The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Kliphuisjes | TravelGround
+42

Kliphuisjes

70 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 70 reviews for Kliphuisjes
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.9/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Phillip B - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Phillip B
Family with teenagers

Uitstekend. Die werkers is ontsettend vriendelik, stylvol en ontsettend skoon.

Ons het dit baie geniet, julle sien ons weer.

Sonja N - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja N
With spouse/partner

Heerlik gerus.

Puik en netjies, als wat jy benodig is daar.

Riaan L - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan L
With spouse/partner

Kliphuisjes is sentraal geleë, veilig en baie netjies. Dit was 'n aangename ervaring en het ons verwagtinge oorskrei.

Ons sal beslis Kliphuisjes aanbeveel as verblyf en sonder om te skroom weer gebruik. Dankie vir puik diens.

Kliphuisjes's response

Thank you Riaan.
I appreciate you taking the time to post your review.
Kind regards, Andrew.

Kliphuisjes
Chris K - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris K
Family with teenagers

Heerlik cosy en goed ingerig.

Baie goed ingerig veral vir die koue winter. Als wat 'n persoon benodig is daar. Baie netjies met weelde as standaard.

Olga S - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Olga S
Family with teenagers

We stayed overnight on our way to to the Kruger from Pietermariztburg.

The room was very small but well-designed and perfect for what we required. It is well stocked with all the basics in both the kitchen and bathroom. One thing I would like to point out, not as a criticism, but as a means for you to improve: when we arrived the prepaid electricity had run out and we had to wait for someone to come and load more. It didn't inconvenience us but it's a simple enough matter to control. Otherwise, wonderful and warm and a pleasure to stay at.

Debra D - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debra D
With friends

Smooth check-in. Nice clean cosy accommodation.

Clean and cosy. Everything you need is supplied. Recommended.

Erene O - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erene O
With friends

Baie netjies!

Baie netjies en oulike plekkie! Perfek vir twee paartjies.

Deon V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon V
With spouse/partner

Beautiful setting.

Beautiful setting, great accommodation with a very cosy atmosphere. Definitely worth the detour.

Andre F - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre F
With spouse/partner

Kliphuisjes is maklik toeganklik, netjies en veilig.

Baie gesellig. Netjies, skoon en volledig toegerus, selfs met 'n paar ekstras. Word aanbeveel vir enige reisiger.

Klara C - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Klara C
Family with teenagers

Uiters bederf gevoel met die pragtige huisie.

Ons was spyt dat ons so kort hier kon vertoef. Alles, die tuin, die dekor, die omgewing, die natuur was pragtig. Dankie vir 'n groot bederf. Sou graag met 'n boek op die stoep wou sit en ontspan, die plaasstoep roep na jou.

Jess S - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jess S
With spouse/partner

Lovely accommodation in a perfect location.

The room was perfect for a quick romantic getaway. There was nothing lacking!

Peet D - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peet D
With spouse/partner

Uitstekende eenhede wat alle verwagtinge oortref het.

Die eenheid was baie netjies en luuks. Dit was regtig lekker om daar te bly en die kaggel in die eenheid het dit baie spesiaal gemaak. Ek het dit regtig baie geniet om hier te bly. Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand wat in Dullstroom wil bly. Ons was loopafstand van die hoofstraat.

Stephan C - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephan C
With spouse/partner

Fantasties!

Baie netjies, gerieflik en skoon. Vriendelike gasheer en personeel en dan word die viervoetiges ook nog verwelkom. Vir seker sal ons weer van Kliphuisjes gebruik maak.

Kliphuisjes's response

Baie dankie Stephan, ek is bly om te hoor dat u lekker geslaap het.
Ons sien daarna uit om u op u volgende reis te verwelkom.
Vriendelike groete
Andrew

Kliphuisjes
Jacob M - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacob M
With friends

Uitstekende akkommodasie. Goed toegerus en netjies.

Pragtige veilige plek. Waarde vir geld!

Elizna F - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizna F
With spouse/partner

Heerlike oornagplek.

Ons was op pad terug van 'n vakansie in Mosambiek. Was baie moeg en het net 'n nice plek gesoek om te oornag. Andrew was baie behulpsaam en het ons na 'n ander kamer geskuif wat stiller was toe ons daarna vra. Die kamer was uitstekend toegerus: aircon, heerlike gerieflike bed, genoeg spasie vir jou bagasie, skoon, moderne badkamer, baie oulike mini-kombuisie. Diens was uitstekend. Let wel, die plek is in die dorp. Ek het aanvanklik gedink dat dit effens buite dorp geleë is omdat die hooffoto so lyk.

