KiewietKamer
Review Summary
Karla S - Jun 2019
Overall score
Beautiful room, full beach access and wonderful welcome.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige kamer, volle toegang tot strand en wonderlike verwelkoming.
Warme verwelkoming van Adri en haar woefie. Dit was 'n heerlike, vinnige wegbreek met alles tot ons beskikking. Was 'n groot bederf dat daar 'n privaat deurgang na die strand is. KiewietKamer sal ons definitief aan enige iemand aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jacques T - Mar 2019
Overall score
Baie lekker gebly en die ontbyt was fantasties!
KiewietKamer's response
Dankie Jacques,
Hoewel jy seker bedoel Adri en Melkbosstrand. Julle het omtrent kruis en dwars gereis. Dit was egter goed om julle hier by ons te kon ontvang.
Marlize M - May 2018
Overall score
Quiet, clean, tidy, comfortable and incredibly friendly people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, skoon, netjies, gemaklik en ongelooflike vriendelike hartsmense.
KiewietKamer is sentraal geleë in Melkbosstrand. Mooi buurt, voel dadelik tuis en baie vriendelike mense. Ek sal KiewietKamer enige tyd aanbeveel. Sal self weer daar gaan bly as ons weer in die omgewing is. Adri en haar man sal uit hul pad gaan om jou tyd daar lekker te maak. Gaan kuier by hulle. Sal nie spyt wees nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 13:00 to 19:00
Check-out: 11:00 - Address: 5 Kiewietjie Road, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Western Cape
- No children under 18