The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Kathu Lodge | TravelGround
+79

Kathu Lodge

31 reviews
Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 31 reviews for Kathu Lodge
Cleanliness
4.8/5
Service
4.6/5
Location
4.6/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.5/5
Jeannette B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeannette B
On business

Uitstekend.

Ons het al in vele gastehuise gebly in Kathu en dit is die eerste keer waar ons voel ons sal net terug kom hierheen. Waarde vir geld. Kliente diens is puik en daar is aandag gegee aan fyn detail soos 'n tweepunt plug langs jou bed. Ook eerste plek waar die WiFI vinnig is.

Kobus K - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus K
With spouse/partner

Aangenaam.

Ons het net oorgeslaap terwyl ons gereis het. Na 'n lang dag se ry was dit vir ons baie lekker om in 'n skoon, veilige en vriendelike omgewing oor te bly. Beslis baie goeie waarde vir geld.

Sharen E - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sharen E
With spouse/partner

Much more than we expected.

Customer service was excellent. Would recommend it to anyone and will definitely stay there again.

Gavin B - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gavin B
With spouse/partner

Great position if you cannot get accommodation in the park.

Need to train their staff to be friendly. Otherwise a great place to use as a base to explore the southern part of Kgalagadi from. Lovely little rooms.

Pierre R - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pierre R
On business

Ruim kamer met als wat nodig is vir sakereis.

Skoon en netjies met veilige parkeerplek,

Dawid V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawid V
Family with young children

Skoon en knus.

Skoon, gerieflik en behulpsaam. Lekker swembad!

Adri R - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri R
With spouse/partner

Very clean, tidy, friendly and affordable!

Wiandri at Kathu Lodge has the best attitude towards her guests. The check-in process is easy, moving in and out of the guesthouse is convenient. The cleanliness and beauty are exceptional, with a touch of spoilage. There is also a spa, which we made use of at short notice, and even that was very impressive. No seriously, Wiandri and her team are really tops, and I will not book accommodation anywhere else in Kathu except there. If you are a family with children, there is even a family unit. Well done on a nice experience!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie skoon, netjies, vriendelik en bekostigbaar!

Wiandri by Kathu Lodge het die mooiste gesindheid teenoor haar gaste. Die inboekproses is maklik, om in en uit te beweeg uit die gastehuis is gerieflik. Die netheid en skoonheid is besonders, met 'n tikkie bederf daarby. Daar is ook 'n spa, waarvan ons op kort kennisgewing gebruik gemaak het, en selfs dit was baie indrukwekkend. Nee wragtag. Wiandri en haar span is regtig tops, en ek sal op geen ander plek in Kathu weer verblyf bespreek behalwe daar nie. As jy 'n gesin is met kinders is daar selfs 'n familie-eenheid. Welgedaan op 'n lekker ervaring!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kathu Lodge's response

Baie dankie Adri vir die tyd wat jy afgestaan het om vir ons so 'n pragtige en positiewe terugvoering te gee. Dit was werklik baie lekker om jou te ontmoet en hoop om jou regtig sommer gou-gou weer te sien. Dankie vir die wonderlike gaste wat julle vir ons was en nog gaan wees in die toekoms. Ons sien vreeslik uit daarna om julle weer te kan akkommodeer. Alles van die beste vir julle. Groete Wiandri

Kathu Lodge
Debbie O - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie O
With spouse/partner

Dit was pure lafenis na ons lang reis om by Kathu Lodge aan te kom.

Die eenheid wat ons gehuur het, was goed beplan en uiteengesit.

Kathu Lodge's response

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Dit was baie lekker om julle te ontmoet. Tot 'n volgende keer.

Kathu Lodge
Andre & Anita R - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre & Anita R
With friends

Rustig, skoon en alles wat jy nodig het is daar.

Ons het gedink Kathu is 'n klein plekkie, maar toe ons daar indraai lê die groot stad voor ons. Natuurlik het ons nie 'n benul gehad hoe om by die lodge uit te kom nie - padaanwysings van die webtuiste was reg maar daar is nie straatname nêrens te sien nie. Ons bel die lodge en die ontvangsdame kom haal ons toe al die pad. Sy het ook vir ons die aanwysings gedruk vir die volgende dag se doop by die kerk. Pragtige, rustige, skoon plek. Als wat jy nodig het is daar. Ons is ook van braaihout voorsien om 'n vleisie te braai. Regtig vriendelike lodge wat ek vir seker weer sal gebruik van maak.

Kathu Lodge's response

Vreeslik dankie vir julle terugvoering. Ons is so bly julle het dit hier by ons geniet. Ons hoop om julle sommer gou-gou weer te sien.

Kathu Lodge
Christian F - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christian F
On business

Lovely venue which is in a quiet environment.

Lovely quest house in a quiet area near shopping facilities. The rooms are spacious and luxurious! Value for money.

Kathu Lodge's response

Thank you for your time to give us such positive feedback. We are very glad that you enjoyed your stay here with us. We will be looking forward to hosting you again. See you soon.

