Paternoster Accommodation at Khayanoster | TravelGround
+8

Khayanoster

5 reviews
Self Catering

Review Summary

4.1 out of 5from 5 reviews for Khayanoster
Cleanliness
4.0/5
Service
4.2/5
Location
4.4/5
Safety
4.0/5
Value for money
4.0/5
Nadia D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia D
Family with young children

Fantasties en skoon.

Ek sal Khayanoster beslis aanbeveel.

Khayanoster's response

Hi Nadia
Dankie vir die terugvoering op Khayanoster, inderdaad een van ons huise met die beste ligging en baie mooi see uitsig oor die Paternoster Baai. Ons hoop dit was die eerste van nog sommer baie kuiertjies.

Khayanoster
Bianca D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bianca D
Family with young children

Beste!

Ons het baie lekker gebly.

Khayanoster's response

Hi Bianca
Ons is bly om te hoor julle het Khayanoster geniet, hoop ons sien julle weer eendag.

Khayanoster
Sonja R - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Sonja R
With friends

Pragtige ligging met lieflike uitsig.

Mens kan nie nader aan die see bly as Khayanoster nie. Ek sal voorstel dat daar net vir die aankoms koffie en tee beskikbaar is.

Cecilia V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Cecilia V
Family with young children

Had a lovely stay in Khayanoster.

Had a blast here at Khayanoster. Lovely house with a beautiful sea view. Sunsets from the front patio are amazing.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gebly in Khayanoster.

Voorwaar ons langnaweek by Khayanoster geniet. Gerieflike huis met pragtige see-uitsig. Sonsondergange vanaf die voorstoep 'n belewenis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Khayanoster's response

Hallo Sonja
Ek is baie bly julle het lekker gekuier. Ek sal sorg vir koffie en tee, volgende keer. Sien julle weer.

Khayanoster
Fabian K - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Fabian K
With spouse/partner

Die see is reg oorkant die pad!

Die vertrekke is baie groot en die see-uitsig was ook baie mooi gewees. Sal weer daar wil gaan kuier.

Khayanoster's response

Bly om te hoor julle het gehou van Khayanoster,

Ons sien uit daarna om jul weer as ons gaste te verwelkom in die toekoms.

Khayanoster
From R2 000
per night (sleeps 4)
From R2 000
per night (sleeps 4)
From R2 000
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 28 Strandloper Street, Paternoster, 7381, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNlZGFhYTY0LWQ3MDctNDQ2ZS05ZGVkLWRjZmUwNDc2MTAyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 000  per night (sleeps 4) 5 5 1 5 28 Strandloper Street Paternoster 7381 Western Cape 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -32.808252777778 17.892908333333
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com