Hopetown Accommodation at Karee Guesthouse | TravelGround
+18

Karee Guesthouse

59 reviews
Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 59 reviews for Karee Guesthouse
Cleanliness
4.7/5
Service
4.6/5
Location
4.3/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.6/5
Liesl E - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Liesl E
Family with teenagers

Comfortable and friendly.

Rooms small but fine for a one night stopover, safe parking for vehicle with trailer.

Lara L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lara L
Family with young children

Comfortable and clean. Great stop over for a night en route to or from Cape Town.

The air conditioner was most welcome. The room was neat and clean and the bathroom spacious.

Hannes H - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes H
With friends

Gerieflike verblyf.

Ruim, skoon en karaktervolle verblyf. Sal graag weer daar oorbly in die toekoms.

Karee Guesthouse's response

Baie dankie Hannes. Sal jul graag weer ontvang.
Mooi jaar
Christine.

Karee Guesthouse
Chris M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris M
Family with teenagers

Baie aangenaam verblyf.

Die verblyf is in 'n stil area and is baie netjies. Dit is waarde vir geld.

Lorato M - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorato M
With spouse/partner

Warm.

Vriendelike diens, waarde vir geld.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Warm.

Friendly service, value for money.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karee Guesthouse's response

Thank you very much.
Christine.

Karee Guesthouse
Oreste B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Oreste B
With spouse/partner

Good.

Clean and safe to stay, and quiet.

Karee Guesthouse's response

Baie dankie vir jul goeie terugvoer. 'n Mooi jaar verder vir julle.

Karee Guesthouse
Gerda R - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerda R

Baie netjies, stil en gemaklik.

Vriendelik ontvang. Kamer en badkamer was pragtig skoon. Beddens gemaklik. Ek sou net voorstel dat daar minder "clutter" op die oppervlaktes in die kamer is sodat daar spasie is om jou eie gebruiksartikels neer te sit. Verder was dit 100%.

Karee Guesthouse's response

Baie dankie, Gerda, vir die goeie terugvoer.
Mooi jaar verder vir julle.
Groete,
Christine.

Karee Guesthouse
Mientjie E - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mientjie E
With spouse/partner

Elke oomblik geniet.

Vir so klein dorpie was ons aangenaam verras. Kamer wat pragtig met als wat jy nodig het tot jou beskikking. Baie dankie.

Karee Guesthouse's response

Baie dankie Mientjie.
Mooi jaar vir julle.
Groete,
Christine.

Karee Guesthouse
Leisha P - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Leisha P
Family with young children

Perfekte oorslaapplek.

Alles was skoon en netjies. Kinders en hond was almal gelukkig. Baie goeie waarde vir geld.

Carlene V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Carlene V
With spouse/partner

Gemaklik en netjies.

Ons het bietjie gesukkel om die plek te kry. Asook klokkie gelui maar daar was niemand om oop te maak nie. Moes eers bel. Alles was netjies en skoon. Het lekker geslaap. Behalwe vir 'n hond wat baie geblaf het. Verder was alles rustig. Baie dankie dat ons daar kon oornag.

Karee Guesthouse's response

Baie dankie Charlene.
Jammer oor die bure se hondjie wat julle gepla het.
Jammer dat jul moes wag by die hek, dis daaroor dat my selfoon nommer op die bord wat op die hek is, verskyn.
Kan jy asb vir my sê wat het die sekuriteit swak gemaak?
Julle moet n mooi jaar hê.
Groete, Christine.

Karee Guesthouse
Blanche V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Blanche V
With spouse/partner

Lugreëling was 'n seën.

Alles wat jy nodig het vir een nag se oorslaap.

Krakie M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Krakie M
With friends

Tops.

Verblyf en gerief was puik. Ontbyt se bedrag het verander van R65 na R100 per persoon. Dit was baie duur vir wat ons gekry het (nie waarde vir geld). Wimpy en Spur baie goedkoper met ontbyt.

