Karoo Gariep Tented Camp
Review Summary
Anna-bè C - Apr 2022
Overall score
Karig en koud.
Kobie P - Apr 2022
Overall score
Ons was op pad Upington toe per motorfiets en het hier oornag.
Carlien V - Mar 2022
Overall score
Dit was voorwaar 'n bosveld-ervaring. Die Kayak op die Seekoeirivier en die pragtige omgewing met die bosveld-geluide in die nag maak mens net weer 1 met die natuur.
Elma D - Jan 2022
Overall score
Oornag. Wat 'n juweel. Aandete na aankoms voortreflik. Dankie Nerike.
Yolanda J - Jan 2022
Overall score
Dit het gereen tydens ons besoek, so kon nie veel doen nie.
Hugo B - Jan 2022
Overall score
Op pad huis toe en lekker om die vakansie so af te sluit in die stilte en prag van die Karoo.
Jj B - Dec 2021
Overall score
Baie rustig en fantastiese kos.
Louwrette D - Dec 2021
Overall score
Waarde vir geld.
Jean-philppe C - Dec 2021
Overall score
Comfortable, interesting, warm hosts, delicious food, stunning location.
Elizca C - Dec 2021
Overall score
Fantastiese kos, die badkamer net so effe ver.
Neil T - Aug 2021
Overall score
Was disappointed that we were not told before hand that it is not advisable to stay in the tents.
Johan N - Aug 2021
Overall score
Uitstekende geriewe, billik geprys. Fantastiese oornagplek tussen Kaapstad en die binneland.
Charlene V - Jan 2021
Overall score
Dit was so rustig om net weer asem te skep na die dag se ry.
Deon K - Jan 2021
Overall score
Baie aangenaam.
Glenda V - Jan 2021
Overall score
Very nice.
Robin B - Jan 2021
Overall score
Oornagstop op pad Kaap toe.
Andreas G - Jan 2020
Overall score
Great people, great food.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Great mense, great kos.
Ek my vrou en 3 seuns het vanaf Port Elizabeth terug Pretoria toe oornag. Vir seker verwagtinge oortref. Ons sal dit nou ons oornagstop maak op pad see toe! Vir seker die moeite werd om meer as een aand daar te spandeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan L - Jan 2020
Overall score
Was 'n onvergeetlike ervaring.
Petru W - Dec 2019
Overall score
Lafenis na lang, warm pad.
Berylene L - Dec 2019
Overall score
Oase na lang dag.
Elaine C - Apr 2019
Overall score
A beautiful, peaceful place to stop over.
Abraham - Apr 2019
Overall score
Ek bly volgende keer langer!
Marnette L - Mar 2019
Overall score
Heerlike nagrus op n plaas met familie-atmosfeer.
Leoni D - Mar 2019
Overall score
Peaceful farm experience under the starry Karoo skies.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vreedsame plaas-ervaring onder Karoo-sterrehemel.
Perfekte oornagplek vir reis tussen Kaap en Gauteng. Vriendelike ontvangs en pragtige omgewing. Regte plaasgevoel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anetù K - Jan 2019
Overall score
Baie lekker.
Karoo Gariep Tented Camp 's response
Thanks , when the next guest told us abought the cold water I replaced the gas. Sorry for this , once a year the gas runs out and someone have to report. Appreciate !
pc ferreira
Herman E - Jan 2019
Overall score
Lieflik om deur hanslammers wakker gemaak te word. Kinders het dit baie geniet.
Maxine M - Dec 2018
Overall score
Great stay.
Sunnette K - Dec 2018
Overall score
Easy going.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik.
Ons het die verblyf baie geniet, die mense is baie gasvry en die kos is puik. Die verblyf was baie lekker en ons het lekker geslaap, ek sal wel voorstel as jy klein kinders het (onder 5 jaar oud) dat jy eerder een can die chalets book. Asook as hulle 1 of 2 babastoele kan aanskaf sal dit ook etenstye vir die gaste met klein babas gemakliker maak. Maar verder was die diens puik die verblyf was uitstekend, die atmosfeer was gemaklik en het ons lat voel asof ons op vakansie is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jacques V - Apr 2018
Overall score
We really enjoyed our stay.
Loriétte S - Jan 2018
Overall score
Baie oulike plek. Muskiete sal jou net baie pla, as die wind nie waai nie. Bietjie ver van die pad af (grondpad moet geskraap word).
Tracy F - Jan 2018
Overall score
Awesome.
Anri H - Jan 2018
Overall score
Lieflike plaas atmosfeer.
Read moreAnthony C - Jan 2018
Overall score
It was very enjoyable and good value for money. Food was great.
Leonore K - Jan 2018
Overall score
Heerlik stil.
Amanda B - Oct 2017
Overall score
Warm and friendly atmosphere and experience.
Ricky D - Apr 2017
Overall score
Very nice and cosy and kind people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en gesellig en gawe mense.
Die eienaar was baie aangenaam en gesellig, geriewe was mooi en skoon, kos was uitstekend, ek sal weer hier oorbly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Simon J - Jan 2017
Overall score
An oasis after a long and trying drive from Joburg.
Sandra V - Jan 2017
Overall score
Fantastic! Best service and best friendliness and best nicest overnight stay, also if wanting a getaway, it's the best accommodation at Karoo Gariep Tented Camp.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasies! Beste diens en beste vriendelikheid en beste lekkerste oornagslaap, asook as wil wegbreek, dis die beste verblyf by Karoo Gariep Tented Camp.
Die eienaar van Karoo Gariep Tented Camp is regtig baie baie hulpvaardig en het ons baie gehelp met alles en dankie duisende dat ons daar baie lekker oorgeslaap het en dit was rerig fantasies en awesome!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Alida W - Jan 2017
Overall score
Beslis die beste rusplek ooit.
Leanne C - Jan 2017
Overall score
Natuurskoon op sy mooiste.
Annel B - Dec 2016
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Oase na lang reis. Diens is persoonlik en uitsonderlik. Baie lekker plaasontbyt!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Petri C - Sep 2016
Overall score
Thank you for your kindness.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dankie vir die geweldige vriendelikheid en goedhartigheid.
Ons het geweldige vriendelikheid, goedhartigheid en gasvryheid beleef. Ons het regtig meer ontvang as waarvoor ons gekom het. Sal die plek enige tyd aanbeveel. Die eienaars is kosbare mense. Skoon, matrasse in goeie toestand, lugreëling en die mees fantastiese uitsig en natuurskoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 12 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Karoo Gariep Nature Reserve, N1, Hanover, 7005, Northern Cape
- All ages welcome