Erwin S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erwin S
Family with teenagers

Idilies in Dullstroom.

Die Kliphuisjes, spesifiek Klip-Cottage is prentjie mooi en was van begin tot einde net een groot verassing en bederf! Andrew het ons vriendelik ontmoet met die sleutels en ’n lekker sjokolade. Al die fynere besonderhede het die verblyf bobaas gemaak met komplimentêre Ouma-beskuit, sherrie, koffie en heerlike snoesige kamerjasse om voor die kaggel te geniet.

Andre E - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre E
With spouse/partner

Fantastiese atmosfeer.

Skoon, netjies en die personeel is vriendelik. Sal dit vir enigiemand aanbeveel.

Sonja D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja D
With spouse/partner

In 'n rustige omgewing om weg te kom van die stad se gejaagde lewe. Kliphuisjes gaan ons vir seker weer sien.

Weens die COVID-pandemie kon die skoonmakers nie inkom terwyl die gaste in die huisies was nie. Kan ons 'n voorstel maak? 'n Besem sal 'n aanwins wees om die as uit te vee. Komplimente aan die eienaar, hy het aan alles gedink wat moontlik nodig kan wees. Puik!

Kliphuisjes's response

Ons het Covid-19 voorsorgmaatreëls in plek en dankie vir u voorstel. Ons sal voortaan 'n stofpan en kwas in elke kamer plaas.
Sien daarna uit om u binnekort weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Andrew

Kliphuisjes
Theunis B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theunis B
With spouse/partner

Ons het twee aande oorgeslaap.

Die Kliphuisies is loopafstand vanaf twee kerke en die hoofstraat. Die eenheid waarin ons gebly het was baie skoon en netjies en toegerus met alles wat nodig is. Die gasbraaier op die stoep en genoeg hout vir 'n koue aand was bonus. Die komplimentêre sjerrie het ons dadelik laat tuis voel. Andrew en sy hond Poppie is baie vriendelik. Hy is behulpsaam en ’n absolute bron van inligting oor hulle dorp. Ons sal beslis die plek kan aanbeveel by almal!

Kliphuisjes's response

Dankie Theunis dat u die tyd geneem het om u baie vriendelike resensie te skryf en te plaas.
Ek sien daarna uit om u binnekort weer te verwelkom.

Vriendelike groete

Andrew

Kliphuisjes
Magda K - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda K
With spouse/partner

Fantasties, uit sonder like waarde vir geld!

Dit lyk huislik met n fraai voorkoms van buite en van binne 10 ster!! Werklik uitsonderlik. Maklik toeganklik en die personeel is ongelooflik hulpvaardig!!! SAL verseker weer gaan!!

Kliphuisjes's response

Baie dankie Magda, ek waardeer dit dat u die tyd geneem het om u goeie resensie te plaas.

Vriendelike groete
Andrew

Kliphuisjes
Lizet M - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizet M
With spouse/partner

Great stay

Loved it - perfect weekend away

Kliphuisjes's response

Thank you Lizet, I am happy to her that you enjoyed your weekend away and I am looking forward to welcoming you back soon.

Kind regards,
Andrew

Kliphuisjes
Johan K - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan K

Ongelooflike mooi perseel en kamers. Baie beïndruk met die diens. Goeie waarde vir my geld.

Ons was op soek na `n rustige Dullstroom wegbreek en die Kliphuisjes het dit vir ons gegee. Mal oor die plek. Die Kliphuisjes is in `n goeie ligging naby aan alles en die hoofdrop. Mal oor die feit dat dit dierevriendelik is.

Kliphuisjes's response

Baie dankie Johan, ek waardeer al u wenke vir die Cabin. Ek sien daarna uit om u binnekort weer met u motorfietse te sien.

Vriendelike groete
Andrew

Kliphuisjes
Lizelle B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle B
With spouse/partner

Hemelse naweek weg.

Ons was baie vriendlelik ontmoet en die gasvryheid het nie daar gestop nie. Andrew het meer as die ekstra myl gegaan om seker te maak ons geniet ons naweek. Die eenheid was absoluut pragtig uiteengesit en ons het elke oomblik daar geniet.

Kliphuisjes's response

Baie dankie Lizelle, dat u die tyd geneem het om so 'n goeie resensie in te dien. Ons is baie bly dat u, u verblyf geniet het en sien daarna uit om u binnekort weer te sien.

Vriendelike groete

Andrew

Kliphuisjes
Charmaine R - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine R
With friends

Spectacular. Highly recommend Kliphuisjes.

We had continuous updates on current affairs via WhatsApp. The welcome and rooms were warm. We had just an awesome time in an awesome place.

