Jubel n Juig Self-Catering
Review Summary
Gloudina N - Dec 2020
Overall score
Mees persoonlike en vriendelike gasvryheid ooit. 'n Ware juweel van 'n plek en verblyf.
Jubel n Juig Self-Catering's response
Baie dankie Glourina!
Dit was 'n voorreg om jou hier te hê, net jammer dit was so kort!!
Kim enige tyd weer. Baie dankie vir die spontane en gewaardeerde terugvoer.
Mariette
Rialene E - Aug 2020
Overall score
Bo verwagting.
Karin V - Feb 2020
Overall score
Tranquil and very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en baie lekker.
Ek het heerlik gekuier en kon my eie ding doen terwyl ek ook heerlik met die gasvrou kon kuier. Puik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elna E - Jan 2020
Overall score
‘n Ware rusplek in ‘n lieflike paradys.
Jubel n Juig Self-Catering's response
Baie dankie aan julle twee,
Dit was 'n voorreg om julle hier te kon huisves. Kom asseblief weer!
Sterkte vir die jaar wat voorlê.
Mariette
Dawn Z - Dec 2019
Overall score
Ongelooflik!
Jubel n Juig Self-Catering's response
Liewe Dawn en Paul
Dit was sooo lekker om julle hier te hê! Kom asb weer. Net die beste vir julle.
Mariette
Pieter N - Sep 2019
Overall score
Excellent, couldn't be better.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend, kan nie beter nie.
Uiters aangename verblyf. Sal met graagte in toekoms weer soontoe wil gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jubel n Juig Self-Catering's response
Baie, baie dankie Pieter net jammer dit was so kort.
Marietjie, besonder dankie vir jou inskrywing in my gasteboek. Jou manier van skryf en jou waardering beteken vir my baie.
Kom asb weer.
Melissa D - Jul 2019
Overall score
A very peaceful and relaxing experience!
Jubel n Juig Self-Catering's response
Thank you so much Melissa,
You are the quality guests I love to have in my unit. Thanks for the special feedback.
Catherine G - Mar 2019
Overall score
Absolutely perfect.
Jubel n Juig Self-Catering's response
Cathy,
You are extremely kind. Please stay longer next time! Blessings. Mariette
Tammy K - Mar 2019
Overall score
Serenity.
Jubel n Juig Self-Catering's response
Thank you, Tammy. It was lovely having you here.
The rooms are virtually soundproof and I could not hear you at all. As I mentioned, two cats and myself, doing our own thing!
Unfortunately, we are not allowed to build two separate buildings on one plot.
Hoping to see you again,
Mariette
Gayle W - Jan 2019
Overall score
Superb accommodation with every home comfort, very gracious host and fantastic location - all round a first class experience!
Jubel n Juig Self-Catering's response
Gayle,
Thank you so much. Loved having you.
Please come again.
Regards
Mariette
Lizette G - Aug 2018
Overall score
Lovely and relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik en ontspannend.
Ons het heerlik gebly en kliëntediens is puik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jubel n Juig Self-Catering's response
Baie dankie Lizette
Dit was 'n vreugde om julle hier te kon hê.
Floris B - Apr 2018
Overall score
Ongelooflik mooi en rustig!
Jubel n Juig Self-Catering's response
Floris, baie, baie dankie.
Dit was so lekker om julle hier te hê. Julle is absoluut welkom.
Vrede en voorspoed.
Mariette
Ilse S - Mar 2018
Overall score
Salige kuier in pragtige plekkie.
Jubel n Juig Self-Catering's response
Baie dankie Ilse, ek is bly julle het dit geniet.
Mariette
Eben N - Mar 2018
Overall score
Baie lekker gebly.
Read moreJubel n Juig Self-Catering's response
Hello Eben,
Dankie vir die eerlike terugvoer.
DIe sleutel aan my kant is maar om vullissakke te ruil of vensters toe te maak as die wind opkom of dit stowwerig raak, of die lig aan te skakel as julle na donker terugkeer. Geen ander rede nie.
Ek vertrou julle kom weer binnekort kuier.
Mariette
Chantal H - Jan 2018
Overall score
Tuis.
