The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Kapteinskloof Guest Cottage | TravelGround
+22

Kapteinskloof Guest Cottage

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 7 reviews for Kapteinskloof Guest Cottage
Cleanliness
4.9/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Kamari D - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kamari D
With spouse/partner

Awesome place to get away for some time-out.

Thanks, this place is great if you just need to switch off. The hot tub under the stars is super special and the host makes sure you are completely private and exclusive. Great experience if you just need a few days out of the rat race!

Kapteinskloof Guest Cottage's response

Thank you Kamari. It was great hosting you guys. We hope to see you again.

Kapteinskloof Guest Cottage
Ronelle Louwrens L - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronelle Louwrens L
With friends

'n Wonderlike wegbreek na die platteland van Italië.

Naby aan stad en ander Boland streke, maar vêr genoeg, so uitstekend vir 'n naweek wegbreek. As jy moeg gewerk is dan is dit 'n heerlike plek om op te van met slaap, swem, lees, kosmaak ens. Heerlike geswem en die hot tub geniet. Nuwe disse uitprobeer. Baie gestap en die tieners het gaan perdry.

Nandi T - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nandi T
With spouse/partner

Pragtig, histories en rustig.

Pragtige historiese plaashuisie. Dit was 'n voorreg om in 'n stukkie van ons Afrikaanse erfenis te bly vir 'n paar nagte. Kliëntediens was baie goed en almal was baie vriendelik en behulpsaam. Ons was baie beïndruk met die plekkie en sal definitief weer daar gaan bly.

Susan E - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan E
With friends

Absoluut heerlik.

Wat 'n aangename verrassing. Lieflike outentieke ou huis, pragtig en smaakvol ingerig. Alles wat mens moontlik sou benodig. Vriendelike gasvrou. Veilige omgewing. Pragtig rustig en stil en geleë in 'n lieflike tuin. Ek sal beslis weer teruggaan.

Kapteinskloof Guest Cottage's response

Thank you Susan,
It was a great pleasure hosting you guys. We look forward to seeing you again soon.
Warm regards,
Melanie

Kapteinskloof Guest Cottage
Helen E - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helen E
Family with teenagers

Heerlik rustig, pragtige omgewing, vriendelik, tegemoetkomende gasheer en vrou, was baie spesiaal.

Sal dit sterk aanbeveel vir stilte, voëlkyk, natuur geniet, stap- en fietsry-entoesiaste. Baie goeie waarde vir geld, baie gawe gasheer en -vrou!

Kapteinskloof Guest Cottage's response

Dear Helen and family,
It was a great pleasure hosting you and your family and furbabies. We so enjoy sharing our special place with others. Hope to see you all again.

Kapteinskloof Guest Cottage
Antoinette L - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette L
With spouse/partner

A privilege to experience something of bygone days in such a beautiful, restored cottage, with such a beautiful setting.

Kapteinskloof Guesthouse is situated in a beautiful and watery gorge near Piketberg. It was a privilege to be able to stay in the beautifully restored cottage and we would love to go again. Years ago, I read an article about Kapteinskloof and its previous owners, the Fouries, and was my surprise great when I booked here and realised that the cottage in which we were accommodated was a restoration project of the Fouries. Kapteinskloof is a comfortable distance from Cape Town and Melanie and her team warmly welcomed us. Surrounded by blueberry and citrus orchards, we were deeply impressed by the peaceful and beautiful scenery. We didn't know the area, and it was great to discover the secrets of the Sandveld. Early in the morning we had a look at Piketberg and I even bought some gum boots for my own gardening. Then we drove to Velddrif for a delicious lunch on the lagoon, and for a walk through Laaiplek. We went back to Kapteinskloof for our own braai early that evening. Although the pool in the orchard, with fresh fountain water, looked extremely tempting, we left it for another time. There is also a hot tub for guests interested in such. Hopefully we will be able to visit the mission stations such as Moravia, Wittewater and Goedverwacht next time. It is good that cottages like these that are examples of our folk art are preserved and maintained.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Voorreg om in so 'n mooi, gerestoureerde huisie iets van vervloë dae te ervaar, en dit in so 'n pragtige omgewing.

Kapteinskloof Guesthouse is geleë in 'n pragtige en waterryke kloof naby Piketberg. Dit was 'n voorreg om in die pragtig gerestoureerde kothuis te kon tuisgaan en ons sal graag weer wil gaan. Jare gelede het ek 'n artikel oor Kapteinskloof en sy vorige eienaars, die Fouries, gelees en was my verrassing groot toe ek plek bespreek en agterkom dat die kothuis waarin ons akkommodasie gekry het, 'n restourasieprojek van die Fouries was. Kapteinskloof is 'n gemaklike afstand vanaf Kaapstad en Melanie en haar span het ons hartlik verwelkom. Die plasie is omring deur bloubessie- en sitrusboorde en ons was diep onder die indruk van die rustige en mooi natuurskoon. Ons ken nie die area nie, en dit was heerlik om van die geheime van die Sandveld te ontdek. Vroegoggend het ons eers gaan kyk hoe Piketberg lyk en ek het selfs 'n paar "gum boots" daar gekoop vir my eie tuinwerke. Daarna het ons tot in Velddrif gery vir 'n heerlike middagete op die "lagune", en met 'n draai deur Laaiplek is ons terug Kapteinskloof toe vir ons eie braaitjie vroegaand. Alhoewel die swembad in die boord, met vars fonteinwater, uiters aanloklik gelyk het, het ons dit laat oorstaan vir 'n volgende keer. Daar is ook 'n "hot tub' vir gaste wat belangstel. Hopelik kan ons 'n volgende keer van die sendingstasies soos Morawië, Wittewater en Goedverwacht besoek. Dit is goed en mooi dat sulke huisies wat voorbeelde is van ons Volksboukuns, bewaar en onderhou word.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kapteinskloof Guest Cottage's response

Thank you so much Charl and Antoinette for the fabulous review. We so appreciate it. It was such a pleasure hosting you and sharing our beautiful peaceful place with you. We look forward to seeing you again.
Warm regards,
Melanie

Kapteinskloof Guest Cottage
Vinita O - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vinita O
Family with young children

Little gem!

Really amazing place to stay. The cottage was perfect for us as a family of four. Everything one needs is available. The pool was our highlight during this hot season and the kids had a superb time! Beautiful gardens, surroundings and the owners were so friendly and helpful. Well done!

From
R2 200
per night, for 6 ppl
From
From R2 200
per night, for 6 ppl
From
R2 200
per night, for 6 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Portion 6 and 18 of Farm Wittewater 93, Berg River District, Piketberg, 7321, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3YjE0MDkwLTg3MzMtNDZmMC1hNmNhLTRhMWQ2ZmI3YTljYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R2 200  per night, for 6 ppl 7 5 1 5 Portion 6 and 18 of Farm Wittewater 93 Berg River District 7321 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -32.77017 18.585599
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!