Kestell Hotel
Review Summary
Carla P - Oct 2020
Overall score
Outydse sjarme.
Len B - Jan 2020
Overall score
Lekker gebly.
Kestell Hotel's response
Ons is bly dat julle lekker gekuier het en hoop alles het goed afgegaan met die troue!
George E - Mar 2019
Overall score
Ons het vreeslik lekker gekuier. Die mense in die hotel en die dorp self, was baie vriendelik en hulpvaardig.
Kestell Hotel's response
Baie dankie vir die mooi kompliment. Ons probeer altyd om ons gaste so tuis te laat voel as moontlik. probeer volgende keer ons "maal van die dag" dit is altyd "net soos Ma gemaak het"
Meiring D - Apr 2018
Overall score
Plattelandse lekkerte.
Kestell Hotel's response
Baie dankie, ons is bly julle het lekker gekuier in ons ou Vrystaatse dorpie.
Leandie S - Mar 2018
Overall score
Gerlieflik, netjies en uitstekende diens.
Kestell Hotel's response
Leandie, baie dankie vir jou mooi resensie en bly om te hoor jy het lekker gekuier.
Kobus S - Nov 2017
Overall score
The bed side lights don't work, the shower head makes the floor wet, and there is no TV. Not value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Bedliggies werk nie, stortkop mors water en geen TV nie. Vir seker nie waarde vir geld nie.
Bedliggies werk nie, WiFi baie stadig, stort mors water, geen TV. Vergelyk met ander plekke en is vir seker die swakste.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kestell Hotel's response
I'm so sorry to hear there were problems with your stay. I have asked the manager to follow up and make the necessary repairs.
Alethia V - Jul 2017
Overall score
Freezing, no heaters or electric blankets, room needs a bit of attention.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Bitter koud, geen heaters of warm komberse, kamer het bietjie aandag nodig gehad.
Kos was baie lekker, bestuurder Andy was baie aangenaam! Kontrei se mense het ons lekker laat lag!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kestell Hotel's response
Ons is bly om te hoor dat julle lekker gekuier en lekker gelag het. Kestell is beslis baie koud die tyd van die jaar.
Theo V - Jun 2017
Overall score
Ou plattelandse hotel wat die nodige bied. Baie gasvrye en behulpsame eienaars.
Kestell Hotel's response
Baie dankie vir die boodskap en bly dat julle tevrede was met ons ou hotel. Ons probeer altyd om gasvry en behulpsaam te wees.
Louis V - Oct 2016
Overall score
Quiet and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stil en rustig.
Nie ultra modern nie maar vir iemand wat van outydse sjarme hou. Eienaars besig om kamers te verbeter.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kestell Hotel's response
Baie dankie vir die boodskap, ja al die kamers se nuwe matte is nou in en dit lyk baie mooi.
Vanessa R - Feb 2016
Overall score
Vuil en onveilig.
Kestell Hotel's response
Die gaste het vroeg aangekom terwyl ons nog besig was om die kamers skoon te maak en die beddegoed te verander van die vorige nag se gaste. Die man wat die gaste vergesel het, het gesê hy bly by familie in Harrismith en wil nie op en af ry tussen Harrismith, Kestel en Qwa Qwa nie, dis sou vir hom beter wees om in Harrismith te oornag by sy familie. Omdat die besprekeing op die laaste oomblik gekanseleer is, het ons aan die gas verduidelik ons kon nie die gelde terugbetaal nie.
Daar is wel 'n kroeg by die hotel, sowel as 'n bottelstoor langsaan die hotel, maar dit maak nie die hotel "onveilig" nie, inteendeel is Kestell 'n baie veilige dorpie.
Anna F - Dec 2015
Overall score
Baie outyds, geriewe in kamers beperk basiese.
Read moreKestell Hotel's response
Ek is baie jammer om te hoor dat u nie van ons hotel gehou het nie. Die outydse gebou en dekor is nie in almal se smaak nie, en dis hoekom ons adverteer dat ons 110 jaar oud is. Die stoel was nie stukkend nie, dis 'n "rocking chair" en ek stem saam, die brass bed is baie hoog. Die prop vir die kettel staan langs die spieëltafel. Dat die koppies vuil was is heeltemal onaanvaarbaar, en ons vra groot verskoning daarvoor.
Pieter J - Dec 2015
Overall score
Lekker.
Kestell Hotel's response
Baie dankie vir die kompliment, hoop ons sien jou weer.
Nadine D - Oct 2015
Overall score
Skoon, maar onvriendelik.
Kestell Hotel's response
I'm really sorry to hear that you did not like our hotel. We are a hotel and we don't have self catering facilities, but would have made you something to eat or warmed up what you had brought with you.
Regards
Kestell Hotel
Annamarie V - Jul 2015
Overall score
Awesome!
Taryn Leigh D - May 2015
Overall score
Quaint town with a great hotel, reminds one of days gone by.
Gerhard V - May 2014
Overall score
Die hotel is netjies en mooi opgeknap.
- Capacity: 28 people
-
Check-in: 11:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 25 Bliugnaut Street, Kestell, 9860, Free State
- All ages welcome