Kliphuisjes's response

Thank you Charmaine, I appreciate that you took the time to post your 5-star review and look forward to welcoming you back soon.

Kind regards.
Andrew

Kliphuisjes
Sandi L - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sandi L
With spouse/partner

Beautiful surroundings and stunning unit, most importantly comfortable beds!

Would recommend to friends and family.

Johan V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Johan V
With spouse/partner

Neat and peaceful.

Would have like a better view.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, rustig.

Sou graag 'n beter uitsig wou hê.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kliphuisjes's response

Thank you Johan,
We are on top of a hill in the heart of town, so we are fortunate to have some of the best views of the surrounding hills in Dullstroom, Last year we cut down 12 large trees to get better access to these views and since your stay with us we have moved the parking from away from in front of the unit, which I think will change your mind about the view. The best views are from The Cabin, so why not bring some friends next time?
Look forward to seeing you back to let us know what you think.

Kind regards

Andrew.

Kliphuisjes
Theuns G - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theuns G
With spouse/partner

Very nice stay.

Very neat, clean and tranquil.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly.

Baie netjies, skoon en rustig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kliphuisjes's response

Dankie Theuns.
Ek sien uit daarna om u binnekort weer te sien en hoop dat u, u familie en vriende van Kliphuisjes sal vertel.
Vriendelike groete
Andrew

Kliphuisjes
Hermien M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hermien M
With spouse/partner

Fantasties, gesellig en romanties.

Baie mooi, stylvol en skoon. Tien uit tien.

Alida V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alida V
Family with teenagers

Beautiful, warm and private.

What a cute warm spot.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig, warm en privaat.

Wat 'n oulike warm hartsplekkie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kliphuisjes's response

Baie dankie Alida, ons sien uit daarna om u weer te sien en hoop dat u u familie en vriende van Kliphuisjes sal vertel.

Vriendelike groete

Andrew

Kliphuisjes
Stefanie B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Stefanie B
Family with young children

It was a lovely and peaceful getaway.

Kliphuisjes is a neat, well-kept, rural place, very friendly and helpful owners. I just wouldn't describe them as an animal-friendly place. If the dogs cannot move outside in the general parking area, there is no lawn area to close them when entering the village, only a 10 m x 1 m paved alley.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n lieflike en rustige wegbreekplekkie.

Kliphuisjes is 'n netjiese, welversorgde, plattelandse blyplekkie, baie vriendelike en behulpsame eienaars. Ek sou net nie so seer hulle as 'n dierevriendelike plek bestempel nie. As die hondekinders nie buite in die algemene parkeerarea kan beweeg nie, is daar geen grasperkarea om hulle toe te maak as mens die dorp in vaar nie, slegs 'n 10 m x 1 m geplaveide areatjie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kliphuisjes's response

Dankie Stephanie,
Dit was aangenaam om u vier Daschounds te hê; hulle het 'n pragtige prentjie gemaak met u en u jong dogter wat op die stoep speel. Die omheinde binnehof bevat eintlik drie kante van die huis, sodat die honde altyd skaduwee kan vind as u buite is. Die een kant is gras 2 x 3 m, terwyl die ander kant 'n geplaveide gebied is 5m x 3m met 'n kraan, albei ente is verbind met 'n 15m-pad, dus is daar genoeg ruimte vir u honde om in veilige gemak te bly terwyl u inkopies doen.

Vriendelike groete

Andrew

Kliphuisjes
Freda-lin Rousseau R - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Freda-lin Rousseau R
With friends

Relaxing, very well thought out, there is everything you need! Clean, friendly welcome and best stay we have had in a long time.

Classy setting, relaxing atmosphere, cosy and very well thought out and put together. There is everything you need. Warm welcome, highly recommend to relax and spend quality time with your spouse. Would love to go there again.

Kliphuisjes's response

Dear Freda,

Thank you for taking the time to submit a review. I am happy to read that you had a relaxing stay and we look forward to seeing you again.

I hope you recommend Kliphuisjes to your family and friends.

Kind regards,
Andrew

Kliphuisjes
Antone V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antone V
With friends

Lovely place, great service and cleaning services during the stay.

Hospitable reception staff on site.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lieflike plek, goeie diens en skoonmaakdienste gedurende die verblyf.

Gasvrye ontvangspersoneel op die perseel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kliphuisjes's response

Dankie Antone, ek is bly om te hoor dat u die naweek in die Klip-kothuis baie geniet het. Ek nooi u volgende keer uit om ons nuwe 2-bed-houthut met 'n uitsig oor die water te probeer. Die Cabin is binne 'n paar weke gereed om besprekings te maak.

