Marloth Park Accommodation at Klein Huisie | TravelGround
+51

Klein Huisie

23 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 23 reviews for Klein Huisie
Cleanliness
4.5/5
Service
4.7/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.7/5
Anton B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton B
With spouse/partner

Very, very nice, every penny worth it!

We will use the Kleinhuisie again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie, baie lekker gewees, elke sent die moeite werd!

Ons sal weer die Kleinhuisie gebruik!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Klein Huisie's response

Baie dankie vir die trugvoer Anton, ons is baie bly julle het dit geniet
Groete,
Heinrich

Klein Huisie
Bernita B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernita B
Family with teenagers

Baie lekker.

Ons het baie lekker gekuier.

Klein Huisie's response

Goeie dag Bernita,
Baie dankie vir julle terugvoering en is bly julle het lekker gekuier.
Klein Huisie-groete
Heinrich

Klein Huisie
Dawie F - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawie F
With friends

Peaceful experience and we relaxed.

Klein Huisie is a peaceful place where we have experienced the wildlife very close to us. Because it is so dry, we put out lucerne and wild goat pellets and the wildlife came to the place to eat and drink water. It was a bonus indeed. Pumba, the warthog ate so well that he just decided to sleep right there at our place. We sat in wait every night to see the night monkeys eating bananas. They were there every night just after sunset. It has been so special because we have never experienced it. It was very hot and the Jacuzzi was a welcome treat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige ervaring en ons het lekker ontspan.

Klein Huisie is 'n rustige blyplek waar ons die wild baie na aan ons ervaar het. Aangesien dit so droog is het ons lusern en wilsbok pellets uitgesit en het die wild tot by die kuierplek gekom om te eet en water te drink. Dit was voorwaar 'n bonus. Pumba, die vlakvark het so lekker geëet dat hy sommer besluit het om net daar by ons kuierplek te slaap. Ons het elke aand in afwagting gesit om die nagapies te sien piesangs eet. Hulle was elke aand daar net na sononder. So spesiaal gewees want ons het dit nog nooit beleef nie. Dit was baie warm en die Jacuzzi was 'n welkome lafenis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Klein Huisie's response

Goeie dag Dawie,
Baie dankie vir julle terugvoering en is so bly julle het dit geniet by Klein huisie. Dit is voorwaar 'n voorreg om so naby aan die wilde diere wat tog in 'n sekere mate ook mak is te kan kom, dit is wat Klein Huisie so besonders maak. Hoop ons sien julle gou weer.
Klein huisie groete
Heinrich

Klein Huisie
Lawrence S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lawrence S
Family with young children

Had a lovely, quiet time.

Small house is well equipped for a family. Very neat and clean. Definitely value for money. Every day was exciting with all the animals that came to visit. My little girl enjoyed the bush-babies a lot. Will visit again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike, rustige tyd gehad.

Klein huisie is goed toegerus vir 'n gesin. Baie netjies en skoon. Definitief waarde vir geld. Elke dag was opwindend met al die diere wat kom kuier het. My dogtertjie het die nagapies vreeslik geniet. Sal weer kom kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Klein Huisie's response

Baie dankie vir die truvoering Lawrence en ons is so bly julle het dit geniet.
Ons hoop om julle sommer dan gou weer te sien.

Kein huisie groete
Heinrich

Klein Huisie
Sindy K - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sindy K
Family with young children

Very nice and peaceful.

Animals are very tame and place is very nice to stay in.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker en rustig.

Diere is baie mak en plek is baie lekker om in te bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Klein Huisie's response

Baie dankie Sindy ons waardeer julle trugvoering baie.

Groete
Heinrich

Klein Huisie
Frik G - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Frik G
With spouse/partner

Gerieflik en goed toegerus, als wat nodig is vir selfsorg.

Die plek was netjies en skoon, met als wat nodig is vir selfsorgverblyf. Die lapa is gerieflik en bied die geleentheid om die voëls en diere wat hier voorkom te besigtig. Die eienaar was tydens ons besoek baie behulpsaam en vriendelik. Ons het heelwat wild uit die lapa gesien soos koedoes, vlakvarke, bosbokke en duikers. Ons sal weer hiernatoe kom. Die huis langsaan se raserige fontein op die stoep was 'n effense irritasie.

Klein Huisie's response

Baie dankie Frik vir julle trugvoering, dit is altyd lekker om te hoor as die mense wat daar was dit geniet het.

Klein huisie groete
Heinrich

Klein Huisie
Anton V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anton V
With spouse/partner

Rustig in die bos.

Die Klein Huisie is gerieflik en netjies en goed geleë. Die gereelde besoeke van die verskillende diere was iets besonders. Heinrich, baie dankie vir die inligting wat jy verskaf het oor die aktiwiteite by die rivier. Dit het baie gehelp. Goed gerus en het die tydjie baie geniet.

Klein Huisie's response

Baie dankie Anton, ek is so bly dat julle dit geniet het en dat julle goed gerus het.
Klein huisie groete
Heinrich

Klein Huisie
Johan C - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan C
With friends

Baie gemaklik, rustig.