Kathu Lodge
Owen I - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Owen I
Family with young children

The place is very neat, clean and well setup with a beautiful garden and safe parking.

What a beautiful jewel in Kathu. Very neat and clean and it also provide privacy for each unit and really very welcoming. We have a 1 year old and with him always moving around the space was not a problem at all. Wiandri communicated with us on a regular basis and ensure that we are comfortable. It was a very pleasant stay, thank you.

Kathu Lodge's response

Thank you for your time to give us such positive feedback. We are very glad that you enjoyed your stay here with us.
We will be looking forward to hosting you and your family again.
Summer is around the corner, then you can enjoy the swimming pool with your little one.
See you soon!

Kathu Lodge
Helen F - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helen F
With spouse/partner

Excellent accommodation.

The hosts went to great lengths with the decor of the residence. Beautiful and stylish, homely atmosphere. Will definitely stay there again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende verblyf.

Die gashere het baie moeite gedoen met die dekor van die verblyf. Pragtig en stylvolle, huislike atmosfeer. Sal definitief weer daar gaan bly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kathu Lodge's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is bly julle het lekker hier by ons gebly. Dit is ons strewe om elke gas hier te laat tuis voel. Ons hoop om julle sommer gou-gou weer te sien. Dankie!

Kathu Lodge
Jj F - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jj F
On business

Excellent accommodation, 5-star service.

Wiandri, the hostess, provided impeccable service. I highly recommend this venue.

Kathu Lodge's response

Thank you very much JJ for choosing us to accommodate you. It was such a pleasure! I really hope to see you soon.

Kathu Lodge
Gawie J - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gawie J
With spouse/partner

Very neat and service excellent.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en diens uitstekend.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kathu Lodge's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is bly julle het lekker hier by ons gebly. Ons hoop om julle sommer gou-gou weer te sien. Dankie.

Kathu Lodge
Michiel D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michiel D
With spouse/partner

Eenvoudig wonderlike ervaring.

By aankoms baie vriendelik ontvang, alles vooraf duidelik uitgeklaar watter fasiliteite alles beskikbaar is. Die woonstel baie skoon en netjies en voldoen aan alle vereistes om self die fynproewer tevrede te stel.

Amanda M - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda M
With friends

Uitgerus.

Was so moeg na 8 ure se ry en Kathu Lodge was 'n wonderlike oase!

Retha V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Retha V
With spouse/partner

Basiese, dog gerieflike en skoon oornagverblyf.

Ons is vriendelik ontvang en die verblyf was netjies en skoon. Die parkering is beperk en is soos die wooneenheid, nogal knap. Die privaat buite-stoepie is 'n aanwins. Sekuriteit is goed. Aandag kan dalk gegee word aan die matras in die eenheid waar ons gebly het – dis nogal pap, alhoewel ek aanvaar dat nie almal dieselfde smaak in matrasse het nie. Die kombuisie het beperkte eetgerei, maar dit is heeltemal voldoende vir een nag se oorbly. Vir 'n naweek of langer raak dit dalk effe spartaans. Die terrein en swembad is pragtig versorg en mooi ingerig.

Willem D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem D
With spouse/partner

Beautiful oasis in arid Kathu.

Everything just went smooth from booking until we left the place. Clean, beautiful garden, swimming pool, nice room (no. 10), friendly reception. Will visit again. And of course, the air conditioner!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige oasis in dorre Kathu.

Alles het net perfek verloop vanaf bespreking totdat ons die plek verlaat het. Skoon, pragtige tuin, swembad, oulike kamer (nr 10), vriendelike ontvangs. Sal weer kom kuier. En natuurlik, die lugversorger!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kathu Lodge's response

Vreeslik dankie vir julle terugvoering. Ons is so bly julle het dit hier by ons geniet. Ons hoop om julle sommer gou-gou weer te sien.

Kathu Lodge
Antoinette G - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette G
With spouse/partner

Hospitable, felt at home.

Would definitely recommend, very hospitable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvry en welkom gevoel.

Sal beslis aanbeveel en is baie gasvry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kathu Lodge's response

Altyd vreeslik lekker om julle hier by ons te he. Sien julle sommer gou weer! Dankie vir alles.

Kathu Lodge
Willie J - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Willie J
On business

Comfortable.

Neat room with everything you need. The under cover parking is important in the Northern Cape climate. It was however, a bit cramped for a larger vehicle.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike verblyf.

Netjiese kamer met als wat benodig was. Die onderdak-parkering is van belang in die Noord-Kaap klimaat, alhoewel dit bietjie knap is vir groter voertuie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kathu Lodge's response

Baie dankie dat u die tyd afgestaan om vir ons 'n resensie te skryf. Ons waardeer u terugvoer opreg. Sien sommer gou weer.

Kathu Lodge
Madelle W - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelle W
With spouse/partner

Peaceful and hospitable.

Wiandri is very friendly. Staff very helpful. The place is beautiful and the gardens are tranquil. My daughter was happy about the swimming pool. We will book there again if we are in Kathu.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vredevol en gasvry.

