The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Kango 25 | TravelGround
+18

Kango 25

52 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 52 reviews for Kango 25
Cleanliness
4.5/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Leandri B - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
1/5
Value for money
5/5
Leandri B
Family with young children

Waarde vir geld en wonderlike mense.

Rustig mooi en skoon, lekker naby die strand en die kliëntediens was wonderlik. Ek sal met graagte die plekkie aanbeveel, ons kan nie wag om terug te gaan nie.

Hilda C - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hilda C

Huislike veilige atmosfeer en lekker by die see.

Dis ons 2de besoek aan Kango 25 en sal beslis weer kom. Die eienaar en sy vrou was so gasvry en vriendelik.

Heide B - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heide B
Family with teenagers

Heerlike kuier, naby die see, al die restaurante & die swembad.

Huisie is knus en baie goed ingerig met die nodige toestelle. Heerlik naby aan die see en die warm swembad, stapafstand. Het die breuk van stadsgedruis vreeslik geniet.

Andre V - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre V
With friends

Perfekte wegbreekplek selfs net vir 'n naweek.

Die plek is beslis waarde vir geld en is geleë bitter naby aan die see en die waterfront. Kan gerieflik orals stap en bitter vriendelike diens.

Vicky W - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vicky W

Baie lekker gekuier saam met my susters rustige omgewing, goeie akkommodasie. Alles mooi ingerig en netjiese akkommodasie en gawe hulpvaardige gasheer en gasvrou sal defnitief weer daar kuier. .

Sal beslis weer kom.

Willie S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie S
With spouse/partner

Uitstekende ligging, stapafstand na strand en winkels.

Eienaars baie vriendelik en hulle het ons dadelik tuis laat voel. Woonstel is baie goed toegerus met alles wat jy nodig mag kry.

Vaughn D - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vaughn D

Wonderful stay.

Host was extremely helpful. Had a vehicle issue during me stay which he had no problem in assisting me with.

Salomé O - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Salomé O

Baie lekker. Alles wat jy nodig het is tot jou beskikking. Stapafstand vanaf strand en sentrum.

Die woonstel is baie goed ingerig. Alles word voorsien. Jy hoef letterlik net jou klere in te pak.

Laetitia W - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Laetitia W
Family with young children

Ons is baie vriendelik verwelkom en was op die hande gedra. 10 uit 10 vir gasvryheid.

Die ligging is perfek, loopafstand na die hoofstrand en winkelsentrum. Die plekkie is baie netjies en skoon by aankoms. Ons sal beslis weer hier tuisgaan in die toekoms.

Hilda C - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hilda C
Family with teenagers

Baie lekker gebly. Baie vriendelike eienaar en sy vrou.

Ligging was fantasties en plek binne was lekker ingerig gewees. Sal beslis dit aanbeveel.

Hannie J - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannie J
With spouse/partner

Baie goed toegerus, netjies en skoon.

Naby die ATKV Karavaanpark en see. Loopafstand na die sentrum en eetplekke. Mooiste Karoodorp-uitbreiding.

Yolande U - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Yolande U
With spouse/partner

Heerlike wegbreek naweek

Ons het heerlik gebly, "feels like home" gevoel, stap afstand van winkels, strand.....

Ismail S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ismail S

Tuis weg van die huis

Vriendelike gashere, gaan beslis terug

Louise S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise S
Family with young children

Heerlike plekkie, sal vir enigeen aanbeveel

Mense daar baie gasvry, vriendelik. Parkering bietjie van `n probleem, tyd was ons gegaan het ok, maar sal seisoentye dalk bietjie sukkel. Maar heelike plekkie, sal def weer daarnatoe gaan.

Danie G - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie G
With spouse/partner

Rustige omgewing en vriendelike mense.

Baie vriendelik ontvang, baie lekker gekuier en die akkommodasie is goed, skoon en netjies.

Christelle V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christelle V
Family with teenagers

Beslis n weer kuier werd!

Uitstekende logging, loopafstand van strand en winkel Uitstekend toegerus vir absolute ontspanning Oor genoeg beddegoed en handoeke Reg uitgelê vir grains kuier

Rudie V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudie V
With spouse/partner

Pleasant, relaxing and comfortable. Landlord extremely helpful and friendly. Lovely people.