Vriendelike groete
Andrew

Kliphuisjes
Wynand B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Wynand B

The accommodation is acceptable.

The Kliphuisjes are advertised as pet friendly. However, this is not true. Little puppies can escape through the fence (too large openings) and that means dogs cannot be left alone, which limits your activities in town. In addition, the pets cannot be securely enclosed as there is a gate that cannot lock or even close.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die akkommodasie aanvaarbaar.

Die Kliphuisjes word geadverteer as troeteldiervriendelik. Dit is egter nie waar nie. Klein hondjies kan deur die heining ontsnap (te groot openinge) en dit beteken dat honde nie alleen gelaat kan word nie wat jou aktiwiteite op die dorp grootliks beperk. Die troeteldiere kan daarbenewens ook nie veilig toegemaak word nie aangesien daar 'n hek is wat nie kan sluit of selfs kan toemaak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kliphuisjes's response

Dear Wynand,

Thank you for pointing out that your small puppies could get through the palisade fencing. We think that with regard to small dogs, you have made a valid point and have now added mesh to the bottom of the fence.

Unfortunately, I think you have a different understanding of what pet friendly means to 99% of our guests who bring their dogs because it does not mean we provide the facilities of a kennel nor does it include bringing puppies be they small or large until they are fully house trained, which we only discovered after you left because you had for the duration of your three day stay hung out the "no housekeeping" sign.

You are most welcome to bring your dogs back when they are house trained. Remember, out of courtesy to our other guests, no dogs on the furniture or bed and to bring their own bedding with them so that our staff do not have to clean their hair off the carpets which is a tedious and time-consuming job.

Kind regards,

Andrew

Kliphuisjes
Gerrit V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrit V
With spouse/partner

Fantastic in all aspects!

Big treat, beautiful place. Thanks, Andrew. Will see you again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties in alle opsigte!

Groot bederf, pragtige plek. Dankie Andrew, sien jou baie beslis weer!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kliphuisjes's response

Baie Dankie Gerrit,

Next time book our Valentine suite with its four-poster king-size bed?

Kind regards,
Andrew

Kliphuisjes
Theresa P - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theresa P

Baie huislik, smaakvol en gerieflik.

Fantastiese verblyf vir gesinne. Kothuis maak verblyf gerieflik. Uiters smaakvol gemeubileerd.

Kliphuisjes's response

Goeie more Theresa,

Thank you, we are working on another family room that will be just as amazing as the Klip-Cottage and improving the experience for kids with a soon to be ready trout pond that they can practice their fishing skills.

Kind regards,
Andrew

Kliphuisjes
Reinette C - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reinette C
With spouse/partner

Wonderlik!

Baie aangename verblyf, netjies en skoon. Andrew is gasvry en hulpvaardig. Nice plek!

Kliphuisjes's response

Dear Simone,

Baie dankie, I am happy to hear that you enjoyed your stay, come back soon and try one of our new rooms (Spanish Lady, Star gazer and "I wouldn't stay anywhere else" 2 bed wood cabin that will be available from December'19.

Kind regards,
Andrew

Kliphuisjes
Max B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Max B
With spouse/partner

Cosy and convenient.

The property is conveniently located in a quiet road on the outskirts of town, still in walking distance of the Main Road and restaurants. We stayed one night, on our way to the Kruger Park and the room/cottage offered everything we needed.

Kliphuisjes's response

Thank you Max,

The Kruger is great, but why not just visit Kliphuisjes and Dullstroom, it is well worth a stay for a couple of nights.

Kind regards,
Andrew

Kliphuisjes
Maria G - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Maria G
With spouse/partner

Extremely relaxing.

Room well-designed and set out spacious. They thought of everything. Very close to all shops.

Kliphuisjes's response

Dear Maria,

Thank you, we appreciate guests taking time to submit their reviews and look forward to seeing you back and hope you will tell your friends and family to visit Kliphuisjes.

Kind regards,
Andrew

Kliphuisjes
Anesia C - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anesia C
With spouse/partner

Was baie beïndruk met die plekkie.

Die plek was baie netjies en skoon. Ons was baie beïndruk met die oulike plekkie. Ons wens ons kon nog langer bly. Sal vir seker weer daar boek.

Kliphuisjes's response

Dear Anesia,

Thank you, your welcome to come back for a longer stay.

Kind regards,
Andrew

Kliphuisjes
Lukas K - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lukas K
With spouse/partner

Cosy.

Very neat units and good quality facilities in the house.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Snoesig.

Baie netjiese eenhede en goeie kwaliteit binnehuis fasiliteite.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kliphuisjes's response

Dear Lukas,

Thank you for your great review, we enjoyed meeting you and look forward to seeing you next time.