Klein huisie se netheid en skoonheid was uitstekend, als is in die huis wat mens nodig het. Maklik om te kry en is uitstekend geleë. Sal vir seker weer bespreek by Klein Huisie.

Klein Huisie's response

Baie dankie Johan waardeur jou trugvoering, en ons is so bly julle het die natuur en omgewing so geniet,sien uit om julle weer as deel van Klein huisie te akkommodeer
Klein huisie groete,
Heinrich

Klein Huisie
Ronnie V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronnie V
With friends

Everything was perfect.

There is no reason I can complain about. Heinrich kept me up to date on action on the boundary wire. It was heavenly and we thoroughly enjoyed it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles was perfek.

Daar is geen rede wat ek kan gee om te kla nie. Heinrich het my daagliks op hoogte gehou van aksie teen die grensdraad. Dit was hemels en ons het dit terdeë geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Klein Huisie's response

Ronnie, ek is so bly julle het dit geniet en dat julle deel geword het van die Klein huisie gemeenskap. Ek hoop julle kom gou weer kuier. Klein huisie-groete, Heinrich.

Klein Huisie
Lindy O - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindy O
Family with teenagers

Safe, quiet and peaceful. Neat and it has all you need.

Thank you very much for excellent service, especially when we locked our keys inside. Heinrich quickly made a plan to help. It was an incredible experience seeing animals on your doorstep. Thank you very much for the privilege. It was great.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Veilig, stil en rustig. Netjies en als wat jy benodig.

Baie dankie vir uitstekende diens, veral toe ons sleutels binne toesluit. Heinrich het vinnig plan gemaak om te help. Was ongelooflike ervaring om diere op jou voorstoep te sien. Baie dankie vir voorreg. Was puik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Klein Huisie's response

Baie dankie Lindy ek is so bly dat ek jou kon help om dit 'n heerlike ervaring vir julle to kon maak.
Klein huisie groete,
Heinrich

Klein Huisie
Hennie S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie S
Family with teenagers

Kwaliteit Boservaring op sy beste. Asemrowend.

Wat 'n wonderlike paar dae in Klein Huisie. Netjiese, skoon plek, goed geleë met die regte Boservaring uit die boonste rakke. Nie eens om te praat van al die diere wat kom kuier nie - wow! Kwaliteit, kwaliteit en nogmaals kwaliteit.

Annemarie V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemarie V
With spouse/partner

Netjies, gerieflik en veilig.

Baie netjiese woning met alles wat mens nodig het, die braaiplek en lapa-gedeelte is 'n groot pluspunt. Baie veilig en die diere wat gereeld kom kuier by die huis maak die plek soveel meer aangenaam.

Klein Huisie's response

Baie dankie Annemarie, so bly julle het dit geniet en hoop ons sien julle gou weer

Klein huisie groete
Heinrich

Klein Huisie
Johan V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With friends

Baie lekker ingerigte klein plekkie. Iets van alles.

Een negatief was dat beide slaapkamers se lakens en kussingslope nie gewas was nie aangesien kussingslope vol grys hare en vetkolle en klein swart goggatjies was. Ons was vol bytplekke die volgende oggend. Bo en behalwe dit het ons baie lekker gekuier. Sal definitief weer gaan, maar sal dan net eie beddegoed saamneem.

Klein Huisie's response

Johan verskriklik baie dankie vir julle terugvoering, ek waardeer dit opreg.

Wat die netheid van die plek betref het ek dit opgeneem met die mense wat dit vir my daar hanteer, wat 'n groot jammerte is dat julle dit nie dadelik onder my aandag gebring het terwyl julle daar was nie daar is oor as genoeg beddegoed om dit dadelik te kon laat omruil het.

Wat die klein goggatjies aan betref weet ons nou nie wat se soort dit kon gewees het nie, ons weet dat daar wel so 'n plaag van die stink goggas was maar dit klink uit die terugvoer of dit hulle was nie weereens wens ek dat julle het ons dadelik laat weet dan kon ons dit ook reggestel het, ons moet ook maar onthou omdat dit bos is en ook 'n grasdak dit soms moeilik is om alles uit en weg te hou, ook met Marloth se reëls en regelasies mag ons nie enigeiets gebruik wat nie omgewingsvriendelik is nie.

Ek is darm bly dat julle verde lekker gekuier het en volgende keer hoef julle regtig nie julle eie beddegoed saam te ry nie ek is net 'n telefoon oproep ver, en die mense wie se verandwoordelikheid die netheid van Klein huisie bly net 'n km van die eenheid af.

Maar ons sien uit om julle weer te akkommodeer.

Klein Huisie groete
Heinrich en Sanet

Klein Huisie
Russell B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Russell B
Family with young children

Heerlik.

Beïndruk, netjies en skoon verblyf.

Cornelis V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cornelis V
With spouse/partner

Had a wonderful time.

Had a great time with many animals who came to visit. Friendly service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gerus.

Was aangenaam met baie diere wat kom kuier het. Vriendelike diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vanessa F - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vanessa F
With friends

Belewenis.

Klein Huisie is is pragtige plekkie. Baie skoon en netjies en veilig. Naby geleë aan wildtuin ens. Sal definitief weer daar gaan bly.

