Klipkoppie Cottage
Review Summary
Lou P - Nov 2020
Overall score
Gerieflike verblyf.
Nadia T - Nov 2020
Overall score
Spesiale kuier in 'n ontspannende atmosfeer.
Cecilia R - Oct 2020
Overall score
Pragtige en Netjies!
Pierre K - Oct 2020
Overall score
Ruim, netjies, gasvryheid en waarde vir geld
Pieter L - Sep 2020
Overall score
Uitstekende waarde vir geld en baie netjies.
Deon M - Aug 2020
Overall score
Heerlik oorgeslaap op pad wildtuin toe.
Jaq S - Aug 2020
Overall score
Hoogs aanbeveel.
Ilze K - Mar 2020
Overall score
Skoon en netjiese plek in pragtige stil area. Ideaal vir oornag.
Frieda K - Mar 2020
Overall score
Quiet environment and go out of their way to make us feel welcome.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige omgewing en gaan uit hul pad om ons welkom te laat voel.
Baie mooi en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Santie V - Feb 2020
Overall score
Neat and safe accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese en veilige verblyf.
Klipkoppie Cottage is smaakvol gemeubileer en is presies soos op die fotos. Die omgewing is veilig en naby aan winkelsentrums. Die gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer daar bly en kan dit enige tyd aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jn R - Feb 2020
Overall score
Goeie waarde vir geld.
Albert B - Feb 2020
Overall score
Gasvry en netjies.
Gerda N - Feb 2020
Overall score
Very good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goeie waarde vir geld.
Ons is baie vriendelik ontvang. Die kothuis was baie skoon met alles en meer wat ons nodig gehad het. Die bed slaap ongelooflik lekker. Ek kan Klipkoppie Cottage ten volle aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gloria V - Dec 2019
Overall score
Dit was puik.
Ilse R - Nov 2019
Overall score
Hospitable, very clean and very tasteful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvry, silwerskoon en baie smaakvol.
Vriendelike gasvrou en baie verwelkomend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Salome V - Nov 2019
Overall score
Gerieflik, veilig, pragtig en baie netjies.
Gerrie V - Oct 2019
Overall score
Excellent accommodation, nice environment, quiet, everything was good.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende akkommodasie, mooi omgewing, rustig, alles goed.
Die akkommodasie is uitstekend, ruim kamer, sitkamer, groot kombuis met alle toerusting, heerlike groot onderdakstoep met braaiplek, groot swembad, pragtige tuin, vriendelike diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pieter K - Oct 2019
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Netjies, veilig, rustig en aangenaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jack V - Oct 2019
Overall score
A delightful accommodation establishment.
Paul S - Oct 2019
Overall score
Stunning and friendly.
Michelle D - Oct 2019
Overall score
Fantasties!
Johan O - Aug 2019
Overall score
It was as if we were at home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was asof ons by die huis was.
Estie was baie gasvry en ons dadelik laat tuis voel. Die verblyf was netjies, skoon en alles was daar van koffie, joghurt, beskuit en selfs iets te eet vir ontbyt. Ons het lekker ontspan en daar is alles vanaf Netflix tot Showmax. Ons het dit baie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elize R - Aug 2019
Overall score
Extremely good.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uiters goed.
Besonder netjies en goed toegeruste eenheid. Sal dit sterk aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Theunis M - Aug 2019
Overall score
Comfortable accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklike verblyf.
Ek het in Suikerbekkie-kothuis geslaap. Baie ruim, netjiese eenheid in 'n baie stil woonbuurt in Nelspruit.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Susanne K - Aug 2019
Overall score
Klipkoppie Cottage kan ek vir enige iemand aanbeveel. Ons hele verblyf verwagtinge oorskry!
Klipkoppie Cottage's response
Dankie Susanne!
Ons sien uit om jou weer hier te verwelkom.
Tertia S - Aug 2019
Overall score
Baie goeie vriendelike waarde vir geld.
Klipkoppie Cottage's response
Lekker gewees om julle te ontmoet en hier te ontvang. Kom kuier weer.