Kind regards,
Andrew

Kliphuisjes
Annette M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annette M
Family with teenagers

Stunning, clean and well equipped!

Really amazing place and wished we had booked more than 1 night. Will definitely be back for a long weekend with friends!

Kliphuisjes's response

Dear Annette,
Thank you for the excellent ratings, we are happy to hear that you enjoyed your stay and look forward to seeing you back.
Kind regards,
Andrew

Kliphuisjes
Natassia J - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natassia J
With spouse/partner

Wonderful.

Very nice and beautiful. Will come here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik.

Baie lekker en mooi. Sal weer hierheen kom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kliphuisjes's response

Dear Annette,

Thank you for the excellent ratings, we are happy to hear that you enjoyed your stay and look forward to seeing you back.

Kind regards,
Andrew

Kliphuisjes
Erika P - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erika P
With spouse/partner

What a pleasant stay!

Thank you Carien and all the staff at Kliphuisjes for giving us such a nice experience! It's all the little things that make it special! I must admit, I was won over immediately by the Woolworths Easter eggs awaiting us - I think my smile was priceless! The unit is very well-equipped - if it's not there, you don't need it, And they provide you with a bathrobe! Awesome! I wish I could include a pic of how nicely the robes were folded on the bed. There's also a hairdryer - ladies, you know how convenient that is, and the plugs, hooks and mirrors are well placed. And to top it all, they have a heater in the bathroom! We slept very well - for once my hubby didn't complain about backache after sleeping in a different bed. Big bonus for me! The security is also very good - we let our alarm go off by accident, and there was a knock on our door from the security company 2 minutes later! Impressive! And when they say they are pet friendly, they really are! Thank you again, Kliphuisjes will definitely see us again.

Kliphuisjes's response

Dear Erika,
Thank you so much for the amazing review! We try our best to give our guests a relaxing and special holiday and it is so rewarding to hear such high praise! It was our pleasure to host you and your husband for the Easter weekend and we do hope to see you visit again.
Kind regards,
Kate & Carien

Kliphuisjes
Monniek F - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monniek F
Family with young children

Fantasties, netjies en vriendelik ontvang.

Als was 10-ster. Kan dit definitief aanbeveel.

Hendrie A - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hendrie A
With spouse/partner

Great accommodation at value for money.

Beautiful room. Great finishing and beautiful and luxurious. Fresh milk was a nice touch. Nice stay otherwise.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Great verblyf teen waarde vir geld prys.

Baie mooi kamer. Great afronding en baie mooi en luuks. Vars melk so 'n lekker afronding gewees het. Lekker gebly andersins!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elsabé V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabé V
With spouse/partner

Ons het in die luuksheid en netheid van ons huisie lekker ontspan en gerus.

Die Kliphuisjes is smaakvol gedekoreer, luuks ingerig met baie goeie kwaliteit beddegoed en handdoeke. Heerlik koel binne vir die somermaande, maar ook met 'n kaggel, elektriese kombers en warm watersak vir die koue wintermaande! Daar is baie bederfies soos die japonne, haardroër en volledige kombuisie. Ons is hartlik verwelkom deur die personeel, het dadelik tuis gevoel in die mooi omgewing van die Kliphuisjes. Dankie vir julle gasvryheid!

Cavin G - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cavin G
With spouse/partner

Baie netjies en skoon. Baie goeie waarde vir geld akkommodasie

Verblydgeriewe was baie goed en beslis waarde vir geld. Carien is baie behulpsaam en huisies het alles wat mens nodig het vir 'n kort verblyf.

Kliphuisjes's response

Dear Cavin,

Thank you so much for the wonderful review, and happy that you had everything you needed for your stay.
Please come again.

Kind regards,
Kliphuisjes

Kliphuisjes
Veronica V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Veronica V
With friends

Baie rustig en mooi uitsig.

Kamer is gerieflik, stap en ontspan heerlik.

Andrew O - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrew O
With spouse/partner

Excellent.

Enjoyed it very much. House equipped with everything necessary. Clean and neat. Will definitely overnight there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Baie geniet. Huisie ingerig met als wat nodig is. Skoon en netjies. Sal definitief weer daar oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kliphuisjes's response

Dear Andrew,
It was lovely to have you stay with us, although only for 1 night. Hopefully next time can be longer! Thank you for taking the time to write the review, we strive to make our guests experience the best and receiving a great review makes it all worth while!
Best regards,
Kate, Kliphuisjes

Kliphuisjes
Hannes N - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes N
With spouse/partner

Onvergeetlike ervaring, als net perfek!

