The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Klein Bottelary | TravelGround
+15

Klein Bottelary

25 reviews
Self Catering

Review Summary

4.4 out of 5from 25 reviews for Klein Bottelary
Cleanliness
4.2/5
Service
4.3/5
Location
4.4/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.4/5
Gary A - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gary A
With spouse/partner

Vintage stay on a old Dutch farm.

It's an historical farm. A nice porch with braai area to relax and enjoy the fresh air and scenery.

Klein Bottelary's response

Hello Gary,

Thank you for your review. We are very happy that you have enjoyed your stay with us.
Hope to see you soon again.

Kind Regards,
Elmarene & Team

Klein Bottelary
Odette Giordine M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Odette Giordine M
Family with teenagers

Lekker, rustig en mooi.

Baie stil, mens kan lekker rus.

Elize V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize V
Family with young children

Klein Bottelary is baie sentraal geleë en het perfek by ons naweek planne ingeval.

Die huisies was alles wat ons nodig gehad het. Ons kon heerlik braai daar die Sondagaand en dit was net 3 km van waar ons 'n troue bygewoon het. Dit het ons perfek gepas. Ek sal dit enige tyd aanbeveel. Dit was baie bekostigbare verblyf met alles wat ons nodig gehad het.

Marius L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Marius L
Family with teenagers

Pragtige ligging, maar teleurstellende verblyf.

Ons het vyf dae oorgeslaap. Daar was vir drie dae hiervan byna geen water nie ten spyte van die feit dat ons dit aangemeld het by die gasvrou. Klein Bottelary kan deur een of twee verbeterings op die beskikbaarheid van skoonmaakgeriewe (bv. die verskaffing van 'n besem, leegmaak van asblikke, skoonmaak van braai-area ens.) in 'n topgehalte-selfsorg-eenheid verander.

Joubert U - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joubert U
With spouse/partner

A lovely breakaway place.

Klein Bottelary is a lovely quiet place away from everything but close enough to large centres. We thoroughly enjoyed the time. The place is neat, clean and comfortable. We were warmly welcomed. We're coming again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Heerlike wegglipplekkie.

Klein Bottelary is 'n lieflike stil plekkie, weg van alles, maar naby genoeg aan groot sentra. Ons het die tydjie terdeë geniet. Die plekkie is netjies, skoon en gerieflik. Ons is baie vriendelik ontvang. Ons kom weer!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With friends

Gemaklike en gerieflike verblyf teen 'n bekostigbare prys.

Ons het vreeslik lekker gebly! Die verblyf is gemaklik en gerieflik teen 'n bekostigbare prys. En die plaaslike kroeg by die afdraai was ook 'n aangename verrassing! Baie dankie!

Lillian B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lillian B
With spouse/partner

Nice and clean, friendly service.

We enjoyed our stay and will definitely recommend.

Sonja B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Sonja B

Onveilig

Die plaas is onveilig. Eienaars is ver van verblyf, weet nie eers wat aangaan nie. Dis 'n groot huis, hulle kan meer kombuistoerusting verskaf, ligte replace wat nie werk nie en werk aan veiligheid. Blykbaar het 'n alarm het afgegaan (volgens sekuriteit), eienaars nie eers geweet daarvan nie tot ons hulle vertel het. Security op plans (ons weet nie eers of dit regtig sekuriteit op plans was nie), aan voordeurknop gedraai en by venster ingeloer. Ons het nog nooit so onveilig gevoel nie. Alle respek vir boere op plase, maar as jy dit 'n gastehuis maak, maak seker jy't die regte sekuriteit.