Wiandri is baie vriendelik. Personeel baie behulpsaam. Die plek is pragtig en die tuine lyk so rustig. My dogter was baie bly oor die swembad. Ons sal weer daar bespreek indien ons in Kathu kom!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kathu Lodge's response

Vreeslik baie dankie dat jy die tyd afgestaan het om vir ons terugvoering te kon gee. Ek is baie bly julle het dit hier by ons geniet. Ek sal julle goeie kommentaar en waardering aan ons personeel deurgee. Sien julle sommer gou-gou weer!

Kathu Lodge
Lazelle P - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lazelle P
With friends

Die enigste goeie ding van ons reis.

Die verblyfplek is wonderlik maar Kathu as geheel glad nie 'n plek om vakansie deur te bring nie.

Kathu Lodge's response

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer teenoor Kathu Lodge. Kathu is 'n ander dorpie om gewoond aan te raak, maar as jy eers die goud en prag in hom en om hom raak gesien het, sal jy sommer gou weer terug wil kom.

Kathu Lodge
Gherda F - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gherda F
Individual traveler

Neat.

Clean and safe parking.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies.

Skoon en veilige parkering.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kathu Lodge's response

Baie dankie dat jy 'n tydjie afgestaan het om vir ons terugvoering te gee. Dis altyd lekker om positiewe kommentaar te ontvang van ons gaste.

Kathu Lodge
Peter T - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter T
With spouse/partner

A pleasant stay in peaceful surroundings.

See stars.

Kathu Lodge's response

We are very glad to see that you have enjoyed your stay here with us. We hope to see you soon. All the best.

Kathu Lodge
Neels S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neels S
Family with teenagers

Die diens was uitstekend.

Die mense was baie goedgunstig aangesien ons 3 persone was en ons moes net ons eie slaapgoed saamvat.

Kathu Lodge's response

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te sien!

Kathu Lodge
Oswald R - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Oswald R
With friends

Neat.

Kathu Lodge was a comfortable overnight stay on the way from Namibia. Neat with friendly service and safe parking.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies.

Kathu Lodge was 'n gerieflike oorslaapbestemming vanaf Namibië. Netjies met vriendelike diens en veilige parkeerplek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kathu Lodge's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Dit is altyd lekker om 'n groot en vriendelike groep soos julle te kan akkommodeer.

Kathu Lodge
Yolanda K - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Yolanda K
With spouse/partner

Very clean with beautiful garden, despite the fact that Kathu doesn't have many gardens.

Friendly staff. Enjoyed our time. Would love to go back there when at Kathu. Beautiful little town with many shops.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi skoon plek, met 'n pragtige tuin. Kathu is nie groot op tuine nie. Vriendelike personeel.

Lekker gekuier. Sal weer daar bly as ek Kathu besoek. Dis 'n mooi dorpie met baie winkels.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kathu Lodge's response

Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Dit was lekker om vriendelike mense soos julle te kon ontmoet. Sien julle gou weer.

Kathu Lodge
Anneli E - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneli E
With spouse/partner

Good value for money.

The location is in a quiet and tranquil part of town, the room was well-equipped, clean and neat. The only bad thing is the parking but the property does not allow for bigger space.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir geld.

Die ligging is in 'n stil en rustige deel van die dorp, die kamer was goed ingerig, skoon en netjies. Al wat sleg was, is die parkering, maar die erf laat nie toe vir groter spasie nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kathu Lodge's response

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste lekker gebly het.

Kathu Lodge
Matthieu B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Matthieu B
On business

Excellent facility and very clean.

The facility needs to have Wi-Fi connectivity. Parking bays are very small for bakkies/LDV. It was a pleasant stay at Kathu Lodge.

Kathu Lodge's response

Thank you for the valued feedback. We are working on the Wi-Fi connectivity, and it should be up and running soon. We hope to see you soon again.

Kathu Lodge
Giel R - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Giel R
With friends

Baie goeie, flink en vriendelike diens.

Sien sterre.

Kathu Lodge's response

Baie dankie vir jul terugvoering, dit was baie lekker om julle te akkommodeer. Hoop om julle gou weer te sien.

Kathu Lodge
Rene T - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rene T
With spouse/partner

Goeie omgewing. Veilig.

Alhoewel ons net 1 nag oorgebly het, was al die geriewe baie goed en netjies skoon en baie veilig. Die bank in die leef vertrek kan dalk net vervang word.

Kathu Lodge's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Hoop om julle gou weer te sien!

Kathu Lodge
From R950
per night (for 2 people)
From R950
per night (for 2 people)
From R950
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 34 people
  • Check-in: 12:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 2 Rooihout Street, Kathu, 8446, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADemHt7kP4nLm89Lk3GwsLgx1k4QUmU7ucJV9ezduZx1Av410t5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R950  per night (for 2 people) 31 5 1 5 2 Rooihout Street Kathu 8446 Northern Cape 0860 022 102 12:00-20:00 10:00 -27.691454303701 23.044995760049
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!