Wat 'n wonderlike plek, diens en vriendelikheid uit die boonste rakke. Pragtige ligging en kamers smaakvol gemeubileer. Was 'n absolute wonderlike aand, sal vir seker weer daar gaan bly, net vir 'n langer tydperk.

Kliphuisjes's response

Beste Hannes,

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer op Kliphuisjes. Dit was vir my 'n groot plesier om die 2 van julle te huisves en te ontmoet.

Ek vertrou julle het 'n veilige en aangename reis terug huis toe gehad. Voorspoed ook met julle nuwe avontuur saam en ek wens julle alles maar alles wat mooi is!

Vir seker gaan julle bietjie langer kuier volgende keer en ek sien baie daarna uit.

Vriendelike groete en alles van die beste,
Carien



Kliphuisjes
Benita H - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Benita H
With spouse/partner

A safe, neat, cosy overnight stay in the most beautiful Dullstroom.

We got a hearty reception and the house was beautifully furnished. Everything you need with stylish décor.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Veilige netjiese "cosy" oorslaapplekkie in die mooiste Dullstroom.

Ons is hartlik ontvang en die huisie is mooi ingerig. Alles wat mens nodig het met stylvolle dekor.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kliphuisjes's response

Goeie more Benita,

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering op Klihuisjes. Dit laat my breed glimlag as ek lees dat my gaste lekker by Klippies gekuier het.
Vir ons was dit 'n groot plesier om julle te ontmoet en te huisves en hoop om julle weer te sien wanneer julle 'n draaitjie kom maak in ons pragtige dorpie.
Wens julle alles van die beste toe.

Groete
Carien

Kliphuisjes
Jp V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jp V
With friends

Absoluut fantasties.

Wonderlike verblyf in die hartjie van Dullstroom. Smaakvol, veilig, hartlike verwelkoming en vele meer. Definitief bo aan my lysie vir akkommodasie in Dullstroom.

Kliphuisjes's response

Hello Kobie
Baie dankie vir die baie, baie aangename terugvoering op Kliphuisjes. Dit was vir ons 'n groot plesier om almal te ontmoet en by Kliphuisjes te huisves. Ons sien daarna uit om julle weer te sien wanneer julle in Dullies kom kuier.
Groete aan almal en oumatjie.
Alles van die beste.
Vriendelike groete,
Carien

Kliphuisjes
Heleen V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Heleen V
With spouse/partner

Romantic.

Comfortable an good location.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Romanties.

Gemaklik en goeie ligging.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kliphuisjes's response

Hello Heleen,

Groot dankie vir die terugvoering op Kliphuisjes. Ons is regtig baie in ons skik dat julle die naweek hier by ons en in Dullies geniet het ten spyte van die groot reen! Gaste terugvoering is altyd baie welkom. Dit was ook vir ons 'n groot plesier om julle te ontmoet en sien daarna uit dat julle weer kom kuier.

Alles van die beste
Groete
Carien

Kliphuisjes
Cynthia V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cynthia V
Family with teenagers

Wonderful, everything that you need is there.

Enjoyed it a lot and was very nice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik, alles wat jy nodig het, is daar.

Baie geniet was baie lekker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kliphuisjes's response

More Cynthia,
Baie dankie vir die terugvoering op Kliphuisjes. Dit was lekker om julle te ontmoet en bly dat julle die tydjie hier saam met ons geniet het. Ons sien daarna uit om julle weer hier te huisves as julle deur Dullies reis.
Groete en alles van die beste,
Carien

Kliphuisjes
Uys B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Uys B
With spouse/partner

Baie mooi omgewing en dekor was stylvol en smaakvol.

As ek in Dullstroom weer moet oornag of oorbly vir 'n paar nagte sal dit weer Kliphuisjes wees.

Kliphuisjes's response

Goeie more Uys,
Baie dankie vir die aangename terugvoering op Kliphuisjes. Dit was 'n groot plesier om julle te ontmoet en sommer net lekker te gesels. Ons sien uit om julle hier by ons te huisves as julle weer Dullies toe kom.
Vriendelike groete en alles van die beste.
Groete,
Carien

Kliphuisjes
Nadene O - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Nadene O
With friends

Very comfortable, tidy and clean.

Was very impressed with the accommodation. It is fully equipped, neat and clean. Will definitely book again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflik, netjies en skoon.

Was baie beïndruk met die akkommodasie. Is ten volle toegerus, netjies en skoon. Sal vir seker weer bespreek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kliphuisjes's response

More Nadene,
Baie dankie vir die terugvoering op Kliphuisjes. Dis altyd lekker in te lees dat gaste hulle verblyf geniet het. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle te huisves en te ontmoet. Wanneer ons aangename terugvoering ontvang dan weet ons dat ons nog op die regte pad is, so baie dankie en julle is meer as welkom om weer by ons te kom kuier.
Vriendelike groete en alles van die beste.
Carien

Kliphuisjes
Lieze G - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lieze G
With spouse/partner

The Valentine Cottage is an unbelievable place in the heart of Dullstroom.