Karee Guesthouse's response

Baie dankie. Julle laat voel mens dat als die moeite werd is.
Mooi jaar,
Christine

Karee Guesthouse
Floris Johannes C - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Floris Johannes C
With spouse/partner

Die een wat kla oor die gastehuis, sal met niks tevrede wees nie.

Sal die gastehuis vir enige iemand met 'n geruste hart aanbeveel.

Karee Guesthouse's response

Baie dankie vir jul 100% terugvoering. Waardeer dit baie. Mooi jaar verder vir jul.
Christine.

Karee Guesthouse
Ilani L - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ilani L
With spouse/partner

Hospitable, clean and centrally located.

Relaxing and hospitable atmosphere. Stunning, clean, definitely recommended to those wanting a relaxing stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvry, skoon en sentraal geleë

Rustige en gasvrye atmosfeer. Pragtig skoon.sal definitief aanbeveel vir mense wat wil kom uitrus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karee Guesthouse's response

Baie dankie Ilani,
Waardeer die mooi kommentaar.
Groete.
Christine.

Karee Guesthouse
Gerhardus G - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerhardus G
With friends

Gesellig.

Sien sterre.

Karee Guesthouse's response

Baie dankie Gerhardus,
Dis lekker om sulke goeie kommentaar te kry.
Mooi 2019.
Groete,
Christine.

Karee Guesthouse
Magda B - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda B
With spouse/partner

Wonderful.

It's a calm place to overnight.

Karee Guesthouse's response

Baie dankie Magda, waardeer! Mooi jaar verder vir julle.

Karee Guesthouse
Dinki B - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dinki B
With spouse/partner

Goedkoop verblyf sonder om afskeep verblyf te wees.

Daar word moeite gedoen om 'n goedkoop verblyf met smaak en aangenaam aan te bied. Baie reisigers moet soms staatmaak op die goedkoper akkommodasie, wat soms lelik skeef kan loop. Hier is 'n betroubare, netjiese en skoon plek wat ek kan aanbied vir daardie plat-beursie tye.

Karee Guesthouse's response

Baie dankie vir jou mooi kommentaar. Kom enige tyd weer.
Groete,
Christine

Karee Guesthouse
Louna-mari T - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louna-mari T
With spouse/partner

Heerlik.

Pragtig en hartlik ontvang, definitief volgende jaar weer daar. Dis mooi skoon en netjies.

Karee Guesthouse's response

Baie dankie Louna, dat jul Karee gastehuis gekies het. Dit was lekker om jul as gaste te hê en jul is baie welkom om weer te kom oorslaap. Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. 'n Mooi jaar vir jul. Groete, Christine.

Karee Guesthouse
Gert V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gert V
Individual traveler

Heel lekker vertoef.

Baie lekker!

Karee Guesthouse's response

Baie dankie Marie, vir jou positiewe terugvoering. Dit was 'n plesier om jul hier te hê.
'n Mooi jaar vir julle verder.
Groete, Christine.

Karee Guesthouse
Hannetjie S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannetjie S
With friends

Dit was baie netjies en skoon en die badkamer is baie lekker groot.

Ek sal die gastehuis aanbeveel dit was waarde vir my geld en het alles gehad wat nodig was vir een nag se slaap.

Karee Guesthouse's response

Beste Hannetjie,

Baie dankie, ek is baie bly julle het lekker geslaap.

Baie voorspoed vir 2018.

Groete,
Christine

Karee Guesthouse
Tharina B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tharina B
Family with young children

Gemaklike, ruim, netjiese kamers en 'n lekker grasperk vir die kinders om op te speel.

Loopafstand van 'n heerlike restaurant. Die eienaars is gasvry en ontsaglik behulpsaam en vriendelik. Ons het heerlik oorgeslaap.

Karee Guesthouse's response

Hallo Tharina,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Baie voorspoed vir 2018.
Groete,
Christine.

Karee Guesthouse
Lynette D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lynette D
Family with teenagers

Netjiese, skoon verblyf.

Heerlik oorgeslaap in lugverkoelde, skoon kamer.

Anita S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anita S

Skoon en netjies.