Klein Huisie's response

Baie dankie Vanessa dit is vir ons 'n riem onder die hart as ons gaste die stukkie Paradys wat ons het kan deel

Groete Heinrich

Klein Huisie
Johan V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Awesome plek.

Dit is 'n lekker wegbreek plek met alles wat nodig is. Die braai en Jacuzzi wat onderdak is is 'n wenner vir die warm son of reën. Die besoek van verskillende diere maak dit besonders. Enige navrae aan die eienaar word spoedig beantwoord. Ons het 'n lieflike naweek gehad en baie geniet. Sal binnekort weer kom kuier. Baie dankie!

Klein Huisie's response

Baie dankie Johan dit is 'n riem onder die hart as ons dit wat ons beleef met ander kan deel en as hulle dit geniet is dit vir ons 'n groot plesier.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Heinrich en Sanet

Klein Huisie
Elaine J - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elaine J
With spouse/partner

Netjiese en veilige wegbreek.

Klein Huisie is 'n pragtige en rustige plekkie vir 'n lekker wegbreek. Die braai en Jacuzzi-area is onder dak wat verseker dat jy lekker kan kuier al reën dit ook. Die huisie is vreeslik netjies en mooi toegerus, dit voel so gemaklik soos jou eie huisie net nie by die huis nie. Ons het 'n fantastiese naweek gehad en heerlik gerus. Die hoeveelheid en verskeidenheid diere wat kom inloer het was amazing verby gewees. Vir seker sal ons binnekort weer kom kuier. Baie dankie!

Klein Huisie's response

Baie dankie, Elaine. Ons waardeer die terugvoer baie!

Groete,
Heinrich en Sanet

Klein Huisie
Basti V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Basti V
With spouse/partner

Old school.

Plek was baie netjies maar die uitleg en ligging was nie vir my wow nie. Die Jacuzzi het dooie insekte ingehad en die water was melkerig en nie helder skoon nie. Braai-area was groot genoeg, maar was op die grondpad geleë, met uitsig op die pad en die bure se voordeur. Die uitsig op die bos agter die huisie is met hout toegemaak, is dit nie hoekom ons Marloth toe gaan om die bos te geniet nie? Die huisie self was baie gemaklik.

Susan D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan D
Family with young children

Rustig huislike atmosfeer, geniet die natuur en wild wat kom eet.

Die vlakvark het kom groet met ons aankoms, koedoe koeie en kalfie het by die voer bak gestaan. Duiker het ook kom inloer en die nagapies het die piesang geniet. Heerlik gebly in die klein huisie.

Klein Huisie's response

Goeie dag Susan,
Dit is vir ons 'n riem onder die hart as die mense dit by die Klein Huisie geniet het, dit beteken dan ook dat ons in ons doel slaag om die wonder van die natuur met natuur liefhebbers kan deel.
Baie dankie.
Groete,
Heinrich en Sanet

Klein Huisie
Steven S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Steven S
With friends

Stunning place, surrounded by amazing beauty.

Klein Huisie is great value for your money. The facilities are of great quality and are truly a stunning place surrounded by beautiful African bush. The animals come visit frequently and are of great entertainment. Customer service was top quality. I shall definitely recommend it to anybody.

Klein Huisie's response

Good day Steven,
Thank you very much for your review we take each and every review seriously and try to do better.
Regards,
Heinrich and Sanet

Klein Huisie
Loekie T - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Loekie T
With spouse/partner

Rustige, netjiese bosverblyf vir die natuurliefhebber!

Die verblyf was regtig wonderlik. Die plek is skoon en netjies en die diens is besonders. Heinrich is altyd beskikbaar indien daar 'n probleem of navraag is, baie dankie Heinrich. Ons sal beslis weer kom kuier!

Klein Huisie's response

Baie dankie vir julle resensie, dit is altyd lekker vir ons as die mense dit geniet by die Klein Huisie en ons probeer dit vir almal gee. hoop on hoor gou weer van julle.
Groete,
Heinrich

Klein Huisie
Stephanie E - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephanie E
With friends

Very nice stay.

We enjoyed the stay at Klein Huisie a lot and it exceeded our expectations. They have everything that you need for a convenient stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly!

Ons het die verblyf by Klein Huisie baie geniet en dit het ons verwagtinge oortref. Daar is als wat nodig is om gemaklik te kan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Klein Huisie's response

Goeiedag Stephanie,

Baie dankie vir jul terugvoer. Ons is altyd bly om te hoor dat gaste die Klein Huisie en die omgewing geniet het.

Hoop ons sien julle gou weer.

Klein Huisie-groete,
Sanet en Heinrich

Klein Huisie
was R850
From R553
per night (sleeps 6)
was R850
From R553
per night (sleeps 6)
was R850
From R553
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 2758 Swartwitpens Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGeXMMgflUGZeEAj7vI0qEOhdg2b1ty5i3QD2cwVPSnNvPcNKy7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R850, now From R553  per night (sleeps 6) 23 5 1 5 2758 Swartwitpens Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -25.34273 31.79519
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com