The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Kleine Windpompie | TravelGround
+39

Kleine Windpompie

12 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 12 reviews for Kleine Windpompie
Cleanliness
4.9/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.9/5
Mariette S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariette S
With spouse/partner

Dit was presies wat ek nodig gehad het.

Dit was stil en rustig. Die huisie was klein maar was ongelooflik goed ingerig. Die ontvangs was baie vriendelik en ons het baie welkom gevoel. Ons kon regtig geen fout vind nie. Ek sal die plek regtig aanbeveel.

Pieter D - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter D
With spouse/partner

Rustige verblyf op die plaas.

Alles wat jy nodig het is daar, selfs 2 fietse as jy die plaas sou wou verken.

Marieta V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marieta V
With spouse/partner

Presies wat ons beplan het.

Die gasvryheid, omgewing en staproetes voldoen in alle opsigte aan wat ons na uitgesien het.

Caroline H - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Caroline H
With spouse/partner

Ongelooflik!

Ek en my man het 'n ongelooflike tyd by Kleine Windpompie gehad! Die plaas is bitter mooi en ons was verlief op al die diere - die skapies, die honde, die bokkies, ens. Die plekkie is uiters romanties en ons het ons verkyk aan die sterre. Dit was asemrowend! Sarah en Robert was vreeslik gasvry en altyd vriendelik en het vir ons aanbevelings gegee vir plekkies om in die dorp te besoek asook 'n waterval waar mens 'n piekniek kan hou. Die waterval was lieflik! Ek sal dit beslis vir enige iemand aanbeveel en sou sê dat twee aande of meer ideaal sal wees om die huisie ten volle te geniet, asook Barrydale self.

Kleine Windpompie's response

Baie dankie vir die lieflike resensie.

Kleine Windpompie
Nadia C - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia C
With spouse/partner

Perfekte wegbreek. Die stilte, die diere rondom mens, die plaaslewe, maar tog so bietjie Karoo ook by. Heerlike paadjies om te gaan stap in die vars lug. Die plaas is perfek geleë, so naby aan Barrydale wat die oulikste eetplekke het. Robert en Sarah is so gasvry en gaan uit hulle pad om die kuier nog lekkerder te maak.

Perfekte afskakel-plek.

Rozanne S - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rozanne S
With spouse/partner

Kleine Windpompie is 'n versteekte juweel!

Hierdie was die hoogtepunt van ons Route 62 trippie! Sal dit oor en oor aanbeveel! Baie netjies, lekkerste bad met 'n uitsig. Baie dankie Robert en Sarah vir jul gasvryheid en hierdie wonderlike plekkie, ons sien jul baie gou weer!

Ronel V - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel V
With spouse/partner

Fantastiese verblyf en 'n wonderlike ervaring.

Ons het slegs een nag by Kleine Windpompie gebly. Dit was te kort en ons sal volgende keer langer bly. Die verblyf bestaan uit 'n kompakte oopplan-huisie wat geleë is teen 'n helling met 'n pragtige uitsig oor die plaas en berge. Die verblyf is 'n paar kilometers buite Barrydale geleë op 'n skaapplaas, naby genoeg om soontoe te ry as jy iets vergeet het. Die huisie het 'n kombuis met 'n gasstoof, groot yskas, breekware soos borde, glase, eetgerei. Daar is koffie, tee, suiker, melk en beskuit voorsien. Die gasvrou het 2 groot houers met drinkwater verskaf aangesien die water uit die krane boorgatwater is. Die bed was 'n dubbelbed met ekstra komberse vir die koue aande. Die stort, toilet en wasbak is en suite. Daar is 'n groot kas waar jy jou tasse en ander bagasie kan stoor sodat jy meer spasie het om rond te beweeg. Daar was ook doom en 'n draagbare lig sou jy dit nodig kry. Buite jou slaapkamer loop jy uit op 'n groot dek wat toe is. Daar was 'n kaggel, braaidrom en 'n borrelbad. Die uitsig is asemrowend mooi. Jy kan kaggelhout en braaihout sommer by die gasvrou koop. Weens die droogte en min water wat die boere het, het ons self besluit om nie die borrelbad te gebruik nie. Ek hoop dat ons dit wel met ons volgende besoek kan gebruik. Dit het liggies begin reën en ons was heerlik warm voor ons kaggel en kon braai sonder om nat te word. Daar is ook 'n buite firepit as jy sou verkies hey om in die buitelug te braai. Ons was gelukkig om die reënboog te kon sien na die kort reëntjie. Wat 'n voorreg was dit om die volmaan voor ons te sien opkom asook later die sterre te kon sien. Daar is nie 'n 'n TV of WiFi nie dit gee jou die geleentheid om die natuur te geniet asook om met mekaar te kan gesels en net rustig te wees. Daar is selfoonontvangs en as jy data het kan jy jou selfoon gebruik met goeie opvangs. Robert en Sarah was baie gaaf en behulpsaam, en het jou privaatheid gerespekteer. Jy kon op die plaas rondloop, na die skape gaan kyk. Daar was ook 'n mak bokkie en 2 vriendelike honde. Die uitsig was pragtig van uit jou huisie met 'n balkon reg rondom, sodat jy die hele tyd die natuurskoon kan bewonder. Ons kan Kleine Windpompie aanbeveel vir 'n uitsonderlike en unieke ervaring.

Kleine Windpompie's response

Baie dankie vir so n volledige resensie. Jul is uitstekende gaste.

Kleine Windpompie
James M - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
James M
With spouse/partner

Aangename, rustige wegbreek.

Sien sterre.

Maretha M - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maretha M
With spouse/partner

Sien sterre.

Ware rus en verfrissing naby aan die natuur.

Carl S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carl S
With spouse/partner

Uitstekend.

Dis die mooiste plek om net te gan ontspan en plaaslewe en stilte geniet met die vriendelikste mense, kinders sal dit ook baie geniet met die diere wat rondloop en baie veilig!

N-cee L - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
N-cee L
With spouse/partner

Lekker rustige kuier en besonders mooi.

Sal enige iemand aanbeveel om dit te beleef en die plaas te geniet. Baie netjies en skoon en geleë in 'n sielerus area. Dankie Sarah. Sal ons weer sien.

Kleine Windpompie's response

Jul is pragtig. Dankie vir die mooi resensie.

Kleine Windpompie
Chantre S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantre S
With spouse/partner

Besonders mooi ligging en die huisie is mooi netjies ingerig. Sal beslis weer gaan. Waarde vir geld

Gasheer en gasvrou baie vriendelik, mooiste roetes en natuurskoon.

was R950
From R855
per night (sleeps 2)
was R950
From R855
per night (sleeps 2)
was R950
From R855
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Off the R62, Barrydale, 6750, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb920d917e1e5816cc7049954faf38798092597e5b81ba3c584f6224c086fa74ad0db797deac2311d9ae15ca6a455b2dfaa23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950, now From R855  per night (sleeps 2) 12 5 1 5 Off the R62 Barrydale 6750 Western Cape 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -33.86222893752 20.763299907688
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!