Baie lekker plek om te bly. Was net teleurgesteld dat daar niemand was om ons te ontvang nie. Het plek vir 3 volwassenes bespreek maar net vir 2 is voorsien. Bietjie beknop vir 3 volwassenes maar het aan ons oornagbehoeftes voldoen. Tuin baie netjies en mooi.

Karee Guesthouse's response

Dagsê Anita,
Baie dankie vir die mooi terugvoering.
Ek is baie jammer dat ons jul nie kon ontvang nie, maar wel net oor die telefoon. Jammer ook oor die voorraad. Ek neem aan daar was net 2 badhandoeke en een kleintjie. Die eetgerei neem ek aan was reg vir 3.
Jammer dat dit vir jul bietjie beknop was. Indien dit egter 2 volwassenes en 'n kind is, glo ek is dit nie so beknop as wanneer dit 3 volwassenes, soos in jul geval was nie. Jul kon enige tyd 2 kamers bespreek het, in plaas van 1.
Julle moet 'n mooi en lekker 2018 hê.
Groete
Christine

Karee Guesthouse
Johan J - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan J
With friends

Netjies, gasvry en vriendelik.

Ons is gasvry ontvang, die verblyf was aangenaam en alles was netjies.

Karee Guesthouse's response

Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Waardeer dit baie. Geniet ‘n geseende feesseisoen. Groete, Christine

Karee Guesthouse
Devina R - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Devina R
With spouse/partner

Dit is baie neitjies.

Alles was baie mooi en skoon. Geen problem gehad.

Karee Guesthouse's response

Baie dankie dat jul hier kom oornag het. Kom gerus weer.
Baie dankie vir jul goeie kommentaar.
Geniet 'n pragtige feesseisoen.
Groete,
Christine

Karee Guesthouse
Pierre L - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre L
With spouse/partner

Good value for money and everything was clean and neat.

Easy to find and quiet. Friendly reception. Safe but limited parking.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir geld en alles netjies en skoon.

Maklik bereikbaar en lekker stil. Vriendelike ontvangs. Veilige, maar beperkte parkering.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anne-marie W - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anne-marie W
Family with young children

Lovely, tranquil rest.

Neat rooms. Clean bedding. Safety. And the bonus is that the hostess makes you feel like family.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike, rustige rus.

Netjiese kamers. Skoon beddegoed. Veiligheid. En die bonus, 'n gasvrou wat jou soos familie laat voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karee Guesthouse's response

Beste Anne-marie,

Baie dankie vir die kompliment. Julle is altyd weer welkom.

Groete,
Christine

Karee Guesthouse
Trudie P - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trudie P

Baie veilig en baie lekker.

Tot 'n bad vir diegene wat nie graag stort nie. Parkering baie veilig en gemaklik. Goed toegerus en netjies. Sou net nie 9 uur al wou uitgaan nie, dit maak die inpak baie moeilik.

Karee Guesthouse's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Jammer om te hoor van die uitgaantyd. Ek sal regtig aanpassing maak vir later op versoek. Baie jammer daaroor.

Groete,
Christine

Karee Guesthouse
Michelle N - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle N
Individual traveler

Good value for money.

The accommodation was great. Neat and clean. Will recommend it to others anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir geld.

Verblyf was baie goed. Netjies en skoon. Sal enige tyd vir ander mense aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karee Guesthouse's response

Baie dankie, Michelle. Ek waardeer die positiewe terugvoering baie.
Omtvang jul graag weer.
Groete,
Christine

Karee Guesthouse
Theresa S - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Theresa S
Family with teenagers

Very lovely.

Very friendly reception and friendly service throughout.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Baie vriendelik ontvang en heeltyd vriendelik behandel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karee Guesthouse's response

Baie dankie, Theresa. Ons is baie bly jul was tevrede. Ontvang jul graag weer. Mooi jaar vir julle.
Groete
Christine.

Karee Guesthouse
Mannie T - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mannie T
With spouse/partner

Had everything we needed with true hospitality.

