The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Kingfisher Bush Lodge | TravelGround
+20

Kingfisher Bush Lodge

29 reviews
Tented Camp

Review Summary

4.8 out of 5from 29 reviews for Kingfisher Bush Lodge
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.5/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Johannes V - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes V
With friends

Lekker verblyf en uitstekende personeel. Baie netjies en skoon. Baie behulpsaam met reëlings om omgewing te verken.

Tente is uitstekend toegerus met alles wat 'n mens benodig. Personeel gaan uit hul pad om jou te laat tuis voel, goeie spyskaart teen billike pryse.

Elizabeth M - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elizabeth M
With spouse/partner

Baie gerieflike, netjiese en goed toegeruste eenhede. Definitief goeie waarde vir geld.

Ons het ons verblyf by Kingfisher Bush Lodge baie geniet. Die eenhede is baie gerieflik, netjies en goed toegerus. Baie goeie waarde vir geld. Ons het egter vanaf Piet Retief gereis na die Loge via Jozine. Die pad was baie gevaarlik en glad nie 'n aangename roete nie. Dink besoekers moet gewaarsku word om net via die R22 te reis na Kingfisher Bush Lodge. Die paaie na die besienswaardighede is eintlik ook net vir mense met 'n 4X4 en toeriste moet vooraf in kennis gestel word.

Nadi C - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadi C
With spouse/partner

Netjies en goed geprys.

Aangenaam verras, baie goed toegerus. Netjiese verblyf met alles wat jy kort!

Miles D - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Miles D
With spouse/partner

Great food, great service.

Nice surroundings with lots to do.

Bets V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bets V
With spouse/partner

Absolute hoogtepunt! Tien uit tien!

Dit was heerlik om in sulke netjiese fasiliteite te kon tuisgaan. Elmerie en haar span het ons dadelik baie tuis laat voel, so ook Wollie die oulike brak! Mooi lodge en omgewing, netjiese fasiliteite, chalet uitstekend toegerus, voorsien in al die behoeftes en meer. Baie om in die area te doen, uitstekende ligging. Restaurant by lodge laat jou die keuse of jy wil braai of uiteet! Twee swembaddens om in af te koel na 'n dag van ontdekkingstogte. Elmerie se geskenkwinkeltjie is baie goed toegerus, wye keuse as jy iets wil koop vir die mense tuis! Ons het die bootrit geniet met Lucky ons gids, uiters bekwaam en wye kennis van omgewing. Dit is voorwaar waarde vir geld, sal Kingfisher Bush Lodge aanbeveel as jy wil wegkom van die daaglikse harwar! Sal definitief weer gaan kuier. Baie dankie julle by die lodge, julle insette gaan nie ongesiens verby nie.

Gerda E - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda E
Family with teenagers

Baie lekker.

Baie netjies. Lekker kos. Sal aanbeveel.

Kobus T - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus T
With spouse/partner

Heerlik en ontspannend.

Personeel baie behulpsaam. Lodge goed geleë om Kosibaai te verken.

Louise O - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise O
With spouse/partner

Glamping in die bos

Die luukse kamers het 'n heerlike groot bed en beste van alles die lugversorging! Skoon en gemaklik met sy eie badkamer en kombuis is hierdie lodge die antwoord op 'n man wat wil kamp en 'n vrou wat nie sonder die luukses (noodsaaklikste) geriewe kan klaarkom. Vriendelike personeel en 'n goeie restaurant as jy moeg is vir braai. Julle sien my beslis weer!

Louise J - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise J
Family with teenagers

Gemaklik verblyf, heerlike kos, vriendelike en behulpsame eienaars en span.

Dit was 'n heerlike plek om uit te span. Ons kon kies om self kos te maak of die restaurant te gebruik - pryse billik en kos uitstekend. Eienaars baie vriendelik en gehelp uitstappies reel. 'n Hoogtepunt in ons vakansie.

Alma D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alma D
With friends

Dis 'n interessante plek en baie sentraal om Kosibaai te verken.