We had a friendly reception at this stunning place. We enjoyed every moment inside and outside of the Kliphuisjes. The neatness is great and we didn't need anything.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die Valentine Cottage is 'n ongelooflike plekkie in die hartjie van Dullstroom.

Ons was vriendelik verwelkom by hierdie stunning plekkie. Ons het elke oomblik binne en buite die Kliphuisjes geniet. Die netheid is bo standaard en het met niks kort gekom nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kliphuisjes's response

Hello Lieze,
Baie dankie vir die hoogs waardeerde terugvoering op Kliphuisjes. Dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste hulle wegbreekie saam met ons geniet in 'n huis na huis atmosfeer. Dit was groot plesier om julle te ontmoet en onthou. Jjulle is altyd meer as welkom by Kliphuisjes. Hoop om julle gou weer te sien.

Wens julle alles van die beste toe.
Vriendelike groete,
Carien

Kliphuisjes
Albert E - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Albert E
With spouse/partner

Pragtige omgewing, verblyf silwerskoon, lieflike atmosfeer, uitstekend ingerig.

Baie flink en vriendelike ontvangs, met huisie pragtig skoon en gereed vir ons. Rustige omgewing, heerlike bed en goed ingerig. Kan dit beslis aanbeveel.

Kliphuisjes's response

Dear Albert
Thank you so much for your wonderful review of Kliphuisjes. We are so happy that you had a restful stay.
Kind regards
Kliphuisjes

Kliphuisjes
Ine-lize T - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ine-lize T
With friends

It's a lovely place.

Tasteful, luxurious, peaceful and true Dullstroom.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is 'n lieflike plek.

Smaakvol, luuks, rustig en eg Dullstroom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kliphuisjes's response

More Annelize,

Baie dankie vir die terugvoering op Kliphuisjes. Ons verwelkom altyd gaste se terugvoering en as ons lees dat ons gaste gerieflik was en lekker gekuier het dan weet ons dat ons nog op die regte pad is. Vir ons was dit 'n groot plesier om julle te huisves en te ontmoet en ons sien daarna uit om julle eendag weer te sien.
Alles van die beste vir julle.

Vriendelike groete
Carien

Kliphuisjes
Karlien D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karlien D
With spouse/partner

Lieflike kliphuisie.

Wat ‘n oulike plekkie in die hartjie van Dullstroom! Perfek geleë naby die hoof straat met ‘n verskeidenheid restaurante en winkels. Die hoogtepunt was die kaggel op ‘n koue winter aand.

Kliphuisjes's response

Dear Karlien
Thank you for staying with us at Kliphuisjes, we always love having such lovely guests as yourselves. We appreciate your great review and do hope that you will come and visit again.
Kind regards
Kate and Carien

Kliphuisjes
Zanri J - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zanri J
With spouse/partner

Baie rustig.

Baie dankie, dit was baie netjies en die eenheid het als bevat wat mens nodig kry!

Kliphuisjes's response

More Zanri,

Baie dankie vir die terugvoering op Kliphuisjes. Ons is so bly dat julle die tyd hier geniet het en vir ons was dit 'n groot plesier om julle te ontmoet. Ons sien uit daarna om julle weer eendag te sien en weereens baie dankie

Vriendelike groete
Carien

Kliphuisjes
Mary-ann J - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mary-ann J
Family with teenagers

Memorable stay.

Our stay at Kliphuisjes was very enjoyable. The accommodation is clean and well-kept by friendly staff. This stay gave us the opportunity to create wonderful memories of this beautiful village.

Kliphuisjes's response

Dear Mary-ann
Thank you for taking the time to place a review on Kliphuisjes. We always appreciate guest feedback and when we receive a great review we know we are still on the right track.
It was such a pleasure to meet you and your family and would love to see you at Kliphuisjes again. We are delighted that you enjoyed your stay with us and very happy that you could leave Dullstroom with memorable memories.
Wishing all the best.
Kindest regards,
Carien
Kliphuisjes

Kliphuisjes
Niel V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Niel V
With friends

Pragtig, goed toegerus, nommer 1 keuse vir Dullstroom.

Alle reëlings was perfek. Baie lekker gebly, jammer ons kon nie langer bly nie.

Francis V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francis V
With friends

Pragtige, netjies blyplekkie.