See star rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles wat ons nodig het, met plattelandse vriendelikheid.

Sien die sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bennie B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bennie B
Family with young children

Very neat and great value for money.

Service and rooms both excellent. Will stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie Netjies en goeie waarde vir geld.

Diens en kamers was puik. Sal weer daar oorbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karee Guesthouse's response

Hallo Bennie,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Julle is baie welkom om in die toekoms weer gebruik te maak van Karee.
'n Mooi 2017 vir julle!
Groete,
Christine

Karee Guesthouse
Naomi P - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Naomi P
With spouse/partner

After 8 hours on the road, Karee Guesthouse was a welcoming oasis on a very dry and hot Karoo day.

Good value for money, neat with aircon in a hot region. Everything you need for a relaxing, safe overnight stay is available.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Na 8 ure op die pad was Karee Gastehuis 'n welkome oasis in 'n bitter warm en droë Karoo-streek.

Goeie waarde vir geld - netjies met lugversorging in 'n baie warm streek. Alles wat mens nodig het om net vir 'n nag in veiligheid te kon afpak en rus, was beskikbaar in eenvoud.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karee Guesthouse's response

Hallo Naomi
Baie dankie vir jul goeie terugvoering.
Ek hoop om jul weer in die toekoms by Karee te verwelkom.
'n Baie mooi jaar vir jou en jou familie.
Groete,
Christine.

Karee Guesthouse
Salome M - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Salome M
With friends

Everything you need: aircon, hot water, clean bedding, decent mattress... What more can you ask for!

See the stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles wat jy benodig: aircon, warm water, skoon linne, ordentlike matras ... wat meer kan jy vra!

Sien die sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karee Guesthouse's response

Baie dankie. Ek waardeer jul positiewe terugvoering. n Mooi jaar vir julle.
Groete Christine

Karee Guesthouse
Helen U - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helen U
Family with teenagers

Clean, neat, value for money.

We stayed in Karee Guesthouse twice in December 2016/January 2017. Perfect for an overnight stay between Cape Town and Johannesburg. We will come again if we're travelling in that area in the future. There is a nice guesthouse with a restaurant where you can have a bite right across the street. Christine is friendly and helpful. The room was impeccable. Enough parking.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, netjies, waarde vir geld.

Ons het twee keer by Karee Guesthouse oorgeslaap in Desember 2016/Januarie 2017. Perfek vir oornag op pad Kaap toe van Johannesburg af. Ons sal weer kom as ons in die omgewing op reis is. Net oorkant die straat is daar 'n lekker gastehuis met 'n restaurant waar mens kan aansit. Christine is vriendelik en behulpsaam. Die kamer was onberispelik. Genoeg parkering.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karee Guesthouse's response

Baie dankie vir jul mooi verslaggie! Ek waardeer dit baie. Is baie bly dat jul lekker oornag het en tevrede was met als. n Mooi 2017 vir julle!
Groete
Christine

Karee Guesthouse
Rudi V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rudi V
With spouse/partner

Gerieflik, skoon en netjies met gasvryheid.

Maklike, veilige parkering en binne loopafstand van sakesentrum.

Karee Guesthouse's response

Halo Rudi,
Ek is baie bly dat jul tevrede met my plekkie was en dat jul lekker gerus het.
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Sien uit om jul weer te ontvang.
Groete,
Christine

Karee Guesthouse
Melanie S - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Melanie S
With spouse/partner

Lekker netjiese plekkie.

Ons was aangenaam verras met die plekkie. So mooi skoon en netjies. Die bed was ongelooflik lekker en gemaklik. Dit was 'n rustige area en glad nie raserig nie. Ons het vrek lekker geëet by die restaurant net bo in die straat. Al wat sleg was, was maar die min spasie vir parkering by Karee. Ons sal beslis weer hier slaap.

Karee Guesthouse's response

Halo Melanie,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Ek sien uit om julle weer te ontvang.
Mooi 2017 vir julle
Groete,
Christine.