Oulike kuierplekkies by die blyplek. Baie skoon en netjies en baie goed toegerus. Dis regtig 'n oulike plek en sal dit definitief aanbeveel. Het egter die interaksie met die eienaars gemis. Wil ook voorstel dat hulle die mongoose weg hou van kliënte. Een van ons groep is deur hom gebyt.

Talita D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Talita D
With spouse/partner

Perfek.

Ons verblyf by Kingfisher Bush Lodge was 'n hoogtepunt van ons vakansie. Elmerie en haar gesin het ons só welkom laat voel. Ons blyplekkie was silwerskoon en perfek toegerus. Ons het heerlik gesmul aan die etes wat Pieter voorberei het en Annelieze het al die reëlings rondom ons daguitstappies seepglad laat verloop. Lucky is 'n uitstekende gids en ons bootrit op die mere en kanale was iets wat ons altyd sal onthou. Edwin het ons na die monding geneem en ons waardeer die spesiale aandag en sorg en lekker gesels met ons twee oumense. Ek het nie genoeg woorde om ons kuier hier te beskryf nie. Ek kan nie wag om weer te gaan kuier nie. Baie dankie Kingfisher Bush Lodge. Bou so voort.

Ansunette D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ansunette D
With spouse/partner

Uniek, mooi, vriendelik, fantastiese vakansiebestemming.

Ek en my man het twee nagte by Kingfisher gebly terwyl ons vriende in die area besoek het. Ons sal vir seker weer kom en langer spandeer. Vriendelike en baie hulpvaardige bestuur. Mooi lodge met netjiese fasiliteite. Baie om in die area te doen. Sanderige pad, maar het reggekom met “all wheel drive” en “high clearance”, weet nie of ek dit met kar sou aanpak nie. Vir aktiwiteite in die area is ‘n 4x4 vir seker 'n aanwins en soms ‘n moet. Van die aktiwiteite kan jy van vervoergeleentheid gebruik maak soos ek verstaan. Kan vir seker aanbeveel.

Eugene Z - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Eugene Z
With friends

Baie lekker, skoon, in-die-bos-gevoel. Akkommodasie beste in die area. Baie goed gegee. Sal vir seker teruggaan.

Heerlike rustyd. Alles was puik. Vriendelike personnel.

Martin C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin C
With spouse/partner

Heerlik en goeie opset.

Lekker, baie lekker.

Irene M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irene M
With spouse/partner

Lekker.

Ek sal beslis aanbeveel dit was rêrig lekker.

Sonet D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonet D
With spouse/partner

Unbelievable! Piece of heaven in Kosi Bay.

Incredible place, beautiful, neat, clean. Thank you Elmarie and Sybil for your hospitality. Thank you so much for making my birthday something special. To Annelize who organised all our activities! It was something we will treasure forever! For Lucky, Vusi & Edwin you are all special to us and have enjoyed every activity with so much thoroughness and with so much love for nature and the environment. I highly recommend this place for sure! Unbelievable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik! Stukkie hemel in Kosibaai.

Ongelooflike plekkie, pragtig, netjies, skoon. Baie dankie Elmarie en Sybil julle gasvryheid was besonders. Baie dankie dat julle my verjaarsdag ook iets besonders gemaak het. Vir Annelize wat al ons aktiwiteite gereël het! Dis was iets wat ons sal treasure vir altyd! Vir Lucky, Vusi & Edwin julle is almal special vir ons en het elke aktiwiteit met soveel deeglikheid en met soveel liefde vir die natuur en omgewing geniet. Ek beveel dit plek vir seker aan! Ongelooflik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Adriaan B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Adriaan B
With friends

Excellent.

Excellent location with great activities in the area. Definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Uitstekende ligging met lekker aktiwiteite in die area. Beveel dit definitief aan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gail M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gail M
With spouse/partner

A 5 star venue all round.

The friendly service, cleanliness and absolutely stunning facilities were amazing. Thank you!

Julie T - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Julie T
With spouse/partner

Very pleasant stay.

The chalets are very comfy, excellent bedding, nicely decorated, the only thing is as they very close to each other, your peace depends on your neighbours. We had friendly and well-behaved people so it was not a problem. The restaurant is good, welcoming and the service perfect with everybody doing their best to ensure clients a memorable stay.

