
Vriendelike groete,
Aukeline
Yolande D - Oct 2015
Overall score
Dit was baie lekker en baie mooi. Sal beslis weer daar gaan bly.
Jovali's response
Dankie Yolandi,
Ons is baie bly dat julle jul naweek geniet het en dankie vir die positiewe terugvoer.
Vriendelike groete.
Aukeline
Ilisma B - Oct 2015
Overall score
Baie tevrede.
Jovali's response
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek is bly julle was tevrede en het lekker gekuier.
Kom gerus weer.
Vriendelike groete.
Aukeline.
Florence M - Oct 2015
Overall score
Regtig awesome. Absolute waarde vir jou geld en siel.
Jovali's response
Hallo Florence
Ek is bly julle het dit geniet.
Kom gerus weer.
Vriendelike groete.
Aukeline.
Claudi-monet B - Oct 2015
Overall score
Genoeg spasie vir 2 en onbeskryflike uitsigte.
Jovali's response
Hallo Claudi-Monet
Dankie vir die goeie terugvoer, ek is bly julle het dit geniet.
Kom gerus weer.
Vriendelike groete
Aukeline.
Lorraine W - Sep 2015
Overall score
Awesome! Stylvolle verblyf en vriendelike verwelkoming. Mooiste uitsig.
Rehan P - Sep 2015
Overall score
Die beste!
Jovali's response
Baie dankie Rehan.Bly julle het dit geniet by ons.
Vriendelike groete,
Aukeline
Jovali.
Adriaan B - Aug 2015
Overall score
Gul ontvang. Alles wat ons wou hê, was daar en nog eksras wat dit spesiaal gemaak het.
An-suzanne S - Aug 2015
Overall score
Heerlik gebly by Jovali met 'n pragtige uitsig!
Vanessa D - Jul 2015
Overall score
Baie netjies, goed geleë, toegeruste verblyf.
Gerbrecht C - Jun 2015
Overall score
Jovali is ongelooflik!
Tina G - May 2015
Overall score
Rus en vrede en absolute ontspanning.
Barry G - May 2015
Overall score
Uitstekende akkommodasie met die mooiste uitsig denkbaar.
Renee L - May 2015
Overall score
Naweek in Clarens selfsorg op gasteplaas.
Marelize S - Jan 2015
Overall score
'n Goed toegeruste, netjiese en skoon eenheid met 'n rustige en huislike atmosfeer!
Read moreLené K - Jan 2015
Overall score
Heerlik gekuier, pragtige natuurskoon.
Marika M - Jan 2015
Overall score
Pragtige omgewing, skoon en netjies, gasvry!
Mignon G - Jan 2015
Overall score
Selfsorg op sy beste!
Piet M - Jan 2015
Overall score
Onbeskryflik mooi!
Heleen K - Dec 2014
Overall score
Asemrowende omgewing en uitkyk vanuit die eenheid!
Read moreTanya D - Nov 2014
Overall score
Ongelooflik lekker!
Juanine R - Nov 2014
Overall score
Skoon en netjies!
Piere D - Oct 2014
Overall score
Uitstekend, netjies, lekker en pragtig.
Heidi J - Oct 2014
Overall score
Dit was ongelooflik mooi en netjies. Dit gevoel of jy ver weg is van alles, maar tog is jy net 4 km van Clarens af.
Charmaine D - Sep 2014
Overall score
Baie aangename verblyf met 'n fantastiese uitsig.
Francois L - Aug 2014
Overall score
Lekker plekkie. Mooi uitsig!
Elmien M - Aug 2014
Overall score
Goed!
Jacques V - Jul 2014
Overall score
Baie aangenaam en ons sal weer daar gaan kuier!
Marileen L - Jul 2014
Overall score
Lekke!
Carlien K - Jul 2014
Overall score
'n Stukkie hemel op aarde!
Wian C - Apr 2014
Overall score
Baie lekker!
Christoff F - Apr 2014
Overall score
Asemrowende uitsig op die berge. Dankie vir 'n onvergeetlike ervaring en gasvryheid.
Luzette S - Apr 2014
Overall score
Jovali is fantasties!
Sarie K - Mar 2014
Overall score
Heerlik gekuier
Carel Christiaan D - Feb 2014
Overall score
Stil en rustig ... ongelooflik vir net rus en spasie.
Laura-lee F - Jan 2014
Overall score
Pragtig, rustig en lekker.
Ester P - Dec 2013
Overall score
Jovali was uitstekende waarde vir geld.
Etienne B - Dec 2013
Overall score
Stunning!
Sello H - Nov 2013
Overall score
A great place to stay at.