The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Kalahari Gateway Hotel | TravelGround
+20

Kalahari Gateway Hotel

Hotel

Review Summary

4.3 out of 5from 19 reviews for Kalahari Gateway Hotel
Cleanliness
4.5/5
Service
4.3/5
Location
4.0/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.2/5
Cliff C - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cliff C
With spouse/partner

Groot, luukse kamer.

Die kamers is skoon en netjies. Die restaurant het egter teleurgestel. Na 90 minute se wag, was die vis wat ons bestel het oneetbaar. Daar was ook geen keuse van enige witwyn nie, alhoewel hulle tussen verskeie kelders geleë is. Hulle kan vir seker beter doen.

Dirk U - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk U
With spouse/partner

Pleasant.

Good food, very good and reasonable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam.

Goeie kos, baie goed en billik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Barry G - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Barry G
With spouse/partner

Ek en my vrou het daar oorgeslaap op pad na die Weskus.

Diens in die restourant gedurende aandete en ontbyt was maar traag. Daar was heelwat lawaai van verkeer in die straat voor die hotel gedurende die nag en verder was die beeld op die TV maar redelik swak.

Myburgh L - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Myburgh L
With spouse/partner

Personeel was baie vriendelik en professioneel en verblyf was skoon en netjies.

Geen klagtes nie, ons het lekker geëet in restaurant en lekker geslaap.

Role V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Role V

Baie lekker oorslaapbestemming!

Ons het die selfsorg-eenheid baie geniet, veral die lugreëling in die warm Desember maand! Die eenheid het alles wat jy nodig het en was baie gerieflik. Sommige van die ander gaste het gedurende die nag baie hard gesels / gekuier, maar het gelukkig later stil geraak sodat ons kon rus. Behalwe vir die bure, het ons die aand daar geniet.

Riaan D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan D
With spouse/partner

Great hospitality from very friendly staff!

Value for money! Even the wine and food is dirt cheap! I will definitely visit here again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese gasvryheid deur baie vriendelike personeel!

Waarde vir geld! Selfs die wyn en kos is spotgoedkoop! Ek gaan beslis weer hier kuier!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wynand V - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wynand V
With spouse/partner

Lovely people.

Waiters and reception were excellent. Very helpful when we visited Augrabies to check on my four-footed family member. Food was excellent, no complaints.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dierbare mense.

Kelners en ontvangs was uitstekend. Baie behulpsaam toe ons Augrabies gaan besoek het om na my vier voet kind te kyk. Kos uitstekend, geen klagtes.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre E - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre E
Individual traveler

Very neat and relaxing.

Very pleasant place to stay with very helpful staff and owner that makes you feel welcome. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en ontspannend.

Baie aangename plek om oor te bly met baie behulpsame personeel en eienaar wat mens laat welkom voel. Sal beslis weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dan V - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Dan V
On business

Reasonable overnight stay for business or to be out all day.

Reasonable accommodation. Explore the falls and beautiful environment there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Redelike verblyf vir oorbly vir besigheid of daagliks uit wees.

Redelike verblyf. Verken valle en mooi omgewing van daar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annamarie E - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annamarie E
With spouse/partner

Besonders vriendelike diens en puik akkommodasie!

Sien gerus die sterre.

Alida T - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Alida T
With spouse/partner

Baie gerieflik en aangenaam.

Ons was aangenaam verras om die selfsorg-eenheid te vind soos beskryf en vertoon op die webblad. Baie modern en gerieflik ingerig. Die diens ... Puik. Sal ek weer daar gaan bly? Verseker. Ek beveel Kalahari Gateway met oortuiging aan.

Gustav C - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gustav C
With spouse/partner

Lekker!

Dit was heel lekker gewees.

Andre D - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andre D
With spouse/partner

Netjies en vriendelik.

Lekker gebly.

Tania S - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Tania S
Family with young children

'n Rustige wegbreek.

Lekker rustig, goed toegerus, mooi skoon en gemaklike omgewing om in rond te gaan. Sou net wou inligting hê oor aktiwiteite in die area, want daar was niks daar in die hotel/kamer nie.

Johanna H - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johanna H
Family with young children

Vriendelike personeel! Dit was lekker om daar te oornag!

Personeel baie akkommoderend. Bietjie meer inligting oor die omgewing en kultuur en besienswaardighede sou welkom gewees het. Die swembad was nie so skoon soos ek dit voorgestel het nie, maar die kamers en restaurant was puik! Alles en alles gee ek 98 persent! 'n Puik hotel! Baie dankie, ons het lekker by julle gekuier!

Werner F - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Werner F
With friends

Een aand vertoef, met 'n goeie gemoed daar weg.

Die foto's op die webbladsy het beter gelyk as wat dit werklik is, maar tog het die selfsorg eenheid voldoen aan alle behoeftes.

Hannelie L - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Hannelie L
With spouse/partner

Die selfsorg eenheid was netjies, maar die buitekant was nie na wense nie.

Die area rondom die selfsorg kamers was nie goed versorg nie.

Hennie S - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hennie S
Family with young children

Baie gerieflik en skoon!

'n Baie netjiese eenheid. Skoon en gemaklik. 'n Baie lekker oornagstop as mens verby Kakamas moet reis.

Willie H - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Willie H

'n Aangename hotel, lekker kos en groot kamers.

Dit word aanbeveel vir enige reisiger. Vriendelike mense! Lekker om daar te bly in 'n mooi dorp.

From R1 265
per night (for 2 people)
From R1 265
per night (for 2 people)
From R1 265
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 82 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 19 Voortrekker Street, Kakamas, 8870, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYzOGEzYTU4LTUwYWUtNDdkOC1hYzE4LTZiMGU3NzIyYzgxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 265  per night (for 2 people) 19 5 1 5 19 Voortrekker Street Kakamas 8870 Northern Cape 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -28.775972499868 20.624245405197
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!