David R - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
David R
With spouse/partner

Off the beaten track, just what we wanted

Luckily I drive a Toyota Corolla 1.6 sedan, which substitutes for a 4x2 bakkie, the gravel road is okay to navigate. The tented chalets were clean and had everything one requires. The staff are friendly and make you feel welcome and you look forward to the stay. However a concern to me was the walkway picture above, that caught my attention originally, which made me book, this however does not exist. Why? Because the ocean is 17 km away and you need a 4x4 vehicle to get there. On a positive note, the stay was great, met interesting people from abroad.

Willem R - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem R
With spouse/partner

Fantastic accommodation in a beautiful location.

Had an awesome time at the lodge. Really excellent service from Sybil and Juan. The big surprise was the restaurant at the lodge that served great food. Well done. Highly recommended!

Jean Pierre P - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jean Pierre P
With spouse/partner

Lekker rustige plek.

Rustig en sentraal in Kosi Bay.

Chris A - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chris A
With spouse/partner

Sincere hospitality that makes for a great time.

Neat place. Hope it will always be maintained this well, because with the warm hospitality you can really just relax in nature.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvryheid opreg en maak kuier lekker.

Netjiese plek. Hoop dit word altyd so goed in stand gehou, want met warm gasvryheid kan mens regtig net lekker ontspan daar in die natuurtuin.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hannelie V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hannelie V
Family with teenagers

5 star service!

Clean, neat and friendly! It is clear that the lodge was carefully planned and built.

This review has been translated,click hereto view the original version.

5-ster diens!

Skoon, netjies en vriendelik! Dit is duidelik dat die lodge met sorg beplan en gebou is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carel R - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carel R
With spouse/partner

Excellent, will definitely stay there again for sure.

Accommodation was clean and neat in the tents. The shower and toilets fits in with the environment and is neat and clean. Affordable price.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend, gaan vir seker weer daar oorslaap.

Slaapplek skoon en netjies in die tente, stort en toilette absoluut pas in by die omgewing en is netjies en skoon. Prys bekostigbaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Isella B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isella B
With friends

Absolutely fantastic.

Very quiet, clean and tidy and excellent service. Will definitely go back to Kingfisher Bush Lodge.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut fantasties.

Heerlik rustig, skoon en netjies en uitstekende diens ontvang. Sal vir seker weer Kingfisher Bush Lodge toe gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Antoinette B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette B
With friends

Rustig.

Tente ten volle toegerus en 'n fees om in te bly. Was heerlik om op die stoepie te sit en die voëllewe te geniet (het 17 voëlsoorte getel).

Sunette K - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sunette K
With spouse/partner

Dit was regtig aangenaam om die naweek by Kingfisher oor te bly.

Dit was regtig aangenaam om die naweek by Kingfisher oor te bly. Ons het die stilte geniet. Die feit dat daar geen TV of radio's was wat geblêr het nie, het ons weer die geleentheid gegee om nader aan die natuur te kom en te besef hoe ver ons werklik leef van dit wat eindelik belangrik is. Baie baie dankie vir die gasvryheid. Hou net so aan en ons sal julle weer sien.

Francois B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Francois B
Family with teenagers

Perfek geleë en gasvry!

Netjiese akkommodasie, word daagliks skoongemaak en die ligging is perfek naby by die mere sowel as die Kosibaai-mond. Persoonlike en gasvrye diens ten alle tye van Hendrik en Elmerie. Baie dankie, ons het lekker gekuier en sal beslis weer Kingfisher Bush Lodge besoek, somer binnekort!

was R600
From R480
per night (sleeps 2)
was R600
From R480
per night (sleeps 2)
was R600
From R480
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 19 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Road D1846 Kwamazambane, Maguzi, Kosi Bay, 6109, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABBUAHaCIN1XU7utobcO9EwEq2IcyiH39QfEfQg0sfhvNZyjwrT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R600, now From R480  per night (sleeps 2) 29 5 1 5 Road D1846 Kwamazambane Maguzi 6109 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -26.94589614267 32.822062581537
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!