Klein Bottelary's response

Hello Elzanne,

Dankie vir jou "review". Ek wil net graag 'n paar punte uitlig. Die plaas is nie onveilig nie - nie meer as enige ander plek in Suid-Afrika nie. Ons verblyf - as eienaars - is slegs 1 km vanaf die gaste verblyf. Ten tyde van jou verblyf het altwee cottages langsaan jou gaste in gehad. Daar is ook twee families wat permamente inwoners op die perseel is - wat almal daar was.
Jy het nie in 'n groot huis en/of gaste huis gebly nie, maar in 'n selfsorg bachelors cottage. Elke cottage het sy eie alarm. Jou alarm het nie afgegaan nie. Ek sal wel die saak opneem met die sekuriteits maatskappy oor die klop aan die deur ens. Vir jou inligting - ja ons het "proper" sekuriteit - hulle is SJC Security van Brakenfell, Weskaap.
Aangaande die kombuis toerusting ens - ek het tog toe ek vir julle ingeboek het gesê - ek is net 'n oproep ver. Skakel my gerus vir enige iets. Ek het nooit 'n oproep ontvang nie.
Ek het ook nie die "nag van die klop aan die deur" iets van julle gehoor nie.

Ons is baie jammer dat julle een nag van julle drie nagte 'n slegte ervaring gehad het - en vra omverskoning daarvoor.

Groete
Elmarene Fischer

Klein Bottelary
Daran M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Daran M
Family with young children

Lekker rustig.

Ek saal weer teruggaan. Enige tyd.

Lukas P - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lukas P
With spouse/partner

Peaceful country break.

Thank you, so clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige plattelandse blyplek.

Dankie vir die verblyf. Skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Adille G - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adille G
With friends

What a great place!

Nice and cosy. Friendly people. Will definitely suggest to other people.

Jan O - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jan O
With spouse/partner

Rustige natuurskoon, plaaskothuis.

Elmarene het ons hartlik ontvang en is baie gewillig om te help waar nodig om dit lekker te maak. Die verblyf is tipiese kothuisverblyf, laat mens tuis voel op die plaas. Die self-catering is net beperk tot 'n tweeplaatstoof en mikrogrolfoond, so jy kan nie regtig selfonderhoudend wees nie.

Robyn R - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Robyn R
Family with teenagers

Easy access to local sights and friendly service from owners.

Pleasant experience being on a farm so close to cities without being affected by the city noise. Would recommend to a couple travelling without children as the sleeper couch was extremely uncomfortable for our two teenage boys. Sadly, the DSTV didn't work so they missed out on the cricket viewing. Elmarene tried everything in her power to rectify it, but we had to admit defeat. All in all a good location from which to access Stellenbosch and environs.

Klein Bottelary's response

Hi Robyn,
Thank you for the review - I am still extremely sorry about the Cricket.
However everything has now been rectified with Flat Screen TV and HD decoder.
Hope to see you again in the future.
Elmarene
Klein Bottelary

Klein Bottelary
Quinton C - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Quinton C
Family with young children

Stay was good. More activities to be included on the farm for kids.

We enjoyed the stay but Wi-Fi was not included as advertised which was a bit unsatisfying.

Klein Bottelary's response

We had a problem with our Wi-Fi Supplier, it has been re-instated.
Sorry for the inconvenience.
Elmarene

Klein Bottelary
Ivana V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ivana V
With friends

Lieflike plek, waarde vir geld.

Eintlik het ons nie baie tyd daar spandeer nie aangesien ons deurgegaan het vir die oval track SA's in Kuilsrivier, maar dit is 'n lieflike plek.

Aletta P - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aletta P
Family with teenagers

Lieflike landelike omgewing, goed geleë naby Stellenbosch teen billike prys.

Lieflike landelike omgewing, goed geleë naby Stellenbosch teen 'n billike prys vir die area. Die plaashuis is nou 'n onthaalsaal en die gastehuise is geplaas om die ou plaasopstal. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam - sy het ook van die plaas se wyn vir ons gegee om te proe aangesien dit nie kommersieel beskikbaar is nie. Die plaas is stil en ontspanne. Die huisie lyk presies soos belowe op die foto's - funksioneel met alles wat jy nodig het. My tiener het net die WiFi gemis - maar die gebrek daaraan oorleef en die natuur geniet. Daar is genoegsame sekuriteit en ons het veilig gevoel om op die plaas rond te loop en te ontspan om die braaivleisvuur in die aand. Ons sal beslis weer daar tuis gaan.