Since the moment we arrived it was as if we've arrived home away from home. Everything you need is there and very comfortable. The location is perfect as everything (shops, beachfront, etc.) is within easy walking distance. The village is quiet and safe. Driving to Mossel Bay is a matter of minutes. The area is well kept. Loved our stay at Kango 25.

Jd C - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jd C
Family with teenagers

Awesome!

Owners are wonderful!

Lee-roy M - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lee-roy M
Family with young children

Peaceful, safe and neat.

This place was perfect for my small family, much more than expected. The dishwasher was definitely a bonus and the super hot water in the shower was fantastic. The place is ideal for a getaway as it's within easy walking distance to the beach, shopping centre and entertainment centre. The hosts were genuinely friendly and welcoming. The only thing missing was an indoor braai area or kaggel, other than that the place was perfectly great and comfortable.

Mariette T - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariette T
With friends

Baie netjies en stil area.

Lekker gesellig gewees.

Ineke K - Jul 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ineke K
Family with teenagers

Pragtige plek, super gawe mense en als wat jy wil hê en nog meer!

Ons is vriendelik ontvang deur ons gasvrou en dadelik welkom laat voel. Die woonstel het alles wat jy benodig en sommer nog meer. Die ligging is perfek en jy stap see toe, winkels toe en orals waar jy wil wees in Hartenbos. Hierdie is 'n juweel. Sal beslis weer daar gaan bly.

Denice T - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Denice T
Family with young children

Was heerlik. Oom en tannie is baie vriendelik.

Lekker blyplek. Oom en tannie is baie gasvry. Baie naby aan see en oord.

Maggie D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maggie D
With spouse/partner

Het baie lekker gebly, Die oom en tannie baie vriendelik en help as daar probleem is. Sal weer gaan kuier enige tyd.

Baie veilig gevoel en sal beslis die plekkie aanbeveel.

Werner V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Werner V
With friends

Value for money and good location.

Kango 25 is a very nice place, walking distance from the sea and very safe. Enough space for a small family to stay comfortable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld en goeie ligging.

Kango 25 is 'n baie oulike plekkie, loopafstand van die see en baie veilig. Genoeg spasie vir 'n klein gesin om gemaklik te bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leone D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leone D
With spouse/partner

Heerlik gekuier, baie gerieflike verblyf met perfekte ligging.

Baie aangename eienaars, baie welkom gevoel en regtig lekker gebly. Netheid kan net verbeter word.

Charmoné G - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Charmoné G
With spouse/partner

Net aand oorgeslaap.

Plek nie mooi skoon en het onaangename reuk. Kan doen met bietjie opgraderings. Die ligging is wel perfek.

Madeleine V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Madeleine V
Family with young children

Goeie waarde vir geld.

Vriendelike gasheer. Nice plek.

Ona G - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ona G
With spouse/partner

Uitmuntende waarde!

Baie dankie aan Jacques en Liena vir jul gasvryheid. Ons het vir drie aande by Kango 25 gekuier. Die woonstel is besonders ruim met alles denkbaar. Die slaapgeriewe, linne en handdoeke is van baie goeie gehalte, die stort is puik en DStv is 'n bonus. En dis net sowat 5 minute se stap na die wandelpad en strand. Dis beslis baie goeie waarde vir jou geld.

Isabel D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isabel D
With spouse/partner

Dit was waarde vir geld met goeie kliëntediens.

Dit is regtig 'n baie mooi en groot plek, met als wat 'n mens nodig het. Die kliëntediens was ook uitstekend en dit is 'n baie veilige plekkie naby die strand.

Esther S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esther S
Family with teenagers

Lovely, peaceful visit.

Cute, affordable place. Clean and neat with everything you might need. Walking distance from the beach and shops.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike, rustige kuier.

Oulike plekkie wat bekostigbaar is. Skoon en netjies met alles wat jy in jou eie huis so nodig kry. Loopafstand van die strand en winkels.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Yolanda B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Yolanda B
With spouse/partner

Not again.

The apartment is below the house, there is only a plank floor with the result that you constantly hear people walking above you or the dog running night and day. As for parking: none. You have to look where there aren't people and then park in their spot.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Nie weer nie.

