Onrus Accommodation at Kennedys Beach Villa | TravelGround
+56

Kennedys Beach Villa

Guest House

Review Summary

4.4 out of 5from 12 reviews for Kennedys Beach Villa
Cleanliness
4.4/5
Service
4.5/5
Location
4.6/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.1/5
Garreth S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Garreth S
With spouse/partner

Enjoyed being by the ocean.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het dit geniet om by die see te wees.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kennedys Beach Villa's response

Hi Gareth, so sorry this was your experience, as 90% of our reviews give a different opinion, but I respect your opinion and wish you everything of the best in these crazy times.
Kindest regards, Ymile and James.

Kennedys Beach Villa
Danie V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Danie V
With spouse/partner

Puik.

Kennedy's is fantasties. Mense baie hulpvaardig. Die abnormale weer en hoë reënval, was natuurlik ons grootste teleurstelling en was ons genoodsaak om meer tyd as normaal binne die eenheid deur te bring en het ons klompie klein goed opgemerk. Die puik geriewe en fasiliteite het ernstige instandhouding nodig. Ja, ek het meer verwag van eenheid, maar was nie teleurgesteld nie. Alhoewel die idee van ou dekor puik is, kan 'n meer moderne aanslag dalk help. Ek het wel verwag dat volle ontbyt ingesluit is en nie die R200 koepon per paartjie, wat slegs gedeeltelike betaling is vir 'n middelslag ontbyt.

Kennedys Beach Villa's response

Baie dankie vir die terugvoering! Ongelooflike teens wat ons gehad het - goed om te gesien het waar reen inkom as dit so vreeslike reenbuie gehad het! Vriendelike groete, Ymile en James

Kennedys Beach Villa
Tania D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tania D
With spouse/partner

What an amazing experience!

We had an amazing experience! The room was pristine, the location superb and the hosts were amazing! Thank you.

Kennedys Beach Villa's response

Hi Tania, thank you so very much. It is highly appreciated. Kindest regards, Ymile and James.

Kennedys Beach Villa
Elzette F - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elzette F
Family with teenagers

Home among the trees.

The trees provide coolness and tranquility with a variety of birds that provide companionship. The beach and restaurant are a short walk away and coastal walks offer access to neighboring beaches. James is extremely helpful and attentive to detail.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Tuiste tussen die bome.

Die bome bied koelte en rustigheid met 'n verskeidenheid voëls wat geselskap bied. Die strand en restaurant is 'n kort entjie se stap en kuswandelpaaie bied toegang tot naburige strande. James is uiters behulpsaam en aandag word aan detail gegee.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kennedys Beach Villa's response

Beste Elzette,

Vreeslik baie dankie vir lieflike resensie! Stuur groete aan die mooi-been seun!

Hoop ons sien julle weer eendag!

Groete
Ymile en James

Kennedys Beach Villa
Dennis B - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dennis B
With spouse/partner

Ongelooflike lekker ondervinding.

Pragtige uitsig oor see en rivier vanaf dek. Pragtige skoon kamer met puik badkamer. Puik diens. Ontbyt reg op die strand, wat meer kan mens wil hê? Kennedys is dié plek om te bly in Onrus. Voorwaar 'n wegbreek wat ons nooit sal vergeet nie. Puik! 5 ster! Dankie Ymile dat jul so 'n juweel deel met reisigers!

Kennedys Beach Villa's response

Goeiedag Dennis,

Wil jou net opreg bedank vir jou resensie.

Groete,
Ymile

Kennedys Beach Villa
Lizane V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lizane V
With spouse/partner

Ongelooflike ervaring!

Dit was baie spesiaal. Ek en my man het ons 15 jaar huweliksherdenking daar gevier. Romanties met die Jacuzzi op die dek met 'n pragtige see-uitsig! Dit lyk nie net idillies op die foto's nie, dit was vir seker! Baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Dankie Ymile vir die heerlike 2 dae!

Kennedys Beach Villa's response

Liewe Lizane, vreeslik baie dankie vir pragtige resensie. Ek waardeer dit opreg en ons hoop ons sien julle twee darem weer in die toekoms. Baie groete, Ymile en James.

Kennedys Beach Villa
Johan B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan B
With spouse/partner

Can recommend it to everyone.