Klein Bottelary's response

Aletta,

Baie dankie vir jou mooi resensie, waardeer dit baie. Sien uit daarna om julle in die toekoms weer hier te verwelkom.

Elmarene Fischer

Klein Bottelary
Salomi P - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Salomi P
Family with young children

Neat and clean.

Very safe, neat unit. The service was very friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en skoon.

Baie veilig, netjiese eenheid gekry, diens was baie vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Maria V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maria V
With spouse/partner

Beautiful, peaceful and beautiful surroundings!

We arrived on Friday, spent the whole weekend in the surrounding area. It is so beautiful there!

Ida B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Ida B
With spouse/partner

Affordable.

The place is very centrally located, the road, however, needs attention. The owner resolved any problems we experienced immediately. The two-plate stove didn't work and was replaced, after I showed it to her. The toaster was very dirty. I would put the stove on a separate cabinet next to the refrigerator. The owners are very hospitable people and I would recommend their place and visit again, but I'd rather stay in the bigger unit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Bekostigbaar.

Die plekkie is baie sentraal geleë, die pad kan egter aandag geniet. Die eienares het enige probleme wat ons ervaar het dadelik opgelos. Die tweeplaatstofie het nie gewerk nie en is egter vervang nadat ek haar daarop gewys het. Die broodrooster was baie vuil. Ek sou die stofie op 'n aparte kas langs die yskas staanmaak vir gebruik daarvan. Die eienaars is baie gasvrye mense en ek sal hulle plekkie aanbeveel en weer gebruik, maar dan die groter eenheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Madi D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Madi D
Family with teenagers

Lovely, peaceful farm stay, well equipped and spacious.

Klein Bottelary is centrally located, yet quiet and peaceful. The farm is beautiful and the units spacious and well equipped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike, rustige plaasverblyf, goed toegerus en ruim.

Klein Bottelary is sentraal geleë, maar tog stil en rustig. Die plaas is pragtig en die eenhede is ruim en goed toegerus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Philip M - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Philip M
Family with teenagers

It was peaceful and they offered good service.

The reception was friendly and the cleaning service was good. Water pressure in the bathroom was a bit challenging. It was one of the few places I stayed in that had a decent and neat fridge, excellent. The facilities are safe and I will stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n vreedsame verblyf met goeie diens.

Die ontvangs was baie vriendelik en die diens raakende skoonmaak was goed. Waterdruk in die badkamer was bietjie van 'n uitdaging. Dit was een van die min plekke waar ek al gekom het wat 'n behoorlike yskas het en nuut, baie goed. Die fasiliteite is veilig en vreedsaam en ek sal beslis weer van die fasiliteit gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mariaan B - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mariaan B
Family with young children

Very comfortable, lovely and peaceful place!

Thanks for the lovely accommodation. We can recommend it with you want a comfortable stay with a beautiful view.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gemaklik en heerlik rustige plekkie!

Baie dankie vir die heerlike verblyf, ons kan die plekkie aanbeveel indien jy wil gemaklik bly met pragtige uitsig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Adri G - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Adri G
Family with teenagers

Baie vriendelik.

Baie vriendelik om ons te akkomodeer met laat aankoms.

Johan B - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B
On business

Heerlike plaasverblyf.

Goed toegeruste selfsorg-eenhede in 'n baie rustige en mooi plaas-atmosfeer slegs 30 minute vanaf die lughawe.

Hennie J - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hennie J
Family with teenagers

Aangename, veilige verblyf in rustige plaasomgewing.

Sien asb. die sterre.

From R750
per night (sleeps 4)
From R750
per night (sleeps 4)
From R750
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Klein Bottelary Farm, Bottelary Road, Kuils River, 7580, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyOWFiZmUwLWVhMzItNDA2My04MWQ2LTY4MTU1YjYzNDZiOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (sleeps 4) 25 5 1 5 Klein Bottelary Farm Bottelary Road 7580 Western Cape 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -33.898104 18.747109
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!