Jubel n Juig Self-Catering's response
Hello Chantal,
Baie dankie vir die goeie terugvoer wat so diep uit jou hart kom. Dit was 'n absolute voorreg om julle hier te kon hê.
Julle moet 'n voorspoedige jaar hêen ons dra mekaar maar in gebede op.
Liefdegroete,
Mariette
Christie L - Jan 2018
Overall score
Baie lekker plekkie met al die nodige geriewe en 'n lekker kuierstoep.
Jubel n Juig Self-Catering's response
Hello Christie en Lorensa,
Baie dankie vir die baie vriendelike teeugvoer oor JubelnJuig!
Ek is ryker met julle as vriende, ek het ook lekker saam met julle gekuier.
Mariette
Elsabé H - Jan 2018
Overall score
Heerlik rustig, naby die see en wonderlike gasvryheid.
Kobus V - Aug 2017
Overall score
Baie aangenaam. Mariette was baie gasvry en behulpsaam.
Jubel n Juig Self-Catering's response
Kobus,
Dit was lekker om julle hier te kon hê.
Ek is so bly julle het dit geniet hier. Dis so bevredigend om te kan hand bysit om ander 'n welverdiende
Rus te gee.
Sien weer.
M
Heidi N - Jun 2017
Overall score
Warm and homely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Warm en huislik.
Mariette is 'n uitstekende gasvrou.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jubel n Juig Self-Catering's response
Baie dankie, Heidi en Christo. Dit was heerlik om julle hier te kon hê.
Julle is baie welkom om weer te kom.
Liefde en groete
Mariette
Zileen L - Apr 2017
Overall score
Great, relaxing accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike, rustige verblyf.
Lekker rustige area, naby die see. Pragtige sonsondergang! Huisie langsaan hoofhuis. Meer bedoel vir klein familie en paartjies (uitslaanbanke sal nie gemaklik wees vir 2 mense nie). Mens voel bietjie skuldig om musiek te speel aangesien jy reg langsaan eienaar is. Mariette verskriklik gasvry en laat jou baie welkom voel! Dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jubel n Juig Self-Catering's response
Baie dankie Zileen!
Huis is grootliks klankdig.
Baie dankie vir jou review. Voel vry im weer te kom!
m
Juanita S - Mar 2017
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Dit was alles waarvoor ons gehoop het, rustig, baie netjies, plek het alles in en baie gerieflik. Ons gaan definitief weer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jubel n Juig Self-Catering's response
Baie dankie Juanita en Quinton! Ek waardeer dit so baie! Kom asseblief weer!
Mariette
Natasha C - Feb 2017
Overall score
Relaxing accomodation that satisfied all our needs.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige verblyf wat in al ons behoeftes voorsien het.
Wonderlike rustige verblyf aan die Weskus waar mens jou batterye kan herlaai. Dit loop oor van Weskus vriendelikheid en gasvryheid. 'n Stukkie paradys!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jubel n Juig Self-Catering's response
Baie dankie Natasha!
Dit is so wonderlik om julle hier te kon hê vir die lekker lang kuier. Ek hoop ons kontak met mekaar 'groei voort'!
Vertrou ons sien weer.
JubelnJuig groete
Mariette
Riana G - Nov 2016
Overall score
Rest, peace, and healing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rus, vrede en genesing.
Heerlike, rustige wegbreek van alles en almal.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jubel n Juig Self-Catering's response
Hello Riana,
Baie dankie vir die gunstige terugvoer wat jy gestuur het.
Ek waardeer dit opreg. Alle sterkte met die Kerstyd wat voorlê.
Mariette
Joey B - Nov 2016
Overall score
It was absolutely fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was absoluut fantasties!
Kan hierdie regtig aanbeveel, nie vir vakansiegangers wat die stadsliggies soek nie, maar regtig net vir lekker uitspan! Dit is heerlik rustig, geen geraas. Alles wat jy sien voor jy gaan is wat jy kry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jubel n Juig Self-Catering's response
Baie dankie Joey!
Ek waardeer opreg. Jy is altyd altyd welkom.
Mariette.
Jubelnjuig
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 4 Pikkewyn Close, Kersbosstrand, Dwarskersbos, 7365, Western Cape
- All ages welcome