Very neat and clean. Host is extremely friendly. Quiet and peaceful. Would've just liked to be closer to the beach like it shows on the photos.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Kan dit vir almal aanbeveel.

Baie netjies en skoon. Gasvrou was besonder vriendelik. Stil en rustig. Sou net graag nader aan die see wou wees soos wat dit op die foto's voorkom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kennedys Beach Villa's response

Thank you so much Johan. We hope to see you two again one day. Kindest regards, Ymile.

Kennedys Beach Villa
Gert V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gert V
With spouse/partner

Exceptional.

Beautiful accommodation. Very spacious.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitsonderlik.

Pragtige akkommodasie. Baie ruim.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kennedys Beach Villa's response

Hi Gert, Dit was so lekker om so 'n oulike paartjie hier te huisves. Vreeslik dankie vir die mooi review! Hoop ons sien julle sommer baie gou weer.
Vriendelike groete,
Ymile en James

Kennedys Beach Villa
Deon D - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Deon D
With spouse/partner

Hopeloos te duur en verwaarloos.

Die Villa is glad nie wat uitgebeeld word nie. Daar is geen see-uitsig, die tuin is verwaarloos en die braai-area is vuil. Die Villa self is maar gemiddeld met 'n baie klein badkamer. Sou dalk aanvaarbaar wees teen 50% van die tarief.

Kennedys Beach Villa's response

Hi Deon,
Dit is altyd interessant hoe verskillende gaste plekke ervaar. Ek is jammer julle ondervinding was nie soos 95% van ons ander gaste nie, maar dit is vir my van groot belang dat ek altyd intens na resensies soos julle sin kyk en sien waar daar verbetering kan wees. Op my eie webwerf bring ek dit duidelik onder die aandag dat uitsig sleg vanaf balkon area is. Baie jammer dit was julle ondervinding en respekteer julle sienings. Vriendelike groete, Ymile Kennedy

Kennedys Beach Villa
Zander K - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zander K
With spouse/partner

The essence of relaxation.

My wife and I had the time of our lives at Kennedys. Unbelievable atmosphere if you need to relax, will definitely be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die essensie van ontspanning.

Ek en my vrou het die beste tyd van ons lewens gehad by Kennedys. Dit is 'n ongelooflike atmosfeer van ontspanning, sal definitief weer soontoe gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kennedys Beach Villa's response

Hoe heerlik om so 'n jong getroude paartje hier by Kennedys Beach Villa te kon hê. Dit is heerlik om te sien hoe julle die Jacuzzi, massering en Kennedys geniet het. Ons hoop om jullie weer volgende jaar met julle herdenking weer te sien. Alle seën op julle mooi lewe vorentoe. Groete, Ymile en James.

Kennedys Beach Villa
Dian H - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dian H
With spouse/partner

Romantic getaway for a couple - beautiful area and view.

The Jacuzzi is definitely the best and worth while.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Romantiese wegbreek vir 'n egpaar - mooiste omgewing en view.

Die borrelbad is definitief die hoogtepunt en beslis die moeite werd!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kennedys Beach Villa's response

Vreeslik dankie vir julle resensie, ek het dit nou eers ontdek. Ons hoop regtig om jullie volgende jaar weer hier te sien. Het juis vanuit daardie Jacuzzi, 'n walvis en haar kleintje gesien 'n paar day gelede. Baie groete en seën, Ymile en James.

Kennedys Beach Villa
Claude L - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Claude L
Family with young children

Heerlike en gemaklike verblyf met 'n uitstekende uitsig.

Fantasties. Definitief die moeite werd om Kennedy's te besoek.

Kennedys Beach Villa's response

Hi Claude,
I am so sorry, I only saw your review now. Thank you so very much for your review, it is highly appreciated by James and myself, Ymile.

Kennedys Beach Villa
From R1 780
per night (sleeps 2)
From R1 780
per night (sleeps 2)
From R1 780
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 5 Disa Street, Onrus River Beach, Onrus River, 7201, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiY2IxNGNmLWI3NjQtNDI2YS04MjlkLWM0ODgxNzE4MDVlNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 780  per night (sleeps 2) 12 5 1 5 5 Disa Street Onrus River Beach 7201 Western Cape 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -34.418239163003 19.178416728973
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com