Karee Guesthouse
Chris B - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chris B
On business

A very peaceful place to stay after a day's work.

I will definitely stay here again. It was a lovely place to stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustige blyplek, na 'n dag se werk.

Ek sal beslis weer hier bly, baie aangename verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karee Guesthouse's response

Baie dankie vir die positieweteit. sien uit om jul weer te ontvang! n mooi kersseisoen vir julle.

Kareegroete,
Christine

Karee Guesthouse
Heila S - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heila S

We all had a great stay, value for money.

Friendly reception and slept well, thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het een en almal, van die groep van 11 wat hier oorgeslaap het, gestem dat ons waarde vir ons geld gekry het.

Vriendelike ontvangs en heerlik geslaap, baie dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karee Guesthouse's response

Baie dankie vir die terugvoering. Dit was n groot plesier om jul hier te kon akkomodeer.
n Pragtige Kersseisoen vir jul.

Groete,
Christine

Karee Guesthouse
Louise H - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Louise H
Family with teenagers

Big disappointment.

On arrival it was as if they didn't expect us. There was a different unit assigned to us than what we originally booked and seeing as how our unit wasn't ready. The unit we were put in didn't even have pillows on the single bed and we had to give our son some of those on the double bed. There was also only 2 towels even though we were 3 people. It was also very noisy by the café across the road.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Groot teleurstelling.

Met ons aankoms daar was dit asof hulle ons nie verwag het nie. Daar is 'n ander eenheid aan ons toegeken as wat oorspronklik bespreek was aangesien ons eenheid nie gereed was nie. Die eenheid wat ons toe in was het nie eens kussings gehad op die enkelbed nie en moes ons van die op die dubbelbed vir ons seun gee. Daar was ook net 2 handdoeke alhoewel ons 3 mense was. Dit was ook baie lawaaierig by die kafee oorkant die pad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karee Guesthouse's response

Ek vra groot omverskoning vir die foute wat ingesluip het. Ek kan jul verseker dit was n uitsondering. Moes ongelukkig iemand anders vra om daai spesifieke dag waar te neem.
Baie jammer vir die ongerief.

Karee groete,
Christine.

Karee Guesthouse
Lente W - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lente W
With friends

Friendly, hospitable host.

Very friendly and hospitable. You feel at home immediately. Will go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike gasvrye gasvrou.

Baie vriendelik en gasvry. Mens voel dadelik tuis. Sal weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karee Guesthouse's response

Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Was n groot plesier om jul te akkomodeer.
Lieflike Kerstyd vir jul.

Karee groete,
Christine

Karee Guesthouse
Nelia F - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nelia F
Family with teenagers

Was comfortable and convenient.

An oasis after a long day on the road Warm reception, and something to nibble on at cafe just across the road, and we could get some good rest.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was gemaklik en gerieflik.

Dit was 'n oase na 'n lang dag se reis. Na 'n vriendelike ontvangs en ietsie te eet by die kafee net oor die pad kon ons rus vir die volgende dag se reis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karee Guesthouse's response

Waardeer jul positiewe terugvoering. Dit was lekker om jul te kon ontvang. n Geseende Kersfees en baie voorspoed vir die nuwe jaar.

Karee groete,
Christine.

Karee Guesthouse
Charles K - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles K
With spouse/partner

It was good value for money - simply used as a stopover.

Thank you for the comfortable stay!

Karee Guesthouse's response

Thank you so much.
It was n big pleasure to accommodate you.
Enjoy the lovely Christmas season.

Greetings,
Christine

Karee Guesthouse
Nicolene F - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nicolene F
Individual traveler

Thank you, I will stay here again when next I'm in Hopetown.

Thank you, it really was very pleasant.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dankie, sal weer hier oorslaap as ek Hopetown toe kom.

Dankie, dit was regtig aangenaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karee Guesthouse's response

Baie dankie vir terugvoering.
Hoop om jul weer te ontvang in die toekoms. Geniet n baie mooiersseisoen.

Kareegroete,
Christine

Karee Guesthouse
Filex G - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Filex G
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs, skoon, netjies en behulpsaam.