Ek sal vir seker die Kliphuisjes aanbeveel. Dit is baie netjies, mooi en word onderhou. Die beddegoed, breekware en elektriese ware is in na baie goeie toestand! Als waaraan jy moontlik kan dink kom voor in die eenheid! Die diens was baie vriendelik. Dit is definitief waarde vir geld.

Petro R - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Petro R
With spouse/partner

Te kort, maar heerlik.

Stylvol, skoon en netjies.

Kliphuisjes's response

Goeiedag Petro,

Baie dankie vir die hoogswaardeerde terugvoering op Kliphuisjes. Ons is baie in ons skik met die terugvoering en bly dat jy lekker by ons gekuier het. Dit was lekker om julle te ontmoet en te huisves.

Kom gerus volgende keer 'n bietjie langer kuier. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Alles van die beste.

Vriendelike groete,
Carien

Kliphuisjes
Ilani J - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ilani J
With spouse/partner

Full of character with a central location.

We were looking for a place where we could take our dogs along. Kliphuisjes allowed that. Fully equipped with lovely indoor fireplace for cold evenings. The larger unit has a nice little patio where we spent our afternoons. Walking distance from town and restaurants.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Karaktervol en sentraal geleë.

Ons het 'n plekkie gesoek waar ons hondjies saam met ons kon gaan. Kliphuisjes het toegelaat dat ons honde kinders saamkom. Die plekkie was ten volle toegerus, en het 'n heerlike kaggel vir die koue aande. Die groter eenheid het 'n lekker stoepie waar ons die middae kon deurbring. Dit is ook stapafstand van die dorp en restaurante.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cindy G - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cindy G
With spouse/partner

Was absolutely amazing.

Everything that you need is at the house, was very cosy. Will definitely go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was absoluut "amazing".

Alles was in die huisies wat jy nodig het, was so "cosy". Sal definitief weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kliphuisjes's response

More Kobus,
Baie dankie vir die terugvoering oor Kliphuisjes. Ons waardeer dit opreg en van ons kant af wil ons graag noem dat dit vir ons n groot plesier was om julle te ontmoet en te huisves. Dis so lekker om positiewe terugvoering te ontvang.
Julle sal altyd welkom wees om by Klippies te kom afpak en net te ontspan, ons hoop om julle weer te sien.
Alles van die beste
Groete
Carien
Kliphuisjes

Kliphuisjes
Madeleine R - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madeleine R
With spouse/partner

Nice! We treated ourselves.

We were delighted. The unit (Valentine) is tastefully furnished, luxurious and cosy. It has everything you need to have a nice time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker self-bederf.

Ons het heerlik gebly. Die eenheid (Valentine) is smaakvol gemeubileer, luuks en knus en het alles wat 'n mens nodig het om lekker te kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kliphuisjes's response

Hallo Madeleine
Baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeer dit opreg. Ons is so bly julle het die kuiertjie hier by Kliphuisjes geniet en ons sien daarna uit om weer van julle te hoor.
Vriendelike groete en alles van die beste.
Carien
Kliphuisjes

Kliphuisjes
Annelie S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelie S
With spouse/partner

Knus en gesellig

Een aand oorgeslaap op pad na Panorama roete. Baie beïndruk met hele die opset.

Kliphuisjes's response

Hallo Annelie
Baie dankie vir die terugvoering oor Kliphuisjes, ons waardeer dit opreg. Ons is bly dat julle die kuiertjie hier saam met ons geniet het, en ons hoop julle het julle vakansie verder geniet. Kom kuier gerus weer.
Groete en geniet die dag verder.
Carien
Kliphuisjes

Kliphuisjes
Shannon K - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Shannon K
Family with teenagers

Asemrowend! Skoon, netjies, waarde vir geld, stunning diens!

Dit was ons 2de besoek aan die stunning plek! Die atmosfeer is so gasvry! Die plek is altyd netjies en baie kindervriendelik en veilig! Kate en haar personeel gaan uit hulle pad om alles mooi te hou vir gaste! Ons love daai plek en sal vir seker weer dit besoek! Beveel die plek 100% aan!

Kliphuisjes's response

Hi Shannon

Thank you so much for this awesome review. It is always a pleasure to have you and the family stay with us.
We look forward to seeing you again.
Kind regards
Kate

Kliphuisjes
From R1 050
per night (sleeps 2)
From R1 050
per night (sleeps 2)
From R1 050
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 264 Blue Crane Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbCnA4WDAqpAj15KGQVJTNyItmNAVxOiLsKG2n2MofA2cvkFW77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 050  per night (sleeps 2) 70 5 1 5 264 Blue Crane Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -25.416632771203 30.102763312234
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!