Die woonstel is onder die huis, daar is slegs 'n plankvloer met die gevolg is jy hoor konstant nag en dag die mense bo jou loop of die hond hardloop. Wat parkering aanbetref: geen. Jy moet maar kyk waar is nie mense nie en dan op hulle plek parkeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andries M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andries M

Dit was lekker.

Dit is baie lekker in Hartenbos en om daar te bly is net so lekker.

Jacques P - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jacques P
Family with young children

Had a very nice stay and was very peaceful.

Accommodation is very neat, has everything you need to enjoy your holiday. It is walking distance from the beach and water park and indoor hot water pool. Had a great stay and will definitely go again next year.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het baie lekker gebly en baie rustig gewees.

Blyplek is baie netjies, het alles in wat jy benodig om lekker vakansie te hou. Dis loop afstand vanaf die strand en waterpark en warm water swembad binnehuis. Het baie lekker gebly sal beslis volgende jaar weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Morne H - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morne H
With spouse/partner

Droomvakansie.

Vriendelike diens en gasvryheid.

Mthandazeli W - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mthandazeli W
Family with young children

The room is wonderful.

It was better than I expected and the people were kind and caring.

Natasha K - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha K
Family with young children

We had a lovely stay.

We got more than we expected. Delicious shower with nice warm water, beds and pillows were also great. Full DStv that worked and very friendly reception at the unit. Will definitely go again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het heerlik gebly.

Ons het meer gekry as wat ons verwag het. Heerlike stort met lekker warm water, beddens en kussings was ook baie lekker. Vol DStv wat gewerk het en baie vriendelike ontvang by die eenheid. Sal vir seker weer gaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Herman H - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman H
Family with teenagers

Lekker warm geslaap en gestort.

Twee goed is vir my baie belangrik as ek weggaan die naweek. Ek wil lekker slaap en ek wil 'n warm stort hê. Kango 25 kry twee groot regmerkies by beide van die stellings. Netjies skoon. Naby alles. Geen issues nie.

Riette M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Riette M
On business

Aangenaam verras.

Perfek geleë. Gerieflik, netjies, stil omgewing en naby alles.

Michiel F - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michiel F
With friends

Ek het baie lekker gebly en sal in toekoms weer daar gaan bly. Kango 25.

Kango 25 is 'n ideale plek om te oornag of weg te breek vir 'n naweek of vakansie. Die woonstel is volledig toegerus, vanaf braaigeriewe tot volledige kombuis, wat wasmasjien ens. insluit, veral met die oog op 'n vakansie. Woonstel is redelik sentraal geleë t.o.v. winkels en swemgeriewe.

Marianne B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marianne B
Family with teenagers

Presies wat ons nodig gehad het!

Ons is baie vriendelik ontvang deur Oom Jacques. Kango 25 is 'n gerieflik, netjies, skoon en daar was alles wat ons nodig gehad het. Definitief waarde vir geld! Lekker naby aan alles. As ek iets negatief moet sê wat ander huurders dalk kan pla, die eienaars bly op die boonste verdieping en mens kan hulle hoor stap, maar dit het ons glad nie gepla nie! Ons gaan definitief weer daar bly!

Dietrich S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dietrich S
Family with teenagers

Heerlike seevakansie in die winter.

Ons tweede keer hier en sal definitief weer kom. Ligging en waarde vir geld is puik.

Elna V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elna V
With spouse/partner

Vriendelik eienaars. Beslis waarde vir geld.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Jacques. En die het selfs 'n sms ontvang wat gevra het of ons veilig by die huis aangekom het. Die eenheid is beslis waarde vir geld.

Ernita V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ernita V
Family with young children

Gasvryheid en verblyf is uitstekend.

Hierdie verblyf beskik oor al die geriewe en is baie sentraal en geskik vir 'n wonderlike belewenis van Hartenbos.

Allan C - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Allan C
With spouse/partner

Very comfortable and well situated.

We found the accommodation more than adequate for our needs, overnight stop. It would also be very comfortable for a longer stay and is within easy walking distance to the beach, shopping centre and entertainment centre (for children). There is no garden for children to play in.

Roderick C - May 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Roderick C
Family with teenagers

Not what I expected.

Location is great. Unit not up to standard. Smell of gas. Some of the cabinets were dirty. Expected at least SABC channel was available. Reception 4/5. Will definitely not book there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Nie wat ek verwag het nie.

