Review Summary
Alice P - Jan 2021
Overall score
'n Oase in die Kalahari.
Kameelboomkoelte's response
Dankie liewe Alice vir julle mooi resensie!! Ag ek is soo bly julle het als geniet! Dis vir my so spesiaal om met sulke lekker gaste te kommunikeer as ek nie daar is nie!
Bly ons liewe Nandi was daar om julle te ontvang en by te staan!! Sy is ystervrou!!
Altyd welkom!!!
Jannie B - Nov 2020
Overall score
Baie netjies en professioneel. Nina en Nandi is puik.
Renita V - Oct 2019
Overall score
Fantastic!
Kameelboomkoelte's response
Liewe Renita,
Voel soos droom wat verby is. Hoop julle het reggekom met julle grondseil toe in die Park? Baie dankie vir die mooi resensie. Julle is liefste mense en altyd welkom by ons. Was plesier om julle te ontvang!
Liefde en voorspoed
Nina
Marietjie V - Aug 2019
Overall score
Aangenaam.
Kameelboomkoelte's response
Baie dankie julle liewe mense! Ek hoop regtig julle het dit geniet, en dat ons julle sommer gou in die toekoms weer daar sal sien. Julle is welkom enige tyd. Mooiste dag verder.
Liefde
NINA MEYER
Anel J - Jun 2019
Overall score
Fantastiese verblyf in Askham.
Kameelboomkoelte's response
Baie dankie liewe Anel. Julle is dierbaar en altyd welkom. Enige tyd. Sien uit om julle weer te ontvang.
Liefde,
Nina
Anton V - Apr 2019
Overall score
Surely a surprise and with Rodney looking after, you even better!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vir seker 'n verrassing en met Rodney wat na jou kyk, nog beter!
Met ons reis na die Kgalagadi was meeste oornagplekke vol bespreek. As jy bereid is om 'n bietjie meer te betaal met die plekkie is jy verseker van beter standaarde en gehalteverblyf. Rodney is 'n baie goeie gasheer en ek sal weer daar oorslaap met my volgende besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kameelboomkoelte's response
Baie dankie Anton en familie! Julle resensie maak ons warm om die hart! Jjulle is enige tyd welkom om weer te kom oornag. So bly julle was tevrede en als was in plek. Die Kalahari suig jou op om net altyd weer en weer te kom.
Voorspoed en liefde vir julle,
Nina
Ronel D - Sep 2018
Overall score
Kameelboomkoelte was puik! Gasvryheid en netheid was van topgehalte en kan nie glo hoe veilig is dit hier nie, baie dankie.
Morne M - Aug 2018
Overall score
Soveel meer as wat verwag is.
Marius F - Jul 2018
Overall score
Volmaakte selfsorg verblyf.
Annalize H - Jul 2018
Overall score
Fantasties.
Kameelboomkoelte's response
Baie dankie vir julle mooi resensie, dit doen ons harte goed om te weet ons mense is gelukkig en tevrede. Julle is altyd welkom!
Liefde,
Nina
Wim B - May 2018
Overall score
Was fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties lekker gewees!
Ons het dit vreeslik geniet. Plek is netjies met baie mooi uitleg. Mooi sterre gesien. Lekker kuierarea. Vriendelike eienaars wat kort-kort seker gemaak het dat als reg is met ons verblyf. Ons sal definitief hulle plek enige tyd aanbeveel. Sien julle een van die dae weer!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kameelboomkoelte's response
Liewe Annalize! So bly julle het geniet, altyd lekker as ons ons liefste Kalahari kan deel met mense wat ook alles hier kan waardeer! Julle baie welkom enige tyd, bespreek gerus weer.
Liefde,
Nina
- Capacity: 14 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 55 Kameelboom Street, Askham, 8814, Northern Cape
- All ages welcome