Review Summary
Dolf W - Dec 2019
Overall score
Rustige verblyf in van die wêreld se mooiste dorpie en Johan en Leonie weet hoe om na hul gaste om te sien.
Karoo-Rust's response
Dankie, ons sien uit om julle weer te sien.
Roelof M - Nov 2019
Overall score
Peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig.
Ek het baie lekker gebly en my tyd geniet in Prince Albert.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karoo-Rust's response
Dankie Roelof.
Kom kuier gerus weer. Dit is altyd lekker om gaste terug te verwelkom.
Leoni
Tanya M - Oct 2019
Overall score
Karoo hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Karoo-gasvryheid.
Ons het heerlike kuier gehad, en die gasvryheid waarmee ons ontvang is was so lekker ons wens ons kon langer bly. Definitief 'n aanbeveling vir Prins Albert verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karoo-Rust's response
Dankie Tanya kom kuier gerus weer.
Leoni
Marius P - Oct 2019
Overall score
Waarde vir geld.
Karoo-Rust's response
More Marius,
Baie dankie vir jou verwysing.
Ek wil darem net byvoeg dat die geboue regtig nie warm in die somer is nie agv die dubbel dak. Buite sink en binne gras dekking.
Leoni
Jan D - Oct 2019
Overall score
Baie gerieflik.
Karoo-Rust's response
Baie dankie Jan.
Kom kuier weer.
Leoni
Robert L - Sep 2019
Overall score
Very comfortable accommodation and well located.
Corne G - Sep 2019
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Was ons tweede keer by Karoo-Rust. Ons het heerlik gebly. Die kamer is goed ingerig met alles wat nodig is. Baie netjies!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Janke V - Aug 2019
Overall score
Lovely!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik!
Ons het dit so geniet. Goeie kliëntediens en gasvryheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karoo-Rust's response
Baie dankie Janke.
Kom gerus weer en geniet die res van julle vakansie.
Veilig reis.
Leoni
Elriza R - Jul 2019
Overall score
Alles in een.
Karoo-Rust's response
Baie dankie Elriza, kom kuier weer.
Gary D - May 2018
Overall score
Clean, new and fully functional facility.
Karoo-Rust's response
Thank you, Gary.
Erika D - Sep 2016
Overall score
Baie goed geleë en goed toegeruste eenhede met gawe bestuur.
Read moreKaroo-Rust's response
Baie dankie.
Suzanne M - Apr 2016
Overall score
Dit was absoluut pragtig!
Karoo-Rust's response
Baie dankie! Lekker om te hoor.
Kom kuier weer
Leoni
Dolf G - Jan 2016
Overall score
Stunning.
Karoo-Rust's response
Baie Dankie Dolf
Berdine V - Jan 2016
Overall score
Heerlik gekuier en gebly!
Ann B - Mar 2015
Overall score
Clean and welcoming
Piet G - Jan 2015
Overall score
Heerlik.
Sonja D - Jan 2015
Overall score
Sal die gastehuis definitief aanbeveel.
Doulien V - Dec 2014
Overall score
Uitstekend!
Gert K - Dec 2014
Overall score
Aangenaam!
Nelia G - Oct 2014
Overall score
Behalwe vir die onderstaande, het ek lekker gebly.
Ron C - Oct 2014
Overall score
It was worth visiting Prince Albert and staying at Karoo-Rust
Eugene A - Oct 2014
Overall score
Rustig, mooi en netjies.
Salome H - Jul 2014
Overall score
Is binnekort weer terug!
Anna N - Apr 2014
Overall score
Baie gerieflik, netjies en stil. Naby aan alles.
Leezeo O - Apr 2014
Overall score
Wat 'n wonderlike plek ... sy mense maak dit so wonderlik!
Rina V - Jan 2014
Overall score
Baie gasvry, hulpvaardig, warm en hartlik!
Schalk V - Jan 2014
Overall score
Baie lekker en baie netjies.
Conrad B - Dec 2013
Overall score
Seker die beste gastehuis wat ek nog in gebly het!
Bernard S - Dec 2013
Overall score
Lovely location
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: Cnr of Church and Luttig Street, Prince Albert, 6930, Western Cape
- All ages welcome