Ligging nie beskikbaar op Google, of die pad/straat bestaan nie?

Karee Guesthouse's response

Baie dankie vir die terugvoering.
Ek gaan die koordinate aan Lekkerslaap/Travelground deurgee.
Geniet n mooi Kerstyd en n mooi nuwe jaar.

Karee groete,
Christine

Karee Guesthouse
Marthie V - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Marthie V
Family with young children

Bekostigbaar en goed toegerus.

Bekostigbaar. Goed toegerus en gemaklike beddens. Speelplek vir kinders in tuin.

Karee Guesthouse's response

Baie dankie vir terugvoering.
Aangenaam om sulke positiewe gaste te ontvang.

Karee groete,
Christine

Karee Guesthouse
Pam V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pam V
With friends

Baie aangenaam met vriendelike diens.

Dit was my eerste besoek in Hopetown en die ontvangs by Karee Gastehuis was uiters vriendelik en hulpvaardig. Die kamer is baie goed toegerus en netjies. Die badkamer was onberispelik en die stoep voor was 'n heerlike bonus. Ek sal enige tyd weer daar oornag.

Karee Guesthouse's response

Is so bly jy was tevrede en het lekker gerus. Sal jou graag weer ontvang.

Kareegroete,
Christine

Karee Guesthouse
Mathilda P - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mathilda P
Family with young children

Oulike plek en vriendelike diens

Baie netjies en skoon. Sal weer besoek.

Karee Guesthouse's response

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ek is baie dankbaar dat jul lekker oornag het, Sien uit om jul weer te ontvang.

Vriendelike groete,
Christine.

Karee Guesthouse
Marietta F - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marietta F
With friends

'n Rusplek langs die pad.

Sou dit waardeer het indien kamer gelug is en lugreëling aan was met ons aankoms.

Karee Guesthouse's response

Baie dankie vir jul terugvoering. Ek is baie jammer indien die kamer warm was met die aankoms. Indien jul dalkies weer van Karee gebruik gaan maak, kan jul met die grootste vrymoedigheid aan my noem om die lugreelaar voor jul aankoms aan te skakel. Wil dit vir jul so gerieflik moontlik maak.
Mooi Kerstyd en nuwejaar vir julle.

Kareegroete,
Christine.

Karee Guesthouse
Karien S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Karien S
Family with young children

Goeie waarde vir geld.

Sien die sterre.

Karee Guesthouse's response

Baie dankie vir die sterre. Was n voorreg om jul te ontvang.
Geniet die kerstyd saam met jul geliefdes.

Groete,
Christine.

Karee Guesthouse
Carlo F - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carlo F
Individual traveler

Baie netjiese plekkie.

Dis goed ingerig en ek sal maklik weer daar gaan bly terwyl ek op reis is!

Karee Guesthouse's response

Baie dankie. Ek waardeer dit dat jy lekker gebly het. Ontvang jou graag weer hier.

Groete,
Christine.

Karee Guesthouse
E V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
E V

Goeie ligging in 'n rustige herberg.

Sien sterre.

Karee Guesthouse's response

Baie dankie vir die sterre. ek waardeer dit baie en is baie dankbaar dat jy lekker oornag het.

Groete,
Christine.

Karee Guesthouse
Nico V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico V
With spouse/partner

Heerlik gerus en oornag met lekker koel lugversorging.

Die plek is in die dorp geleë en nie moeilik om te kry met die aanwysings nie. Die hek was toe en ons het bietjie gesukkel om antwoord te kry op die telefoon. Toe dit eenmaal geslaag het was die res eenvoudig. Baie gerieflike slaapkamer met dubbelbed en enkelbed. Dit was 'n bonus omdat ons dogter besluit het om saam te ry nadat ek reeds bespreek het. Die addisionele persoon was dan ook geen probleem nie en vir slegs R100 ekstra kon sy ook daar oornag op kort kennisgewing.

