Kei Mouth Accommodation at Kei Rocks | TravelGround
+24

Kei Rocks

8 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 8 reviews for Kei Rocks
Cleanliness
5.0/5
Service
4.8/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Grietjie K - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Grietjie K
With spouse/partner

Lovely restful holiday.

Well-equipped house, lovely view.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike rusvakansie.

Baie goed toegeruste huis, lieflike uitsig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kei Rocks's response

Grietjie, baie dankie vir die terugvoering. Ons is so bly julle het die verblyf geniet en ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Groete,
Neil en Antoinette

Kei Rocks
Johan M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M
Family with young children

Fantastiese huis.

Dit is 'n baie lekker huis met genoeg breekware en eetgerei. Dis netjies en skoon. Fantasties geleë.

Kei Rocks's response

Beste Johan,

Baie dankie vir jou terugvoer en dat julle ons huis soos jul eie hanteer het. Ons is so bly julle het die verblyf geniet.

Ek is baie jammer dat julle die kliëntediens gemiddeld gevind het, maar ons sal beslis werk maak daarvan.

Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te huisves.

Groete
Antoinette

Kei Rocks
Estelle V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle V

Ons verblyf was 5 ster.

Baie dankie vir 'n wonderlike vakansie. Victoria was beslis 'n bonus. Sy was vriendelik en baie behulpsaam. Die huis is baie goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Die verbly was 5 ster! Sal dit beslis aanbeveel vir almal.

Kei Rocks's response

Beste Estelle,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is so bly julle het die vakansie by Kei Rocks geniet. Ek stem saam, Victoria is 'n ster.

Dankie dat jy die huis sal aanbeveel en ons hoop om julle sommer gou weer te kan huisves. Julle het so mooi na ons huis gekyk en ons waardeer dit so baie.

Groete
Antoinette

Kei Rocks
Magda C - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda C
Family with young children

Absolutely heavenly.

Thank you for a wonderful holiday experience. The stay was absolutely wonderful. The kitchen we had was well-equipped. It was so convenient to walk from the grass on the beach. Quiet and very tidy. Will definitely stay there again in the future. This time only a lot longer.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut hemels.

Baie dankie vir 'n heerlike vakansie-ervaring. Die verblyf was absoluut wonderlik. Bes toegeruste kombuis wat ons nog gehad het. Dit was so gerieflik om van die gras op die strand te kon stap. Rustig en baie netjies. Sal definitief in die toekoms weer daar wil vakansie hou. Hierdie keer net baie langer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kei Rocks's response

Beste Magda,
Baie dankie vir jou baie positiewe terugvoering. Ons is vreeslik bly dat julle die vakansie by Kei Rocks geniet het. Dankie ook dat julle sulke fantastiese gaste was. Ons waardeer dit baie dat julle ook so mooi na ons huis gekyk het en sien baie daarna uit om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete,
Antonette Brill

Kei Rocks
Veronique J - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Veronique J
With friends

Extremely romantic and beautiful. Perfect!

The house is beautiful and clean! Its what we needed to revive our spirits and our romance! The house is well equipped with every utensil you'll ever need!

Kei Rocks's response

Veronique, we are so happy that you enjoyed your stay at KeiRocks and thank you so much for the positive review. We are looking forward to be hosting you again in the near future.
Regards,
Antoinette

Kei Rocks
Karen T - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen T
Family with young children

Fantastic.

Fantastic weekend in the most beautiful home. Just a step away from the beach and close to all the shops. Will definitely be going to stay there again. I would recommend this home to anyone without any hesitation. It is definitely a home away from home.

Kei Rocks's response

Karen we are so happy that you enjoyed your stay at Keirocks. You and your family were awesome guests and we are looking forward to be hosting you again soon. Regards Antoinette

Kei Rocks
Anna-marie E - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna-marie E
Family with young children

Heerlike, gerieflike en skoon vakansieplek.

Heerlike vakansieplek. Skoon, veilig, gerieflike en ruim. Victoria was 'n bonus en baie behulpsaam. Dankie Antoinette vir alles. Sal beslis weer eendag daar draai en die plek by almal wat ek ken aanbeveel.

Kei Rocks's response

Anna-Marie, ons is so bly julle het lekker gekuier. Ons sien beslis daarna uit om julle weer te ontvang in die toekoms. Baie dankie vir julle wat sulke fantastiese gaste was.
Groete
Antoinette

Kei Rocks
Mariska R - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariska R
Individual traveler

Rustigheid en asemrowende uitsig.

Kei Rocks bied alles wat mens nodig het om rus vir 'n moeë siel te vind. Dis een van die min eiendomme wat op die strand geleë is met 'n asemrowende uitsig oor die see reg vanuit jou kamer en sitkamer. Die huis is ten volle toegerus en groot genoeg vir 'n hele familie. Antoinette was baie behulpsaam met onversiene probleme wat opgeduik het asook met reëlings tot toegang tot die plek. Waarlik 'n plek wat luuks genoeg is vir daardie spesiale wegbreek maar ook soos huis voel. Sal definitief dit weer besoek.

Kei Rocks's response

Baie dankie vir jou positiewe resensie Mariska en vir jou geduld met die onvoorsiene probleme wat opgeduik het. Jy was werklik 'n voortreflike gas en ons sien uit daarna om jou weer te ontvang.
Groete Antoinette

Kei Rocks
From R2 450
per night (for 10 people)
From R2 450
per night (for 10 people)
From R2 450
per night (for 10 people)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Neptune Road, No 2 SeeBreeze, Kei Mouth, 5260, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1UohG3pscMeaRTK7n1pZFrL6RSn54Y0mU7AwZDTlV72bMwjKbl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 450  per night (for 10 people) 8 5 1 5 Neptune Road No 2 SeeBreeze 5260 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -32.684340883717 28.380017847538
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com