The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Karoo Inn | TravelGround
+25

Karoo Inn

28 reviews
Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 28 reviews for Karoo Inn
Cleanliness
4.8/5
Service
4.6/5
Location
4.3/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.5/5
Colleen O - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Colleen O
With spouse/partner

Very comfortable, lovely braai area.

Very comfortable beds. All one needs.

Karoo Inn's response

Thank you so very much!
Eve

Karoo Inn
Dina V - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dina V
With spouse/partner

Baie netjies.

Baie dankie, het lekker oorgebly.

Jason H - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jason H
With spouse/partner

Great location, lovely decor and decoration.

The sheep theme is sweet.

Anneri M - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneri M
With spouse/partner

What a lovely stay in Hopetown!

The hosts were absolutely fantastic, and so friendly – the attention to detail in the room made our stay so pleasant. Will definitely stay at Karoo Inn again if we do another stop-over in Hopetown.

Karoo Inn's response

Thanks, Anneri!
It's such a pleasure and we hope to welcome you back one day.
Take care,
Eve

Karoo Inn
Mari S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mari S
With spouse/partner

Heerlike oornagplek.

Ons sal definitief weer by Karoo Inn oorbly. Daar is alles wat jy nodig het vir 'n rustige nag en Eve is besonder behulpsaam. Hulle voorsorg met Covid is 100%.

Karoo Inn's response

Baie baie dankie.
Glo ons sal julle gou weer verwelkom.
Eve

Karoo Inn
Belinda B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinda B
Individual traveler

Aangename ervaring.

Moes op kort kennisgewing oorslaapplek kry - die diens was baie professioneel en die blyplek was baie netjies en het alles gehad wat ek nodig gehad het. Beslis waarde vir geld.

Karoo Inn's response

Jy is enige tyd weer welkom by ons.

Karoo Inn
Juanita F - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Juanita F
With spouse/partner

Perfek vir oorslaap

Dis die perfekte eenheid vir oornag op pad na jou bestemming. Alles was skoon en netjies. Mal oor die skapie-tema oral. Het die inligtingstuk baie geniet - die geskiedenis van die Inn sowel as aanbevelings ten op sigte van restaurante, ens. Ek sou van beter of groter handdoeke gehou het, maar dit is 'n persoonlike voorkeur. Sal beslis weer hier oorslaap.

Karoo Inn's response

Ek is ook mal oor ons skapie tema.
Mooi jaar vir julle.

Karoo Inn
Andrew M - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrew M
With spouse/partner

Rustig, stil, oulik.

Was mal oor die skaaptema, dit is regtig iets besonders. Ek het regtig nie so plekkie in Hopetown verwag nie.

Karoo Inn's response

Verskriklik baie dankie.

Karoo Inn
Annerie E - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annerie E
With spouse/partner

Fantastiese verblyf.

Van die begin af was Eve baie vriendelik en behulpsaam, kamers skoon en netjies en als wat ons benodig het vir die een aand se oorslaap. Eve het ook vir ons aandete gereel teen ‘n redelike bedrag en dit was regtig heerlik. Sal definitief weer hier stop!

Karoo Inn's response

Annerie, jy's nou deel van ons familie.

Karoo Inn
Riekie M - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riekie M
With spouse/partner

’n Baie netjiese, veilige plekkie. 'n Ware oase na 'n lang dag se ry.

Ons verblyf was aangenaam, jammer ons kon nie braai nie, die geriewe verleen tot 'n heerlike kuier om die braai. Koroo Inn het 'n baie kunstige hand en die storie oor die ontstaan het ons in trane gehad. Mag hulle vele gelukkige gaste huisves.

Karoo Inn's response

Hi Riekie
Baie dankie vir die wonderlike resensie.
Eve by Karoo Inn Guesthouse.

Karoo Inn
Hanlie V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hanlie V
Family with teenagers

Comfortable, clean and pet friendly.

Hostess responded very quickly to communication. Will stay at Karoo Inn again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik, skoon en troeteldiervriendelik.

Gasvrou het baie vinnig gereageer op kommunikasie. Sal weer by Karoo Inn oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karoo Inn's response

Dankie.
Eve @ Karoo Inn

Karoo Inn
Elma N - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elma N
With spouse/partner

Sien sterre.

Baie mooi en netjies. Het als wat mens benodig.

Karoo Inn's response

Baie, baie dankie!
Hoop om u weer te verwelkom!
Groete,
Eve

Karoo Inn
Tersia G - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tersia G
With spouse/partner

Had a nice time, a pity it was only one night.

Just what one needs. Beautiful little place. Can see owners love nature and animals. Will definitely spend another night here. Will recommend it anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gebly, jammer dit was net vir een nag.

Net wat mens nodig het. Mooi plekkie. Kan sien eienaars is lief vir die natuur en diere. Sal definitief weer daar oornag. Sal dit enige tyd aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karoo Inn's response

Ons waardeer u terugvoering.
Groete,
Eve

Karoo Inn
Marlene M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marlene M
With spouse/partner

Great value for money.

Although we did not meet the owner - kept missing one another - she messaged us to inquire if we had arrived and if everything was in order. Clean and everything we needed for a stop-over. Safe parking.

Karoo Inn's response

Thank you for taking the time to provide feedback not only about our guesthouse but also restaurant in the area. It's great to know that people still care.
Hope to welcome you back.