Lodewickus V - Jun 2019
Overall score
Great! Accommodation was excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties! Verblyf was uitstekend.
Jacques is baie vriendelik en besorgd. Die hele perseel is baie baie netjies en baie veilig. Ons het ons 2 aande daar terdeë geniet en ons was in staat om gerieflik af te skakel. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Obie P - Jun 2019
Overall score
Uitmuntend!
Read moreMichelle N - Jun 2019
Overall score
Fantastic and clean homey accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese skoon huislike verblyf!
Pragtige plekkie waar ons kon uitrus en wegkom van die dolle gejaag. Dankie vir jou gasvryheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chanellé B - Jun 2019
Overall score
Stylish and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stylvol en gerieflik.
Baie dankie aan Klipkoppie Cottage vir die warm verwelkoming en gasvryheid. Sal verseker weer daar oornag. Die selfsorgeenheid is stylvol, gerieflik en het 'n besonderse mooi tuin met 'n spesiale klip.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Danie R - Jun 2019
Overall score
Incredible, peaceful and beautiful!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik, rustig en prentjie mooi!
Wow! Watter ervaring in 'n prentjie mooi, skoon, en stylvolle plek met persoonlike diens uit die boonste rakke! Jy mag maar. Jy het letterlik aan alles gedink. Ons het so heerlik gebly, gerus, en jou interaksie met ons was fantasties. Mag jy net van krag tot krag gaan! Sien julle beslis weer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sonja S - May 2019
Overall score
Onbeskryflik mooi en uitmuntende gasvryheid!
Klipkoppie Cottage's response
Baie dankie vir die terugvoer. Heerlik vir ons as ons gaste dit geniet.
Chanell S - May 2019
Overall score
Knus, rustig, heerlik!
Klipkoppie Cottage's response
Baie bly julle het dit geniet! Besoek ons gerus weer.
Rynhard M - Apr 2019
Overall score
The place is very central and very neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die plekkie is baie sentraal en regtig netjies.
Klipkoppie Cottage is 'n wonderlike plek vir 'n wegbreek. My vrou en kinders het dit baie geniet. Plek is baie netjies en ook in 'n baie mooi tuin met lekker braaigeriewe. Daar kort niks. Ons kan nie wag om weer te gaan en daar oor te bly nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ronel B - Apr 2019
Overall score
Rustig en stil.
Marisa Crs W - Apr 2019
Overall score
Estie is baie bedagsaam.
Kosie M - Apr 2019
Overall score
Had a great stay in a neat cottage in a quiet, tree-lined environment.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly in netjiese cottage in stil, boomryke omgewing.
Estie het ons baie vriendelik ontvang en sy het gereeld navraag gedoen of ons iets benodig. Klipkoppie Cottage is in 'n stil straat geleë en weg van enige lawaai. Die huis is baie netjies, goed toegerus en die dekor getuig van goeie smaak. Veilige parkering onder skadunet is 'n pluspunt. Mooi, boomryke omgewing. Ons kan Klipkoppie met vrymoedigheid aanbeveel en sal graag self weer daar wil gaan kuier as ons die geleentheid kry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Audrey W - Apr 2019
Overall score
Dit was baie lekker, die aandag aan detail is ongelooflik. Baie mooi dekor, gemaklik, genoeg tee, koffie, melk.
Tinie T - Mar 2019
Overall score
Uiters vriendelike gasvrou en uitsonderlike waarde vir geld.
Rena V - Mar 2019
Overall score
Very nicely, decorated place. Real value for money!
Yolandi T - Mar 2019
Overall score
Fantastic. Will go back with family.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties. Sal teruggaan met gesin.
Fantastiese verblyf. 'n Huis weg van jou huis. Gemak, netheid. Jou eie klip-eiland so fantasties. Sal vir seker weer gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jennifer M - Mar 2019
Overall score
Die perfekte blyplek.
- Capacity: 7 people
-
Check-in: 15:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 16 Smart Street, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- All ages welcome