Karee Guesthouse's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Jul is enige tyd welkom om weer gebruik te maak van my plekkie.
Lekker kersfees hou en n voorspoedige nuwe jaar.

Groete,
Christine.

Karee Guesthouse
Monte N - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monte N
Individual traveler

Die regte plek na 'n lang reistog.

Fantastiese gastehuis! Kamers is meer as skoon en netjies. Alles wat nodig is vir iemand wat oornag. Parkering veilig en geen lawaai nie. Ek kan dit regtig aanbeveel vir toekomstige reisigers. Die lang pad huis toe was sommer korter.

Karee Guesthouse's response

Baie dankie vir die terugvoering. Ek is baie bly dat jy lekker kon rus na die langpad. Sien uit om jou weer te ontvang.

Vriendelike groete,
Christine.

Karee Guesthouse
Caroline N - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Caroline N
With spouse/partner

Dit was baie aangenaam.

Die ontvangs was baie goed, dankie aan die eienares wat so laat wakker gebly het en gewag het vir ons. Die kamers is baie netjies, daar kan miskien net gekyk word na matjies voor die beddens en na die kanale van die skottel, daar's baie min. Dankie vir die puik diens wat julle lewer.

Karee Guesthouse's response

Dankie vir die terugvoering. Dit was n plesier om jul te kon ontvang. Jammer oor die matjies wat die bediende nooit na die was teruggeplaas het nie.
Sien uit om jul weer te ontvang by Karee.
Geniet die kerstyd en voorspoed vir die nuwe jaar.

Groete,
Christine,

Karee Guesthouse
Rudolph B - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Rudolph B
With spouse/partner

Onverwagte klein juweel.

Ons ontvangs was baie vriendelik en privaatheid was in ag geneem. Karee Gastehuis in Hopetown sal ons weer sien. Baie dankie!

Karee Guesthouse's response

Dankie vir die positiewe terugvoering. Sien uit om jul weer te ontvang.
Geseende kersfees en n mooi nuwe jaar.

Groete,
Christine.

Karee Guesthouse
Anneke R - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anneke R
Family with young children

Netjies skoon. Vriendelike en hulpvaardige eienaars

Baie netjies en skoon. Die eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig. Hulle het alles in hulle vermoë gedoen om ons welkom te laat voel. Ek sal die gastehuis beslis aanbeveel.

Karee Guesthouse's response

Was n voorreg om jul te kon ontvang.
Geniet n geseende kersfees en n voorspoedige nuwe jaar!

Groete,
Christine.

Karee Guesthouse
Harry P - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Harry P
With spouse/partner

Everything we needed was in the room and it was definitely good value for money.

After a long day's drive from Hermanus on route to Pretoria it was so relaxing to spend the night in Karee Guest House, Hopetown. The room was exceptionally tidy and clean, the bed was warm and comfortable and everything that we required was available. The reception was warm and friendly and the stay and departure were without any hassles. I will definitely return there again.

Karee Guesthouse's response

It was n pleasure to accommodate you. Thank you so much for the stars.
Enjoy a peaceful Christmas and a happy new year.

Greetings,
Christine

Karee Guesthouse
Philene S - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Philene S
Family with teenagers

Uitstekende waarde vir geld!

Die eienaar het ons baie vriendelik ontvang. Die kamer was baie skoon, netjies en goed toegerus. Ons kan die gastehuis beslis aanbeveel om te oornag.

Karee Guesthouse's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Waardee dit baie.
Geniet n mooi kerstyd en n voorspoedige nuwe jaar.

Groete,
Christine.

Karee Guesthouse
From R650
per night (for 2 people)
From R650
per night (for 2 people)
From R650
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 15:00 to 23:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 2 Van Riebeeck Street, Hopetown, 8750, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjNGY1YzM5LWI0OWEtNDNiNS05YzJjLTcxZGY2MGIwNTcyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R650  per night (for 2 people) 59 5 1 5 2 Van Riebeeck Street Hopetown 8750 Northern Cape 0860 022 102 15:00-23:00 09:00 -29.620764104197 24.085903940722
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com