Great Karoo Accommodation at Kalkfontein Gaste Plaas | TravelGround
+28

Kalkfontein Gaste Plaas

6 reviews
Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 6 reviews for Kalkfontein Gaste Plaas
Cleanliness
5.0/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Anthonie B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anthonie B

Getaway from everything. Beautiful.

The farm is about 15 km from the main road on a gravel road. No cellphone signal, so perfect for breaking away from everything. The stars were incredible and the farm clean and well appointed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wegbreek van alles. Ongelooflik mooi.

Die plaas is so 15 km van die hoofpad af op 'n grondpad. Geen selfoonsein, so perfek om heeltemal weg te breek van alles. Die sterre was ongelooflik en die plaas skoon en goed ingerig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kalkfontein Gaste Plaas's response

Baie dankie vir positiewe terugvoer Anthonie en groep. Ons is bly dat jul kuiertjie by ons geniet het. Mooi wense vir toekoms.
Groete
Gert en Julia.

Kalkfontein Gaste Plaas
Flip D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Flip D
Family with young children

It was an incredibly nice experience of calmness.

Good, hospitable people and a neat well equipped home. It's an incredibly nice experience to can relax in the Karoo. It was very nice and will definitely return sometime and not just for evening. Thank you Gert and Julia.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n ongelooflike lekker ervaring van rustigheid.

Gawe, gasvrye mense en 'n netjiese voldoende toegeruste huis. Dit is 'n ongelooflike lekker ervaring om so in die Karoo te gaan rustig verkeer. Dit was baie lekker en sal definitief eendag terugkeer soontoe en nie net vir en aand nie. Baie dankie Gert en Julia.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kalkfontein Gaste Plaas's response

Baie dankie julle. Hoop ons sien mekaar vorentoe weer.
Groete,
Gert en Julia

Kalkfontein Gaste Plaas
Peet B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peet B

Gasvryheid van die eienaars was onverbeterlik en die afgeleë ligging uitstekend.

Gert en Julia is seker van die gasvryste mense wat ek nog ontmoet het. Die huis is baie netjies (nuut), met 'n heerlike binne- en buitebraai. Bestel gerus vleis en wors by Gert voor julle gaan - heerlike Karooskaap. Ons het gegaan as 'n groep motorfietsryers, maar dit sal 'n heerlike wegbreek wees vir 'n gesin of groep vriende. Stil en afgesonderd, met net die Karoo rondom jou.

Kalkfontein Gaste Plaas's response

Baie dankie Peet en groep motorfietsryers.Voorreg om jul in Karoo te ontvang. Kom kuier weer.

Kalkfontein Gaste Plaas
Marene V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marene V
Family with teenagers

Keurige en goed toegeruste huis was lafenis vir die siel.

Die huis is pragtig, keurig versier en baie goed toegerus. Dit is omring deur Karoo-veld; die stilte en blou-blou lug is 'n lafenis vir die siel! Julia en Gert is baie vriendelik en hulpvaardig. Kan beslis aanbeveel!

Handré G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Handré G
Family with young children

Uitstekend.

Baie lekker blyplek en regtig baie gawe mense. Ons is soos familie verwelkom. Karoogasvryheid op sy beste. Die huis het alles wat 'n mens nodig het. Die stilte van die Karoo is heerlik.

Naomi V - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Naomi V
With spouse/partner

'n Stukkie hemel op aarde.

'n Stukkie hemel op aarde wat ons met groot vrymoedigheid aanbeveel, veral vir mense wat die stilte en afsondering van die Karoo kan waardeer. Die huis is baie gesellig en gerieflik ingerig, met alles wat mens nodig het. Dis bv die eerste gastehuis waar ek 'n verlengingskoord kry sodat dit nie 'n gesukkel is om hare droog te maak ver van 'n spieël af nie. Gert en Julia maak seker dat hul gaste tuis voel en lekker kuier.

From R2 600
per night (for 10 people)
From R2 600
per night (for 10 people)
From R2 600
per night (for 10 people)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Kalkfontein Farm, Off the R353, Leeu Gamka, 6970, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGgSTokKjfWMNBkjpxnmseqErVns7uOwCMRJwizJOuffDB80qZ6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 600  per night (for 10 people) 6 5 1 5 Kalkfontein Farm Off the R353 6970 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -32.315629126299 21.764564571533
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com