Karoo Inn
Frank W - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Frank W
With spouse/partner

Wonderful accommodation.

Highly recommended for an overnight stay. Also very friendly and helpful owners.

Lenieta E - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lenieta E
With spouse/partner

We really enjoyed our stay.

We had a lovely stay. Friendly people and beautiful rooms.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het ons verblyf vreeslik geniet.

Ons het heerlik gebly. Vriendelike mense en mooi kamers.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karin B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Karin B
Individual traveler

Great!

Verblyf baie netjies. Sal enige tyd weer daar bly. Baie vriendelik.

Tinus B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tinus B
Family with young children

Presies wat ons voor die tyd in gedagte gehad het. Skoon, stil en veilig.

Kan Karoo Inn werklik aanbeveel vir 'n oornag of twee. Die kamers is skoon, omgewing is rustig en stil en jy voel te alle tye veilig. Kon lekker braai, die gawe gasheer en gasvrou ontmoet en in 'n lekker gemaklike bed slaap, alvorens ons die res van ons reis kon voortsit. Baie dankie andermaal en vertrou om jul binnekort weer te sien.

Karoo Inn's response

Baie dankie. Ons waardeer die terugvoering
Julle is altyd by ons welkom

Groete
Eve

Karoo Inn
Jan B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan B
With spouse/partner

Rustige, veilige omgewing en vriendelike ontvangs en baie hulpvaardig.

Verblyf is ver genoeg van die besighede, dus stil en rustig! Veral lekker om KykNET in oornagverblyf te kon hê!

Karoo Inn's response

Baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer dit opreg.
Mooi loop.
Eve

Karoo Inn
Joggie T - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Joggie T
With spouse/partner

Rustig atmosfeer en ligging.

Is goed ontvang en baie vriendelik. Verblyf is nuut en netjies. Gasvrou baie behulpsaam.

Roelf B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelf B
With spouse/partner

Aangenaam, netjies en skoon. Rustige omgewing.

Die gastehuis is baie bekostigbaar en beslis waarde vir geld. Dit adem 'n aangename atmosfeer.

Karoo Inn's response

Baie dankie vir u terugvoering. Ons hoop om julle weer te verwelkom. Goed gaan. Groete, Eve by Karoo Inn.

Karoo Inn
Fiena G - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fiena G

110% gasvryheid en diens.

Was 'n baie goeie oornagverblyf. Ons het baie later aangekom en steeds was James en Eve baie behulpsaam en vriendelik. Sal regtig almal aanbeveel na 'n lang stresvolle rit om te oornag. Dankie.

Lizette V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Lizette V
Individual traveler

Duur vir selfsorg.

Mooi gastehuis, kragonderbrekings ongerieflik - yskassies in kamers tans nie in gebruik nie.

Karoo Inn's response

Hi Lizette,
Thank you for your feedback. We do not advertise our guesthouse as a self-catering guesthouse. The power cuts are an inconvenience hence we run the generator during the short power cuts and have equipped the room with lanterns and flasks. I have also lowered our prices. All guesthouses in Hopetown and surrounding towns are experiencing the same difficulties.
Warm regards, Eve

Karoo Inn
Lizl J - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizl J
With friends

Ware oase in die middel van die Karoo.

Pragtige kamer is skoon en netjies. Braai-area buite met lieflike tuin. Veilige parkering. Vriendelike diens.

Karoo Inn's response

Baie dankie! Hoop om julle gou weer te sien!

Mooi bly,
Eve @ Karoo Inn

Karoo Inn
Gerhard H - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard H
With spouse/partner

Rustigheid saamgevat.

Karoo Inn is geleë in 'n baie rustige deel van Hopetown. Die kamers is skoon, aantreklik en gerieflik wat 'n wonderlike oornag vir ons vir seker het. Voldoende veilige parkering rond die oorslaap goed af.

Karoo Inn's response

Baie danke vir u ondersteuning.

Karoo Inn
Paul D - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Paul D
With spouse/partner

Good stop-over.

After a visit to Karoo National Park we booked a room in Hopetown. In the town you find nothing to do. James and Eve had a nice place of two rooms, self catered. Parking behind the fences. On the terrace you can use the braai.

Klara C - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Klara C
With spouse/partner

Fantastiese gastehuis en gashere.

Word ten volle aanbeveel!

Karoo Inn's response

Baie dankie! Waardeer - hoop om julle weer te sien!
Groete,
Eve

Karoo Inn
Jan V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jan V
With spouse/partner

Baie klein, maar alles wat benodig word, is daar.

Eenheid is baie klein maar netjies. Geen verdere probleme nie.

Karoo Inn's response

Baie dankie vir u terugvoering!

Ons glo die eenheid is groot genoeg vir n' aand se slaap :-)

Groete,
Karoo Inn

Karoo Inn
From R690
per night (for 2 people)
From R690
per night (for 2 people)
From R690
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 15:00 to 20:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 4 Waterkant Street, Hopetown, 8750, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3YWE3ZWRiLTRlMzUtNGRiNi1hZDE4LWJkMTNkYWM3Y2U1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R690  per night (for 2 people) 28 5 1 5 4 Waterkant Street Hopetown 8750 Northern Cape 0860 022 102 15:00-20:00 09:00 -29.622840411617 24.082021543501
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!