The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Keret Accommodation | TravelGround
+79

Keret Accommodation

18 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 18 reviews for Keret Accommodation
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.7/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.5/5
Zanthe B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zanthe B
With spouse/partner

Wat 'n luukse verblyf!

Keret het beslis al ons verwagtinge oortref! Die verblyf is so luuks en pragtig. Ons het alles gehad wat nodig was en nog soveel meer. Sal beslis weer teruggaan en definitief hulle aanbeveel! Dankie ook aan Ella vir haar warm, vriendelike verwelkoming en aanbeveling vir 'n heerlike restaurant vir aandete.

Deon G - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon G
With spouse/partner

Uitstekend.

Netjies en veilig met mooi uitsig.

Karel J - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karel J
With spouse/partner

Beautiful view of the city lights.

We stayed in the Majesty Luxury Suite overnight. Very modern, neat and comfortable. It has all the facilities of a self-catering unit. Very friendly and helpful hostess. All DStv channels were available. Very peaceful and beautiful. Nice location and close to everything. We would highly recommend it and stay there again anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi aand uitsig oor die stad se liggies.

Ons het in die Majesty Luukse Suite oornag. Baie modern, netjies en gerieflik. Dit het al die fasiliteite van 'n selfsorgeenheid. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Al die DStv-kanale was beskikbaar. Baie rustig en pragtig. Lekker geleë en naby alles. Ons sal dit hoogs aanbeveel en enige tyd weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nelia D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nelia D
With spouse/partner

Smaakvol en netjies.

Die Majestic kamer is ten volle toegerus met alles wat mens mag nodig hê vir 'n vinnige wegbreek. Die kamer en badkamer was netjies skoon met genoeg handdoeke. Die bed het 'n baie goeie matras vir 'n goeie nagrus. Pragtige uitsig! Daar was egter iewers 'n geraas wat geklink het soos meubels wat rondskuif, maar dit het darem nie te lank aangehou nie.

Ingrid J - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ingrid J
Family with teenagers

Goed geleë, smaaklik, voel soos huis.

Pragtig en goed geleë. Lekker ruim.

Initza M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Initza M
Family with young children

Netjies en gerieflik.

Baie netjiese, ruim en gerieflike verblyf.

Elsabe M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe M
With friends

Baie mooi groot gerieflike wooneenheid, netjies en vriendelike diens.

Baie mooi groot, gerieflike eenheid, baie netjies en skoon, naby geleë aan alles wat nodig is, met die vriendelikste gasvrou. Sal voorwaar weer besoek as ek in die Kaap is. Hoogs aanbeveelbaar. Goeie waarde vir geld.

Thelma B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Thelma B
With spouse/partner

Indrukwekkend met die eerste oogopslag.

Ella is supergasvry. Ek was bietjie bekommerd oor die motor wat in pad parkeer moes word. Die badkamer is erg beknop. Daar was 'n vlek op my kussingsloop, asook op 1 van die handdoeke. Die woonstel is toegerus met baie meer as wat ek verwag het.

Sean T - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Sean T
Family with teenagers

Geen warm water in die een stort, geen drinkwater in die yskas, geen ontbyt, beslis nie waarde vir geld nie.

Om te betaal wat ek betaal het, sal ek beslis nie Keret aanbeveel nie en sal nie weer dit besoek nie, die feite dat daar nie warm water was nie is belaglik in die een stort.

Kendra-lynn R - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kendra-lynn R
With friends

Die verblyf was fantasties.

Goeie diens gekry, fantastiese gasvryheid van die eienaars en waarde vir geld.

Naku M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Naku M
Family with young children

It was fabulous!

My family and myself had the best stay at Keret. Loved everything about it. The view is to die for! Overall it was an excellent choice for us. We will be definitely going back there! Ella was the best host, gave us such a warm welcome and she is hands on in everything if you need her. The cleaning staff, very friendly!

Sinoneliso M - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sinoneliso M
Family with young children

Great place.

Very quiet, clean and lovely. Ella even makes you feel at home by leaving you some welcome goodies. In summary, great place.

Nico D - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico D
Family with young children

Rustige netjiese verblyf.

Baie gemaklike woonstel met pragtige uitsig oor Kaapstad en Tafelberg. Ons het baie lekker gebly en sal dit beslis weer gebruik. Lekker geleë en naby alles.

Maureen B - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maureen B
With friends

Vriendelik en baie gasvry ontvang. Moderne blyplek met alle geriewe denkbaar. Pragtige uitsig oor Kaapstad.

Met ons aankoms is ons hartlik in hierdie 5-ster verblyf ontvang. Plek is superskoon en ten volle toegerus. Behalwe vir al die moderne geriewe tot ons beskikking het die eienaar dit goed gedink om ons te voorsien van 'n boks heerlike sjokolade, koekies, gegeurde water en ys. Die uitsig oor Kaapstad is pragtig. Keret verblyf is die beste waarin ons ooit tuisgegaan het.

Antonie S - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antonie S
With friends

Mooi omgewing, goeie buurt.

Ons het baie lekker gebly, als is skoon en netjies! Goeie waarde vir geld! Sal verseker weer gaan.

Sharon C - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharon C
With friends

We had a fantabulous stay with breathtaking views

We were welcomed by our very friendly host, Ella!! The apartment has facilities of the highest standards and everything is spotless. The accommodation was also in close proximity to malls and the city centre.

Anton G - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anton G
With friends

Skoon, netjies, ruim, gerieflik en bekostigbaar.

Ons was baie vriendelik ontvang met aankoms. Die verblyf was baie skoon, netjies en luuks. Dit is ook goed geplaas en maklik bereikbaar vanaf hoofpaaie. Die akkommodasie is baie veilig maar die parkering is op die straat.

Alene V - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alene V
Family with teenagers

Beautiful location, extremely comfortable and clean. Friendly reception.

A very comfortable and beautiful place to stay. Very welcoming! Small extra touches made us feel very welcome. When we arrived the air conditioning was switched on to make the apartment nice and warm. Chocolates, cookies, juice and fresh milk were waiting for us!! Ella is a friendly, lovely lady. It was the most pleasurable stay!! We will certainly be back. I have already recommended the beautiful accommodation to friends and family.

From R1 280
per night (for 2 people)
From R1 280
per night (for 2 people)
From R1 280
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 20 people
  • Check-in: 15:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 29 Mahogany Crescent, Tygerberg Hills, Bellville, 7530, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzZjQzNGQ5LWI5MDUtNDU4OC05MmNkLWM1MjU1ZGM0MTY4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 280  per night (for 2 people) 18 5 1 5 29 Mahogany Crescent Tygerberg Hills 7530 Western Cape 0860 022 102 15:00-20:00 10:00 -33.885264152436 18.600422143936
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!