Ligging is puik. Eenheid nie op standaard nie. Ruik na gas. Van die kassies was vuil. Het verwag dat daar ten minste SABC-kanaal beskikbaar was. Die ontvangs 4/5 Sal beslis nie weer daar bespreek nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Warren W - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Warren W
With spouse/partner

Dit was baie lekker en ons het sommer eietyd tuis gevoel!

Oom Jacques het ons baie vriendelik ontvang. Ons het onmiddellik tuis gevoel en sal beslis weer kom kuier. Die woonstel is ruim, dit is in 'n veilige area, dit is volledig toegerus en is op die perfekte plek geleë, stapafstand vanaf die strand en waterfront. Baie dankie vir 'n lekker kuiertjie!

Esther V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esther V
With spouse/partner

Perfekte ligging, loopafstand van alles.

Heerlik gekuier! Vriendelik en gasvrye eienaars. Kango 25 het alles wat jy nodig het. Sal beslis weer by Kango 25 tuisgaan!

Marius K - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marius K
With spouse/partner

Netjies, skoon, met als wat ons benodig het.

Woonstel was baie netjies en skoon met als wat ons benodig het. Was baie sentraal en naby alles vir ons doeleindes.

Erik V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erik V

Die verblyf was uitstekend. 5 sterre vir al die vriendelikheid en ons ontvangs met ons aankoms.

Ek moet sê ons is baie hartlik verwelkom. Plek was baie netjies en sal dit definitief aanbeveel vir ander. Alhoewel ons verblyf baie kort was was dit regtig die moeite werd. Sal definitief weer besoek as ek daardie kant is.

Hendrik D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hendrik D
With spouse/partner

Gerieflik, bekostigbaar en vriendelike, behulpsame eienaars.

Die eienaars was baie hulpvaardig met enige versoek aan hulle gerig. Geen WiFi beskikbaar. Die plek is ruim en het alles in wat nodig is om jou verblyf gerieflik te maak. Die blyplek is stapafstand na winkels en die strand. Ons het heerlik gebly en sal weer eendag daar gaan oorbly.

Dietrich S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dietrich S
Family with young children

Quiet, off the beaten track en within walking distance from everything.

The street's traffic is regulated by a gate and there is barely any traffic. The children could play in the street and we partied with all the neighbours' kiddies. The flat, however, had a bunch of sharp or rough corners that could hurt the children, but it is a dream for teens and parents. Five minute walk to the beach, the shops or funpark. We will come again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stilte weg van die stadsgejaag en stapafstand van als.

Die straat se verkeer word beheer deur 'n hek en daar is feitlik geen verkeer nie. Die kinders kon in die pad speel en ons het baljaar met al die bure se maatjies. Die woonstel het egter 'n klompie skerp of growwe hoeke wat kinders kan eina maak, maar vir tieners en ouer, 'n droom. Vyf minute se stap na die strand, die winkels of die pretpark. Ons sal weer kom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Morne H - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morne H
With spouse/partner

Ongelooflik lekker en waarde vir geld.

Ek wil net graag hiermee baie dankie sê aan die eienaars van Kango 25 vir die besondere ervaring die afgelope naweek. Ons het die voorreg gehad om daar tuis te gaan en net een woord - wow! Die verblyf en woonstel het ons verwagtinge by verre oorskry. Ons is baie vriendelik ontvang en het sommer van die begin af tuis gevoel. Daar is nou werklik enige iets onder die son waaraan mens kan dink beskikbaar in die woonstel wat mens mag benodig. Dis 2 minute se stap na die strand en die winkelsentrum. Daar is regtig baie moeite gedoen met die eenheid en ek sal vir enige persoon aanbeveel om by Kango 25 te bespreek. Dis meer as waarde vir jou geld.

From R690
per night (sleeps 5)
From R690
per night (sleeps 5)
From R690
per night (sleeps 5)
Make a Booking
  • Capacity: 5 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 25 Kango Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3ee6189ad0a9c42674f865a9b2b8db1cc839ea07682d68288a6a8fdd50ef61f8764b25a52551714bea4b317c734b3f2da91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R690  per night (sleeps 5) 52 5 1 5 25 Kango Avenue Hartenbos 6520 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.124579 22.116596
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!