Willard's Beach Accommodation at Kenwyn on Sea 401 | TravelGround
+17

Kenwyn on Sea 401

4 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 4 reviews for Kenwyn on Sea 401
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Wimpie N - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wimpie N
Family with teenagers

Fantastiese woonstel met die perfekte ligging.

Ek sal dit aanbeveel vir 'n gesin. Alles lekker naby en reg by die hoofstrand.

Jaco L - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco L

Aangename verblyf teen 'n goeie prys vir 'n groep mense.

Aangename verblyf teen 'n goeie prys vir 'n groep mense. Goeie ligging naby klein winkelsentrum en naby aan die strand. Eenheid is ruim genoeg en so ook die slaapkamers. Kompleks fasiliteite is uitstekend, groot swembad en goeie braaigeriewe. Kompleks word baie goed onderhou, met tuin, swembad en braaigeriewe wat baie skoon was.

Alda D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alda D
Family with young children

Heerlike ruim vakansieplek.

Ons het heerlik gebly by Kenwyn on Sea 401. Die plek is ten volle uitgerus en skoon en netjies. Hoewel daar braaigeriewe in die kompleks is, mis mens egter 'n braai op die stoep.

Zelda V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda V
With friends

Verskriklik mooi en netjies.

Dit is 'n baie netjies skoon woonstel en beslis goeie waarde vir geld. Dis loop afstand van die hoofstrand en baie veilig.

From R1 795
per night (sleeps 8)
From R1 795
per night (sleeps 8)
From R1 795
per night (sleeps 8)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 102D Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0YzI5MGY0LWFmYzgtNGU3Zi1iOTAxLTk2YmYwMGUyODE5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 795  per night (sleeps 8) 4 5 1 5 102D Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 09:00 -29.531072346563 31.223078542328
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com